Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Interresante verskeidenheid.
Interresante verskeidenheid. [boodskap #46125] |
Tue, 10 July 2001 05:22  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit te sê -
miskien in die *vrees* dat hulle verbaal aangeval gaan word.
Op die ander groep is daar nogal 'n lewendige en baie gemoedelike bespreking
tussen die rokers en nie-rokers.
Ek het byvoorbeeld nou geleer dat in Denemarke mag rokers slegs in private
wonings rook.
In Duitsland is die openbare rookwette strenger as hier by ons, en in sekere
state in Amerika mag rokers nie binne 25 meter van die ingang tot 'n gebou
rook nie.
By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5 ure lank, sodat
die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir 'n dampie nie.
Interessant hoe verskillend mense in nuusgroepe optree.
Annette. ann...@ctnet.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46145 is 'n antwoord op boodskap #46125] |
Tue, 10 July 2001 11:24   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Annette wrote:
> By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5 ure lank, sodat
> die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
> produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir 'n dampie nie.
>
Ek twyfel of hierdie verklaring vir die 7.5 uur werkdag enigsinswater hou. In
my laaste werk (in 'n hospitaal, wat deur die provinsie
beheer was) is ons vir 7.25 uur betaal, terwyl ons ag uur in die
gebou was. Ons is dus nie vergoed vir die halfuur middagete en
die vyftien minute koffiepouse wat ons kon neem nie. Ek twyfel
of dit enigiets te doen het met rookpouses wat mense onoffisieel
neem.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46167 is 'n antwoord op boodskap #46152] |
Tue, 10 July 2001 13:49   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan al die belasting op sigarette dan deesdae na gesondheidsorg? Ek dog nog
die heeltyd daar's 'n groot budget en as dit nie klop nie, stoot hulle die
belasting op drank en sigarette op (eerste).
____________________________________________________________ __
Davie Davis schreef in berichtnieuws
4oqlkt0umvpeu96rpvfpgt69h0gs17niie@4ax.com...
> On Tue, 10 Jul 2001 12:20:15 +0200, "Max" wrote:
>
>
>> Ons is nie manierloos nie, ons het slegte maniere!!!
>
> -:))) dankie vir die gramatikale korrigering, Max!!!
>
>> Ons betaal baie belasting (ook tot jou voordeel).
>
> In watter opsig gaan daardie belasting my help Max?
> Ek besoek gelukkig nie die Kubaanse dokter wat met daardie geld
> ingevoer is om die mense met (nicotine related?) kwale te help nie.
> Aikôna Max, ek betaal uit my eie sak as ek vir 'n geneesheer gaan
> kuier, wat danksy die Koning uiters selde is.
> Of praat jy van die feit dat jy my burgemeester help om 'n Merc 500 te
> ry? (Die selfde burgemeester wat saam met jou buite op die stoep gaan
> rook wat nie jy of hy mag in sy kantoor rook nie.)
>
> DD
>
> ns.
> hier het Annette die spreekwoordelike klip in die bos gegooi en sit
> eenkant op 'n leunstoel en kyk wat storm daar uit.
>
>
>
>> ____________________________________________________
>>
>> Davie Davis schreef in berichtnieuws
>> c6klktklrklg78njl04hl89p0p0gir0fg5@4ax.com...
>>> On Tue, 10 Jul 2001 07:22:54 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
>>>> Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit te
sê -
>
>>>>
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46168 is 'n antwoord op boodskap #46154] |
Tue, 10 July 2001 13:52   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waarvan praat jy nou? Hier het hulle nie die goed nie. Jare laas geëet.
Selfs die woorde lyk vir my vreemd. Ons eet tuis wel soetwortels en soet
ertjies, maar (help reg, Emmy) die NL'ers eet nie soet groente nie.
________________________________________________________
Annette schreef in berichtnieuws
9iesne$ia15h$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is darem nog 'n boerpampoen en soetpatat om voor te leef;)))
> Annette
>
> Max skryf in boodskap news:9ieib3$shn$1@azure.nl.gxn.net...
>> Puntjie, wil jy nie sport ook wegvat nie, dan is daar ook nie soveel
>> beserings nie, en as ons nou almal ophou vry, is die aids probleem ook
>> opgelos...
>>
>> Maar waarvoor sal ons dan lewe???
>> ________________________________________________________
>> . schreef in berichtnieuws
>> 9iee7d$f7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoekom vat hulle nie sommer drank ook weg, as jy na statistiek kyk
gaan
>> meer
>>> mense dood aan alkhol verwante voorvalle en siektes as aan rook verwante
>>> siektes.
>>>
>>> .
>>> Be self-reliant and your success is assured.
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9ie4g2$idhjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
>>>> Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit te
>> sê -
>>>> miskien in die *vrees* dat hulle verbaal aangeval gaan word.
>>>>
>>>> Op die ander groep is daar nogal 'n lewendige en baie gemoedelike
>>> bespreking
>>>> tussen die rokers en nie-rokers.
>>>> Ek het byvoorbeeld nou geleer dat in Denemarke mag rokers slegs in
>> private
>>>> wonings rook.
>>>>
>>>> In Duitsland is die openbare rookwette strenger as hier by ons, en
in
>>> sekere
>>>> state in Amerika mag rokers nie binne 25 meter van die ingang tot 'n
>> gebou
>>>> rook nie.
>>>>
>>>> By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5 ure lank,
>> sodat
>>>> die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
>>>> produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir 'n
dampie
>>> nie.
>>>>
>>>> Interessant hoe verskillend mense in nuusgroepe optree.
>>>>
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46171 is 'n antwoord op boodskap #46168] |
Tue, 10 July 2001 14:20   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons het hier soutpampoenbredie ook:)))
G'n wonder ons Suid-Afrikaners is sulke soet mense nie;)))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Max skryf in boodskap news:9if1eu$3ee$1@azure.nl.gxn.net...
> Waarvan praat jy nou? Hier het hulle nie die goed nie. Jare laas geëet.
> Selfs die woorde lyk vir my vreemd. Ons eet tuis wel soetwortels en soet
> ertjies, maar (help reg, Emmy) die NL'ers eet nie soet groente nie.
> ________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9iesne$ia15h$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is darem nog 'n boerpampoen en soetpatat om voor te leef;)))
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9ieib3$shn$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Puntjie, wil jy nie sport ook wegvat nie, dan is daar ook nie soveel
>>> beserings nie, en as ons nou almal ophou vry, is die aids probleem ook
>>> opgelos...
>>>
>>> Maar waarvoor sal ons dan lewe???
>>> ________________________________________________________
>>> . schreef in berichtnieuws
>>> 9iee7d$f7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoekom vat hulle nie sommer drank ook weg, as jy na statistiek kyk
> gaan
>>> meer
>>>> mense dood aan alkhol verwante voorvalle en siektes as aan rook
> verwante
>>>> siektes.
>>>>
>>>> .
>>>> Be self-reliant and your success is assured.
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9ie4g2$idhjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
>>>> > Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit
te
>>> sê -
>>>> > miskien in die *vrees* dat hulle verbaal aangeval gaan word.
>>>> >
>>>> > Op die ander groep is daar nogal 'n lewendige en baie gemoedelike
>>>> bespreking
>>>> > tussen die rokers en nie-rokers.
>>>> > Ek het byvoorbeeld nou geleer dat in Denemarke mag rokers slegs in
>>> private
>>>> > wonings rook.
>>>> >
>>>> > In Duitsland is die openbare rookwette strenger as hier by ons, en
> in
>>>> sekere
>>>> > state in Amerika mag rokers nie binne 25 meter van die ingang tot
'n
>>> gebou
>>>> > rook nie.
>>>> >
>>>> > By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5 ure
lank,
>>> sodat
>>>> > die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
>>>> > produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir 'n
> dampie
>>>> nie.
>>>> >
>>>> > Interessant hoe verskillend mense in nuusgroepe optree.
>>>> >
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
Verslaafd aan rook (Re: Interresante verskeidenheid.) [boodskap #46177 is 'n antwoord op boodskap #46172] |
Tue, 10 July 2001 15:19   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
As ek iets lees soos "The PC must be rebooted for changes to take
effect" gaan my hand vanself na my hempsak toe...
Wat vind julle rokers van hemde sonder sakke? Dit sou verban moet word!
In Duitsland 'n keer 'n pakkie gekoop met 17 sigarette in!!! Ipv die
prys opskuif, maak hulle die sigarette minder... Dalk 'n goeie idee,
mens is tog maar geneig om 'n pakkie per dag te rook...
My sigarette koop ek in pakkies van 25. Tja, SA is nou vir my 'n
probleem, 30 is net te veel en 20 net te min...
Verslaafdheid is 'n funny ding, wat jy net sien as jy nugter is...
____________________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9if2rs$irjkm$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> My pa het ook opgehou rook - verstik, gedink verdomp, en die laaste sigaret
> net daar doodgedruk.
> So, die mense met wilskrag kan ophou, reg?:))
>
> Gee maar die dametjie by die skakelbord 'n ou drukkie op hierdie koue dag:))
>
> Annette
>
>
> Davie Davis wrote in message
> news:9qtlktc28gafonle7ftjjmmtlvu83r4oih@4ax.com...
>> On Tue, 10 Jul 2001 14:16:42 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Davie, jy is darem vreeslik kwaai vandag!! Wat is die probleem
> mmmmmm?:)))))
>>> Ek wonder net of enigiemand hier is wat voorheen gerook het en toe
> opgehou
>>> het.
>>> Annette
>>
>>
>> ék het opgehou rook Annette - (in 1983) en gevind dat dit nie werklik
>> so moeilik is as wat voorgegee word nie. Toertjie is dit: hou op met
>> koop en hou op met vat as jy aangebied word.
>>
>>> Wat is die probleem mmmmmm?:)))))
>> Die girl by ons skakelbord Annette - ons het weer vriende gemaak maar
>> ek voel steeds net so antirook -:)))
>>
>> DD
>
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46178 is 'n antwoord op boodskap #46171] |
Tue, 10 July 2001 15:24   |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ons versier ons huise met sulke oranje pampoentjies. Ek dink dis in die
herfs... Ons het versierings vir ALLES hier... In die lente (Paas) is
dit eiers, wat nuwe lewe simboliseer...
Gelukkig is die NL'ers lief vir kerse! Al ons gaste gaan terug met daai
silwerbakkiekerse. Hier sowat R15 vir 100 of 150. In SA het ons R1 stuk
betaal!
________________________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:9if2rq$irjkm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het hier soutpampoenbredie ook:)))
> G'n wonder ons Suid-Afrikaners is sulke soet mense nie;)))
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> Max wrote in message
news:9if1eu$3ee$1@azure.nl.gxn.net...
>> Waarvan praat jy nou? Hier het hulle nie die goed nie. Jare laas geëet.
>> Selfs die woorde lyk vir my vreemd. Ons eet tuis wel soetwortels en soet
>> ertjies, maar (help reg, Emmy) die NL'ers eet nie soet groente nie.
>> ________________________________________________________
>> Annette schreef in berichtnieuws
>> 9iesne$ia15h$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Daar is darem nog 'n boerpampoen en soetpatat om voor te leef;)))
>>> Annette
>>>
>>> Max wrote in message
news:9ieib3$shn$1@azure.nl.gxn.net...
>>>> Puntjie, wil jy nie sport ook wegvat nie, dan is daar ook nie soveel
>>>> beserings nie, en as ons nou almal ophou vry, is die aids probleem ook
>>>> opgelos...
>>>>
>>>> Maar waarvoor sal ons dan lewe???
>>>> ________________________________________________________
>>>> . schreef in berichtnieuws
>>>> 9iee7d$f7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoekom vat hulle nie sommer drank ook weg, as jy na statistiek
kyk
>> gaan
>>>> meer
>>>> > mense dood aan alkhol verwante voorvalle en siektes as aan
rook
>> verwante
>>>> > siektes.
>>>> >
>>>> > .
>>>> > Be self-reliant and your success is assured.
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:9ie4g2$idhjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
>>>> > > Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of
teen dit
> te
>>>> sê -
>>>> > > miskien in die *vrees* dat hulle verbaal aangeval gaan word.
>>>> > >
>>>> > > Op die ander groep is daar nogal 'n lewendige en baie gemoedelike
>>>> > bespreking
>>>> > > tussen die rokers en nie-rokers.
>>>> > > Ek het byvoorbeeld nou geleer dat in Denemarke mag rokers slegs in
>>>> private
>>>> > > wonings rook.
>>>> > >
>>>> > > In Duitsland is die openbare rookwette strenger as hier by
ons, en
>> in
>>>> > sekere
>>>> > > state in Amerika mag rokers nie binne 25 meter van die
ingang tot
> 'n
>>>> gebou
>>>> > > rook nie.
>>>> > >
>>>> > > By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5
ure
> lank,
>>>> sodat
>>>> > > die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
>>>> > > produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir
'n
>> dampie
>>>> > nie.
>>>> > >
>>>> > > Interessant hoe verskillend mense in nuusgroepe optree.
>>>> > >
>>>> > > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46192 is 'n antwoord op boodskap #46168] |
Tue, 10 July 2001 19:02   |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max!
Ek het al telkemale soet patat in die Albert Heijn gekoop!!
Hulle verskuil dit onder die naam zoet aardappels... en gekook, gebak maak
nie saak dit is heerlijk ;-)
"Max" skryf in boodskap news:9if1eu$3ee$1@azure.nl.gxn.net...
> Waarvan praat jy nou? Hier het hulle nie die goed nie. Jare laas geëet.
> Selfs die woorde lyk vir my vreemd. Ons eet tuis wel soetwortels en soet
> ertjies, maar (help reg, Emmy) die NL'ers eet nie soet groente nie.
> ________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9iesne$ia15h$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is darem nog 'n boerpampoen en soetpatat om voor te leef;)))
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9ieib3$shn$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Puntjie, wil jy nie sport ook wegvat nie, dan is daar ook nie soveel
>>> beserings nie, en as ons nou almal ophou vry, is die aids probleem ook
>>> opgelos...
>>>
>>> Maar waarvoor sal ons dan lewe???
>>> ________________________________________________________
>>> . schreef in berichtnieuws
>>> 9iee7d$f7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoekom vat hulle nie sommer drank ook weg, as jy na statistiek kyk
> gaan
>>> meer
>>>> mense dood aan alkhol verwante voorvalle en siektes as aan rook
> verwante
>>>> siektes.
>>>>
>>>> .
>>>> Be self-reliant and your success is assured.
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9ie4g2$idhjf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
>>>> > Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit
te
>>> sê -
>>>> > miskien in die *vrees* dat hulle verbaal aangeval gaan word.
>>>> >
>>>> > Op die ander groep is daar nogal 'n lewendige en baie gemoedelike
>>>> bespreking
>>>> > tussen die rokers en nie-rokers.
>>>> > Ek het byvoorbeeld nou geleer dat in Denemarke mag rokers slegs in
>>> private
>>>> > wonings rook.
>>>> >
>>>> > In Duitsland is die openbare rookwette strenger as hier by ons, en
> in
>>>> sekere
>>>> > state in Amerika mag rokers nie binne 25 meter van die ingang tot
'n
>>> gebou
>>>> > rook nie.
>>>> >
>>>> > By sekere werkgewers in Kanada maak hulle die werkdag 7.5 ure
lank,
>>> sodat
>>>> > die nie-rokers nie eis dat hulle meer betaal word omdat hulle meer
>>>> > produktief is omdat hulle nie kort-kort hoef uit te glip vir 'n
> dampie
>>>> nie.
>>>> >
>>>> > Interessant hoe verskillend mense in nuusgroepe optree.
>>>> >
>>>> > Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46194 is 'n antwoord op boodskap #46152] |
Tue, 10 July 2001 19:06   |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek kan die dae goed onthou as die smog so oor Kaapstad le, dat jy amper nie
eens wil asemhaal nie...
Ek wonder of ons ook die skuldige maatskappye kan hof toe sleep vir die
ander vullis wat hulle in ons longe in stoot?
"Davie Davis" skryf in boodskap news:4oqlkt0umvpeu96rpvfpgt69h0gs17niie@4ax.com...
> On Tue, 10 Jul 2001 12:20:15 +0200, "Max" wrote:
>
>
>> Ons is nie manierloos nie, ons het slegte maniere!!!
>
> -:))) dankie vir die gramatikale korrigering, Max!!!
>
>> Ons betaal baie belasting (ook tot jou voordeel).
>
> In watter opsig gaan daardie belasting my help Max?
> Ek besoek gelukkig nie die Kubaanse dokter wat met daardie geld
> ingevoer is om die mense met (nicotine related?) kwale te help nie.
> Aikôna Max, ek betaal uit my eie sak as ek vir 'n geneesheer gaan
> kuier, wat danksy die Koning uiters selde is.
> Of praat jy van die feit dat jy my burgemeester help om 'n Merc 500 te
> ry? (Die selfde burgemeester wat saam met jou buite op die stoep gaan
> rook wat nie jy of hy mag in sy kantoor rook nie.)
>
> DD
>
> ns.
> hier het Annette die spreekwoordelike klip in die bos gegooi en sit
> eenkant op 'n leunstoel en kyk wat storm daar uit.
>
>
>
>> ____________________________________________________
>>
>> Davie Davis schreef in berichtnieuws
>> c6klktklrklg78njl04hl89p0p0gir0fg5@4ax.com...
>>> On Tue, 10 Jul 2001 07:22:54 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>
>>>> Ek het hier en op 'n ander ng die kwessie van rook aangehaal.
>>>> Dit lyk of die mense hier te bang is om enigiets voor of teen dit te
sê -
>
>>>>
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
|
|
|
|
Re: Interresante verskeidenheid. [boodskap #46200 is 'n antwoord op boodskap #46190] |
Tue, 10 July 2001 20:31   |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Inteendeel Max, baie min daarvan. Eintlik koop die belastig 4X4s sowel
> as internasionale toere.
>
Gelukkig is dit nie meer die ou dae, toe die belasting vir 4X4's,
internasionaletoere, 'n oorlog wat verloor is in Angola en Wouter Basson
se salaris aangewend
was nie.
Die Ruiter in die Dag.
|
|
|
Bladsye (3): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 13 12:31:15 UTC 2025
|