| Rugby 4.20vm [boodskap #47902] |
Vr., 10 Augustus 2001 20:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
slag te wen:)))
Annette
|
|
|
|
| Re: Rugby 4.20vm [boodskap #47929 is 'n antwoord op boodskap #47902] |
Sa., 11 Augustus 2001 06:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Moet nooit verras wees oor wat 'n orakel voorspel nie:)))
Jy het reg - baie krake wat uitgebuit kan word - net - het ons enige
intelligente Springbokke wat dit kan doen?
Teen wie speel die bokke volgende week?
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b74d053$0$227@hades.is.co.za...
> Raait - jy't gewen...
> Die uitslag het (my) verras.
> Die All Blacks is nie op standaard nie.
> Beide spanne het (m.i.) krake wat uitgebuit kan word...
> "Annette" wrote in message
> news:9l1ehk$70ga5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
>> slag te wen:)))
>> Annette
>>
>>
>> --
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby 4.20vm [boodskap #47951 is 'n antwoord op boodskap #47942] |
Sa., 11 Augustus 2001 13:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Liezl, ons weet dit - dat die All Blacks vir NZ speel.
Daardie dop wat jy gevat het skop nog steeds:)))))
Annette
--
.com> skryf in boodskap news:...
>> Raait - jy't gewen...
>> Die uitslag het (my) verras.
>> Die All Blacks is nie op standaard nie.
>> Beide spanne het (m.i.) krake wat uitgebuit kan word...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9l1ehk$70ga5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> More-oggend is my geldjies op Australië - net omdat dit hulle beurt is om 'n
>>> slag te wen:)))
>>> Annette
>>>
> Dog maar net ek se. Die All Blacks speel eintlik vir New Zealand nie
> vir Australie nie. Dis amper so erg as om te se die Springbokke speel
> vir Mozambique!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby 4.20vm [boodskap #48018 is 'n antwoord op boodskap #47968] |
So., 12 Augustus 2001 10:54  |
me & bobby magee[1]
Boodskappe: 40 Geregistreer: Augustus 2001
|
Volle Lid |
|
|
Ja-nee, Liezl, klink my jy woon nou al te lank tussen die Skotte - nou
nie juis 'n nasie wat veel van rugby af weet nie...
Self loop ek met Skotse bloed in die are rond.
li...@eco-formula.co.uk (Liezl) skryf in boodskap news:...
> SKUUUUUUUUUUUUS Ek het nou net uitgevind hoeveel van 'n poephol ek van
> myself gemaak het met my laaste uitlating. Verskoon tog asseblief my
> onnoselheid. Ek het nie geweet dat die Kiwi's en die Australiërs teen
> mekaar gespeel het nie. Ignoreer asseblief in die toekoms enige iets
> wat ek oor rugby te se het. Ek weet duidelik nie waarvan ek praat nie!
|
|
|
|