|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Fatalisme - [boodskap #47212 is 'n antwoord op boodskap #47162] |
Ma., 23 Julie 2001 06:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Pijotter - dit is juis daardie vrye wil wat nog nie ontdek is nie wat
my belangstelelling gaande gemaak het.
Ek wonder waar die stelling: Sy/hy het 'n wil van sy/haar eie vandaan kom?
Annette
Pijotter skryf in boodskap news:995802550.10407.0.pluto.d4ee0492@news.demon.nl...
> "Annette" schreef in bericht
> news:9jdo8v$n190p$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Pijotter - maar kan jy asseblief die hele stuk wat Emmy geskryf het
>> vir my vertaal ?
>> Annette
>
> oops sorry Annette ;-) Ek sien ook nou ek het 'n stukkie weggelaat... Hier's
> hy ;-)
>
> "emmy" schreef in bericht
> news:9j9h19$6an$1@news.pcmnet.nl...
>>
>> Zijn mensen computers met emotie ???
>> Wat moeten we dan met Karma Religies enz.......
>>
>
http://www.xs4all.nl/~wzweers/dossiers/mv/index.html?artikel en/hersenen.html
>
> Is mense rekenaars met emosie??
> Wat is dan die nut wat ons uit karma, godsdienste ens. kan haal??
>
>> ++++++++++++++++++++++++++++++++++++
>> We dénken wel dat we een vrije wil hebben,
>> maar wéten doen we het niet. Want denken doen we met ons
>> brein en dat is een verzameling zenuwcellen waarvan
>> we nog zo goed als niets weten.
>> Op het Nederlands Instituut voor Hersenonderzoek
>> worden hersens gelicht, geprepareerd en onder
>> het vergrootglas gelegd.
>> De vrije wil is er nog niet gevonden.
>
> Ons almal dink ons het 'n vrye wil, maar in feite het ons nie. Denke word
> deur die
> brein verrig, en dit is 'n versameling senuselle - wie se werking en funksie
> ons nog nie goed begryp nie.
> By die Nederlandse Instituut vir Breinondersoek, word die lig op ons brein
> gewerp,
> deur ondersoeking en eksperimente, die vrye wil is egter nog nie ontdek nie.
>
>> Ons bewustzijn, legt Swaab uit, heeft helemaal geen vrije wil. Sterker nog:
>> het loopt achter de feiten aan. Als personen hun vinger bewegen, zo blijkt
>> uit proeven, wordt eerst het motorisch centrum in de hersenen
>> actief. Pas daarna wordt de proefpersoon zich ervan bewust.'je denkt dat je
>> je vinger bewust hebt bewogen, maar in werkelijkheid is de beslissing
>> genomen door het motorisch centrum. Het bewustzijn komt pas een paar honderd
>> milliseconden later. Wie neemt dan de beslissing?'vraagt Swaab. ook uit
>> andere testen komt die uitslag: ons bewustzijn loopt achter de feiten aan.
>> Het brein neemt de beslissing.
>> +++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++
>
> Ons bewussyn het glad nie 'n vrye wil nie, sê Swaab. Sterker nog, dit volg
> die feite. As 'n persoon sy vinger beweeg (volgens proewe) word eers die
> motoriese
> sentrum in die brein aktief.
>
> Daarna word die proefpersoon bewus van die beweging. Jy dink dat jy jou
> vinger bewus beweeg het, maar in werklikheid het jou motoriese sentrum die
> beslissing gemaak. Die bewussyn kom eers 'n paar honderd millisekondes
> later.
>
> Wie neem dan die besluit? vra Swaab. Ook vanuit ander toetse kom die
> uitslag: ons bewussyn volg die feite. Jou brein neem die besluite.
>
>
>
>> Grt Emmy
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Fatalisme - [boodskap #47222 is 'n antwoord op boodskap #47217] |
Ma., 23 Julie 2001 11:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is hoekom ek vir 'n vertaling gevra het voordat ek wou sê Emmy en Swaab
praat strooi:)))
Annette
Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0107230103.70112e74@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dankie Pijotter - dit is juis daardie vrye wil wat nog nie ontdek is nie wat
>> my belangstelelling gaande gemaak het.
>> Ek wonder waar die stelling: Sy/hy het 'n wil van sy/haar eie vandaan kom?
>> Annette
>
> Geen idee nie ;-)
>
> Maar ek sal egter baie verbaas wees as 'n mens vrye wil kan ontdek...
> dat dit dus fisiese verskynsels in jou brein te weeg bring wat
> geobserveer kan word...
|
|
|
|
| Re: Fatalisme - [boodskap #47223 is 'n antwoord op boodskap #47007] |
Ma., 23 Julie 2001 15:09   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> Dit is hoekom ek vir 'n vertaling gevra het voordat ek wou sê Emmy en Swaab
> praat strooi:)))
> Annette
>
Annette, die strooimeisie. Sy veroordeel alles onmiddellik
as strooi, tot sy van die teenoorgestelde bewys word.
Sien die Slag van Swellendam.
Tant Hessie, die kommandante van die derde
bevrydingsoorlog teen die strooipoppe.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Fatalisme - [boodskap #47257 is 'n antwoord op boodskap #47248] |
Di., 24 Julie 2001 13:07  |
Gottlieb
Boodskappe: 72 Geregistreer: Mei 2001
|
Volle Lid |
|
|
"Emmy" skryf in boodskap news:...
> Er is ook nog zoiets als een hypothese in de wetenschap.
> Bijn elk onderzoek is aan te vechten.
>
Maar Emmy 'n hypothese en 'n feit is twee voêls van heeltemal
verskillende vere!
Ek het ook al 'n paar interesante hypotheses oor Atlantis gelees, maar
omdat daar 'n hypothese geskryf is, beteken dit nie Atlantis bestaan
nie! Ek vertel ook nie vir almal dat dit feit is Atlantis het bestaan
nie...
|
|
|
|