| Dankie Holland [boodskap #45890] |
Vr., 06 Julie 2001 10:11  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
verspreiding in die landelike gebiede.
Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
deelneem:))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45893 is 'n antwoord op boodskap #45891] |
Vr., 06 Julie 2001 11:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
Annette
Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
> nooit sal sien nie!!!
>
> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
> _________________________________________________________
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>> verspreiding in die landelike gebiede.
>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>> deelneem:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45899 is 'n antwoord op boodskap #45895] |
Vr., 06 Julie 2001 13:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
Annette
Max skryf in boodskap news:9i48cb$kma$1@azure.nl.gxn.net...
> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
> ________________________________________________-______
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9i467l$gocb9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
>> is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
>> Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
>> om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
>> die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
>> of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
>> As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
>> R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
>>
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
>>> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
>>> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
>>> nooit sal sien nie!!!
>>>
>>> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
>>> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
>>> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
>>> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>>> deelneem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45916 is 'n antwoord op boodskap #45907] |
Vr., 06 Julie 2001 19:42   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
Die regter is weer goed, maar die linker
moet weer geopereer word.
Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
Maar ja ek is super :-)))
Gr.Rico
"Gids" skryf in boodskap news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>
>> Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
>> en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>> die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>
>> Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>> om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>
>> Annette
>
> Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
> hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
> bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
> twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>
> -Gideon-
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45936 is 'n antwoord op boodskap #45928] |
Vr., 06 Julie 2001 23:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kadar Asmal het dit bekend gestel -weet nie hoekom nie - vra hom.:)
Annette
Alan skryf in boodskap news:p9dckt4555d5gkrldf49o9bgulr8cnmvdv@4ax.com...
> On Fri, 6 Jul 2001 12:11:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>> verspreiding in die landelike gebiede.
>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>> deelneem:))
>> Annette
>>
>
> Ek is in beheer van 'n verspreidingsnetwerk. En ons werk oor die hele
> SA veral in landelike gebiede. Baie graag sal ek wil help met die
> verspreiding en aankoop van die fietse. Wie kan ek kontak daarvoor?
>
> Alan
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45937 is 'n antwoord op boodskap #45917] |
Vr., 06 Julie 2001 23:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die ou tenniskoene sal meer welkom wees - geen punt om 'n raket te hê sonder
'n behoorlike tennisnet nie;)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9i541u$fob$1@news1.xs4all.nl...
> Annette, ek het ook nog 'n oud tennisraket, miskien kan ek die vir jou stuur
> :-))
>
> Gr.Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>> verspreiding in die landelike gebiede.
>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>> deelneem:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45938 is 'n antwoord op boodskap #45916] |
Vr., 06 Julie 2001 23:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In Holland of in die gevaarlike SA?:)))
Annette
Rico skryf in boodskap news:9i540j$fhv$1@news1.xs4all.nl...
> Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
> fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
> Die regter is weer goed, maar die linker
> moet weer geopereer word.
> Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
>
> Maar ja ek is super :-)))
>
> Gr.Rico
> "Gids" schreef in bericht
> news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>>
>>> Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
>>> en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>>> die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>>
>>> Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>>> om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>>
>>> Annette
>>
>> Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
>> hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
>> bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
>> twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
>> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
>> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
>> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>>
>> -Gideon-
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45952 is 'n antwoord op boodskap #45890] |
Sa., 07 Julie 2001 04:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Duitsers weet wat die mense wat tel nodig het;)))
Annette
Jonas skryf in boodskap news:3b4684bd$0$231@hades.is.co.za...
> Die Duitsers var natuurlik beter as die Hollanders - hulle verskaf
> splinternuwe 4X4 voertuie beskikbaar - op 'n beperkte skaal natuurlik ...
> "Annette" wrote in message
> news:9i5g59$h0glq$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die ou tenniskoene sal meer welkom wees - geen punt om 'n raket te hê sonder
>> 'n behoorlike tennisnet nie;)))
>> Annette
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9i541u$fob$1@news1.xs4all.nl...
>>> Annette, ek het ook nog 'n oud tennisraket, miskien kan ek die vir jou stuur
>>> :-))
>>>
>>> Gr.Rico
>>> "Annette" schreef in bericht
>>> news:9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>>> deelneem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45953 is 'n antwoord op boodskap #45939] |
Sa., 07 Julie 2001 04:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skryf vir hom 'n briefie met jou linkerhand, en sit 'n ander mooi naam
onderaan:))
Annette
isAlan skryf in boodskap news:fvgckt0updcdiif6rt8onl27a9roc30lne@4ax.com...
> On Sat, 7 Jul 2001 01:02:39 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Kadar Asmal het dit bekend gestel -weet nie hoekom nie - vra hom.:)
>> Annette
>
> kan nie, hy ken my te goed
>
> Alan
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45955 is 'n antwoord op boodskap #45890] |
Sa., 07 Julie 2001 04:30   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja maar FE, gaan dit almal seuntjie of dogtertjie fietse wees?
Annette ( wat ook so skeef-skeef met die een been onderdeur die dwarspyp
leer fietsry het)
Fatal Exception I/O error occured in module 000FE1D
wrote in message news:9i5iiu$7ip$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die mense gaan ten minste almal 'n goeie bicycle smile hê.
>
> Fatal Exception
> (Moet nooit iemand judge volgens hul smile nie.)
>
> "Annette" wrote in message
> news:9i467l$gocb9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons kry fietse - en nog ekstra geld ook om nog meer fietse mee te koop. Dit
>> is hoekom ek nie eers van die geld melding gemaak het nie;)))
>> Miskien moet iemand aan die Hollandse regering die wenk gee om aan te dring
>> om die mense te ontmoet wat die fietse sou gekry het - die kanse is goed dat
>> die fietse geskenk kan word aan die ministers en hulle vriende se kinders -
>> of dit gaan verkoop word aan die wat veronderstel is om dit te kry.
>> As die PAC R25 kan vra vir grond wat nie aan hulle behoort nie, kan die ANC
>> R100 vra vir fietse wat nie aan hulle behoort nie;))
>>
>> Annette
>>
>> Max skryf in boodskap news:9i44hv$jpi$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Shit, ek het gisteroggend op die nuus gehoor daar's NLG400 000 geskenk om
>>> fietsry te bevorder in SA. Daarvan kan jy hier omtrent 400 fietse koop... Ek
>>> het natuurlik dadelik gesê dat die mense vir wie die geld bedoel is dit
>>> nooit sal sien nie!!!
>>>
>>> Of hulle 40 000 fietse sal kan koop, weet ek nie, ek weet eintlik dat hulle
>>> met die geld nie soveel sal kan koop nie, maar ek is bly om te sien dat
>>> hulle wel die geld goed aanwend... Weet jy dalk wie in beheer is van die
>>> geld? Sekerlik nie Boesak nie... :-)
>>> _________________________________________________________
>>> Annette schreef in berichtnieuws
>>> 9i4341$g22rd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is daar 40 000 fietse deur Holland aan ons geskenk - vir
>>>> verspreiding in die landelike gebiede.
>>>> Miskien het ons binne 5 jaar ons eie span wat aan die Tour de France kan
>>>> deelneem:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45966 is 'n antwoord op boodskap #45949] |
Sa., 07 Julie 2001 06:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of 40 000 meer fietse wat gesteel gaan word:)))
Annette
Fielies skryf in boodskap news:3b468e52.258842629@news.mninter.net...
> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
> skryf:
>
>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
> gesteel word,,...
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45973 is 'n antwoord op boodskap #45967] |
Sa., 07 Julie 2001 09:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nie die slotte in ons Springbokrugbyspan nie:))))
Jammer om te hoor van jou krom been Gids.
Dit moes 'n nare ondervinding gewees het.
Annette
Gids skryf in boodskap news:jwy17.192515$u5.3704012@zwoll1.home.nl...
>
> "Fielies" wrote in message
> news:3b468e52.258842629@news.mninter.net...
>> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
>> skryf:
>>
>>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
>> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
>> gesteel word,,...
>
> Fietse behoort aan almal, en 'n slot is 'n uitdaging - (algemene Nederlandse
> beskouing ;)
>
> -Gideon-
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45975 is 'n antwoord op boodskap #45974] |
Sa., 07 Julie 2001 10:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
> "Annette" wrote in message
> news:9i6l2r$h4o9j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nie die slotte in ons Springbokrugbyspan nie:))))
>>
> Dit is JUIS 'n uitdaging, Annette! Waar kry jy die tipe wat kan?
Slotte wat 'n uitdaging is? Hulle het almal opgehou om te speel omdat hulle
te oud is;))
>
>> Jammer om te hoor van jou krom been Gids.
>> Dit moes 'n nare ondervinding gewees het.
>
> Dit was, maar is byna twintig jaar gelede (10 September 1980). Wys jou hoe
> lank dit neem om oor sekere dinge te kom. Gelukkig was die breinskade beperk
> tot logiese denke ;)
Wys jou - elke donker wolk het tog êrens 'n silwer randjie:))
Is daar al gevoel by die operasieplek?
Ek sit al van 1979 af met 'n dooie kleintoontjie na 'n enkeloperasie. Nie
dat dit my veel pla nie - soms wens ek net die ou brein wil deur so 'n vae
periode gaan sodat ek 'n bietjie kan afskakel en langer as 4 uur snags
slaap.
Annette
>
> -Gideon-
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #45980 is 'n antwoord op boodskap #45974] |
Sa., 07 Julie 2001 13:42   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Gids wrote:
> Gelukkig was die breinskade beperk
> tot logiese denke ;)
>
Ek dog jy het 'n lobotomie by die doeane ook
gekry.
Tant Hessie van die Cisvaal.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #46000 is 'n antwoord op boodskap #45994] |
Sa., 07 Julie 2001 19:14   |
Gids
Boodskappe: 140 Geregistreer: Desember 2000
|
Senior Lid |
|
|
Alan, ons weet nie. Ek onthou dat dit 'n organisasie was wat iets genoem was
soos Bikes for Africa of so iets, maat ek kan geen teken op die net vind van
hulle nie. Ek het ook deur van die koerante hier in Nederland van verlede
week gesoek, maar kon niks uitvind nie.
-Gideon-
"Alan Boesak" skryf in boodskap news:f9gekto3nfse6olv4m2rc83jp4tsm1p1eg@4ax.com...
> On Sat, 07 Jul 2001 04:22:13 GMT, fie...@def.co.za (Fielies) wrote:
>
>> Fri, 6 Jul 2001 13:43:12 +0200:: "Max"
>> skryf:
>>
>>> In NL is die fietsers koning! Ongelukkig het SA nie die infrastruktuur nie.
>>> Ek waag nie my lewe op 'n fiets in enige stad in SA nie!!!
>> Dit kan ten minste keer dat 40 000 ander fietse
>> gesteel word,,...
>
> Ek wag nog steeds vir 'n aanduiding wie ek kan kontak om te help met
> die koop, aflewering en verspreiding van die fietse
>
> Alan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Dankie Holland [boodskap #46033 is 'n antwoord op boodskap #45938] |
So., 08 Julie 2001 08:52   |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
In die veilige Holland :-)
Gr.Rico
"Annette" skryf in boodskap news:9i5g5b$h0glq$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> In Holland of in die gevaarlike SA?:)))
> Annette
>
> Rico wrote in message
> news:9i540j$fhv$1@news1.xs4all.nl...
>> Ag mense, ek het s jaar gelede 'n ongeluk met my fiets gehad, 'n ander
>> fietser het my aangery en ek het my twee arms gebreek/gekraak??.
>> Die regter is weer goed, maar die linker
>> moet weer geopereer word.
>> Maar bang, nee ekke nie, met die gips aan het ek alweer fietsgery.
>>
>> Maar ja ek is super :-)))
>>
>> Gr.Rico
>> "Gids" schreef in bericht
>> news:TGl17.189761$u5.3668044@zwoll1.home.nl...
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9i4d4e$glj07$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Max, Max - jy het maar min geloof in ons opdraendes en afdraendes jong.:)))
>>>>
>>>> Ek het met 'n groep fiets gery van Bloemfontein oor Welkom tot in Kroonstad,
>>>> en oor Winburg terug - en daar was geen probleme nie.Al wat ek weet is dat
>>>> die Vrystaat nie soplat is as wat sommige mense dink nie;))
>>>>
>>>> Hier in Bellville fiets die mense dat dit klap - dit is 'n heeltydse geoefen
>>>> om deel te neem aan die Sanlam en Twee Oseane toere.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> Ek het 'n krom onderbeen van fietsry in SA. Dit het my 6 weke in die
>>> hospitaal gekos, 15 operasies en 11 maande in gips. Ek was sedertdien te
>>> bang om op 'n fiets te ry in SA. Hier in Nederland ry ek nou fiets. Daar is
>>> twee aspekte wat my my enigste vrees (behalwe spinnekoppe) help oorkom het -
>>> Daar is oral fietspaaie, en daar is respek vir fietsryers. Sterker nog - ek
>>> het verneem dat as jy as motoris 'n fietser omry is die gevolge
>>> skrikwekkend. Max kan jou mer vertel :)
>>>
>>> -Gideon-
>>>
>>
>
|
|
|
|