Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Britney Spears is in die stro...
Britney Spears is in die stro... [boodskap #50521] Vr., 21 September 2001 10:19 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Senior Lid
Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die nuwe
Pepsi Girl.

Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
drink!!!
__________________________________________________________
Re: Britney Spears is in die stro... [boodskap #50549 is 'n antwoord op boodskap #50521] Vr., 21 September 2001 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Senior Lid
On Fri, 21 Sep 2001 12:19:15 +0200, "Max" wrote:

> Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die nuwe
> Pepsi Girl.
>
> Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
> drink!!!
> __________________________________________________________
>

Max, 'n Castle drinker kan somtyds 'n Leeu drink ook.

DD
Re: Britney Spears is in die stro... [boodskap #50562 is 'n antwoord op boodskap #50521] Vr., 21 September 2001 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Senior Lid
Dalk is sy n double agent :-)

Pop

Max skryf in boodskap news:9of49n$dce$1@azure.nl.gxn.net...
> Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die nuwe
> Pepsi Girl.
>
> Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
> drink!!!
> __________________________________________________________
>
Re: Britney Spears is in die stro... [boodskap #50574 is 'n antwoord op boodskap #50562] Sa., 22 September 2001 06:58 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die arme kind - sy was naturrlik dors, en daar was geen Pepsi beskikbaar om
te drink nie:))
Annette

--
g.net...
> Dalk is sy n double agent :-)
>
> Pop
>
> Max skryf in boodskap news:9of49n$dce$1@azure.nl.gxn.net...
>> Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die
> nuwe
>> Pepsi Girl.
>>
>> Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
>> drink!!!
>> __________________________________________________________
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Future Advice for: Nuclear Policy Initiative
Volgende onderwerp: Re: Biskop Tutu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 15:01:04 UTC 2026