Tuis » Lekker » Kos & resepte » Hotnoskoolbredie
Hotnoskoolbredie [boodskap #48212] |
Tue, 14 August 2001 19:54 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Berei die vleis voor soos vir enige ander bredie.
Pluk die hotnoskool die vorige dag en laat oornag staan in koue soutwater.
Berei soos vir enige bredie met:
900g rugvleis
450g hotnoskool
450g aartappels
1 groot ui
115g suring of 'n bietjie suurlemoensap.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Wed Jan 01 00:46:56 UTC 2025
|