| alweer raasisme antie [boodskap #49443] |
Di., 04 September 2001 18:32  |
hennerietjie
Boodskappe: 46 Geregistreer: Oktober 2000
|
Volle Lid |
|
|
hellou my antie
het antie gesien hoe lekker hou ons antieraasisme konvourensie hier in
durbs. ma dit smaak my die lot is nou nog kwater vir mekaar as voor hille
hie aangekom het antie.
my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
nou trug in durban wat beterder as jammerika is.
my pa sê wat hom lat lag is lat hille geld ys vir traansatlantiese slaaferny
antie ma' nie vir slaaferny in jeropa en arabiese lande nie. my pa sê ok hy
virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte en die arabiese
farous en sjeiks sal met 'n smaail petaal vir die ongeregtigheid antie.
my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysië yt antie en ons moet al daai
riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
malysië gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.
die groot nies is lat sanien nou 'n vrye raasisme arieja verklaar is antie.
laasweek het die statsraat baije spietse gemaak wat sê lat raasisme nou hie
by ons dood virklaar is en toe het hille vakkels brand gemaak om die
raasisme yt te brand. oralster is nou pousters op wat sê sanien is raasisme
vry. oom hansie vannie pênnelbieters sê die statsraat weet vakkel ôl hille
moes kom kyk het hoe raasisme vry hy is toe al vier sy kar se wiele
laasnaweek afgesteel is. my pa sê die statsraat skiem hoeners gat jemel toe.
koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49446 is 'n antwoord op boodskap #49443] |
Di., 04 September 2001 18:51   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
hennerietjie wrote:
> my pa wil hom vrek lag oor 'n klomp affroujamerikaners wat hie aangekom het
> en vergoeding ys vir slaaferny antie. hille noem hilleself nogal die
> durban300 antie. skiem antie hille is in durban gevang voor hille oor die
> water gevat is. ma' ek weet nie hoekom hille so moun nie want hille is mos
> nou trug in durban wat beterder as jammerika is.
>
Ja-nee, Hennerietjie, ek het nog nie so daaraan gedink
nie. Hulle is mos nou weer terug van waar hulle skoppend
en skreeuend verwyder is.
Maar, Hennerietjie, ek dink hulle volg nie die regte taktiek
nie. Hulle sal meer geld kan maak as al die atlete wat swart
is en al die sangers wat swart is besluit dat hulle terug na Afrika
sal gaan, tensy hulle 'n stywe bedrag betaal word om in Amerika
te bly. Dan sal jy darem die wit ou omies hulle hande diep in
hulle sakke sien steek.
Tant Hessie
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49447 is 'n antwoord op boodskap #49443] |
Di., 04 September 2001 18:56   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
hennerietjie wrote:
> my pa sê ok hy
> virstaan glad nie hoekom koning dawid se mense wil weghol van die
> konvourensie af nie want hille kan baije geld maak yt die slaaferny storie
> yt. hy sê hille was mos hoeka vir lank slawe in jegipte
Weet jy, Hennerietjie, ek begin nuwe respek vir jou pakry, Hy het regtig iets
hier beet. ( Ek sou juis verwag het
dat hy sou dronk gesuip wees na die Drie-Nasies debakel,
maar hy verbaas my tog soms.) Ek dink hy moet Sharom
bel en vir hom vertel dat hy reparasies van die Egiptenare
moet vra.
Tant Hessie, wat wens sy het ook slawe in haar agtergrond.
>
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49448 is 'n antwoord op boodskap #49443] |
Di., 04 September 2001 19:03   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
hennerietjie wrote:
> my pa sê hy verwag self 'n geldjie yt die slaaferny storie yt want sy
> oorooroumagrootjie was 'n slaaf yt malysië yt antie en ons moet al daai
> riksdaalders ok trugkry waamee my oorooroupagrootjie haar met die vryery
> gekoop het. ma' assit nie vir die slaaferny was nie het ek dalk vandag in
> malysië gebly antie. dink antie dis lekkerder as in afrika.
>
My dierbaarheid, Hennerietjie, nou stam jy ook van iemand
in die Ooste af! Dit beteken jy het die reg om 'n kofija te dra,
en Maleis-Portugees te praat, en daar in die Kaap so nou en
dan los te brand onder die manne waarvan jy nie hou nie. Ek
weet egter nie vir wie jy gaan vra vir daardie riksdaalders nie.
Die regering van Maleisië? Ek dink nie hulle het teveel moela
nie. Ek sou eerder sê gaan vra vir die Hollanders om reparasies
te betaal. Maar ek dink dit sal maar moeilik gaan om iets uit
hulle uit te kry, te oordele na die kapsies wat Arthur Hagen
hier maak elke keer as 'n mens in daardie rigting praat.
Tant Hessie, wat nou haar genealogie gaan begin studeer.
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49449 is 'n antwoord op boodskap #49443] |
Di., 04 September 2001 19:07   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
hennerietjie wrote:
> koebaai antie (my pa sê as ons die slaaferny geld kry gaan ons
> traansatlanties kyer om te sien hoe sleg dit da' is)
Nou dis die beste stukkie nuus wat tannie nog vir'n lang ruk gehoor het. Jy moet
tog vir tannie kom
kuier ook.
Maar jy hoef nie te kom kyk hoe sleg dit hier gaan
nie. Luister maar net na wat Matthew Coon Come
van die Northern Cree daar sê in Durban.
Tant Hessie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49495 is 'n antwoord op boodskap #49489] |
Wo., 05 September 2001 10:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En hoe voel dit om in 'n potholelose provinsie te bly?:))
Moet asseblief nie stop by net 3 nie - wat van die ander provinsies?:))
EP - Extra Potholes?:))
Annette
--
Sakkie skryf in boodskap news:3b95eda3$0$234@hades.is.co.za...
> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in Mphumalanga
> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
> begrip, een woord :-))))
> GP - Groot Potholes
> WP - Wye Potholes
> MP - natuurlik Moerse Potholes
> Sakkie
>
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49498 is 'n antwoord op boodskap #49481] |
Wo., 05 September 2001 11:09   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Shannon wrote:
> Hallo Hennerietjie
>
> soos jy weet
> sy is gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>
Shannon, my kind, dankie vir die skerpsinnige opmerking, maar
jy moet tog maar oppas om iets positiefs van tannie te sê. Wees
veral in jou pasoppens vir die feeks van athene.
Tannie Helena van Troje (help, help, hulle het my ontvoer.)
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49507 is 'n antwoord op boodskap #49502] |
Wo., 05 September 2001 11:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Dankie Sakkie - ek sien jy hou jou vinger op die pols:)))
Die ft lyk ook soveel mooier as die ff:)))
Annette
>> ........ maar soos jy weet
>> is sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>>
>
> 'Skuus maar ek moet jou reghelp Shannon, dis keftertjies. Iemand kan jou
> maklik verkeerd verstaan en dan is al die antie-raaisiste op jou nek.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: alweer raasisme antie [boodskap #49519 is 'n antwoord op boodskap #49514] |
Wo., 05 September 2001 14:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Shannon, jy raak nou bietjie deurmekaar met die ff'etjies:))
Annette
--
message
> news:3b962018$0$233@hades.is.co.za...
>> Ja jong, die "ff" kan ook weer misverstaan word as Gloudina wat vir
> Danielle
>> 'n voorspoedige reis toewens. Veral as jy nou perongeluk 'n paar ....
>> tussen die twee ffffs gelos het :-))))))
>
> Dankie, 'fingervoute' is maar 'n lastige ding...
> kef....fertjies, dis onleesbaar.(hoe spreek mens kolletjies uit?)
> miskien het jy 'n 'o' of twee bedoel: ke-fof-fertjies, nee maak ook nie sin
> nie ;)) Is tog 'n lekker woord, al bestaan dit nie...klink amper soos 'n
> woord wat 'n fyn mannetjie sou beskryf :))
>
> Shannon
>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9n54on$5hiup$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Dankie Sakkie - ek sien jy hou jou vinger op die pols:)))
>>> Die ft lyk ook soveel mooier as die ff:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>> >........ maar soos jy weet
>>>> > is sy gelukkig dikvellig en steur sy haar nie aan keffertjies nie.
>>>> >
>>>>
>>>> 'Skuus maar ek moet jou reghelp Shannon, dis keftertjies. Iemand
kan
>> jou
>>>> maklik verkeerd verstaan en dan is al die antie-raaisiste op jou nek.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49520 is 'n antwoord op boodskap #49503] |
Wo., 05 September 2001 14:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gee jy vir ons al die nommerplaate en ons sal help:))
N ( vir Namibië) - Niks?:)))
KZN - Kraters Zijn Naby?
Annette
> "Annette" wrote in message
> news:9n4vib$5crua$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> En hoe voel dit om in 'n potholelose provinsie te bly?:))
>> Moet asseblief nie stop by net 3 nie - wat van die ander provinsies?:))
>> EP - Extra Potholes?:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b95eda3$0$234@hades.is.co.za...
>>> Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
> Mphumalanga
>>> (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die nuwe
>>> voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>> begrip, een woord :-))))
>>> GP - Groot Potholes
>>> WP - Wye Potholes
>>> MP - natuurlik Moerse Potholes
>>> Sakkie
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49594 is 'n antwoord op boodskap #49578] |
Do., 06 September 2001 08:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of Frikkie Slote:)))
Annette
:) Wat van Fris Slote?
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>> FS - F*kken Slote!!
>>
>> "Davie Davis" wrote in message
>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>
>>>> > > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> Mphumalanga
>>>> > > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom die
> nuwe
>>>> > > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > > begrip, een woord :-))))
>>>> > > GP - Groot Potholes
>>>> > > WP - Wye Potholes
>>>> > > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > > Sakkie
>>>> > >
>>>> > >
>>> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
|
| Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49595 is 'n antwoord op boodskap #49588] |
Do., 06 September 2001 08:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy het Farken gespel asof dit 'n vloekwoord is:))
Annette
.is.co.za...
> Wat het ek nou weer gedoen
>
> "Shannon" wrote in message
> news:3b97274a.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy kon dit maar net nie weerstaan nie ná :) Wat van Fris Slote?
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>> FS - F*kken Slote!!
>>>
>>> "Davie Davis" wrote in message
>>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>>
>>>> >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> >Mphumalanga
>>>> >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom
die
>> nuwe
>>>> >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> >> > begrip, een woord :-))))
>>>> >> > GP - Groot Potholes
>>>> >> > WP - Wye Potholes
>>>> >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> >> > Sakkie
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>> Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>>
>>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49629 is 'n antwoord op boodskap #49597] |
Do., 06 September 2001 12:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ok - Farken Slote dan:))
Annette
>> Of Frikkie Slote:)))
>> Annette
>>
>>
>> :) Wat van Fris Slote?
>>>
>>> Sakkie wrote in message
>>> news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>>> FS - F*kken Slote!!
>>>>
>>>> "Davie Davis" wrote in message
>>>> news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>> >
>>>> > >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is of in
>>>> > >Mphumalanga
>>>> > >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar kom
> die
>>> nuwe
>>>> > >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > >> > begrip, een woord :-))))
>>>> > >> > GP - Groot Potholes
>>>> > >> > WP - Wye Potholes
>>>> > >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > >> > Sakkie
>>>> > >> >
>>>> > >> >
>>>> > Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: voertuignommerplaatagtervoegsels [boodskap #49695 is 'n antwoord op boodskap #49689] |
Vr., 07 September 2001 06:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmm Shannon - Wouter is 'n seuntjie, en sy slootjie is aansienlik korter
as 'n dogtertjie s'n:))
Dus, ek praat nie van Wouter se Varkieslote nie:))
Ek praat van die Vrystaat!!!! s'n.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Shannon skryf in boodskap news:3b986508.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil protes aanteken. Dis darem 'n baie lelike opmerking wat Wouter
> Plaasvark se 'skoon' naam in gedrang bring.;))
>
> Annette wrote in message
> news:9n7r5s$57e2s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ok - Farken Slote dan:))
>> Annette
>>
>>>> Of Frikkie Slote:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> :) Wat van Fris Slote?
>>>> >
>>>> > Sakkie wrote in message
>>>> > news:3b9715e4$0$226@hades.is.co.za...
>>>> > > FS - F*kken Slote!!
>>>> > >
>>>> > > "Davie Davis" wrote in message
>>>> > > news:ubpcptgere2gan1gt4o5qlec3q91hhcejj@4ax.com...
>>>> > > >
>>>> > > > >> > Ek weet nooit of Tzaneen in die Noordelike Provinsie is
of
> in
>>>> > > > >Mphumalanga
>>>> > > > >> > (hoe spel 'n mens dit!!) nie. Julle weet natuurlik waar
> kom
>>> die
>>>> > nuwe
>>>> > > > >> > voertuignommerplaatagtervoegsel vandaan. Onthou een
>>>> > > > >> > begrip, een woord :-))))
>>>> > > > >> > GP - Groot Potholes
>>>> > > > >> > WP - Wye Potholes
>>>> > > > >> > MP - natuurlik Moerse Potholes
>>>> > > > >> > Sakkie
>>>> > > > >> >
>>>> > > > >> >
>>>> > > > Nee Sakkie, GP staan beslis vir Gangsters Paradise
>>>> > > >
>>>> > > > DD
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Farken Vrystaat [boodskap #49748 is 'n antwoord op boodskap #49724] |
Vr., 07 September 2001 17:05  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Ek het in elk geval geen farken probleem gehad hiermee nie.
Behalwe dat jy by my skoon naam die 'skoon' in
aanhalingstekens gesit het :-)
"Shannon" skryf in boodskap news:3b98a266.0@news1.mweb.co.za...
Fark het darem amper na Vark geklink. Die @#$% nuanse
wat daar kon wees, kyk ek eerder mis ;))
Annette skryf in boodskap news:9n9qev$696a0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Mmmm Shannon - Wouter is 'n seuntjie, en sy slootjie is aansienlik korter
> as 'n dogtertjie s'n:))
> Dus, ek praat nie van Wouter se Varkieslote nie:))
> Ek praat van die Vrystaat!!!! s'n.
> Shannon wrote in message
> news:3b986508.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil protes aanteken. Dis darem 'n baie lelike opmerking wat Wouter
>> Plaasvark se 'skoon' naam in gedrang bring.;))
>> Annette wrote in message
>> news:9n7r5s$57e2s$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ok - Farken Slote dan:))
|
|
|
|