| Werk oorsee [boodskap #50007] |
Wo., 12 September 2001 11:43  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Iemand wie ek ken, sonder enige besondere kwalifikasies, wil graag vir
avontuur oorsee gaan werk. Enige land. Dit moet darem veiliger wees as SA,
so byna die hele wêreld kan... :-)
Hoe kan mens dit doen sonder om geld aan (onbetroubare) agentskappe te
betaal?
Ek het al gehoor dat dit nogal maklik is om vir twee jaar in Engeland te
werk. Hoe begin mens? Ek weet dat jy jonger as 'n sekere ouderdom moet
wees...
___________________________________________________________
|
|
|
|
| Re: Werk oorsee [boodskap #50009 is 'n antwoord op boodskap #50007] |
Wo., 12 September 2001 15:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max - daar was so 'n tydjie gelede gepraat daaroor - ek sal maar eers wag en
sien of iemand iets sal skryf, en indien nie, sal ek laat weet.
Van waar af is die persoon? - Ek kan maar net sê wat ek weet van SA persone
wat daar werk.
Annette
Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9nnhrf$fho$1@azure.nl.gxn.net...
> Iemand wie ek ken, sonder enige besondere kwalifikasies, wil graag vir
> avontuur oorsee gaan werk. Enige land. Dit moet darem veiliger wees as SA,
> so byna die hele wêreld kan... :-)
>
> Hoe kan mens dit doen sonder om geld aan (onbetroubare) agentskappe te
> betaal?
>
> Ek het al gehoor dat dit nogal maklik is om vir twee jaar in Engeland te
> werk. Hoe begin mens? Ek weet dat jy jonger as 'n sekere ouderdom moet
> wees...
> ___________________________________________________________
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Werk oorsee [boodskap #50022 is 'n antwoord op boodskap #50007] |
Do., 13 September 2001 07:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hallo Max - nie seker of jou email adres sal werk nie - en ek hou nie
daarvan om die return to sender dingetjie te kry nie:))
Elk geval - vir 'n ruk kon die kinders net 1 jaar werk/toer permit kry - nou
kan hulle weer 'n twee jaar werk/toer permit kry - maar daar moet R50 000 in
die rekening wees wanneer die aansoek gedoen word.
My neef, met die 1 jaar permit, moes ook bewys lewer dat daar R7000
gedeponeer is in Engeland, en 'n verdere R25000 in sy rekening hier.
Met die nuwe 2 jaar permit mag die kinders ook glo slegs net 'n sekere
aantal ure per dag werk.
My neef het VOC hier gekontak - Vir om en by R800 het hulle die
vliegtuigkaartjie, visum, studentekaart en mediesekaart vir hom gereel.
Daar gekom, het hy dmv van vriende by 'n agent uitgekom, wat dadelik vir hom
by 'n werk kon uitplaas.
Dit help ook om na plekke te gaan waar 'n klomp SA's Aussies en NZ uithang -
soos by jeugherberge en plekke waar 'n klomp bymekaar bly - Ek weet van 'n
plek in Craven Terrace, maar weet nie of dit nog steeds daar is nie.
Daar by sulke plekke is gewoonlik borde waar werk en verblyf geadverteer
word deur kinders wat huis toe kom, of van agente wat werk beskikbaar het.
My neef het voor hy gegaan het met verskeie vriende kontak gemaak - tot in
Skotland - wat almal vir hom genooi het om te kom, en die baie werk wat daar
is - maar toe hy daar kom, was die vriende en die werk nie beskikbaar nie.
Hy het toe gegaan na 'n agent wie se naam 'n vriendin vir hom gegee het, en
hy het deur die agent gou geholpe geraak.
Groetnis.
Annette
--
> Iemand wie ek ken, sonder enige besondere kwalifikasies, wil graag vir
> avontuur oorsee gaan werk. Enige land. Dit moet darem veiliger wees as SA,
> so byna die hele wêreld kan... :-)
>
> Hoe kan mens dit doen sonder om geld aan (onbetroubare) agentskappe te
> betaal?
>
> Ek het al gehoor dat dit nogal maklik is om vir twee jaar in Engeland te
> werk. Hoe begin mens? Ek weet dat jy jonger as 'n sekere ouderdom moet
> wees...
> ___________________________________________________________
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Werk oorsee [boodskap #50026 is 'n antwoord op boodskap #50022] |
Do., 13 September 2001 10:02   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir jou moeite Annette. Nee, my emailadres is nie reg nie...
maxieburger2001ATyahoo.com is die goeie...
Dis so moeilik om die wêreld te sien met die Rand wat so min werd is, en kan
mens byna net êrens kom as jy daar gaan werk. Ek's seker dat hulle die geld
bymakaar sal kan kry om in hulle rekening te sit. Beg borrow or steal. Dit
hoef tog nie hulle eie geld te wees nie, of hoe?
Dit is net so opwindend as wat dit spannend is om in die vreemde te gaan
werk...
______________________________________________________
"Annette"
> Hallo Max - nie seker of jou email adres sal werk nie - en ek hou nie
> daarvan om die return to sender dingetjie te kry nie:))
> Elk geval - vir 'n ruk kon die kinders net 1 jaar werk/toer permit kry - nou
> kan hulle weer 'n twee jaar werk/toer permit kry - maar daar moet R50 000 in
> die rekening wees wanneer die aansoek gedoen word.
> My neef, met die 1 jaar permit, moes ook bewys lewer dat daar R7000
> gedeponeer is in Engeland, en 'n verdere R25000 in sy rekening hier.
> Met die nuwe 2 jaar permit mag die kinders ook glo slegs net 'n sekere
> aantal ure per dag werk.
> My neef het VOC hier gekontak - Vir om en by R800 het hulle die
> vliegtuigkaartjie, visum, studentekaart en mediesekaart vir hom gereel.
> Daar gekom, het hy dmv van vriende by 'n agent uitgekom, wat dadelik vir hom
> by 'n werk kon uitplaas.
> Dit help ook om na plekke te gaan waar 'n klomp SA's Aussies en NZ uithang -
> soos by jeugherberge en plekke waar 'n klomp bymekaar bly - Ek weet van 'n
> plek in Craven Terrace, maar weet nie of dit nog steeds daar is nie.
> Daar by sulke plekke is gewoonlik borde waar werk en verblyf geadverteer
> word deur kinders wat huis toe kom, of van agente wat werk beskikbaar het.
> My neef het voor hy gegaan het met verskeie vriende kontak gemaak - tot in
> Skotland - wat almal vir hom genooi het om te kom, en die baie werk wat daar
> is - maar toe hy daar kom, was die vriende en die werk nie beskikbaar nie.
> Hy het toe gegaan na 'n agent wie se naam 'n vriendin vir hom gegee het, en
> hy het deur die agent gou geholpe geraak.
>
> Groetnis.
> Annette
>
>
> --
>> Iemand wie ek ken, sonder enige besondere kwalifikasies, wil graag vir
>> avontuur oorsee gaan werk. Enige land. Dit moet darem veiliger wees as SA,
>> so byna die hele wêreld kan... :-)
>>
>> Hoe kan mens dit doen sonder om geld aan (onbetroubare) agentskappe te
>> betaal?
>>
>> Ek het al gehoor dat dit nogal maklik is om vir twee jaar in Engeland te
>> werk. Hoe begin mens? Ek weet dat jy jonger as 'n sekere ouderdom moet
>> wees...
>> ___________________________________________________________
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Werk oorsee [boodskap #50029 is 'n antwoord op boodskap #50026] |
Do., 13 September 2001 10:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg Max - die meeste mense plaas die nodige geld in 'n rekening, en
sodra die visum toegestaan is, word die geld onttrek aan aan die leners
terugbetaal.
Annette
> Dankie vir jou moeite Annette. Nee, my emailadres is nie reg nie...
> maxieburger2001ATyahoo.com is die goeie...
>
> Dis so moeilik om die wêreld te sien met die Rand wat so min werd is, en kan
> mens byna net êrens kom as jy daar gaan werk. Ek's seker dat hulle die geld
> bymakaar sal kan kry om in hulle rekening te sit. Beg borrow or steal. Dit
> hoef tog nie hulle eie geld te wees nie, of hoe?
>
> Dit is net so opwindend as wat dit spannend is om in die vreemde te gaan
> werk...
> ______________________________________________________
> "Annette"
>> Hallo Max - nie seker of jou email adres sal werk nie - en ek hou nie
>> daarvan om die return to sender dingetjie te kry nie:))
>> Elk geval - vir 'n ruk kon die kinders net 1 jaar werk/toer permit kry - nou
>> kan hulle weer 'n twee jaar werk/toer permit kry - maar daar moet R50 000 in
>> die rekening wees wanneer die aansoek gedoen word.
>> My neef, met die 1 jaar permit, moes ook bewys lewer dat daar R7000
>> gedeponeer is in Engeland, en 'n verdere R25000 in sy rekening hier.
>> Met die nuwe 2 jaar permit mag die kinders ook glo slegs net 'n sekere
>> aantal ure per dag werk.
>> My neef het VOC hier gekontak - Vir om en by R800 het hulle die
>> vliegtuigkaartjie, visum, studentekaart en mediesekaart vir hom gereel.
>> Daar gekom, het hy dmv van vriende by 'n agent uitgekom, wat dadelik vir hom
>> by 'n werk kon uitplaas.
>> Dit help ook om na plekke te gaan waar 'n klomp SA's Aussies en NZ uithang -
>> soos by jeugherberge en plekke waar 'n klomp bymekaar bly - Ek weet van 'n
>> plek in Craven Terrace, maar weet nie of dit nog steeds daar is nie.
>> Daar by sulke plekke is gewoonlik borde waar werk en verblyf geadverteer
>> word deur kinders wat huis toe kom, of van agente wat werk beskikbaar het.
>> My neef het voor hy gegaan het met verskeie vriende kontak gemaak - tot in
>> Skotland - wat almal vir hom genooi het om te kom, en die baie werk wat daar
>> is - maar toe hy daar kom, was die vriende en die werk nie beskikbaar nie.
>> Hy het toe gegaan na 'n agent wie se naam 'n vriendin vir hom gegee het, en
>> hy het deur die agent gou geholpe geraak.
>>
>> Groetnis.
>> Annette
>>
>>
>> --
>>> Iemand wie ek ken, sonder enige besondere kwalifikasies, wil graag vir
>>> avontuur oorsee gaan werk. Enige land. Dit moet darem veiliger wees as SA,
>>> so byna die hele wêreld kan... :-)
>>>
>>> Hoe kan mens dit doen sonder om geld aan (onbetroubare) agentskappe te
>>> betaal?
>>>
>>> Ek het al gehoor dat dit nogal maklik is om vir twee jaar in Engeland te
>>> werk. Hoe begin mens? Ek weet dat jy jonger as 'n sekere ouderdom moet
>>> wees...
>>> ___________________________________________________________
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Werk oorsee [boodskap #50033 is 'n antwoord op boodskap #50025] |
Do., 13 September 2001 11:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die wortel/beet brood/koek moet maar wag tot die naweek.
Ek is nog 'n bietjie naar van Dinsdag se gebeure:)))
Annette
> Dankie, dit sal gaaf wees. My emailadres is maxieburger2001ATyahoo.com
>
> Het jy die beetkoek al gebak?
> ________________________________________________________
> "HW Gird"
>> Max
>>
>> Daar is twee agentskappe in die Kaap waarvan ek weet.
>> Sal die name vir jou kan kry.
>>
>> Hulle maak dit al moeiliker vir jongmense om bv in Engeland te gaan werk.
>> Die persoon moet deesdae ten minste R48 000 in sy bankrekening hê voordat 'n
>> visum oorweeg word, sover my wete strek.
>>
>> Ek het e-pos adresse van oud-skoliere wat tans in die VSA en Skotland werk
>> en as jy belangstel, stuur vir my e-pos en ek stuur hul adresse vir jou.
>>
>> Groete
>> Harry
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Werk oorsee [boodskap #50421 is 'n antwoord op boodskap #50403] |
Do., 20 September 2001 04:28  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy kon dit al agterkom uit die naam dat dit Ingelse is wat dit geskryf het -
hulle kan nie eers voertsek reg spel nie;))
Annette
--
> Nice site! Net jammer dis alles so Ingels!
> _________________________________________________
> onlin...@hotmail.com het gesê:
>> Julle kan alle informasie wat jul hart begeer by die volgende web adres kry.
>>
>> www.voetsek.co.uk
|
|
|
|