| Brenda Fassie se Passie [boodskap #46076] |
Ma., 09 Julie 2001 05:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou. Al die Suid
Afrikaners wat daar kon wees was daar.
Na die konsert was die meeste konsertgangers hewig ontstoke en blosend
eintlik rooi in die gesig)
Brenda het glo 'n uur laat opgedaag - en toe besluit om liewer te praat as
om te sing. Na verskeie dringende versoeke en dreigemente het sy besluit om
maar te sing - en dieselfde liedjie drie keer binne 'n uur gesing.
Toe, sonder waarskuwing - i.p.v. om die liedjie die vierde keer te sing,
pluk sy een bors uit in al die naakte glorie, skud dit gevoelvol rond en
verklaar beskuldigend:
I am from Africa!! I am not shy of my body!
Voordat sy haar tweede bors kon ontbloot was sy vriendelik dog dringend van
die verhoog verwyder:))
Die ontstelde gaste het duidelik, as gevolg van hulle verlengde verblyf daar
in die vreemde, die voel van Afrika verloor:)))
Annette. ann...@ctnet.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46084 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Ma., 09 Julie 2001 08:21   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette" wrote:
> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou. Al die Suid
> Afrikaners wat daar kon wees was daar.>
Wat het hulle verwag?
Brenda Fassie is anargistiese "force of nature".
As jy omstredenheid wil sien, loop maar net agter haar aan.
As jy nie omstredengheid wil he nie, bly weg van haar. So eenvoudig
soos dit.
Sy is waarskynlik the last of the crazy rockers. Die wat dit 'n
gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
aankondiging en in die openbaar.
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46085 is 'n antwoord op boodskap #46078] |
Ma., 09 Julie 2001 08:25   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Mon, 9 Jul 2001 09:03:37 +0200, "Thys de Wet" wrote:
> Haar opmerking aan die gehoor was soiets soos : Miskien is ons hier in Oz
> nog nie gereed vir die gemeenskaplike suikerpot nie.
Ek het 'n oom gehad wat gese het as 'n swart vrou haar borste op die
strand ontbloot bel al die omies die polisie. As 'n wit vrou dit doen,
bel hulle mekaar en hardloop strand toe.
Net so by the way, daai suikerpot-een het ek al op baie plekke en in
baie gedaantes gehoor. En dis die eerste tekens van 'n urban legend.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46105 is 'n antwoord op boodskap #46095] |
Ma., 09 Julie 2001 14:48   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis is net omdat jy nie 'n tietie het om uit te hang nie:)))
Annette
Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>
> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
> ontbloot myself nie...
>
>
>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>> >> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>
>>>
>>>
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46106 is 'n antwoord op boodskap #46098] |
Ma., 09 Julie 2001 14:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Fashish:))
Annette
Max skryf in boodskap news:9icb9m$8k8$1@azure.nl.gxn.net...
> Waaraan is jy verslaafd?
> _____________________________________________________
> Gottlieb schreef in berichtnieuws
> ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
>> "Jonas" wrote in message
> news:...
>>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>>
>> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
>> ontbloot myself nie...
>>
>>
>>> wrote in message
news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>>> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>>> wrote:
>>>>
>>>> >>> gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>>> aankondiging en in die openbaar.
>>>>
>>>>
>>>>
>
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46118 is 'n antwoord op boodskap #46078] |
Ma., 09 Julie 2001 20:48   |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Thys de Wet wrote in message ...
> Wat leer ons "verjaarde" Annette?
>
> When in Rome...
>
> Daar's ook hierdie storie vertel:
>
> 'n Ex Rhodesiër en familie bevind hulle in die land van die Wallabies.
> Die vrou des huises moet toe een dag die plaaslike dames klub toespreek oor
> haar onlangse besoek aan Zimbabwe. Nadat sy nou haar hele storie vertel
> het, is sy redelik aanvallend uitgevra oor die politieke stelsel van die
> vorige regering. Sy kom toe op 'n punt waar sy nie verder wou aangaan nie.
> Staan 'n ander dame in die gehoor op en seg sy:
> Toe ek verlede jaar in Zimbabwe op besoek was het ek in 'n restaurant ietsie
> gaan nuttig. Daar sit toe ook 'n afrika mamma met baba naby ons. Baba
> word egter baie lastig en reik uit na sy mama se bors wat so onge-erg
> verskyn.
> Bors word egter summier verwerp. Mama gryp suikerpot en dip bors in
> suikerpot. Baba gryp bors met mening.
> Haar opmerking aan die gehoor was soiets soos : Miskien is ons hier in Oz
> nog nie gereed vir die gemeenskaplike suikerpot nie.
>
> Thys oppie Bos....
Die "beskaafde" ou wit omies en tannies al weer aan die woord - onbelemmerd
deur kennis.
In feite gebeur die volgende in Oz:
"The Minister for Community Services, Ms Christine Campbell, said the bill
would "ensure that breastfeeding mothers are not discriminated against".
If passed, the new laws will amend the Equal Opportunity Act, making it
illegal to discriminate against a women who is breastfeeding her child in
public.
Victoria would then become the third Australian jurisdiction to introduce
such a clause."
En in Skandinawië:
"Some European parliaments are more hospitable to nursing mothers. In
Scandinavia (where else?), there are many more women legislators, and day
nurseries and breast-feeding in public are routine. 'We did this 20 years
ago,' a sympathetic Swede told Ms Drown outside Westminster the other day.
'We have no such problem,' reports an official at the Norwegian embassy in
London" (The Economist, p23, April 22,2000)."
Klink vir my na 'n progressiewe verskynsel, eerder as "Afrika maniere".
Swart Simon
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46124 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Di., 10 Julie 2001 04:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Washington Whatever:))))
Dit oorgrote gehoor was nie die gemiddelde Amerikaanse gehoor nie - meestal
Suid-Afrikaners daar in Amerika -- dus duidelik is hulle nie gereelde
konsertgangers daar nie:)
Annette
Danielle skryf in boodskap news:8o9kkt0n7bkea006gbdg4ouk4jnmmbljfc@4ax.com...
> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>
> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
> Washington BC? ('n verwysing na Before Clinton" dalk?) :-))
>
> Dalk probeer hierdie Brenda vir Madonna naboots en as sulks probeer sy
> om 'n "Afrika Madonna" persoonlikheid op te bou?
> Maar wees verseker dat die gemiddelde Amerikaanse konsertganger is
> baie meer gewoond as om 'n kaal bors te sien tydens 'n konsert. :-)
>
>> Voordat sy haar tweede bors kon ontbloot was sy vriendelik dog dringend van
>> die verhoog verwyder:))
>
> Nou weet ek waarvoor die "BC" staan. Dis heel waarskynlik Brtish
> Columbia - 'n Kanadese staat. Dis net 'n "Canada Eh" waar hulle
> iemand VRIENDELIK dog dringend van die verhoog sou verwyder!! :-))
>
>> Die ontstelde gaste het duidelik, as gevolg van hulle verlengde verblyf daar
>> in die vreemde, die voel van Afrika verloor:)))
>
> Of is meer waarskynlik nie meer gewoond aan sulke blatante
> en amateuragtige sensasie-soekende optredes nie? :-)
> Die Brenda is so 10 jaar agter dinge lyk dit my....10 jaar terug sou
> sy dalk die gehoor kon "skok". Kyk maar hoe het U2 verander deur die
> jare - was nog altyd een van my gunsteling rock groepe. Elkgeval....
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46148 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Di., 10 Julie 2001 11:39   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Tue, 10 Jul 2001 00:29:19 +0200, "Jonas" wrote:
envoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
Sy het haar probleme gehad en het moontlik steeds probleme daarmee,
maar die bedonnerheid het voor dit gekom.
Ek sou eerder se sy sal onvermydelik neig na dwelms OMDAT sy is soos
sy is.
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46149 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Di., 10 Julie 2001 11:39   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On 9 Jul 2001 06:18:40 -0700, ober...@yahoo.com (Gottlieb) wrote:
> "Jonas" wrote in message
news:...
>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>
> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
> ontbloot myself nie...
Jy's dalk te gezonk??? :)
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46150 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Di., 10 Julie 2001 11:41   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Mon, 09 Jul 2001 22:09:53 GMT, Danielle© wrote:
> On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>
> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
> Washington BC? >
Waar George Bush bly
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46157 is 'n antwoord op boodskap #46130] |
Di., 10 Julie 2001 12:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Jy sal beroemd wees as jy net een bors het wat ontwikkel het:))))
En dit is nie net julle manne wat die vreeslike mooi swelsels kan waardeer
nie;)))
Annette
Gottlieb skryf in boodskap news:ef555b03.0107100024.1e44c622@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Dis is net omdat jy nie 'n tietie het om uit te hang nie:)))
>> Annette
>
>
> Ek dink jy slaan die spyker op die kop!! ;-) As ek een gehad sou ek
> seker baie trots daarop wees en vir almal wys!!
>
> Die mooiste beach in Kaapstad vind ek is Sandybay... en nee nie oor
> die ou kaal trosse wat daar rondloop nie ;-) Dit is so 'n mission om
> daar te kom dat dit nie oorvol is nie, en as die swell die dag goed is
> kan jy onsaglike mooi branders ry.
>
>
>> Gottlieb wrote in message
>> news:ef555b03.0107090518.7e455e16@posting.google.com...
>>> "Jonas" wrote in message
>> news:...
>>>> Eenvoudiger verduideliking - sy is 'n dwelmverslaafde ...
>>>
>>> Wat se soort verduideliking is dit?? Ek is ook een, en loop en
>>> ontbloot myself nie...
>>>
>>>
>>>> skryf in boodskap news:3b4f6916.3116764@news.is.co.za...
>>>> > On Mon, 9 Jul 2001 07:50:02 +0200, "Annette"
>>>> > wrote:
>>>> >
>>>> > >>> > gewoonte gemaak het om totaal hande uit te ruk - met groot
>>>> > aankondiging en in die openbaar.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46165 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Di., 10 Julie 2001 13:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Ferdie:)))
Annette
skryf in boodskap news:3b4fe9c1.5187363@news.is.co.za...
> On Mon, 09 Jul 2001 22:09:53 GMT, Danielle wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>>
>> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
>> Washington BC? >
>
> Waar George Bush bly
>
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46166 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Di., 10 Julie 2001 13:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi jy kan nou 'n scoop skryf - Washington se DC gaan hernoem word na
Bush County:))
Annette
skryf in boodskap news:3b4fe9c1.5187363@news.is.co.za...
> On Mon, 09 Jul 2001 22:09:53 GMT, Danielle wrote:
>
> > wrote:
>>
>>> Blykbaar het die dame in Washington BC 'n konsert gehou.
>>
>> Annette, ek het net een klein vragie...maar waar in die wêreld is
>> Washington BC? >
>
> Waar George Bush bly
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie [boodskap #46201 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Di., 10 Julie 2001 21:03   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Tue, 10 Jul 2001 17:34:15 +0200, "Max" wrote:
> Hoe bedoel jy "is soos sy is"?
>
> Ek dink sy't ooit "Don't follow me, I'm married" gesing. Die SAKK's was
> gek oor haar in my army dae, maar verder kan ek nie sê dat ek haar ken
> nie. Sing sy iets moois?
Sy is actually in moerse talent. Maar bietjie deur die blare.
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie se Passie: Afrika maniere [boodskap #46220 is 'n antwoord op boodskap #46118] |
Wo., 11 Julie 2001 04:21   |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Ja maar jy moet onhou dit sal sleg wees vir besigheid as iemand daar sit en
'n lekker kruisskyf smul en ewe skielik gewaar hy so 'n lelike swart praam.
Sies man - hoe moet die mense dan eet ?
"Swart Simon" skryf in boodskap news:3b4a18ab.0@news1.mweb.co.za...
> Thys de Wet wrote in message ...
>> Wat leer ons "verjaarde" Annette?
>>
>> When in Rome...
>>
>> Daar's ook hierdie storie vertel:
>>
>> 'n Ex Rhodesiër en familie bevind hulle in die land van die Wallabies.
>> Die vrou des huises moet toe een dag die plaaslike dames klub toespreek oor
>> haar onlangse besoek aan Zimbabwe. Nadat sy nou haar hele storie vertel
>> het, is sy redelik aanvallend uitgevra oor die politieke stelsel van die
>> vorige regering. Sy kom toe op 'n punt waar sy nie verder wou aangaan nie.
>> Staan 'n ander dame in die gehoor op en seg sy:
>> Toe ek verlede jaar in Zimbabwe op besoek was het ek in 'n restaurant
> ietsie
>> gaan nuttig. Daar sit toe ook 'n afrika mamma met baba naby ons. Baba
>> word egter baie lastig en reik uit na sy mama se bors wat so onge-erg
>> verskyn.
>> Bors word egter summier verwerp. Mama gryp suikerpot en dip bors in
>> suikerpot. Baba gryp bors met mening.
>> Haar opmerking aan die gehoor was soiets soos : Miskien is ons hier in Oz
>> nog nie gereed vir die gemeenskaplike suikerpot nie.
>>
>> Thys oppie Bos....
>
> Die "beskaafde" ou wit omies en tannies al weer aan die woord - onbelemmerd
> deur kennis.
>
> In feite gebeur die volgende in Oz:
>
> "The Minister for Community Services, Ms Christine Campbell, said the bill
> would "ensure that breastfeeding mothers are not discriminated against".
>
> If passed, the new laws will amend the Equal Opportunity Act, making it
> illegal to discriminate against a women who is breastfeeding her child in
> public.
>
> Victoria would then become the third Australian jurisdiction to introduce
> such a clause."
>
>
> En in Skandinawië:
>
> "Some European parliaments are more hospitable to nursing mothers. In
> Scandinavia (where else?), there are many more women legislators, and day
> nurseries and breast-feeding in public are routine. 'We did this 20 years
> ago,' a sympathetic Swede told Ms Drown outside Westminster the other day.
> 'We have no such problem,' reports an official at the Norwegian embassy in
> London" (The Economist, p23, April 22,2000)."
>
> Klink vir my na 'n progressiewe verskynsel, eerder as "Afrika maniere".
>
> Swart Simon
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie [boodskap #81891 is 'n antwoord op boodskap #46076] |
Wo., 06 Augustus 2003 13:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee man Elaine - ek wonder nou net hoekom hy die Engelse vertaling sou wou
hê as hy weet dis so 'n pragtige lied?
Dan weet hy mos wat sy sing en kan self vertaal.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f3101c4$0$225@hades.is.co.za...
> Oh dear - wrong newsgroup.
>
> E
>
> "Darren" wrote in message
> news:dcb22ea5.0308051511.5e171789@posting.google.com...
>> Hi there,
>>
>> does anyone have an English translation of the lyrics to Brenda
>> Fassie's excellent song 'Vuli Ndela'?
>
|
|
|
|
| Re: Brenda Fassie [boodskap #81916 is 'n antwoord op boodskap #81891] |
Do., 07 Augustus 2003 00:18  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Hy hou seker van die deuntjie?
E
"Annette" skryf in boodskap news:bgr10g$r4m49$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nee man Elaine - ek wonder nou net hoekom hy die Engelse vertaling sou wou
> hê as hy weet dis so 'n pragtige lied?
> Dan weet hy mos wat sy sing en kan self vertaal.
> Annette
|
|
|
|