| Die Amanzimtoti-tottie en sy geliefkoosde onderwerp [boodskap #49424] |
Di., 04 September 2001 12:08  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Sakkie wrote:
> Wat meer is, as ek reg lees het Danielle van haarself gepraat toe sy gesê
> het, haal aan "Ja, ek is 'n ongeskikte en arrogante Afrikaner - nes JY!" En
> die "jy" was natuurlik ons geliefde Dina.
>
Tog so snááks dat dié mense, wat veronderstel is om
my te ignoreer, die oues is wat die meeste oor my sit
en praat. Dis 'n bekende sielkundige toestand. Sakkie
se probleem het oorspronklik begin toe hy verkleinerend
oor "Dina" se Adams College wou praat, en toe deur sy
eie navorsing uitgevind het dat dit 'n inrigting was wat in
die verlede eintlik beroemd was. Dis 'n patologiese
reaksie om mense te ignoreer en te verkleineer as hulle
jou vooroordele bedreig.
Tant Venus van een van die voorste planetêre van
Helsdingens
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|