| 'n Renoster en varke [boodskap #49242] |
Sa., 01 September 2001 20:46  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Wouter Plaasvark wrote:
> Het jy my ook gemis, Gloudina, of is dit net Danielle en Davie (ek
> hoor hy het aanhoudend na my geroep) wat na die plaasvarkie verlang het?
Gloudina
Jy moet jou vriende teen hierdie tyd ken, Plaasvark. Oppas vir Davie
Davis. Hy is mos die een wat vir jou geimpersonate het en gemaak het
dat jy af van die nuusgroep af is met baie oink oinks. Wat het vir jou
nou laat besluit om terug te kom?
Wouter
'n Voëltjie het vir my vertel hier is 'n renoster wat op dieselfde trant as
ek skryf, net meer arrogant. Toe kom loer ek, en ek sien die renoster is erg
onbeskof met sekere Hollanders en ander rassiste.
Toe skryf ek vir hom 'n kwaai brief by reno...@hotmail.com. Die renoster
is toe heel apologeties en verdedigend en noem toe ook dat Davie aanmekaar
na Wouter geroep het. Nou weet ek self nie van Davie nie, is hy dalk van
daardie jakkalse met 'n spesifieke strategiese dubbele anatomiese eienskap?
Hierdie plaasvarkie is maar 'n sensitiewe outjie, ek soek nie van baklei
nie. Maar my byt is baie erger as my blaf.....
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Renoster en varke [boodskap #49246 is 'n antwoord op boodskap #49242] |
Sa., 01 September 2001 21:15   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Wouter Plaasvark wrote:
> . Nou weet ek self nie van Davie nie, is hy dalk van
> daardie jakkalse met 'n spesifieke strategiese dubbele anatomiese eienskap?
>
Ja, Wouter, Davie Davis is 'n tweegatjakkals.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Renoster en varke [boodskap #49249 is 'n antwoord op boodskap #49242] |
Sa., 01 September 2001 21:50   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur wrote:
> "Wouter Plaasvark" schreef...
>> Toe kom loer ek, en ek sien die renoster is erg
>> onbeskof met sekere Hollanders en ander rassiste.
>
> Hé! Maak 't 'm effe.
"Hollanders en ander rassiste." Ek merk nou eensop hoe hy julle sit en
beledig, Arthur. Die swernoter
van 'n renoster.
Wat beteken "maak 't 'm effe"? Ek verstaan tot
by die 'm, maar wat is "effe"?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Renoster en varke [boodskap #49255 is 'n antwoord op boodskap #49254] |
Sa., 01 September 2001 23:08   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Wouter Plaasvark" schreef...
>> "Wouter Plaasvark" schreef...
>>> Toe kom loer ek, en ek sien die renoster is erg
>>> onbeskof met sekere Hollanders en ander rassiste.
>>
>> Arthur : H�! Maak 't 'm effe.
>
> Gloudina
> "Hollanders en ander rassiste." Ek merk nou eens op hoe hy
> julle sit en beledig, Arthur. Die swernoter van 'n renoster.
>
> Wouter, die vrolike varkie:
> Haai, julle is lekker deurmekaar :-(
> Dis ekke wat daardie geskryf het, nie die onbeskofte renoster nie! En ek s�
> duidelik *sekere* Hollanders (spesifiek Wêreldsman) en ander rassiste. Ek
> het nooooit bedoel alle Hollanders is rassiste nie, julle moet lekker lees,
> hoor! En nie wilde beskuldigings maak nie, asseblief.
Ik was niet in de war, het verschil tussen een plaasvark en een renoster zie
ik nog wel.
Wereldsman is een ongelofelijk dom figuur. Momenteel staat één van de andere
groepen die ik lees weer bol van haar (?) onzin. Racisme als een exclusief
blanke ziekte, wat een kul.
Om terug te komen op "zekere Hollanders en andere racisten", ik kan dat maar
op één manier lezen, beledigend. Als ik het heb over zekere varkens en
andere vieze beesten dan zeg ik in principe dat varkens dus ook vieze
beesten zijn, tenminste zolang ik dat "zekere" niet nader specificeer.
Overigens vind ik varkens eerder snoezig, dus maak je niet dik (al kan ik me
voorstellen dat je liever door anderen dan ik snoezig gevonden wilt worden
;)
Tegen neushoorns heb ik ook niks, die hebben tenminste een lekker dikke
huid.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Renoster en varke [boodskap #49289 is 'n antwoord op boodskap #49242] |
So., 02 September 2001 12:42   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur wrote:
>> Mandela sprak in deze toespraak over racisime als zijnde een ziekte !!
>
> En? Beschouwt hij het daadwerkelijk als ziekte of sprak hij in metaforen. En
> als hij het als ziekte beschouwt IS het dat dan ook?
>
> Kun je misschien de toepasselijke onderdelen van de toespraak op de
> nieuwsgroep posten? Ik moet namelijk bekennen dat ik alle nieuws van die
> conferentie bewust negeer.
>
> O jee, ik bedenk net, zou dat een teken zijn dat ik die ziekte nu ook heb?!?
>
Wel, Arthur, daar is 'n school of thought wat rassisme sien as iets
patologies, dus 'n siekte. J.M. Coetzee het 'n baie goeie analise
gegee van hoe so 'n patologie mens se denke kan besmet. Onder
andere wys hy uit dat, byvoorbeeld in SA, "die ander" as vuil en
besmetlik gesien word en dit oorgedra word op die lede van die
"ander" wat nie vuil is nie. (Dan kry jy die soort persoon in SA wat
vir jou sal oortuig dat hy nie uit dieselfde koppie sal drink as die
"ander" nie, omdat hulle "vuil" is en jou kan besmet. Ondertussen
loop die aia egter met jou kind in haar arms en sy maak vir jou kos
in die kombuis.) Dink jy nie hierdie soort denke is 'n soort van 'n
siekte nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Renoster en varke [boodskap #49321 is 'n antwoord op boodskap #49242] |
So., 02 September 2001 22:15   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Wie jy is weet ek nie maar jy is defnitief nie
> Plaasvark nie. IP die toetie lyk reg maar Wouter het gesê 'as iemand
> weer as Plaasvark skryf moet julle weet dat dit nie ek is nie.'
> Nooit het Wouter ons rede gegee om te dink dat hy sal lieg nie so wie
> is jy?
>
Ja, du Plessis, nou sit jy my ook aan die dink. Ons is aangesêdeur
Wouter Plaasvark om niemand te glo wat onder die naam
Wouter Plaasvark skryf nie, want dit sal 'n verpersoonliker wees.
So wie is jy, die-huidige-Wouter-Plaasvark?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Renoster en varke [boodskap #49750 is 'n antwoord op boodskap #49681] |
Vr., 07 September 2001 18:04  |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: Maart 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 7 Sep 2001 02:22:35 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
> Ek is die vark wat vroeër al hier was
> Die renoster het intussen hier rondgeplas
> Maar Davie het geruik, die geur was anys
> Nou't Wouter weer sy gesig hier kom wys
>
> Dis duidelik dat Davie die vark baie mis
> En Rennie het die Hollanders erg afgep..
> En Davie dié roep my, nou is ek weer hier
> Davie, jy kan dit nou heel amptelik vier :-)
>
> Wouter, the one and only original rhyming Plaasvark
> plaa...@hotmail.com
En ek is Davie Davis
Glo jy dit maar gewis
Die ou met die fyn sin vir reuk
Tog het jy ons byna beneuk
Met die vriendekring meer voltallig weer
Raak die gemoedere soos die anysgeur
Want Wouter het weer sy gesig gewys
En gelukkig was dit nie per abuis!
Davie het nie verniet geroep
En Wouter is terug op die stoep
Van die ng groep se plaashuis
Waar Wouter sy gesig weer wys
Natuurlik word dit nou amptelik gevier
want niemand is meer suur
Die tannie sal nou glimlag
Ons het mos lank daarvoor gewag!
Wouter se terug wen
in antwoord op 'n roepstem
Het dit laat uitlek
Davie het 'n groot bek
Davie, the one and only original rhyming Davis
|
|
|
|