| Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99882] |
Do., 28 Oktober 2004 21:41  |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.
Ellie
"Sterrenkijker" wrote in message
news:jdn2o0d2801rfotj2kr1a94o3mh0sv0fr8@4ax.com...
|
|
|
|
| Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99884 is 'n antwoord op boodskap #99882] |
Do., 28 Oktober 2004 22:09   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: Oktober 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Oct 2004 21:41:45 GMT, "Ellie" wrote:
> Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.
>
> Ellie
>
(bloos soos ek behoort te doen)
Shucks! Dit is geneem in my sitkamer
net na ek 'n vergadering gelei het daar, Ellie,
en dit beteken my maskara was net reg, my hare
was gekam, ens. ens. ens.
Afgesien daarvan, het daar byna 5 jaar se grys
op die slape bygekom.
Die foto sou lankal nie meer op die NET gewees het,
as ek, soos reeds gesê, password en username kon
onthou nie. Of, die site sou anders gelyk het nou.
Anders gesien, het dit my gepas toe Norbert so lekker vra,
waar my site dan is. Max het met reg dit amateuragtig genoem,
maar vergeet om te sê hoeveel amateurs 'n eie domein het:-)))
(Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|