| Hoe gaan dit??? [boodskap #49318] |
So., 02 September 2001 21:19  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hallo ek is weer hier!!!
Almal oukai????????
Gr.Rico
|
|
|
|
|
|
|
|
| Italiaans [boodskap #49325 is 'n antwoord op boodskap #49324] |
Ma., 03 September 2001 00:39   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan môre (Labor Day) baie sports hê, want die bestuurder
vir ons Maatskappy van Italîë is hier, en ek moet hom uitvat vir
ete môreaand. Ek het hom nou net by sy hotel gebel, en hy kan
omtrent nie n dooie woord Engels praat nie! Na ek hom my naam
en van gesê het, vra hy vir my wat my feminine naam is, en wat
is my familie naam. Ek sê toe ek tel hom 4nm op, toe kon
hy nie verstaan nie, toe sê ek sommer quatro, wat Spaans is. :-)
Ek sal my bietjie Spaans baie moet opmix met my zero Italiaans.
Hy kom van die suide iewers, ek dink Triëste.
Kan iemand my n vinnige les gee:
Dankie - prego?
Hoe laat -
Waar wil jy eet/watter soort kos wil jy (u) eet?
Vleis
Hoender
'Vis
Rooi of wit (blanc of rouge) wyn - vino?
Hoe lank bly jy in Amerika?
Wag laat ek nou eers stop, ek weet nie of ek n Italiaans-sprekende op
hierdie nuusgroep
gaan kry nie.
Ciao
Pop
|
|
|
|
| Re: Italiaans [boodskap #49326 is 'n antwoord op boodskap #49325] |
Ma., 03 September 2001 01:18   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
pop wrote:
> Ek gaan môre (Labor Day) baie sports hê, want die bestuurder
> vir ons Maatskappy van Italîë is hier, en ek moet hom uitvat vir
> ete môreaand.
Hoekom probeer jy nie 'n restaurant vind waar diemense Italiaans praat
nie, en jy neem hom soontoe?
En as hy jou agterstewe wil knyp, dreig hom met die
Mafia. Vertel hom jy ken die Sopranos.
Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Italiaans [boodskap #49328 is 'n antwoord op boodskap #49325] |
Ma., 03 September 2001 01:50   |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Heh heh, ek dink hy sal versigtig wees met die knyp, want hy is n taamlike
senior partner in die maatskappy, en hy sal op sy passopens moet wees!
Ek wil nie vir hom vat na n Italiaanse restaurant nie, want ek voel ek moet
hom na iets Amerikaans neem. Dalk vat ek hom vir apperativs na n Italiaanse
plek, en dan vir ete na n Cajun restaurant. Dalk n stap in die Botaniese
tuine.
In Italië is dit n gewoonte om te "prominade" of stap met die hoofstraat af
net voor ete,
en ongelukkig is hier gin stuk sypaadjie om dit te doen nie. Die mense hier
stap mos
nie! Ek sal ook vir my grend moet aantrek, want julle weet hoe tof die
Italiaanse
vrouens vir hulle uit saans. Ek sal my mienk jas uit die mottegif moet
uithaal,
net jammer dit is so warm. :-)
Ek sal julle laat weet hoe dit was, maar ek dink ek is in vir n laaang aand,
veral om die man se Engels so power is, wat doen mens as mens nie kan
praat nie? (Toemaar julle, moet dit liewer nie antwoord n ie) :-)))
Pop
skryf in boodskap news:3B92DB9F.48E5803A@home.com...
pop wrote:
> Ek gaan môre (Labor Day) baie sports hê, want die bestuurder
> vir ons Maatskappy van Italîë is hier, en ek moet hom uitvat vir
> ete môreaand.
Hoekom probeer jy nie 'n restaurant vind waar diemense Italiaans praat
nie, en jy neem hom soontoe?
En as hy jou agterstewe wil knyp, dreig hom met die
Mafia. Vertel hom jy ken die Sopranos.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49471 is 'n antwoord op boodskap #49386] |
Wo., 05 September 2001 06:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rico, welkom.
Gloudina is op permanente vakansie - jy moet liewers vra of Gloudina nie
soms weggaan nie:))
Dit doen sy wel tog soms.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Rico skryf in boodskap news:9n0qaf$q5f$1@news1.xs4all.nl...
>
> "Davie Davis" schreef in bericht
> news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
>> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Hi DD
>>>
>>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>>
>>> en gaan al die bydraes lees.
>>>
>>> Rico
>>
>>
>> Nou is jy terug Rico
>> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
>> (want dit is al waar hy kan wees!)
>> dan is ons weer voltallig.
>>
>> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
>> roep vir Bobby.........
>> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>>
>> DD
>>
> Dan is ons almal weer hier, weetje ek wonder net, gaan Gloudina nooit op
> vakansie nie???????
>
>
> Gr.Rico
>
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49472 is 'n antwoord op boodskap #49371] |
Wo., 05 September 2001 06:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat van B������by!!!!
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Davie Davis skryf in boodskap news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Hi DD
>>
>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>
>> en gaan al die bydraes lees.
>>
>> Rico
>
>
> Nou is jy terug Rico
> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
> (want dit is al waar hy kan wees!)
> dan is ons weer voltallig.
>
> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
> roep vir Bobby.........
> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49496 is 'n antwoord op boodskap #49487] |
Wo., 05 September 2001 10:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) As jy wil hê dit moet soos Pro-o-o-o-o-o-vince klink, dan moet Bobby
nog baie meer �'s bykry:))
Of miskien moet ons net hard m-e-e-e-e-e-e-e-e-e-e- skree:))
Annette
--
> Dit moet wees BO-O-O-O-O-O-O-B-E-E-E-E-E-EY. Jy wil mos HARD roep.
> Australië is dêm ver. As ons almal nou mooi saam skree gaan dit klink soos
> Pro-o-o-o-o-vince op Nuweland.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n4hkb$5et2u$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat van B������by!!!!
>> Annette
>>
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> Davie Davis wrote in message
>> news:1dh7pt8cjbhtdp892jn2ugluhaah6klsps@4ax.com...
>>> On Mon, 3 Sep 2001 01:19:43 +0200, "Rico"
>>> wrote:
>>>
>>>> Hi DD
>>>>
>>>> ek is bly jy is ook weer hier!!!!!!
>>>>
>>>> en gaan al die bydraes lees.
>>>>
>>>> Rico
>>>
>>>
>>> Nou is jy terug Rico
>>> en as Bobby terugkom van die oefenkamp
>>> (want dit is al waar hy kan wees!)
>>> dan is ons weer voltallig.
>>>
>>> Tobie, jy's die ou wat so hard kan skree
>>> roep vir Bobby.........
>>> (jy bars as dit soos Ferdiiiiii klink !) :-)))
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoe gaan dit??? [boodskap #49602 is 'n antwoord op boodskap #49504] |
Do., 06 September 2001 09:56  |
Mafuta
Boodskappe: 196 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
"Sakkie" skryf in boodskap news:3b960ef8$0$226@hades.is.co.za...
> Dit sal teveel na 'n ooi klink as die Australiese boer dit alleen agter die
> bossies kry :-))))))))))))
Ja, julle sal nie te veel met die boere hier moet rondfoeter nie - hulle het
krokodille as waghonde. En dis die Kiwi bevolking wat meer skape as mense
het - die skape daar ken blykbaar die geluid van 'n ritssluiter baie goed en
daar is niks wat hulle vinniger laat weghol nie!
Ek hoor al die geroep, maar ek het deesdae soveel probleme met die boobies,
ek het nie tyd om te antwoord nie... puberteit in die veertigs... moet 'n
rekord wees.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9n4vid$5crua$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) As jy wil hê dit moet soos Pro-o-o-o-o-o-vince klink, dan moet Bobby
>> nog baie meer �'s bykry:))
>> Of miskien moet ons net hard m-e-e-e-e-e-e-e-e-e-e- skree:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|