Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat doen ek verkeerd?
Re: Wat doen ek verkeerd? [boodskap #46758] Ma, 16 Julie 2001 20:28
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 16 Jul 2001 22:35:49 +0200, "Grahame" wrote:

> Ek kry nie die Engelse (soc. Culture.south africa Newsgroup meer
nie.

Dis soc.culture.south-africa - m.a.w. koppelteken tussen south en
africa. Miskien het jy dit verkeerd gedoen.

Ander opsie - laat jou nuusgroep-leser alle nuusgrioepe aflaai dan
soek jy die south-africa groepe en kliek op die een wat jy wil he.
Vorige onderwerp: Ongelooflik!!!
Volgende onderwerp: Wat doen ek verkeerd?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:07:04 MGT 2024