| Rugby [boodskap #48551] |
Sa., 18 Augustus 2001 18:31  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
beide spanne gespeel het nie.
Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48600 is 'n antwoord op boodskap #48584] |
Ma., 20 Augustus 2001 15:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam oor Bobby wat nie mooi gemaak het nie. Om die waarheid te sê,
moes hy 'n rooi kaart gekry het - soos James Small destyds - omdat hy
sarkasties was en teruggepraat het met die skeidsregter.
Annette
--
Gerhard Koekemoer skryf in boodskap news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
> lol - ek stem Annette...
> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het weens
> disipliene......
>
> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
>> beide spanne gespeel het nie.
>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48601 is 'n antwoord op boodskap #48595] |
Ma., 20 Augustus 2001 15:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ag nee wat Gerhard - geen rede vir jou om skaam te kry vir hulle onnoselheid
nie.
Kyk na die goeie kant - die ander spelers wat hul man kon staan en keer
terwyl die twee idiote lekker langs die veld gesit en rus het - en nie eers
skaam gelyk het oor wat hulle gedoen het nie.
Annette
Gerhard Koekemoer skryf in boodskap news:3b8108e6$0$227@hades.is.co.za...
> Heel goed sal ek se.
> Ek het vreeslik baie respek vir die ref. Hy was nooit twee-gesig en was
> altyd "fair".
>
> IVM Butch...wel....ek dink net nie hy moet in die eerste plek speel
> nie....hy dink sy naam is butch(er) vir niks....
> dis on-profesioneel.....en ek het skaam gekry omdat 2 van ons spelers
> afgejaag was.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3b80f14c$0$229@helios.is.co.za...
>> Gerhard - ek stem saam mbt die Bobby. Sy onvolwassenheid het m.i. na vore
>> gekom - in teenstelling met ouens soos Teich speel Bobby beslis vir die
>> gehoor. En, ek is bevrees, jy onderskat daardie gehoor... Die hele gemor
> oor
>> die skeidsregter is 'n klomp twak - ek dink hy het redelik goed gedoen.
>> "Gerhard Koekemoer" wrote in message
>> news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
>>> lol - ek stem Annette...
>>> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het
>> weens
>>> disipliene......
>>>
>>> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe
> sleg
>>>> beide spanne gespeel het nie.
>>>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>>>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>>>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby - nie beindruk met Bobby nie.... [boodskap #48631 is 'n antwoord op boodskap #48584] |
Ma., 20 Augustus 2001 23:15  |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
Gerhard - ek stem saam mbt die Bobby. Sy onvolwassenheid het m.i. na vore
gekom - in teenstelling met ouens soos Teich speel Bobby beslis vir die
gehoor. En, ek is bevrees, jy onderskat daardie gehoor... Die hele gemor oor
die skeidsregter is 'n klomp twak - ek dink hy het redelik goed gedoen.
"Gerhard Koekemoer" skryf in boodskap news:3b80d852$0$239@hades.is.co.za...
> lol - ek stem Annette...
> Ek was self nogal verbaas om te sien nadat ons twee mense verloor het weens
> disipliene......
>
> Ek is glad nie beindruk met Bobby nie.....
>
> "Annette" wrote in message
> news:9lmcr9$a5ui5$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek hou nie van gelykop uitslae nie - maak nie saak hoe goed of hoe sleg
>> beide spanne gespeel het nie.
>> Nee - ek het nie gewed op die wedstryd nie - omdat ek vergeet het.
>> As ek sou gewed het, sou ek verloor het.
>> Dit is partymaal ekonomies haalbaar om vergeetagtig te wees:)))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|