| Ons is siek jong!! [boodskap #49501] |
Wo., 05 September 2001 11:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het toe vanoggend gehoor hoekom ek juis so vreeslik siek voel:
Blykbaar is daar 20 verskillende griepvirusse hier rond wat in 'n tou staan
om mens beet te kry.
Ek dink hulle wou tyd op my spaar, en het my sommer almal tegelyk
aangeval:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons is siek jong!! [boodskap #49543 is 'n antwoord op boodskap #49534] |
Wo., 05 September 2001 18:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hey!! Hey!!! Moenie woorde in my mond lê wat ek nie geskryf het nie!!
Annette
> skryf:
>> ons is 'n verdomp siek spul
>
>> en Davie Davis beaam dit deur te sê:
> jy's verdomp reg - lees ons nuusgroep en
> kry bevestiging!
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Ons is siek jong!! [boodskap #49626 is 'n antwoord op boodskap #49612] |
Do., 06 September 2001 12:29  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy dog heeeeeltemal verkeerd.:((((
Ek is sommer lus en klim op 'n vliegtuig en kom steek jou aan!!:))
Dis mos nie mooi maniere om te maak asof jy iemand aanhaal as dit nie so is
nie.
Is dit omgekeerde plagiaat of wat?
Of praat ons hier van 'n ander onwelkome siekte wat kop uitsteek?
Annette
--
@4ax.com...
> On Wed, 5 Sep 2001 20:44:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Hey!! Hey!!! Moenie woorde in my mond lê wat ek nie geskryf het nie!!
>> Annette
>>
> Ek meen jy't so gemeen...!
>
> DD
>
|
|
|
|