| Gesonde Rooi Wyn [boodskap #49166] |
Vr., 31 Augustus 2001 15:05  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek lees vandag in die nuwe Rooi Rose dat mens ten minste 500ml rooiwyn per
dag moet drink om die aanvang van Alzheimers teen te werk.
Hulle praat ook van genoeg oefening - maar ek sal maar dubbel die
hoeveelheid rooiwyn drink om op te maak vir die oefening:)))
Annette
( wat kan sê dat alhoewel sy nie eintlik van Shiraz hou nie, 'n bottel 1984
Shiraz werklik vorentoe smaak!!)
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
|
|
|
|
|
|
| Re: Gesonde Rooi Wyn [boodskap #49225 is 'n antwoord op boodskap #49202] |
Sa., 01 September 2001 14:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Max - indaardie geval moet ek maar twee glasies tegelyk lig, anders
word ek net sterk aan die een kant:))
Annette
news:9mq18q$p1s$6@azure.nl.gxn.net...
> Dis ook oefening om die glas van die tafel tot by jou mond te kry. Sorg
> net dat hy vol is, anders het hy nie genoeg gewig nie! :-)
> ________________________________________________________
> "Annette"
>> Ek lees vandag in die nuwe Rooi Rose dat mens ten minste 500ml rooiwyn
> per
>> dag moet drink om die aanvang van Alzheimers teen te werk.
>> Hulle praat ook van genoeg oefening - maar ek sal maar dubbel die
>> hoeveelheid rooiwyn drink om op te maak vir die oefening:)))
>> Annette
>> ( wat kan sê dat alhoewel sy nie eintlik van Shiraz hou nie, 'n bottel
> 1984
>> Shiraz werklik vorentoe smaak!!)
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Gesonde Rooi Wyn en Borrelnootjes! [boodskap #49293 is 'n antwoord op boodskap #49284] |
So., 02 September 2001 14:17  |
loes&patrick
Boodskappe: 238 Geregistreer: Februarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
'n lekker stukkie franse kaas wellig ?
Patrick (ook 'n rooiwyn liefhebber)
In article , Arthur
wrote:
> "Max" schreef...
>> Jy't duidelik nog nie van borrelnootjes* gehoor nie! Jammer dat dit net
>> krummels sal wees, anders het ek vir jou 'n pakkie gestuur! Ek weet nie
>> of dit Nederlands is nie, maar dis heerlik en dit maak jou lekker dors!
>
> Rooi wyn en borrelnootjies? Barbaar!
>
|
|
|
|