Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1)
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99882] Do, 28 Oktober 2004 21:41 na volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.

Ellie

"Sterrenkijker" wrote in message
news:jdn2o0d2801rfotj2kr1a94o3mh0sv0fr8@4ax.com...
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99884 is 'n antwoord op boodskap #99882] Do, 28 Oktober 2004 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Oct 2004 21:41:45 GMT, "Ellie" wrote:

> Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.
>
> Ellie
>

(bloos soos ek behoort te doen)
Shucks! Dit is geneem in my sitkamer
net na ek 'n vergadering gelei het daar, Ellie,
en dit beteken my maskara was net reg, my hare
was gekam, ens. ens. ens.
Afgesien daarvan, het daar byna 5 jaar se grys
op die slape bygekom.
Die foto sou lankal nie meer op die NET gewees het,
as ek, soos reeds gesê, password en username kon
onthou nie. Of, die site sou anders gelyk het nou.

Anders gesien, het dit my gepas toe Norbert so lekker vra,
waar my site dan is. Max het met reg dit amateuragtig genoem,
maar vergeet om te sê hoeveel amateurs 'n eie domein het:-)))

(Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)

DD
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99885 is 'n antwoord op boodskap #99882] Do, 28 Oktober 2004 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

> Nogal n mooi man, wie is dit ;-) Lyk bietjie soos Dennis Quaid.

Dis die nimlike du Plessis. Die een wat eenkeer
voorgegee het dat hy Wouter Plaasvark was.
Die een wat nou in die Durbanse strate rondloop
en sê hy sien geen kaffers waarvan hy die voete
moet was nie.

Penkop van Umhlanga
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99888 is 'n antwoord op boodskap #99884] Do, 28 Oktober 2004 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> (Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)

Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
guns en neem dit uit as jy dit raakloop.

Tant Hessie van New Orleans
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99890 is 'n antwoord op boodskap #99888] Do, 28 Oktober 2004 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Oct 2004 18:27:40 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> (Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)
>
> Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
> heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
> in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
> guns en neem dit uit as jy dit raakloop.
>
> Tant Hessie van New Orleans
>

o'...
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99891 is 'n antwoord op boodskap #99888] Do, 28 Oktober 2004 23:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Oct 2004 18:27:40 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> (Wie is Dennis something? - Maak jy my cheap?)
>
> Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
> heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
> in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
> guns en neem dit uit as jy dit raakloop.
>
> Tant Hessie van New Orleans
>

met ander woorde Tant Hessie,
ek besef nou eers watter kompliment
Ellie vir Dennis Quaid toegedeel het!

DD
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99892 is 'n antwoord op boodskap #99888] Do, 28 Oktober 2004 23:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dennis Quaid is, naas Harrison Ford, die grootste
heartthrob onder die vroumense. As jy hom nog nie
in "The Big Easy" gesien het nie, doen jouself 'n
guns en neem dit uit as jy dit raakloop.

Tant Hessie van New Orleans

Dennis was getroud met Meg Ryan, maar vir my is daar net een hearthrob op
die silverdoek, Johnny Depp.

Ellie Chocolat
Re: Webtuistes - DuPlessis.jpg (1/1) [boodskap #99894 is 'n antwoord op boodskap #99892] Vr, 29 Oktober 2004 02:34 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

> Dennis was getroud met Meg Ryan, maar vir my is daar net een hearthrob op
> die silverdoek, Johnny Depp.

Ja-nee, ek stem saam.

Tant Hessie Scissorhands
Vorige onderwerp: Uit Beeld-forum: SA kan obsessie met ras net nie los ( Ferdi Greyling)
Volgende onderwerp: Interessante
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 21:22:31 MGT 2024