| Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50391] |
Wo., 19 September 2001 14:09  |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
gegegege Vouter het nou 'n ander naampie....
Vouter jou stoute bakouter
vaasplark die kwark
nou's almal
kwaad vir die touter
Thys oppie Bos
"xganon" skryf in boodskap news:a122e80ba62da48eb776454cb2da2f27@xganon.com...
> Re: Message-ID:
> Message-ID:
> plaa...@hotmail.com
>
> As our poofter/bounder Vouter Plaasvark merrily continues
> to spam multiple newsgroups with OT posts originating at
> mweb.co.za, he drippled over SCU, SCJ, SCP with the
> following spew and I quote;
>
>> Palldin (my typo)
>
>> Yeah mate. At least I can spell my own name
>> Wouter
>
> And this is your one, singular, accomplishment? Figures.
> You forgot the period at the end of your
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vouter jou stoute bakouter [boodskap #50443 is 'n antwoord op boodskap #50437] |
Do., 20 September 2001 09:25  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Thys en Wouter
bespreek wie's die stouter
Kekkelbek appèleer
en Vouter probeer keer
Xganon dink hy is die nek van die plek
Intussen stem almal, hy's die kont hier rond.
(sal móét die hollandse een wees.)
"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9oc92d$1ima$1@news.adamastor.ac.za...
> En hoekom sal dit dan moet rym?
>
> Ag shjeim
> kyk nou net
> Wouter se gerym
> wou toe nie reim
> shjeim
> oor die ongerymdhede
> van die kravslaap
>
> met sy posteerdery
> oor groep en grens heen
> waaroor was die
> 1e geween?
>
> 'K stem oor die stuur
> na die maai.
> Die ou se gekerm was
> oor die muur
> maar raai
> dis nogal lekker
> om hom te stuur
> in sy
> peetjie
>
> En dit reim okkie, en dit spel okkie reggie!
>
> Thys wat los is oppie Bos
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3ba9a422.0@news1.mweb.co.za...
>> Shannon
>> Nee wat, jou rymelary toon agteruitgang. Die laaste reëls rym nie! ;))
>>
>
|
|
|
|