| Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49902] |
Ma., 10 September 2001 16:30  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.
Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teenprestasie moet ons
dan onderhandel :)
Groete,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49937 is 'n antwoord op boodskap #49902] |
Di., 11 September 2001 06:55   |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hardekool het klein effens gekrulde blaartjies, omtrent so groot soos
twee SA tien sentstukke langs mekaar. Sade - vra weer so
november/desember se kant.
Dit is die boom wat hoofsaaklik gebruik word om stut pale vit al die
grasdakke te maak. Voorheen is hoofsaaklik dooie stamme gebruik maar ek
sien dat jong (relatief) bome se stamme deesdae gebruik word. Sal dus
die bome se einde ook beteken.
Op Henri se bladsy is daar selfs 'n foto en 'n paar mooi stories :) :
http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage7.htm
Sien ook: http://www.djuma.co.za/djuma/gallery_tree.htm
Waar kan jy saad koop: http://www.seedsearch.demon.co.uk/seeds.html
En interesant: http://www.orusovo.com/guidebook/body3.htm
The ancestral tree
The omumborombonga or ancestral tree (Combretum imberbe) grows north of
Windhoek in both highland savannahs and sandveld woodlands. It is called
the leadwood in English as its wood is the heaviest in the world with a
mass of 1 180 kg/cu m. A small to medium-sized tree up to 15 m high,
with a deeply furrowed trunk, it looks yellowish from a distance  the
colour of its spiky flowers and its fruit when dry  despite its grey
trunk and grey-green leaves.
"It was out of this [original] tree that the first human beings [a man
and woman] came forth," Herero story-tellers recounted to Heinrich
Vedder (1938, London; South West Africa in Early Times, Frank Cass).
"The wild animals of the veld, as well as the cattle and sheep, came out
of this tree, too, but the Bergdama [Ovazorotua or black slaves] came
out of a rock . . . as did goats and baboons." In time all
omumborombonga trees came to be venerated and wayfarers would address
them as "father" and entreat them to grant a prosperous journey
Arthur wrote:
>
> Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
> is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.
>
> Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
> enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teënprestasie moet ons
> dan onderhandel :)
>
> Groete,
> Arthur
|
|
|
|
| Re: Hardekool (Combretum imberbe) [boodskap #49940 is 'n antwoord op boodskap #49902] |
Di., 11 September 2001 07:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hoi terug Arthur:)))
Ek het op 'n ander kol die inligting vir jou probeer kry - sonder enige
verwagte teenprestasie - maar lyk my jy het die jackpot vraag gevra -
niemand weet hoe groot die blare is nie!! Die kleur is vaalgroen, en die
blomme is geel, en jy kan lekker klein vuurtjies maak met jou bonsai
hardekool boompie:)))
Annette
> Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
> is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.
>
> Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
> enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teenprestasie moet ons
> dan onderhandel :)
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|