| irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48869] |
Ma., 27 Augustus 2001 09:10  |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Geagte Meneer
Motorversekering polisno: #00099174001
Graag wil ek die volgende inligting hê:
1. Vir watter bedrag is die CR pioneer radiostelsel in my motor verseker?
2. Ek sien my nuwe polis het nie meer die SASRIA premie op nie, is dit
moontlik dat dit weer op die polis geplaas kan word. Wat sal die premie
wees?
3. Die huidige versekerde bedrag is laer as die uitstaande bedrag (wat ek
tans nog skuld.) Is dit moontlik om dit te verhoog en daarmee saam die
premie en wat sal die premie dan bedra?
Baie dankie
Shannon Laubscher
|
|
|
|
| Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48887 is 'n antwoord op boodskap #48869] |
Ma., 27 Augustus 2001 13:21   |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Oepsie. Verkeerd gepos. Wonder wat het die versekeringsouens gekry?
"Shannon" skryf in boodskap news:3b8a226a.0@news1.mweb.co.za...
> Geagte Meneer
U verwysing na 'meneer' is onnodig. Hierdie groep is geslagloos. Gloudina
is nou 'n Gloudit as jy wil of nie
>
> Motorversekering polisno: #00099174001
>
O, u het dus 'n motor. Waar parkeer u dit snags?
Ons sal verkies dat dit buite 'n toesluit motorhuis moet wees.
Beskik dit oor 'n alarm/immobiliseerder?
Watter tipe en waar hou u die afstandbeheer?
> Graag wil ek die volgende inligting hê:
Ja dit gee ons graag, maar net aan ons medewerkers. Die SAPD sal later
daarvan hoor.
> 1. Vir watter bedrag is die CR pioneer radiostelsel in my motor verseker?
Hopeloos te min.
Ons sal reël dat iemand dit vannag kom verwyder.
Waar hou die verwyderbare voorkant van u radio?
Onder u sitplek of in die kattebak? Re�l asb dat een van die deure nie
gesluit is nie, dit sal verhoed dat enige ruite gebreek sal word, wat weer u
geen-eis bonus op motorglas sal verbeur.
U motorradio is in elk geval nie gedek na sononder nie.
> 2. Ek sien my nuwe polis het nie meer die SASRIA premie op nie, is dit
> moontlik dat dit weer op die polis geplaas kan word. Wat sal die premie
> wees?
SASRIA het 'n geslagsverandering ondergaan, en sal eers weer volgende jaar
as SAKSAREL beskikbaar wees. Hy sal self die nuwe premie met u beding teen
hoogs inflasionêre waardes tensy u vooraf een en enige bedraggies direk in
sy bankrekening kan inbetaal.
> 3. Die huidige versekerde bedrag is laer as die uitstaande bedrag (wat ek
> tans nog skuld.) Is dit moontlik om dit te verhoog en daarmee saam die
> premie en wat sal die premie dan bedra?
Stuur maar net u bank besonderhede saam met u ID boekie, adres detail en
aftrekorder teen u salaris saam. Ons sal seker maak dat u nie weer 'n sent
van u hardverdiende geld ontvang nie.
>
> Baie dankie
Nee, maar is maar 'n plesier. Verwys asseblief u vriende ook na ons toe.
Ons netwerk sal enige bydraes verwelkom, en dit sommer self kom verwyder.
Sodoende spaar ons u die moeite om dit self te wil doen.
> Shannon Laubscher
Daglig Versekeraars / Naglig verdwyners
Enige plek enige tyd./ Verkieslik in die nag
|
|
|
|
| Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #48906 is 'n antwoord op boodskap #48887] |
Ma., 27 Augustus 2001 17:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Shannon sal verbaas wees dat ons nou almal weet sy het nie Sasria
nie;)))
Vir wat sal sy die polis wil verhoog na die bedrag uitstaande?
Weet sy nie mens moet jou polis ivm met jou motor elke jaar laat verminder
tot die boekiewaarde nie?
Annette
Thys de Wet skryf in boodskap news:9mdhh7$12eu$1@news.adamastor.ac.za...
> Oepsie. Verkeerd gepos. Wonder wat het die versekeringsouens gekry?
>
> "Shannon" wrote in message
> news:3b8a226a.0@news1.mweb.co.za...
>> Geagte Meneer
> U verwysing na 'meneer' is onnodig. Hierdie groep is geslagloos. Gloudina
> is nou 'n Gloudit as jy wil of nie
>
>>
>> Motorversekering polisno: #00099174001
>>
> O, u het dus 'n motor. Waar parkeer u dit snags?
> Ons sal verkies dat dit buite 'n toesluit motorhuis moet wees.
>
> Beskik dit oor 'n alarm/immobiliseerder?
> Watter tipe en waar hou u die afstandbeheer?
>
>> Graag wil ek die volgende inligting hê:
> Ja dit gee ons graag, maar net aan ons medewerkers. Die SAPD sal later
> daarvan hoor.
>
>> 1. Vir watter bedrag is die CR pioneer radiostelsel in my motor
verseker?
> Hopeloos te min.
> Ons sal reël dat iemand dit vannag kom verwyder.
> Waar hou die verwyderbare voorkant van u radio?
> Onder u sitplek of in die kattebak? Re�l asb dat een van die deure nie
> gesluit is nie, dit sal verhoed dat enige ruite gebreek sal word, wat weer u
> geen-eis bonus op motorglas sal verbeur.
> U motorradio is in elk geval nie gedek na sononder nie.
>> 2. Ek sien my nuwe polis het nie meer die SASRIA premie op nie, is dit
>> moontlik dat dit weer op die polis geplaas kan word. Wat sal die premie
>> wees?
> SASRIA het 'n geslagsverandering ondergaan, en sal eers weer volgende jaar
> as SAKSAREL beskikbaar wees. Hy sal self die nuwe premie met u beding teen
> hoogs inflasionêre waardes tensy u vooraf een en enige bedraggies direk in
> sy bankrekening kan inbetaal.
>
>> 3. Die huidige versekerde bedrag is laer as die uitstaande bedrag (wat ek
>> tans nog skuld.) Is dit moontlik om dit te verhoog en daarmee saam die
>> premie en wat sal die premie dan bedra?
> Stuur maar net u bank besonderhede saam met u ID boekie, adres detail en
> aftrekorder teen u salaris saam. Ons sal seker maak dat u nie weer 'n sent
> van u hardverdiende geld ontvang nie.
>>
>> Baie dankie
> Nee, maar is maar 'n plesier. Verwys asseblief u vriende ook na ons toe.
> Ons netwerk sal enige bydraes verwelkom, en dit sommer self kom verwyder.
> Sodoende spaar ons u die moeite om dit self te wil doen.
>
>> Shannon Laubscher
>
> Daglig Versekeraars / Naglig verdwyners
> Enige plek enige tyd./ Verkieslik in die nag
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49054 is 'n antwoord op boodskap #48869] |
Wo., 29 Augustus 2001 15:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja Danielle - dit is een woord.
Wil jy nog lang woorde hê?
Annette
--
m>
> wrote:
>
>> 'top up' of ook genoem 'coversure' word verskaf deur die mense wat jou
>> finansiering doen en nie deur die korttermynversekeringsmaatskappy nie
>
> korttermynversekeringsmaatskappy? Dis darem 'n vreeslike lang woord.
> :-) Is dit rerig een woord? Wat is die "top up" goed waarvan julle
> praat? Wat doen dit? Is dit soos Aflac die eend, se "supplemental
> insurance" hier by ons?
> Het mens rerig so iets nodig?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49127 is 'n antwoord op boodskap #49097] |
Do., 30 Augustus 2001 19:43   |
DB
Boodskappe: 11 Geregistreer: Desember 2000
|
Junior Lid |
|
|
Hi Shannon!
Jy moet net onthou dat wanneer 'n mens die dag eis van jou "top-up" of
"coversure" versekering moet jou nog altyd 'n bybetaling daarop ook
betaal............ wat in sekere gevalle selfs R1 000 kan wees.
Jy moet ook net in gedagte hou dat verskillende versekeringsmaatskappye het
verskillende maniere om hulle somme te maak wanneer hulle uitbetalings
doen!! Party betaal slegs gemiddelde tussen herverkoopswaarde en
inruilwaarde uit, terwyl party herverkoopswaarde uitbetaal.
Op 'n motor van R80 000 bv. kan die verskil in jou finale skikkingsbedrag
maklik R3 000 - R 4 000 wees.
Slotsom : Verskillende maatskappye se polisse lyk presies dieselfde, maar jy
kry dalk nie dieselfde skikkings nie!!!
Ek is 'n korttermynversekeringsmakelaar van beroep, ek weet!
Wie van julle se "jobdiscription" bevat soveel letter soos myne?
"Shannon" skryf in boodskap news:3b8e063b.0@news1.mweb.co.za...
>
> Davie Davis wrote in message
> news:c5dqot4ei1dnrep1ku6vccc677gg4p5lu1@4ax.com...
>> On Wed, 29 Aug 2001 08:02:12 +0200, "Shannon"
>> wrote:
>>
>>> Ek is steeds by dieselfde maatskappy wat die finansiering doen. Die 'top
>>> up' sal dus nog van toepassing wees.
>>>
>>>
>> nié noodwendig nie Shannon, want daar moet spesifiek voor aansoek
>> gedoen word. Onthou (soos ek reeds gesê het) dat die
>> finansieringsmaatskappy die top - up doen en die versekeraar die res.
>
> Ek het toe wel steeds die "top-up" (sommer geskakel, anders land my navraag
> perdalks weer op die nuusgroep ;)) ...kon dit steeds nie verklaar nie, want
> 'n Reply to Group of New Post voltooi self die adres)
>
>> Betreffende jou vraag oor wat dit is Danielle, die versekeraar verskaf
>> slegs dekking vir die markwaarde van die voertuig. Annette het dit
>> reeds genoem. Menige keer is die uitstaande skuld hoër as die werklike
>> waarde van die voertuig. Daarvoor maak die top-up of coversure
>> versekering voorsiening. (slegs vir daardie deel)
>
> Tussen die aflosbedrag en die versekerdebedrag/markwaarde.(boekwaarde) is
> alles piekfyn.
>
> Ek sal maar weer by jou kom aanklop om raad, beoog juis om 'n huis te koop
> nader aan die skole ;)
>
>> Nou is dit ook (UITERS) belangrik om te onthou dat jou dekking nie
>> finasieringskoste behoort in te sluit nie Shannon. Want sou jy die
>> voertuig verloor is 'n aflosbedrag betaalbaar (wat nutuurlik geen
>> verdere rente insluit nie)
>>
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: irbisure@pmurg/co.za [boodskap #49141 is 'n antwoord op boodskap #49127] |
Vr., 31 Augustus 2001 06:42   |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
DB skryf in boodskap news:3b8e95f9.0@news1.mweb.co.za...
> Hi Shannon!
>
> Jy moet net onthou dat wanneer 'n mens die dag eis van jou "top-up" of
> "coversure" versekering moet jou nog altyd 'n bybetaling daarop ook
> betaal............ wat in sekere gevalle selfs R1 000 kan wees.
>
> Jy moet ook net in gedagte hou dat verskillende versekeringsmaatskappye het
> verskillende maniere om hulle somme te maak wanneer hulle uitbetalings
> doen!! Party betaal slegs gemiddelde tussen herverkoopswaarde en
> inruilwaarde uit, terwyl party herverkoopswaarde uitbetaal.
> Op 'n motor van R80 000 bv. kan die verskil in jou finale skikkingsbedrag
> maklik R3 000 - R 4 000 wees.
>
> Slotsom : Verskillende maatskappye se polisse lyk presies dieselfde, maar jy
> kry dalk nie dieselfde skikkings nie!!!
Mens kan maar net hoop jou geld is op die regte perd. Die sal jy eers sien
sodra die "papaw" die "fan strike". 'n Neseiertjie sal wel die saak
deursien.
Alhoewel die ou wat my motor wil steel of aan stukke wil ry, sal met my te
doen kry!
>
> Ek is 'n korttermynversekeringsmakelaar van beroep, ek weet!
>
> Wie van julle se "jobdiscription" bevat soveel letter soos myne?
>
>
> "Shannon" wrote in message
> news:3b8e063b.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:c5dqot4ei1dnrep1ku6vccc677gg4p5lu1@4ax.com...
>>> On Wed, 29 Aug 2001 08:02:12 +0200, "Shannon"
>>> wrote:
>>>
>>>> Ek is steeds by dieselfde maatskappy wat die finansiering doen. Die
> 'top
>>>> up' sal dus nog van toepassing wees.
>>>>
>>>>
>>> nié noodwendig nie Shannon, want daar moet spesifiek voor aansoek
>>> gedoen word. Onthou (soos ek reeds gesê het) dat die
>>> finansieringsmaatskappy die top - up doen en die versekeraar die res.
>>
>> Ek het toe wel steeds die "top-up" (sommer geskakel, anders land my
> navraag
>> perdalks weer op die nuusgroep ;)) ...kon dit steeds nie verklaar nie,
> want
>> 'n Reply to Group of New Post voltooi self die adres)
>>
>>> Betreffende jou vraag oor wat dit is Danielle, die versekeraar verskaf
>>> slegs dekking vir die markwaarde van die voertuig. Annette het dit
>>> reeds genoem. Menige keer is die uitstaande skuld hoër as die werklike
>>> waarde van die voertuig. Daarvoor maak die top-up of coversure
>>> versekering voorsiening. (slegs vir daardie deel)
>>
>> Tussen die aflosbedrag en die versekerdebedrag/markwaarde.(boekwaarde) is
>> alles piekfyn.
>>
>> Ek sal maar weer by jou kom aanklop om raad, beoog juis om 'n huis te koop
>> nader aan die skole ;)
>>
>>> Nou is dit ook (UITERS) belangrik om te onthou dat jou dekking nie
>>> finasieringskoste behoort in te sluit nie Shannon. Want sou jy die
>>> voertuig verloor is 'n aflosbedrag betaalbaar (wat nutuurlik geen
>>> verdere rente insluit nie)
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|