Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat doen ek verkeerd?
Wat doen ek verkeerd? [boodskap #46760] Ma, 16 Julie 2001 20:35
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry nie die Engelse (soc. Culture.south africa Newsgroup meer nie.

Kan iemand my help??

Net ietsie oor die Help Screen!

'n Groepie mense het in 'n helikopter in dik ertjiesop mis oor London
gevlieg en verlore geraak. Skielik kom hulle te staan (in die lug
natuurlik) voor 'n groot moderne gebou en sien mense binne wat na hulle
staar. Die een ou in die helikopter skryf toe in groot letters op 'n stuk
karton: "Where are we?" Terug kom die antwoord op 'n stuk karton: "You are
in a helicopter!!".

Reg, sê die loods en land sommer daar en dan en, plops, op 'n helipad!! Die
pasassiers was verbaas. "Hoe het jy geweet om hier te land?" Antwoord die
loods: "Het julle gesien wie se gebou daardie is? Dit is Microsoft s'n en
ek het geleer om nooit van hulle "Help screens" notisie te neem nie. "

(Ek kan nog nie die grap snap nie maar ander Computer Literates dink dit is
skreeu snaaks.)

Grahame
Vorige onderwerp: Re: Wat doen ek verkeerd?
Volgende onderwerp: Geluk Wouter!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:11:50 MGT 2024