Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappies al klaar.
Grappies al klaar. [boodskap #50019] Do., 13 September 2001 06:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is al klaar grappies hier in omloop, en nogal in goeie smaak ook onder
die omstandighede.
Die een wat ek die meeste van hou is:
WTC: Welcome To Canada.
Annette
Re: Grappies al klaar. [boodskap #50040 is 'n antwoord op boodskap #50019] Do., 13 September 2001 13:16 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Senior Lid
Hoe lank vat dit om van die 100 ste verdieping van die WTC tot op die
grond te val?

Res van jou lewe .... groan.

Annette wrote:
>
> Daar is al klaar grappies hier in omloop, en nogal in goeie smaak ook onder
> die omstandighede.
> Die een wat ek die meeste van hou is:
> WTC: Welcome To Canada.
> Annette
Vorige onderwerp: Die "Bottom Line"
Volgende onderwerp: groot moeilikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 01 06:38:20 UTC 2026