Forum: Koeitjies & kalfies «»
Gepos op: Vr., 21 November 1997 00:00 «»
deur:fl... Julle "Afrikaanse Ondersteuners"
Kyk bietjie na hierdie website: HTTP://www.lia.net/agrobler/Bomskok.htm
Was julle al daar?
Het julle al iets begin doen oor afrikaansoppienet?
Miskien moet julle ophou kyf en begin bou.
Cheers
2
Forum: Musiek & liriek «»
Gepos op: Wo., 14 Mei 1997 00:00 «»
deur:Mich Nieuwoudt Re: Musiek
Hier's iets waarna julle kan kyk:
http://www.lia.net/agrobler/Bomskok.htm
Dis 'n Koos Kombuis page.
Hoe wonderlik is Afrikaans nie ?
Mich