Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Natalie du Toit
Natalie du Toit [boodskap #99867] Do, 28 Oktober 2004 09:35 na volgende boodskap
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Ek probeer 'n e-mail adres van haar opspoor, maar is nog nie suksesvol nie.
Wie het jare terug in die parlement gese Bly stil want hier loop 'n man
verby. Ek dink daar is verwys na Langenhoven. Ek sal wil sê Bly stil ,hier
loop 'n Groot Mens verby.
Re: Natalie du Toit [boodskap #99876 is 'n antwoord op boodskap #99867] Do, 28 Oktober 2004 19:10 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 28 Oct 2004 11:35:07 +0200, "Frika" wrote:

> Ek probeer 'n e-mail adres van haar opspoor, maar is nog nie suksesvol nie.
> Wie het jare terug in die parlement gese Bly stil want hier loop 'n man
> verby. Ek dink daar is verwys na Langenhoven. Ek sal wil sê Bly stil ,hier
> loop 'n Groot Mens verby.
>
>
>

Bly stil, hier swem 'n groot mens verby

DD
Vorige onderwerp: Geluk Mandy Rossouw
Volgende onderwerp: Uit Beeld-forum: SA kan obsessie met ras net nie los ( Ferdi Greyling)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:27:05 MGT 2024