| Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46925 is 'n antwoord op boodskap #46906] |
Wo., 18 Julie 2001 17:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jis!! Dit was 'n quickie!:))))
( is *quickie* rapsie in Afrikaans?)
Annette
Rico skryf in boodskap news:9j4ane$4vq$1@news1.xs4all.nl...
>
>> Rico, geniet die wegwees - laat ons asseblief weet wanneer jy terug sal
>> wees.
>> Annette
>
> Ek glo eks weer terug Annette :-)))
>
> Gr.Rico
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9j25m5$pvm$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek glo ou DD jy mix hierdie sake, wat jy sê wat ek het gesê, het ek
nie
>> gesê
>>> nie, dis weer tyd ek neem 'n bietjie vakansie en laat my hond nie te
> veel
>>> blaf nie en sal maar net my mond hou en nie meer se wat ek wil se, en
>> veral
>>> nie meer voel om te voel hou ou Annette is nie, ek weet slef nie meer
> hoe
>> ek
>>> voel n ie, laat staan wat ek se nie nie nie.
>>> En dan is ek ook nog 'n ou wit omie, wat dan dan ook mag wees, is dit 'n
>>> kompliment of is dit lelik, ek weet nie meer.
>>> Hoe voel ek, wat se ek??????
>>> Is dit die midlifecrisis?????????
>>>
>>> Ek moet wel se, my poes is net 10 weke oud en so lief en sag ek geniet
> die
>>> beest seer.
>>>
>>> Nou is ek weg en sien julle oor maande weer terug.
>>> Na die terapie as die midlifecrisis in 'n penopause is oorgegaan en ek
>> weer
>>> weet wat ek se en wat ek voel en wat ek is en ........
>>> blablabalbla
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Hilda en Gervaas" schreef in bericht
>>> news:Ig%47.13112$Xy1.2844954@afrodite.telenet-ops.be...
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> > >Ek glo dit is beter, om te swyg :-)))
>>>> > >
>>>> > >Maar as Hollander kan ek nie my hond hou nie :-)))
>>>> >
>>>> > >> Ek hoop jy bedoel 'min' :-)) -
>>>> >
>>>> > >> Hilda.
>>>> >
>>>> > Ha, na alles lyk dit of Rico dink dat jy mis skryf terwyl ek dink
> dat
>>>> > jy min skryf ;-)))
>>>> >
>>>> > DD
>>>>
>>>>
>>>> Dink jy Hollanders sê nou ook 'hond' vir 'mond' ? Hulle het al iets
> met
>>>> 'katagtiges' :-)).
>>>> Hilda.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46940 is 'n antwoord op boodskap #46927] |
Wo., 18 Julie 2001 18:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy bedoel jy:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:rigblto1puu71cb8b6mb341eg2kt6nj23v@4ax.com...
> On Wed, 18 Jul 2001 19:03:54 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jis!! Dit was 'n quickie!:))))
>> ( is *quickie* rapsie in Afrikaans?)
>>
>> Annette
>>
>
> Wel as dit is wat jy bedoel, jy kan in 'n quickie raps.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Voordeel Uiteindelik!! [boodskap #46966 is 'n antwoord op boodskap #46944] |
Wo., 18 Julie 2001 20:35  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sjoe!!! Ek was bekommerd daar vir 'n oomblik:))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:vumbltki10km3v2eprl0mqvoc8uhvc09cq@4ax.com...
> On Wed, 18 Jul 2001 20:36:05 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jy bedoel jy:)))
>> Annette
>
> ékay, ék ;-)))
>
> DD
|
|
|
|