| TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50441] |
Do., 20 September 2001 09:08  |
fransd10
Boodskappe: 1 Geregistreer: September 2001
|
Junior Lid |
|
|
>>>> Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> Enlarge the font size to 26
>>>> Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> you have more than one option)
>
> Groetnis,
Frans
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50532 is 'n antwoord op boodskap #50441] |
Vr., 21 September 2001 13:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai sies me.- hoe vat jy my nou in die gesig!:))
Annette
--
>> Wel baie dankie vir die kritiek. Ek leer elke dag iets nuut. Ek sal nou
>> moontlik volgende keur onthou om as ek werklike konstruktiewe sins bou
> nodig
>> het. A.G.V. die feit dat afrikaans eintlik my vrou se moedertaal is en ek
>> verkies het om dit eerder te praat en as 'n blanke afrikaans sprekende
>> geidentifiseer te word tel seker glad nie in my guns nie.
>>
>> Groete
>> Spook
>>
>> "Ours is a world where people don`t know what they want and
>> are willing to go through hell to get it."
>>
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:2upkqtc11vdrm2qel8i5320q8ccot8ljv0@4ax.com...
>>> On Thu, 20 Sep 2001 10:39:14 +0200, "Gho$t"
>>> wrote:
>>>
>>>> 'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.
>>>
>>>
>>>
>>> Dit is werklik vervelend wanneer mense nie weet hoe en waar om
>>> 'vervelig' en 'verveeld' te gebruik nie.
>>> Daar is 'n moontlikheid Gho$t, dat jy werklik 'vervelig' bedoel het
>>> (wat beslis sou pas!) maar in ag geneem die verskriklike onkunde
>>> in die normale gesprekstaal en die tempo waarteen die mense die
>>> twee woorde verwar, is daar 'n mootlikheid dat jy 'verveeld' bedoel
>>> het.
>>>
>>> 'n (huidig verveelde) DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50553 is 'n antwoord op boodskap #50441] |
Vr., 21 September 2001 20:28   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> En as Tannie daai medalje aansteek, dink
> Tannie dat die Wouter's die Lou's Tobie's Max'e en Annette's nog met
> my sal praat? ...Arthur en Rico sal
> dik wees vir my maar ten minste sal Ferdi 'n aanhanger wees!
>
Nee, Ferdi korrigeer nie taal nie. Dis ou Sakkie watvir Ferdi op die vingers
tik omdat hy "seëvier" sonder
'n umlaut spel, en dis Wouter Plaasvark wat so ewe
hoity-toity sy stert vir Ferdi opruk omdat hy "gusts"
spel in plaas van guts. Die hele klomp do Tannie
proud deesdae, maar ek reserveer 'n medalje net vir
jou.
Tant Hessie van die snippe se skakel-komitee
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT?? [boodskap #50575 is 'n antwoord op boodskap #50548] |
Sa., 22 September 2001 07:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie, ontspan. Ek sal hou spelwond kom versorg:)))
Hoe kan ek vir 'n verdwaalde kwaad word? Ek sal my bes probeer om jou weer
tot jou sinne te bring;))
Annette
--
@4ax.com...
> On Thu, 20 Sep 2001 22:37:46 GMT, @home.com wrote:
>
>
>>
>> Davie, my ding, tannie is tog so trotsop jou. Jy klink al nes tannie. Jy
>> verdien
>> 'n medalje.
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek se
>> eerste taalkomitee (leksikon-afdeling.)
>>
>
> Dink Tannie dat dit aansteeklik is?
> En as Tannie daai medalje aansteek, dink
> Tannie dat die Wouter's die Lou's Tobie's Max'e en Annette's nog met
> my sal praat? Danielle sal nooit weer met my praat nie en Me&Bobby het
> buitendien net so min respek vir my as vir Annette. Arthur en Rico sal
> dik wees vir my maar ten minste sal Ferdi 'n aanhanger wees!
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|