Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ongelooflik!!!
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46583 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Sun, 15 July 2001 10:33 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja baie mooi ne??
Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in Scheveningen
gekyk.
Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
Gr.Rico
"Max" skryf in boodskap news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
> Ons was gister in Almere...
>
> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>
> http://www.zandkasteel.nl/
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46591 is 'n antwoord op boodskap #46583] |
Sun, 15 July 2001 12:08 |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
Pop
Rico skryf in boodskap news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
> Ja baie mooi ne??
> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in Scheveningen
> gekyk.
> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>
> Gr.Rico
> "Max" schreef in bericht news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>> Ons was gister in Almere...
>>
>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>
>> http://www.zandkasteel.nl/
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46598 is 'n antwoord op boodskap #46591] |
Sun, 15 July 2001 15:21 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
Annette
pop skryf in boodskap news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>
> Pop
>
>
>
> Rico wrote in message
> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>> Ja baie mooi ne??
>> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in Scheveningen
>> gekyk.
>> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>
>> Gr.Rico
>> "Max" schreef in bericht news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Ons was gister in Almere...
>>>
>>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>
>>> http://www.zandkasteel.nl/
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46599 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Sun, 15 July 2001 15:26 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is nie weg vir ewig nie - daar is hope foto's en tot deesdae websites
wat dit verewig:)))
Eintlik is dit dieselfde as daardie winderlike sandkastele wat ons as
kinders gebou het .
Die genoegdoening was in die maak van die projek uit sand - nie die
verdwyning daarvan met hooggety nie.
Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog steeds
jou sandkasteel.
Annette ( wat wonder waar op aarde die stukkie filosofie uitspring? moes
iets in die kos vanmiddag gewees het:)))
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Danielle skryf in boodskap news:sb93ltcbmtoprcvgkp020an5lihpr40cfb@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 11:07:16 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ons was gister in Almere...
>>
>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>
>> http://www.zandkasteel.nl/
>
> Dankie Max! Dit lyk ongelooflik!! Ek wonder baie oor die kunstenaars
> wat hierdie tipe kuns beoefen. Ek meen, hulle skep die allermooiste
> goed, net sodat die wind en se� dit weer kan vernietig. Die mooiheid
> is net daar vir 'n kort rukkie om in te neem, en dan is dit weg - vir
> altyd...
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46600 is 'n antwoord op boodskap #46598] |
Sun, 15 July 2001 15:32 |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
Madurodam, in al sy skoonheid,
en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
duskant Albertinia :-)
Pop
Klink dit nou beter?
Annette skryf in boodskap news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>
>> Pop
>>
>>
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ja baie mooi ne??
>>> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
> Scheveningen
>>> gekyk.
>>> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Max" schreef in bericht
news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Ons was gister in Almere...
>>>>
>>>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>>
>>>> http://www.zandkasteel.nl/
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46606 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Sun, 15 July 2001 16:42 |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"
Pop
Danielle© skryf in boodskap news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
.
>
> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
> nie - wonder maar net...:-)
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46615 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Sun, 15 July 2001 17:15 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ongelukkig geen waterblommetjies vandag nie - julle het te laat gister begin
om daaroor te praat, maar nou loop die kwyl behoorlik:)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 17:26:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dit is nie weg vir ewig nie - daar is hope foto's en tot deesdae websites
>> wat dit verewig:)))
>
> Jou glas is alweer half vol, en myne half leeg. :-))
> Maar dink daaroor - is dit wat die kunstenaar wil hê? Ek meen, is
> deel van die aantrekking tot so medium, nie juis die feit dat die
> mooiheid van korte duur is nie (fisies gesproke)?
>
>> Eintlik is dit dieselfde as daardie winderlike sandkastele wat ons as
>> kinders gebou het .
>> Die genoegdoening was in die maak van die projek uit sand - nie die
>> verdwyning daarvan met hooggety nie.
>
> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
> nie - wonder maar net...:-)
>
>> Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog steeds
>> jou sandkasteel.
>
> Diep Annette!! :-)
>
>> Annette ( wat wonder waar op aarde die stukkie filosofie uitspring? moes
>> iets in die kos vanmiddag gewees het:)))
>
> Het jy waterblommetjies vir middagete gehad? :-))))
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46617 is 'n antwoord op boodskap #46606] |
Sun, 15 July 2001 17:16 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
behoud van Afrikaans:))
Die reis is beter as die eindbestemming.
Annette
pop skryf in boodskap news:9ish25$u4a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
> Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"
>
> Pop
>
>
> Danielle wrote in message
> news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
> .
>>
>> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
>> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
>> nie - wonder maar net...:-)
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46618 is 'n antwoord op boodskap #46600] |
Sun, 15 July 2001 17:18 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
Annette
pop skryf in boodskap news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
> Madurodam, in al sy skoonheid,
> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
> duskant Albertinia :-)
>
> Pop
>
> Klink dit nou beter?
> Annette wrote in message
> news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
>> Annette
>>
>> pop wrote in message
>> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>>> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>>> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>>> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Ja baie mooi ne??
>>>> Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
>> Scheveningen
>>>> gekyk.
>>>> Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>>> Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>>
>>>> Gr.Rico
>>>> "Max" schreef in bericht
> news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > Ons was gister in Almere...
>>>> >
>>>> > Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>> >
>>>> > http://www.zandkasteel.nl/
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46622 is 'n antwoord op boodskap #46617] |
Sun, 15 July 2001 17:35 |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, ek hou daarvan dat julle my reghelp, hoekom dink jy skryf
ek op hierdie nuusgroep? Ek het gedink destinasie is n
baie oulike woord, het nie gedink dit is n anglisisme nie,
en nou kan ek sien dat dit wel is (n gruwelike een ook nog!)
:-))))))
Annette skryf in boodskap news:9isio2$kta6v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
> behoud van Afrikaans:))
> Die reis is beter as die eindbestemming.
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9ish25$u4a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>> Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"
>>
>> Pop
>>
>>
>> Danielle© wrote in message
>> news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
>> .
>>>
>>> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
>>> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
>>> nie - wonder maar net...:-)
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46623 is 'n antwoord op boodskap #46618] |
Sun, 15 July 2001 17:42 |
pop
Boodskappe: 157 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So gepraat van wors, ek is aangesê om n pak boereworsspaais
saam met my terug te bring (vele pakke eintlik), want die een vrou
se man se kantoor is langs Mr. Al se winkel. Mr. Al is n Lebanees wat sy
eie wors maak
en bereid is om vir ons klomp Suid-Afrikaners wors te maak,
mits ons die spesery en resep vir hom gee. Natuurlik het ons nou
n mini stryery aan die gang van wie se resep die beste is! :-) Plus ons
het n paar Joodse families wat nie vark in hulle wors wil he nie, so Mr.
Al sal heel waarskynlik n paar verskillende soorte wors moet maak.
Baie jare gelede het
ek n keer n pak speserye gekoop, en dit was heerlik, kan net
nie die naam onthou nie. Ek kan regtig eintlik sonder boerewors
leef, want ek gril vir die hoeveelheid vet daarin, maar daardie
reuk van n vuur met boerewors aan die braai is darem uniek en so lekker.
Pop
Annette skryf in boodskap news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
> Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
> En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
>> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
>> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
>> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
>> Madurodam, in al sy skoonheid,
>> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
>> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
>> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
>> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
>> duskant Albertinia :-)
>>
>> Pop
>>
>> Klink dit nou beter?
>> Annette wrote in message
>> news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
>>> Annette
>>>
>>> pop wrote in message
>>> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>>> Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>>>> somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>>>> en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>>>> plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>>>
>>>> Pop
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>> news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > Ja baie mooi ne??
>>>> > Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
>>> Scheveningen
>>>> > gekyk.
>>>> > Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>>> > Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>> >
>>>> > Gr.Rico
>>>> > "Max" schreef in bericht
>> news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > > Ons was gister in Almere...
>>>> > >
>>>> > > Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>> > >
>>>> > > http://www.zandkasteel.nl/
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46625 is 'n antwoord op boodskap #46622] |
Sun, 15 July 2001 17:59 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Omtrent al die groot grend woorde is anglisismes:)))
Annette
pop skryf in boodskap news:9iskgb$vk3$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Nee, ek hou daarvan dat julle my reghelp, hoekom dink jy skryf
> ek op hierdie nuusgroep? Ek het gedink destinasie is n
> baie oulike woord, het nie gedink dit is n anglisisme nie,
> en nou kan ek sien dat dit wel is (n gruwelike een ook nog!)
> :-))))))
>
> Annette wrote in message
> news:9isio2$kta6v$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van
> die
>> behoud van Afrikaans:))
>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>> Annette
>>
>> pop wrote in message
>> news:9ish25$u4a$1@nntp9.atl.mindspring.net...
>>> Soos die kwotasie "die reis is altyd beter as die destinasie"
>>>
>>> Pop
>>>
>>>
>>> Danielle wrote in message
>>> news:rbf3lt8kb5mbd6r5lkeq7cgm4m50ngshuf@4ax.com...
>>> .
>>>>
>>>> Nes die lewe self - die plesier lê in die "proses" van grootword en
>>>> leer en "leef", en nie soseer in die voltooide projek nie? Ek weet
>>>> nie - wonder maar net...:-)
>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46626 is 'n antwoord op boodskap #46623] |
Sun, 15 July 2001 18:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons kry deesdae wors hier met baie min vet in - mens moet olie of goed
bygooi om 'n behoorlike langsous te maak!!.
Ek is seker jy kan by Morris se winkel in Langstraat die regte speserye kry.
So, as Mr Al die wors gaan maak gaan julle dit noem: Dis Al se Wors?:)))
Annette
pop skryf in boodskap news:9iskip$30q$1@slb6.atl.mindspring.net...
> So gepraat van wors, ek is aangesê om n pak boereworsspaais
> saam met my terug te bring (vele pakke eintlik), want die een vrou
> se man se kantoor is langs Mr. Al se winkel. Mr. Al is n Lebanees wat sy
> eie wors maak
> en bereid is om vir ons klomp Suid-Afrikaners wors te maak,
> mits ons die spesery en resep vir hom gee. Natuurlik het ons nou
> n mini stryery aan die gang van wie se resep die beste is! :-) Plus ons
> het n paar Joodse families wat nie vark in hulle wors wil he nie, so Mr.
> Al sal heel waarskynlik n paar verskillende soorte wors moet maak.
>
> Baie jare gelede het
> ek n keer n pak speserye gekoop, en dit was heerlik, kan net
> nie die naam onthou nie. Ek kan regtig eintlik sonder boerewors
> leef, want ek gril vir die hoeveelheid vet daarin, maar daardie
> reuk van n vuur met boerewors aan die braai is darem uniek en so lekker.
>
> Pop
>
>
> Annette wrote in message
> news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
>> Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
>> En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
>> Annette
>>
>> pop wrote in message
>> news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
>>> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
>>> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
>>> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
>>> Madurodam, in al sy skoonheid,
>>> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
>>> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
>>> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
>>> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
>>> duskant Albertinia :-)
>>>
>>> Pop
>>>
>>> Klink dit nou beter?
>>> Annette wrote in message
>>> news:9isc4d$k63k1$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Is Madurodam nie plek waar die mini-Holland is nie?
>>>> Annette
>>>>
>>>> pop wrote in message
>>>> news:9is108$ug6$1@slb3.atl.mindspring.net...
>>>> > Net in Nederland waar hulle n ysbeeld in die middel van die
>>>> > somer kan bou! :-)) Ek was jare gelede by Madurodam,
>>>> > en dink nou nog dit is een van die mees merkwaardigste
>>>> > plekke waar ek was, reg daar langs die Groot Muur!
>>>> >
>>>> > Pop
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Rico wrote in message
>>>> > news:9irr82$h9k$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > > Ja baie mooi ne??
>>>> > > Ek het hier nog nie gewees nie, maar het dit al partykeer in
>>>> Scheveningen
>>>> > > gekyk.
>>>> > > Ek is jammer ek het die ystentoonstelling in Madurodam gemis.
>>>> > > Daar het hulle die sculpture nie met sand maar met ys gemaak.
>>>> > >
>>>> > > Gr.Rico
>>>> > > "Max" schreef in bericht
>>> news:9irmmt$r6f$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> > > > Ons was gister in Almere...
>>>> > > >
>>>> > > > Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>> > > >
>>>> > > > http://www.zandkasteel.nl/
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46629 is 'n antwoord op boodskap #46617] |
Sun, 15 July 2001 18:18 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette" wrote:
> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
> behoud van Afrikaans:))
> Die reis is beter as die eindbestemming.
> Annette
heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
en nie eindbestemming
DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46631 is 'n antwoord op boodskap #46618] |
Sun, 15 July 2001 18:43 |
plaasvark
Boodskappe: 200 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daardie brug (Gouritzrivier) is anderkant Albertinia, Annette.
Minstens van jou en Pop se kant af :-)
Duskant Albertinia is die baie minder imposante brug oor die Goukourivier
(Dit was lank die Kafferkuilsrivier gewees.)
"Annette" skryf in boodskap news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
Annette
pop skryf in boodskap news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
> Madurodam, in al sy skoonheid,
> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
> duskant Albertinia :-)
>
> Pop
|
|
|
Re: Ongelooflik lekker wors in Riversdal :-)))) [boodskap #46633 is 'n antwoord op boodskap #46618] |
Sun, 15 July 2001 19:28 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette"
: Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
: Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
: En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
: Annette
~~~~~~~~~~~
gmmfff.............. Albertinia se wors ..... 'u ain't tasted
nothing
yet', draai af by Riversdal, ry af in Dickson str net na die
spooroorgang en stop by nommer 13, vra die eienaar van daai huis
om jou na die plek te neem waar die lekkerste boerwors gemaak
word. o ja, die eienaar se naam is ....... is ..........
--
---------------------------------------------
The opposite of fear is not courage, but faith.
--------------------------------------------
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46637 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Sun, 15 July 2001 19:55 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Jul 2001 22:05:16 +0200, "Annette" wrote:
> Dankie Wouter. Ek het mos al lankal hier erken ek is rigtingbedinges:)))
> Nou - wat is die Nuwe , Verbeterde naam vir Kafferkuil?
Nuwe_Bedelings_Naam?
DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46638 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Sun, 15 July 2001 19:57 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 15 Jul 2001 22:07:04 +0200, "Annette" wrote:
> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
> Annette
>
>
Glad nie debateerbaar nie Annette, die graf is die beginbestemming
DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46640 is 'n antwoord op boodskap #46631] |
Sun, 15 July 2001 20:05 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter. Ek het mos al lankal hier erken ek is rigtingbedinges:)))
Nou - wat is die Nuwe , Verbeterde naam vir Kafferkuil?
Goukou klink net nie reg nie - die mense daar is tydsaam jong;)))
Annette
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b51e419.0@news1.mweb.co.za...
> Daardie brug (Gouritzrivier) is anderkant Albertinia, Annette.
> Minstens van jou en Pop se kant af :-)
>
> Duskant Albertinia is die baie minder imposante brug oor die Goukourivier
> (Dit was lank die Kafferkuilsrivier gewees.)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9isio4$kta6v$7@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
> Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
> En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
> Annette
>
> pop wrote in message
> news:9isd0h$k16$1@slb4.atl.mindspring.net...
>> Jy weet, ek kan sien aan my skrywe dat ek al laaaank weg is,
>> en my Afrikaans verswak by die dag. Gin wonder sommige mense
>> dink ek is n bietjie "af" nie :-) Wat ek eigentlik bedoel het, is dat
>> Madurodam, in al sy skoonheid,
>> en wonder, amper net so magic is vir my as die magic van die Muur.
>> Dit is een van daardie plekke wat mens so n lekkerte kry oor jou lyf,
>> want dit is mooi en magic. Soos Kaapstad, San Francisco, die Muur,
>> die Taj Mahal, die Florida Keys en vele ander. (O ja, ook die brug
>> duskant Albertinia :-)
>>
>> Pop
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46641 is 'n antwoord op boodskap #46629] |
Sun, 15 July 2001 20:07 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:khn3ltc66562b6p7ve8moa4dj9qoil11ku@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van die
>> behoud van Afrikaans:))
>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>> Annette
>
> heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
> en nie eindbestemming
>
> DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46654 is 'n antwoord op boodskap #46637] |
Mon, 16 July 2001 03:29 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man!! Verbeterd - soos die waspeoeier:)))
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:47t3ltcpgut512p8vl8rskoliur4vrf065@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 22:05:16 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Wouter. Ek het mos al lankal hier erken ek is rigtingbedinges:)))
>> Nou - wat is die Nuwe , Verbeterde naam vir Kafferkuil?
>
> Nuwe_Bedelings_Naam?
>
> DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46655 is 'n antwoord op boodskap #46638] |
Mon, 16 July 2001 03:32 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee!! Dit is definitief die einde van hierdie lewe op aarde.
Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
Annette
Davie Davis skryf in boodskap news:9at3lts23cajn9gdj035ajembi9cibeb6q@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 22:07:04 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
>> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
>> Annette
>>
>
> Glad nie debateerbaar nie Annette, die graf is die beginbestemming
>
> DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46660 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Mon, 16 July 2001 05:03 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ander syne hou net 'n bietjie langer...
"Danielle" skryf in boodskap news:sb93ltcbmtoprcvgkp020an5lihpr40cfb@4ax.com...
> On Sun, 15 Jul 2001 11:07:16 +0200, "Max" wrote:
>
>> Ons was gister in Almere...
>>
>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>
>> http://www.zandkasteel.nl/
>
> Dankie Max! Dit lyk ongelooflik!! Ek wonder baie oor die kunstenaars
> wat hierdie tipe kuns beoefen. Ek meen, hulle skep die allermooiste
> goed, net sodat die wind en se� dit weer kan vernietig. Die mooiheid
> is net daar vir 'n kort rukkie om in te neem, en dan is dit weg - vir
> altyd...
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46661 is 'n antwoord op boodskap #46655] |
Mon, 16 July 2001 05:05 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 16 Jul 2001 05:32:02 +0200, "Annette" wrote:
> O nee!! Dit is definitief die einde van hierdie lewe op aarde.
> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
> Annette
>
Stem...
DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46677 is 'n antwoord op boodskap #46660] |
Mon, 16 July 2001 07:59 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hierdie een word darem "verewig" in die (nou weet ek die spelling nie)
"Genius" Book of Records...
____________________________________________________
Vusi schreef in berichtnieuws
3b51cccd$0$227@hades.is.co.za...
> Die ander syne hou net 'n bietjie langer...
> "Danielle" wrote in message
> news:sb93ltcbmtoprcvgkp020an5lihpr40cfb@4ax.com...
>> On Sun, 15 Jul 2001 11:07:16 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Ons was gister in Almere...
>>>
>>> Het julle die sandkasteel op TV gesien?
>>>
>>> http://www.zandkasteel.nl/
>>
>> Dankie Max! Dit lyk ongelooflik!! Ek wonder baie oor die kunstenaars
>> wat hierdie tipe kuns beoefen. Ek meen, hulle skep die allermooiste
>> goed, net sodat die wind en se� dit weer kan vernietig. Die mooiheid
>> is net daar vir 'n kort rukkie om in te neem, en dan is dit weg - vir
>> altyd...
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46691 is 'n antwoord op boodskap #46641] |
Mon, 16 July 2001 10:00 |
Pieter Immelman
Boodskappe: 114 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette, ek sou ook sê dat dit net bestemming moes wees want eind.... is
eintlik ook maar 'n ander woord vir bestemming, so dan is dit eintlik 'n
dubbeldoor.Dis nou soos om te praat van Naboom bome en eintlik is dit net
Nabome..........of is dit???
pj
"Annette" skryf in boodskap news:9issh5$kfs9a$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die graf -
> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
> Annette
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:khn3ltc66562b6p7ve8moa4dj9qoil11ku@4ax.com...
>> On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille van
> die
>>> behoud van Afrikaans:))
>>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>>> Annette
>>
>> heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
>> en nie eindbestemming
>>
>> DD
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46697 is 'n antwoord op boodskap #46691] |
Mon, 16 July 2001 11:35 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons Afrikaanssprekendes is mos goed met dubbele woorde:))
Soos morsdood dood, of asblond blond, of eindig by die eindstreep:))
Annette
wrote in message
news:9iue01$1bhu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Annette, ek sou ook sê dat dit net bestemming moes wees want eind.... is
> eintlik ook maar 'n ander woord vir bestemming, so dan is dit eintlik 'n
> dubbeldoor.Dis nou soos om te praat van Naboom bome en eintlik is dit net
> Nabome..........of is dit???
> pj
> "Annette" wrote in message
> news:9issh5$kfs9a$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie Davie. Dit mag debatteeerbaar wees. Die eindbestemming is die
> graf -
>> en ons wil nou nie hier so fatalisties wees nie;))
>> Annette
>>
>>
>> Davie Davis wrote in message
>> news:khn3ltc66562b6p7ve8moa4dj9qoil11ku@4ax.com...
>>> On Sun, 15 Jul 2001 19:16:48 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Pop, ek belowe ek gaan jou net hierdie een maal reghelp - ter wille
van
>> die
>>>> behoud van Afrikaans:))
>>>> Die reis is beter as die eindbestemming.
>>>> Annette
>>>
>>> heel debateerbaar Annette, maar ek weer sou dit slegs bestemming maak
>>> en nie eindbestemming
>>>
>>> DD
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46700 is 'n antwoord op boodskap #46661] |
Mon, 16 July 2001 11:49 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
>> Annette
>>
>
> Stem...
>
Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
(gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
Stem daaroor.
Gloudina
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46707 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Mon, 16 July 2001 12:51 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die regte manier is om te sê: Ek stem saam.
Maar ek verstaan presies wat Davie sê, so dit is nie 'n probleem vir my nie.
Ek het lank genoeg in Transvaal gebly om Tronsvols te verstaan:))
Annette
skryf in boodskap news:3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
Davie Davis wrote:
>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
>> Annette
>>
>
> Stem...
>
Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
(gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
Stem daaroor.
Gloudina
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46711 is 'n antwoord op boodskap #46582] |
Mon, 16 July 2001 13:16 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, Gloudina, jy't dit mis, dis "Uit die blou van onse hemel..." :-)
________________________________________________________
schreef in berichtnieuws 3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
Davie Davis wrote:
>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe nie.
>> Annette
>>
>
> Stem...
>
Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
(gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
Stem daaroor.
Gloudina
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46715 is 'n antwoord op boodskap #46711] |
Mon, 16 July 2001 13:45 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
Dit is Die Stem.
:)))
Annette
Max skryf in boodskap news:9iupj8$po7$1@azure.nl.gxn.net...
> Nee, Gloudina, jy't dit mis, dis "Uit die blou van onse hemel..." :-)
> ________________________________________________________
> schreef in berichtnieuws 3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en strewe
> nie.
>>> Annette
>>>
>>
>> Stem...
>>
>
> Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
> situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
> geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
> (gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
> streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
> gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
> Stem daaroor.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46720 is 'n antwoord op boodskap #46715] |
Mon, 16 July 2001 14:58 |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie vir die hulp, Sandra...
____________________________________________________________ ___
"Annette" skryf in boodskap news:9iuqfa$k5otc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
> Dit is Die Stem.
> :)))
> Annette
>
> Max wrote in message
news:9iupj8$po7$1@azure.nl.gxn.net...
>> Nee, Gloudina, jy't dit mis, dis "Uit die blou van onse hemel..." :-)
>> ________________________________________________________
>> schreef in berichtnieuws 3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
>> Davie Davis wrote:
>>
>>>> Die graf is definitief nie my mikpunt in my alledaagse lewe en
strewe
>> nie.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> Stem...
>>>
>>
>> Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
>> situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
>> geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
>> (gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
>> streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
>> gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
>> Stem daaroor.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46727 is 'n antwoord op boodskap #46707] |
Mon, 16 July 2001 17:31 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> skryf in boodskap news:3B52D5A3.5DDC9098@home.com...
> Davie Davis wrote:
>
>> Stem...
>
> Ek wonder altyd oor die gebruik van "stem" in hierdie
> situasie. Vir my is dit totaal verkeerd. Ek sal in hierdie
> geval "stem saam" sê en beskou "stem" as 'n anglisisme
> (gebruik in plaas van "agree.") Maar miskien is dit 'n
> streeksgebruik. Hoeveel mense op hierdie nuusgroep
> gebruik "stem" en hoeveel sal altyd "stem saam" sê?
> Stem daaroor.
>
> Gloudina
>
>
Ek dink dat daar geen ander verskoning is as luiheid om te praat.
En nou dat Annette daarop wys, merk ek op hoe snaaks dit klink - asof
ek wil verkiesing hou.
Terwyl ons van spraakgebruik praat - ek het die gewoonte om hetsy
oor die telefoon of van aangesig tot aangesig met iemand te begin
praat sonder om te groet. Want wat beteken 'hallo' of 'Môre' (of
middag of Naand natuurlik.) Enkele kere het iemand gevra of ek
dan nie eers groet nie, maar die mense het my al so leer ken. Vele
kere het ek al gevra wat hallo beteken en die antwoord is gewoonlik
iets soos 'dis goeie maniere' of so iets. Dit hou nie water nie
(lekker uitdrukking né) Ek kan mos goed gemanierd wees sonder om
hallo te sê ook.
DD
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46728 is 'n antwoord op boodskap #46715] |
Mon, 16 July 2001 17:31 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 16 Jul 2001 15:45:09 +0200, "Annette" wrote:
> Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
> Dit is Die Stem.
> :)))
> Annette
>
Ek hoor jou stem Annette
(en ek stem!)
DD
|
|
|
Re: Ongelooflik lekker wors in Riversdal :-)))) [boodskap #46747 is 'n antwoord op boodskap #46633] |
Mon, 16 July 2001 18:43 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stop by geen huis met 'n rooi lig voor nie;)))
Annette
Tobie skryf in boodskap news:9ivam8$hkm$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
> : Wonderlik!!:)) Baie beter!:))
> : Hulle spring deesdae Bungy van daardie Brug af.
> : En ja, die wors van Albertinia is nog steeds die lekkerste!:))
> : Annette
> ~~~~~~~~~~~
> gmmfff.............. Albertinia se wors ..... 'u ain't tasted
> nothing
> yet', draai af by Riversdal, ry af in Dickson str net na die
> spooroorgang en stop by nommer 13, vra die eienaar van daai huis
> om jou na die plek te neem waar die lekkerste boerwors gemaak
> word. o ja, die eienaar se naam is ....... is ..........
> --
> ---------------------------------------------
> The opposite of fear is not courage, but faith.
> --------------------------------------------
>
|
|
|
Re: Ongelooflik!!! [boodskap #46754 is 'n antwoord op boodskap #46728] |
Mon, 16 July 2001 20:04 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ik ben het met jullie allemaal eens!!
ons ken nie die stem saam nie, glo ek
Gr.Rico
"Davie Davis" skryf in boodskap news:b096ltooa6org4loic2rehahj3rnn6nroo@4ax.com...
> On Mon, 16 Jul 2001 15:45:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Teen my wil moet ek jou ongelukkig reghelp Davie.
>> Dit is Die Stem.
>> :)))
>> Annette
>>
>
> Ek hoor jou stem Annette
> (en ek stem!)
>
> DD
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 21 14:12:11 UTC 2025
|