| Wat gaan hier aan? [boodskap #47434] |
So., 29 Julie 2001 17:09  |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: Julie 2001
|
Volle Lid |
|
|
Hallo, elkeen!
Wat gaan hier aan in hierdie nuusgroep?
Daar is 'n rusie oor 'n persoonsverwisseling?
Ek het 'n bietje weggewees. Ek het 'n klein
vakansie gehad in Kroasië (dit was vroeër in
Joego-Slawië) en ek is nou 'n paar dae terug.
Julle is baie verstoord, glo ek?.. Nou, kyk, ek
weet nie wat juis gebeur is nie maar ek het daar
niks mee te doen nie. Ek is nog steeds die ou
Sterrenkijker en me homepage staan op
http://titan.glo.be/~gd31621/index.html.
(Dis 'n bietjie verouderd maar ek het nou geen
tyd om dit aan te pas).
Vir al die mense van Suid-Afrika my warme
groete uit Vlaanderen!
Norbert
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47436 is 'n antwoord op boodskap #47434] |
So., 29 Julie 2001 18:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
Annette
--
.
*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3b643ea0.834298@news.online.be...
> Hallo, elkeen!
>
> Wat gaan hier aan in hierdie nuusgroep?
> Daar is 'n rusie oor 'n persoonsverwisseling?
> Ek het 'n bietje weggewees. Ek het 'n klein
> vakansie gehad in Kroasië (dit was vroeër in
> Joego-Slawië) en ek is nou 'n paar dae terug.
> Julle is baie verstoord, glo ek?.. Nou, kyk, ek
> weet nie wat juis gebeur is nie maar ek het daar
> niks mee te doen nie. Ek is nog steeds die ou
> Sterrenkijker en me homepage staan op
> http://titan.glo.be/~gd31621/index.html.
> (Dis 'n bietjie verouderd maar ek het nou geen
> tyd om dit aan te pas).
> Vir al die mense van Suid-Afrika my warme
> groete uit Vlaanderen!
>
> Norbert
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47445 is 'n antwoord op boodskap #47434] |
Ma., 30 Julie 2001 04:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kroasië was nog nie by my reisplanne ingesluit nie, maar ek kan nog altyd
daar 'n draai gaan maak:)))
Nee wat - ek weet al van jare se rondry dat ek net hier in SA sal kan bly.
Ek het ons son, ons mense, ons natuur en ons geure en ruike nodig om
behoorlik te kan funksioneer.
Annette
Danielle skryf in boodskap news:e9m8mts33rcckcihpae53guun47vi7l15d@4ax.com...
> On Sun, 29 Jul 2001 20:31:31 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
>
> Wil jy emigreer, Annette? :-)))
>
>> Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
>
> En ander bly...hardkoppig...:-))))
>
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47446 is 'n antwoord op boodskap #47441] |
Ma., 30 Julie 2001 04:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nou nie juis iemand wat mal is oor groen gras nie.( te veel werk:)) )
Droë gras wat ons hier kry lyk mooier en ruik lekkerder vir my.
Annette
Fatal Exception I/O occured in module 00FE packet size overflow at address
4655434B20594F55 skryf in boodskap news:9k235a$e6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Danielle" wrote in message
> news:e9m8mts33rcckcihpae53guun47vi7l15d@4ax.com...
>> On Sun, 29 Jul 2001 20:31:31 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
>>
>> Wil jy emigreer, Annette? :-)))
>
> Onthou net die gras lyk maar altyd groener aand die anderkant, maar dis
> sommer net oor die beeste meer daar skyt.
>
> Goete
> Fatal Exception
> (Na 'n paar weke van afwesigheid en uitlandig is ek terug in die reënboog
> land waar die beeste 'n bietjie te hardlywig is.)
>
>>
>>> Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
>>
>> En ander bly...hardkoppig...:-))))
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47464 is 'n antwoord op boodskap #47434] |
Ma., 30 Julie 2001 12:22   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
. wrote:
> Jissie nou wat dink die antie van my, ek gebruik maar net die puntjie.
> .
> wrote
>
>> Fatal Exception I/O occured in module 00FE packet size overflow
>> at address 4655434B20594F55
>> wrote:
>>
>> Nog een met 'n miniskule jy-weet-wat.
>>
>> Tant Hessie met die maatlyn.
>
Volgens die formule wat ek volg, moet joune ellelank wees.
Tant Hessie met die maatlyn.
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47469 is 'n antwoord op boodskap #47464] |
Ma., 30 Julie 2001 12:57   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
@home.com wrote:
> . wrote:
>
>> Jissie nou wat dink die antie van my, ek gebruik maar net die puntjie.
>
>
> Volgens die formule wat ek volg, moet joune ellelank wees.
>
> Tant Hessie met die maatlyn.
Tant Hessie dink joune is ellelang.Nou is Tant Hessie egter bietjie
bekommerd. Sy
wonder wat jy bybedoel wanneer jy sê jy gebruik
net die puntjie.
Tant Hessie, van die voëls-en-die-bye komitee
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47482 is 'n antwoord op boodskap #47451] |
Ma., 30 Julie 2001 17:25   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))))) Ek kan sien jy is uitgerus na die vakansie;))))
Jy kon sommer vinnig tussen die lyne lees:))))
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b652179$0$230@hades.is.co.za...
> Nat gras rook ook moeilik, te veel walms :-))))))))))
>
> "Annette" wrote in message
> news:9k2nq8$25rik$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is nou nie juis iemand wat mal is oor groen gras nie.( te veel werk:)) )
>> Droë gras wat ons hier kry lyk mooier en ruik lekkerder vir my.
>> Annette
>>
>> Fatal Exception I/O occured in module 00FE packet size overflow at address
>> 4655434B20594F55 wrote in message
>> news:9k235a$e6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> "Danielle" wrote in message
>>> news:e9m8mts33rcckcihpae53guun47vi7l15d@4ax.com...
>>>> On Sun, 29 Jul 2001 20:31:31 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
>>>>
>>>> Wil jy emigreer, Annette? :-)))
>>>
>>> Onthou net die gras lyk maar altyd groener aand die anderkant, maar dis
>>> sommer net oor die beeste meer daar skyt.
>>>
>>> Goete
>>> Fatal Exception
>>> (Na 'n paar weke van afwesigheid en uitlandig is ek terug in die reënboog
>>> land waar die beeste 'n bietjie te hardlywig is.)
>>>
>>>>
>>>> >Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
>>>>
>>>> En ander bly...hardkoppig...:-))))
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47483 is 'n antwoord op boodskap #47456] |
Ma., 30 Julie 2001 17:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O Max - miskien verstaan jy my opsetlik verkeerd.
Ek wil die hele wêreld sien - en het al 'n groot deel gesien - maar ek sal
altyd hiernatoe terugkom.
Al is dit net om ordentlike melktert te eet:)))
Annette
--
Max skryf in boodskap news:9k3enk$e6a$3@azure.nl.gxn.net...
> Hoekom wil jy nie die wêreld sien nie, Annette?
> ____________________________________________________
> "Annette" wrote in message
> news:9k2nq5$25rik$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kroasië was nog nie by my reisplanne ingesluit nie, maar ek kan nog altyd
>> daar 'n draai gaan maak:)))
>> Nee wat - ek weet al van jare se rondry dat ek net hier in SA sal kan bly.
>> Ek het ons son, ons mense, ons natuur en ons geure en ruike nodig om
>> behoorlik te kan funksioneer.
>> Annette
>>
>> Danielle wrote in message
>> news:e9m8mts33rcckcihpae53guun47vi7l15d@4ax.com...
>>> On Sun, 29 Jul 2001 20:31:31 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
>>>
>>> Wil jy emigreer, Annette? :-)))
>>>
>>>> Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
>>>
>>> En ander bly...hardkoppig...:-))))
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47484 is 'n antwoord op boodskap #47448] |
Ma., 30 Julie 2001 17:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Norbert.
Wat is seevrugte?
Annette
*Sterrenkijker* skryf in boodskap news:3b64820a.18094964@news.online.be...
> "Annette" schreef:
>
>> Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
>> Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
>> Annette
>>
> Hallo, Annette,
>
> Kroasië is 'n mooi land natuurlik. Maar daar is nog baie huise wat
> kapotgeskiet was deur die Serviërs en wat nog nie terug opgebou
> is nie. Daar is al baie herstel maar eintlik is alles dan nog nie
> afgewerk nie. Ek het met die bus deur streke gery waar alles,
> maar dan ook alles kapotgeskiet is. Selfs 'n hok vir die konyne
> het hulle kapotgeskiet! Dis ongelooflik wat ek daar gesien het!
> Aan die kus is geen oorlog gewees nie en ons het 'n goei hotel
> gehad maar die lewe is daar nie goedkoper as by ons in België
> nie. Ek vra my eie af hoe die mense daar kan oorleef as ons dan
> hoor hoeveel hulle slegs verdien. Vriendelike mense en hulle
> verstaan goed Duits. Moet alles met Duitse Marke betaal en
> dan het jy geen probleem. Daar is nou al meer toeriste as vyf
> jaar gelede maar dit gaan nog nie 100 persent nie. Kroasië is
> 'n modern land maar het nog baai industrie uit die tyd toe Tito
> nog daar was en onder die kommunieste was natuurlik nie
> veel modernisering nie. Hulle het goeie wyn en seevrugte maar
> vir myself was dit daar 'n bietjie te warm!
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47489 is 'n antwoord op boodskap #47484] |
Ma., 30 Julie 2001 22:34   |
*Sterrenkijker*
Boodskappe: 67 Geregistreer: Julie 2001
|
Volle Lid |
|
|
"Annette" schreef:
> Dankie Norbert.
> Wat is seevrugte?
> Annette
>
Hallo, Annette,
Verskoning, Annette, maar ek is 'n Vlaming, soos jy weet en ek praat
eintlik nie die Suidafrikaans nie. Ek het tevergeefs gesoek naar die
vertaling van die Vlaamse woord "zeevruchten" in die woordeboek
van Kritzinger, Eksteen en ook in Kramers Woordenboek Zuid-Afrikaans.
Dis mos alles wat ek het, verstaan jy?
Hier in Vlaanderen praat ons oor "zeevruchten" als ons bedoel
dinge soos krap, kreef, skulpdiere, garnale, oesters, Sint Jakobs-
skulpe, kortom alles wat eintlik geen vis is nie maar tog behoor tot
dit fynste wat die see ons kan gee.
Ek het dus die woord "zeevruchten" letterlik vertaal...
Nou, as dit woord in SA nog nie bestaan nie dan is dit hier miskien
die geleentheid om dit in te voer. Dis eintlik wel 'n mooi woord, dink
jy dit nie ook nie?
Die beste groete van
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47491 is 'n antwoord op boodskap #47489] |
Di., 31 Julie 2001 01:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
*Sterrenkijker* wrote:
> Hier in Vlaanderen praat ons oor "zeevruchten" als ons bedoel
> dinge soos krap, kreef, skulpdiere, garnale, oesters, Sint Jakobs-
> skulpe, kortom alles wat eintlik geen vis is nie maar tog behoor tot
> dit fynste wat die see ons kan gee.
> Ek het dus die woord "zeevruchten" letterlik vertaal...
Jy het ook natuurlik die Frans "fruits de mer" letterlikvertaal. Ek dink
in Afrikaans is daar nie 'n versamel-
woord vir "sea food" nie, tensy jy "seekos" sê. Maar
ek mag verkeerd wees.
Gloudina
>
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47494 is 'n antwoord op boodskap #47434] |
Di., 31 Julie 2001 03:35   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Norbert - ons noem dit seekos ( wat alles uit die see insluit), of skulpvis.
Vrugte is dit nie, want ons kan dit nie van bome pluk nie:)))
Ek is natuurlik een van daardie ongelukkiges wat hoogs allergies is vir
sommige skulpvis - soos oester en arikreukel.
Ek kan egter kreef en krap eet - wat 'n troos is.
Annette
skryf in boodskap news:3B66040F.DA8E67D2@home.com...
*Sterrenkijker* wrote:
> Hier in Vlaanderen praat ons oor "zeevruchten" als ons bedoel
> dinge soos krap, kreef, skulpdiere, garnale, oesters, Sint Jakobs-
> skulpe, kortom alles wat eintlik geen vis is nie maar tog behoor tot
> dit fynste wat die see ons kan gee.
> Ek het dus die woord "zeevruchten" letterlik vertaal...
Jy het ook natuurlik die Frans "fruits de mer" letterlikvertaal. Ek dink
in Afrikaans is daar nie 'n versamel-
woord vir "sea food" nie, tensy jy "seekos" sê. Maar
ek mag verkeerd wees.
Gloudina
>
|
|
|
|
| Melktert???? was Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47497 is 'n antwoord op boodskap #47483] |
Di., 31 Julie 2001 06:13   |
Sakkie[3]
Boodskappe: 488 Geregistreer: Mei 2001
|
Senior Lid |
|
|
Het ek MELKTERT gehoor. In Durban maar 'n skaars artikel. Ek hou van die
korslose een. Hy moet so lekker styf wees, dis nou die melktert, met net
genoeg kaneel op, nie te veel nie. Ek het jare gelede 'n Tannie Ems van
Jaarsveld in Pretoria geken wat daai een MAG maak. Ek het my vrou by haar
seun afgevry.
Sakkie
"Annette" skryf in boodskap news:9k450j$2dpq2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> O Max - miskien verstaan jy my opsetlik verkeerd.
> Ek wil die hele wêreld sien - en het al 'n groot deel gesien - maar ek sal
> altyd hiernatoe terugkom.
> Al is dit net om ordentlike melktert te eet:)))
> Annette
>
> --
> Max skryf in boodskap news:9k3enk$e6a$3@azure.nl.gxn.net...
>> Hoekom wil jy nie die wêreld sien nie, Annette?
>> ____________________________________________________
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k2nq5$25rik$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kroasië was nog nie by my reisplanne ingesluit nie, maar ek kan nog altyd
>>> daar 'n draai gaan maak:)))
>>> Nee wat - ek weet al van jare se rondry dat ek net hier in SA sal kan bly.
>>> Ek het ons son, ons mense, ons natuur en ons geure en ruike nodig om
>>> behoorlik te kan funksioneer.
>>> Annette
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:e9m8mts33rcckcihpae53guun47vi7l15d@4ax.com...
>>>> On Sun, 29 Jul 2001 20:31:31 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
>>>>
>>>> Wil jy emigreer, Annette? :-)))
>>>>
>>>> >Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
>>>>
>>>> En ander bly...hardkoppig...:-))))
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47515 is 'n antwoord op boodskap #47434] |
Di., 31 Julie 2001 17:54   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
*Sterrenkijker* wrote:
> Ja, ons praat hier in Vlaanderen ook van "zeefruit", soos in die
> Frans. Ek weet nie hoe julle daar oor dink maar ek vind "zeefruit"
> mooier as "zeekost".
>
Vir 'n Afrikaner is "fruit" uit en uit 'n Engelse
woord, en sal hy snaaks opkyk as jy van
seefruit praat. Ek wonder of "fruit" 'n Nederlandse
woord is, en of dit maar net 'n leenwoord uit
Frans is. Ek kan verstaan dat 'n Vlaming
van zeefruit praat, maar sal 'n Nederlander
dit so noem?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47518 is 'n antwoord op boodskap #47434] |
Di., 31 Julie 2001 20:19   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Arthur Hagen wrote:
> Die woord "fruit"
> gebruik ons wel en ek het dit nooit beskou as 'n Engelse (of Franse)
> leenwoord nie. Maar ek het net nou my woordeboek geraadpleeg wat inderdaad
> sê dat die Franse "fruit" en die Latijnse "frux" die oorsprong van hierdie
> woord vorm.
>
Wanneer julle die woord uitspreek, spreek julle dit in
Nederlands uit soos die Franse dit uitspreek, of op 'n
ander manier?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Melktert???? was Re: Wat gaan hier aan? [boodskap #47618 is 'n antwoord op boodskap #47497] |
Sa., 04 Augustus 2001 02:39  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir jou sal ek die korslose melktertresep gee Sakkie - sodat vroulief jou
kan bederf.
Dan moet ek ook natuurlik die REGTE melktertresep gee - met skilferkors.
( dit is soos ek wat die kinders gereeld by St. Elmo's uittrap as hulle vir
my vra of ek 'n regte of 'n dun basis pizza wil hê - dan sê ek altyd: Die
regte een - wat die dun basis is)
Annette
Sakkie skryf in boodskap news:3b664c06$0$230@hades.is.co.za...
> Het ek MELKTERT gehoor. In Durban maar 'n skaas artikel. Ek hou van die
> korslose een. Hy moet so lekker styf wees, dis nou die melktert, met net
> genoeg kaneel op, nie te veel nie. Ek het jare gelede 'n Tannie Ems van
> Jaarsveld in Pretoria geken wat daai een MAG maak. Ek het my vrou by haar
> seun afgevry.
> Sakkie
>
> "Annette" wrote in message
> news:9k450j$2dpq2$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O Max - miskien verstaan jy my opsetlik verkeerd.
>> Ek wil die hele wêreld sien - en het al 'n groot deel gesien - maar ek sal
>> altyd hiernatoe terugkom.
>> Al is dit net om ordentlike melktert te eet:)))
>> Annette
>>
>> --
>> Max skryf in boodskap news:9k3enk$e6a$3@azure.nl.gxn.net...
>>> Hoekom wil jy nie die wêreld sien nie, Annette?
>>> ____________________________________________________
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k2nq5$25rik$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Kroasië was nog nie by my reisplanne ingesluit nie, maar ek kan nog altyd
>>>> daar 'n draai gaan maak:)))
>>>> Nee wat - ek weet al van jare se rondry dat ek net hier in SA sal kan bly.
>>>> Ek het ons son, ons mense, ons natuur en ons geure en ruike nodig om
>>>> behoorlik te kan funksioneer.
>>>> Annette
>>>>
>>>> Danielle wrote in message
>>>> news:e9m8mts33rcckcihpae53guun47vi7l15d@4ax.com...
>>>> > On Sun, 29 Jul 2001 20:31:31 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >Norbert - vertal ons meer van Kroasië.
>>>> >
>>>> > Wil jy emigreer, Annette? :-)))
>>>> >
>>>> > >Wat hier aangaan? Eintlik niks - die mense gaan weg:)))
>>>> >
>>>> > En ander bly...hardkoppig...:-))))
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|