| Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47744] |
Di., 07 Augustus 2001 11:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Janee - ons het mos ons eie oefenlopie hier gehad verlede jaar - nou weet
ons hoe om dit internasionaal te doen:))
Kry dit op 'n ander kol op die internet:
Blykbaar is een van die besprekingspunte koeie - hulle rassistiese neiging
om slegs wit melk te lewer:))
By dieselfde kol: Iemand wat 'n kind in Holland het wil graag gaan bloed
skenk. Hy is getroud met 'n nooi van Bloemfontein.
Op die aansoekvorm is een van die vrae glo:
Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?
Die man wil nou nie op die vorm lieg nie, en hy weet die vraag gaan oor VIGS
Hy is blykbaar nou in 'n dilemma.
Annette
--
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Internasionale Rassisme Konferensie in SA [boodskap #47785 is 'n antwoord op boodskap #47744] |
Di., 07 Augustus 2001 19:37  |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 441 Geregistreer: April 2000
|
Senior Lid |
|
|
Wonder wat die een ons uit die sak gaan jaag
Reenen
Annette skryf in boodskap news:9kol3a$5r73n$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee - ons het mos ons eie oefenlopie hier gehad verlede jaar - nou weet
> ons hoe om dit internasionaal te doen:))
> Kry dit op 'n ander kol op die internet:
> Blykbaar is een van die besprekingspunte koeie - hulle rassistiese neiging
> om slegs wit melk te lewer:))
>
> By dieselfde kol: Iemand wat 'n kind in Holland het wil graag gaan bloed
> skenk. Hy is getroud met 'n nooi van Bloemfontein.
> Op die aansoekvorm is een van die vrae glo:
> Het u enige seks met 'n persoon gehad Suid van die Sahara.?
> Die man wil nou nie op die vorm lieg nie, en hy weet die vraag gaan oor VIGS
> Hy is blykbaar nou in 'n dilemma.
> Annette
>
> --
>
|
|
|
|