Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Persoonlike aanvalle - Re: Diere
Re: Persoonlike aanvalle - Re: Diere [boodskap #48893] Ma, 27 Augustus 2001 14:36
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:sq7iot4mp973h4n4lb4fc0hmvp48dnhqk2@4ax.com...

> dat jy nou verdink word om 'n regse ou omie van Sydney
> te wees. Oooo, dis eintlik vreeslik snaaks...:-))))

Huh? Ek dog ek was nog laas in Perth? Ek kan ook nie meer byhou met waar
ek is nie - ek verloor myself gedurig...

> Ja, ek weet. :-) Jy gooi mos deesdae net shrimps op jou barbie! :-)))

Hie-hie-hie - ons was hoeka gisteraand buite by die barbie besig (veggie
sosaties, jy weet...)toe 'n helse donderstorm uitbreek. Mensig, het ek
vinnig die huis ingespring! Ook maar goed die Goodwill Games begin eers
Dinsdag.

> Terloops, jy moet volgende week vir ons waai in die kamera's. Ek sal
> die Goodwill Games" dophou - dalk sien ons jou ook! :-))

Ek sal waai! Dis nou ek met die krokodilvelskoen in een hand en die
springbokvel in die ander...

Groetnis
Vorige onderwerp: Veelwywery
Volgende onderwerp: Re: Aanhegsels - Re: PSALM 8
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 14:30:33 MGT 2024