| Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48102] |
Ma., 13 Augustus 2001 17:46  |
Grahame
Boodskappe: 131 Geregistreer: Augustus 2000
|
Senior Lid |
|
|
Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
televisie te "surf".
Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok en vreet
nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en staar met oë
so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende kolletjie teen
die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die TV aan
te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar net in 'n
ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die nikseggende
kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop om my
negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan hulle nie 'n
ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om te kyk
nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar volgende keer
is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan met die
afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek sal seker
maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna geniet.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48179 is 'n antwoord op boodskap #48102] |
Di., 14 Augustus 2001 13:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jonas, sodra jy weet laat my weet:))
Ek sien net natuurprogramme as ek die TV aanskakel:))
Annette
--
Jonas skryf in boodskap news:3b78a3f6$0$227@helios.is.co.za...
> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede herhaal
> ....
> "Grahame" wrote in message
> news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
>> Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
>> televisie te "surf".
>>
>> Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok en
> vreet
>> nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en staar
met
> oë
>> so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende kolletjie
> teen
>> die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>>
>> 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die TV aan
>> te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar net in
> 'n
>> ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>>
>> Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die
> nikseggende
>> kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop om my
>> negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>>
>> Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan hulle
nie
> 'n
>> ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om te kyk
>> nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>>
>> Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar volgende
> keer
>> is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan met
> die
>> afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek sal
> seker
>> maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna geniet.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48370 is 'n antwoord op boodskap #48278] |
Do., 16 Augustus 2001 12:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Per ongeluk my voet!! Dit sal beslis doelbewus wees:)))
Annette
--
.
Sakkie skryf in boodskap news:3b7a6579$0$233@hades.is.co.za...
> Jonas en Annette wil natuurlik weet sodat hulle nie ook per ongeluk daarop
> afkom nie...
> "Annette" wrote in message
> news:9lb9n9$8dkp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, sodra jy weet laat my weet:))
>> Ek sien net natuurprogramme as ek die TV aanskakel:))
>> Annette
>>
>>
>> --
>> Jonas wrote in message
>> news:3b78a3f6$0$227@helios.is.co.za...
>>> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede
> herhaal
>>> ....
>>> "Grahame" wrote in message
>>> news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
>>>> televisie te "surf".
>>>>
>>>> Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se rok
en
>>> vreet
>>>> nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en
staar
>> met
>>> oë
>>>> so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende
> kolletjie
>>> teen
>>>> die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>>>>
>>>> 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer die
TV
>> aan
>>>> te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar
net
> in
>>> 'n
>>>> ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>>>>
>>>> Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die
>>> nikseggende
>>>> kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet hardloop
om
>> my
>>>> negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>>>>
>>>> Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan
hulle
>> nie
>>> 'n
>>>> ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied om
te
>> kyk
>>>> nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>>>>
>>>> Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar
> volgende
>>> keer
>>>> is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV staan
> met
>>> die
>>>> afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek
sal
>>> seker
>>>> maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna
>> geniet.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Die uitsig is maar sleg!! [boodskap #48383 is 'n antwoord op boodskap #48370] |
Do., 16 Augustus 2001 13:39  |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Jaaaa-Jaaaa, ek wou dit nou maar net nie so laat klink het nie
;-)))))))
"Annette" skryf in boodskap news:9lghcd$9acgk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Per ongeluk my voet!! Dit sal beslis doelbewus wees:)))
> Annette
>
>
> --
> .
> Sakkie wrote in message
> news:3b7a6579$0$233@hades.is.co.za...
>> Jonas en Annette wil natuurlik weet sodat hulle nie ook per ongeluk daarop
>> afkom nie...>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9lb9n9$8dkp6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, sodra jy weet laat my weet:))
>>> Ek sien net natuurprogramme as ek die TV aanskakel:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> Jonas wrote in message
>>> news:3b78a3f6$0$227@helios.is.co.za...
>>>> Grahame, ja, dis vieslik. Kan jy net die tyd en kanaalbesonderhede
>> herhaal
>>>> ....
>>>> "Grahame" wrote in message
>>>> news:3b7814e1.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Saterdagaand en die omie sit gemaklik agteroor om so 'n bietjie die
>>>> > televisie te "surf".
>>>> >
>>>> > Wat sou ek sien? 'n Amerikaner sit met sy kop onder 'n dame se
rok
> en
>>>> vreet
>>>> > nugter alleen wat! Ek sit die TV so vinnig af as wat ek kon en
> staar
>>> met
>>>> oë
>>>> > so groot soos pierings vir 'n volle minuut na 'n niksseggende
>> kolletjie
>>>> teen
>>>> > die muur. Ek kon nie glo wat ek gesien het nie!!
>>>> >
>>>> > 'n Week later, verlede Saterdagaand, kry ek genoeg moed om weer
die
> TV
>>> aan
>>>> > te skakel, en SO WRAGTIG hier is dieselfde ding aan die gang maar
> net
>> in
>>>> 'n
>>>> > ander rolprent. Hierdie slag nog meer blatant!!
>>>> >
>>>> > Weer gaan die TV af maar hierdie keer kan ek nie te lank na die
>>>> nikseggende
>>>> > kolletjie teen die muur kyk nie want ek moes na die toilet
hardloop
> om
>>> my
>>>> > negentien Rand se Debonair's Hawaiin Pizza te gaan download.
>>>> >
>>>> > Is hierdie 'n nuwe trant met die sogenaamde Adult-movies?? Kan
> hulle
>>> nie
>>>> 'n
>>>> > ouderdomsbeperking op hierdie rolprente sit wat ou mense verbied
om
> te
>>> kyk
>>>> > nie? Het ek iets my hele lewe lank gemis, of wat?
>>>> >
>>>> > Dit sal my miskien weer so 'n paar weke vat om te herstel maar
>> volgende
>>>> keer
>>>> > is ek reg vir hulle: Ek sal op 'n veilige afstand van die TV
staan
>> met
>>>> die
>>>> > afstand beheer in een hand en my .38 Special in die ander. En ek
> sal
>>>> seker
>>>> > maak dat ek my negentien Rand se Debonaire's Hawaiin Pizza agterna
>>> geniet.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|