Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle
Bulle [boodskap #99775] |
Tue, 26 October 2004 06:03 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Frika
Boodskappe: 53 Geregistreer: January 2008
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek praat nou net die tweede helfte hier.
Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om die
nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir die
Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.
Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een Bul.
Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes mos
4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.
'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators se
ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.
Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref aan
die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk het,
het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou nie
van die manier waarop die beker gewen is nie.
Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het.
|
|
|
|
|
|
Re: Bulle [boodskap #99848 is 'n antwoord op boodskap #99775] |
Wed, 27 October 2004 15:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Renaissance Man
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sjoe maar ons is suur hey?
c"
"Frika" skryf in boodskap news:clkpc9$3cu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek praat nou net die tweede helfte hier.
>
> Op 'n staduim het Victor Matfield een van die Vrystaters hoog gevat (om die
> nek), en almal het dit gesien behalwe die ref. Moontlikke drie punte vir die
> Cheetas. Dit is nie suur drywe nie maar die waarheid.
>
> Tweede punt is dat die ref op 'n staduim gatvol geraak het vir die een Bul.
> Hy was drie keer onkant en toe gaan staan en speel hy een keer die bal van
> die grond af. Hy word gewaarsku en Cheetas kry 'n strafskop. Hulle moes mos
> 4 kier strafskoppe gekry het, maar kry net 1. Verklaar dit asb.
>
> 'n Cheetah kry die bal en is regdeur op pad na die doellyn toe. Fluitjie
> word geblaas vir 'n aanslaan. Die kameras wys duidelik en die komentators se
> ook dat dit nie 'n aanslaan was nie. Defnetiewe 5 punte.
>
> Ek is nie 'n groot rugby kenner nie, maar ek kan darrem sien as die ref aan
> die kant van 'n span is. Groot Bul ondersteuners wat saam met ons gekyk het,
> het gese hulle is bly dat die beker weer op loftus staan, maar hulle hou nie
> van die manier waarop die beker gewen is nie.
>
> Nog een laaste punt. As die prentjie omgekeer was en die Cheetas het die
> beker op so 'n wyse gewen sou hierdie posting van my ook hier gewees het.
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:29 UTC 2025
|