Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle!
Bulle! [boodskap #99741] |
Sun, 24 October 2004 06:09  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die Curriebeker staan vas op sy regte plek. Die Vrystaat het moedig
probeer en het ordentlik slag gebied. Dis jammer dat die Bokspan so gelaai
word met 'regstellende' spelers wat dit nie verdien nie, maar dan weer, nou
rus die manne vir 'n paar weke en dan begin die aanslag op die Super
12.....eh, 14. Vir my veel belangriker as die pap toertjie Engeland toe
gesien in die lig van die politieke inmenging in sport. Die Bulls onder
Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
kans te hê op 'n wen in die reeks...
|
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99743 is 'n antwoord op boodskap #99741] |
Sun, 24 October 2004 14:04   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En ek dog rugby word net in die winter gespeel, lyk my die seisoene word al
langer wat n goeie di ng is vir die ondersteuners.
Hier was n groot 'upset' , want in bofbal het die Boston Red Sox vir die
eerste keer in jaaare die NY Yankees geklop, en hulle het n kans om die
World series te wen as hulle nog drie wedstryde teen Kansas wen.
Nou ek is nie n bofbal fan nie, maar ek was in Philadelphia vir n paar dae,
en die mense daar is almal Sox fans, en hulle het omtrent uitgerafel toe die
Sox die Yankees klop, dit was n historiese (en histeriese) gebeurtenis. Ek
sou verkies dat die Yankees wen, want vir een of ander rede gedra die mense
in Boston hulle soos varkies as hulle n sport wen, en plunder en steel en
raak dronk, meer so as ander stede verseker die Philly mense my, ek dink
hulle het n groter bloukraaag populasie seker ek weet nie.
Nou ja toe, ek wou eintlik ook nie n ellelange relaas geskryf het oor iets
wat nie eintilk my onderwerp is nie, maar ek wou dit maar net noem ;-) En
ek het gedink ek sal baie goedkoop Yankee tee shirts, hoede en sweatshirts
kan koop (omdat hulle die verloorspan is), maar daar was niks op die lughawe
nie.
Ellie
"Suidwester" skryf in boodskap news:417b471c.0@news1.mweb.co.za...
Die Curriebeker staan vas op sy regte plek. Die Vrystaat het moedig
probeer en het ordentlik slag gebied. Dis jammer dat die Bokspan so gelaai
word met 'regstellende' spelers wat dit nie verdien nie, maar dan weer, nou
rus die manne vir 'n paar weke en dan begin die aanslag op die Super
12.....eh, 14. Vir my veel belangriker as die pap toertjie Engeland toe
gesien in die lig van die politieke inmenging in sport. Die Bulls onder
Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
kans te hê op 'n wen in die reeks...
|
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99746 is 'n antwoord op boodskap #99744] |
Sun, 24 October 2004 14:56   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf:
> Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
> die amerikaanse-voetbal ) span van
> Montreal aan Washington DC verkoop.
Dit klink na bofbal.
My wereld, ek het nogal gewonder wat van die Expos gaan word.
So, hulle is nou in DC. Dit gaan nogal iets wees om gewoond te raak,
om te praat van die DC Expos. Ek is so gewoond om te dink aan die
Montreol Expos. Maar so gaan dit mos maar in die bofbal wereld. Die
spanne behoort nie aan die state of land nie, maar aan
besigheidsmense. Die Atlanta Braves was die Boston Braves en die
Milwaukee Braves voor hulle deur CNN se eertydse baas, Ted Turner,
opgekoop was, en nou is hulle ons span. Het nie sleg gevaar die jaar
nie.
Die ander span wie se toekoms in gedrang was, was die Minnesota Twins.
Maar hulle het die jaar so goed gevaar, dat hulle seker nog 'n jaar in
Minnesota se wees. Ek hoop maar so.
|
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99749 is 'n antwoord op boodskap #99744] |
Sun, 24 October 2004 15:12   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit was n bofbal span.
Ja, maar behalwe yshokkie het julle nou ook nie eintlik sportmense by die
grootmaat nie. Behalwe, golf, waar daardie oulike Mike Weir nogal goed doen.
En so terloops, en ek weet nie of dit waar is nie, maar ek het dit n hele
paar jaar gelede op tv gehoor, dit word die 'World series' genoem omdat die
eerste eindstryde destyds in n stadion gespeel was wat geheet het 'World
Stadium'. So die implikasie is nie dat dit teen die wereld gespeel word
nie, maar dat dit vernoem is na die stadion. Weet nie hoe waar dit is nie.
En die Japanese klop gereeld vir ons Amerikaners in ons eie sport in die
Little Leagues . . . nogal ironies.
So terloops Gloudina, ons is nou al so op van al die ge-politiekery hier,
dit is om van naar te word. Hier in Alabama is omtrent een Bush advertensie
advertensie per week op tv, want almal weet Alabama stem vir Bush soos een
man (behalwe nou in Birmingham waar hy nie die meeste stemme gaan kry nie,
dink ek), maar Pennsylvania is een van daardie state wat erg verdeel is, en
ek kon saans omtrent niks tv kyk nie, dit was net die een advertensie na die
ander, en dit verander nie juis mense se opinie nie, ek dink almal is teen
die tyd seker vir wie hulle gaan stem. My broer skryf vir my dat blykbaar
het die Europese joernaliste vir Bush en Kerry verdoop na 'tweedle dum en
tweedle dummer' .
"@rogers.com" skryf in boodskap news:y-WdneCyPpZGIebcRVn-iw@rogers.com...
"Ellie"skryf
en hulle het n kans om die
> World series te wen
Die kamtige "world series" wat seker ook maar
net spanne van die VSA en Kanada bevat.
(En die Kanadese is nou nie regtig ernstig oor
enigiets behalwe yshokkie nie. Dus is die
bofbal-spanne hier seker ook maar bedroef.
Wat yshokkie betref, is die Amerikaanse
spanne gewoonlik so vol ouens wat in
Kanada gebore is, dat mens maar kan
sê dat dit meestal Kanadese is wat teen
Kanadese speel.)
Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
die amerikaanse-voetbal ) span van
Montreal aan Washington DC verkoop.
|
|
|
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99760 is 'n antwoord op boodskap #99759] |
Sun, 24 October 2004 18:02   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Knersus, nou weet ek beter! Ek dink die Snopes artikel klink die
meeste na die waarheid. Maar in hierdie sensitiewe tye moet ons Amerikaners
maar versigtig wees om te praat van n wereld reeks wat net in een land
gespeel word, dit klink effens arrogant.
Ellie
"knersus" skryf in boodskap news:clgq6f$rui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Die "World" in "world series" het niks met die aarde te doen nie. Daar
was 'n koerant, die "New York World", wat die eerste keer die reeks
geborg het, so oorspronklik was dit die "New York World Series" wat toe
later net sommer "World Series" geword het.
Dis wat die mite blykbaar sê. Hierdie ouens sê anders:
http://roadsidephotos.com/baseball/name.htm
http://www.thebaseballpage.com/faq/terms.htm
http://www.snopes.com/business/names/worldseries.asp
Ek kan geen stawende verwysings na die "New York World"-storie kry nie.
Terloops, www.snopes.com meld so in die verbygaan dat bg. koerant die
eerste was om 'n blokraaisel te publiseer, hulle't inderwaarheid die
ding "uitgevind".
@rogers.com wrote:
> "Ellie"skryf
>
> en hulle het n kans om die
>
>> World series te wen
>
>
> Die kamtige "world series" wat seker ook maar
> net spanne van die VSA en Kanada bevat.
> (En die Kanadese is nou nie regtig ernstig oor
> enigiets behalwe yshokkie nie. Dus is die
> bofbal-spanne hier seker ook maar bedroef.
> Wat yshokkie betref, is die Amerikaanse
> spanne gewoonlik so vol ouens wat in
> Kanada gebore is, dat mens maar kan
> sê dat dit meestal Kanadese is wat teen
> Kanadese speel.)
> Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
> die amerikaanse-voetbal ) span van
> Montreal aan Washington DC verkoop.
--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
|
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99765 is 'n antwoord op boodskap #99763] |
Mon, 25 October 2004 09:58   |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
11 Swartes uit 'n totaal van 33. Dit gee dus vir jou 33%. Wat ek baie graag
sal wil sien is 'n 33% BETALENDE swart toeskouer getal op die palviljoene
Saterdag na Saterdag.
Transformasie in sport is ongelooflik interesant veral as jy in ag neem dat
dit net die sportsoorte raak waarby groot geld betrokke is. Ek wonder regtig
hoe lyk die amptelike SA Rolbal span, of wat van Jukskei (spel ?), enige
probleem met onderwater hokkie?
Sipho soek net die sport uit waar geld betrokke is, dit gaan nie om
transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor
onmiddelik alle belangstelling.
Maar net nog 'n voorbeeld van die swartes se magsvergryping aan dit wat
hulle nie voor gewerk het nie ... My groot vriend Vigs het 'n turbo nodig
"Suidwester" skryf in boodskap news:417cba76.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Joeboy" wrote in message
> news:clfms0$5af$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Ek aanvaar die spelers wat dit "nie verdien nie" vervang moet word met
>> Bulle?
>
> ----Jy aanvaar verkeerd. Ek gee nie om van watter provinsie, taal, kleur
> of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
> Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen, Ettienne Botha myle
> beter as Bobo. So is daar vele vleuels wat lankal beter as Paulse is, maar
> sy velkleur is reg. Die een dag predik hulle alles volgens meriete en dan
> die volgende dag vertel jake White hy kies 'n man net omdat hy die vinnigste
> ou op die veld gaan wees.....sê niks van rugbyspeel nie! Uiteindelik het
> Jake erken dat kwotas wel 'n rol speel en ons sal dit maar moet aanvaar.
> Daar gaan vir die S12 of die S14. Hoop net nie die rugbybase tjank weer as
> hulle nie toetsstadions kan vol kry nie, maar S12-stadions wel. Die
> publiek is nie onnosel nie.
>
> hopelik waar Heyneke beter as in sy vorige pogings ...
> ----ek dink daar is 'n billike kans [beter as ooit in die verlede] dat 'n SA
> span dalk die S12 kan 'crack'. Sal pret wees om hulle dop te hou!
>
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99769 is 'n antwoord op boodskap #99765] |
Mon, 25 October 2004 13:22   |
Voice of reason
Boodskappe: 1 Geregistreer: October 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Riaan wrote:
> 11 Swartes uit 'n totaal van 33. Dit gee dus vir jou 33%. Wat ek baie graag
> sal wil sien is 'n 33% BETALENDE swart toeskouer getal op die palviljoene
> Saterdag na Saterdag.
>
> Transformasie in sport is ongelooflik interesant veral as jy in ag neem dat
> dit net die sportsoorte raak waarby groot geld betrokke is. Ek wonder regtig
> hoe lyk die amptelike SA Rolbal span, of wat van Jukskei (spel ?), enige
> probleem met onderwater hokkie?
>
> Sipho soek net die sport uit waar geld betrokke is, dit gaan nie om
> transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor
> onmiddelik alle belangstelling.
>
> Maar net nog 'n voorbeeld van die swartes se magsvergryping aan dit wat
> hulle nie voor gewerk het nie ... My groot vriend Vigs het 'n turbo nodig
>
>
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:417cba76.0@news1.mweb.co.za...
>
>> "Joeboy" wrote in message
>> news:clfms0$5af$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek aanvaar die spelers wat dit "nie verdien nie" vervang moet word met
>>> Bulle?
>> ----Jy aanvaar verkeerd. Ek gee nie om van watter provinsie, taal, kleur
>> of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
>> Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen, Ettienne Botha myle
>> beter as Bobo. So is daar vele vleuels wat lankal beter as Paulse is,
>
> maar
>
>> sy velkleur is reg. Die een dag predik hulle alles volgens meriete en
>
> dan
>
>> die volgende dag vertel jake White hy kies 'n man net omdat hy die
>
> vinnigste
>
>> ou op die veld gaan wees.....sê niks van rugbyspeel nie! Uiteindelik het
>> Jake erken dat kwotas wel 'n rol speel en ons sal dit maar moet aanvaar.
>> Daar gaan vir die S12 of die S14. Hoop net nie die rugbybase tjank weer
>
> as
>
>> hulle nie toetsstadions kan vol kry nie, maar S12-stadions wel. Die
>> publiek is nie onnosel nie.
>> hopelik waar Heyneke beter as in sy vorige pogings ...
>> ----ek dink daar is 'n billike kans [beter as ooit in die verlede] dat 'n
>
> SA
>
>> span dalk die S12 kan 'crack'. Sal pret wees om hulle dop te hou!
>
>
>
Hallo
100% reg, ek stem met jou saam. Daarom kyk ek eerder ESPN as die bokke
speel of gaan suip saam met pelle omdat ek nie gekkighede wil ondersteun
nie. As die Bokke wen is dit natuurlik 'n ander storie. Dan gaan mense
dit moeilik vind om die stelsel te kritiseer.
;o)
Baie interessant.
Groete
Plato
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Bulle! [boodskap #99824 is 'n antwoord op boodskap #99810] |
Wed, 27 October 2004 05:32   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ferdi, weens probleme by M-web kan ek slegs vroegoggend op hierdie ng inkom.
Nou, die WP wat jy so hoog aanskrywe, speel 'counter punch' of
mooiweer-rugby. Hulle sit hul opponente onder druk en sodra hulle foute
maak, dan slaan hulle toe met hul snellers. Hiervoor het jy nie eintlik 'n
sterk losskakel nodig nie, eerder 'n Hennie le Roux-tipe van senter cum
losskakel. Dus, as hulle die spel kan uitrafel, dan floreer hulle. As
hul opponente nie vou onder die druk nie en die spel vasmaak, dan is die WP
hopeloos verlore en kan hulle nie drieë skep uit hul eie spel nie. Die
opponente MOET eers hul verkeerde ding doen.....ongelukkig, as die opponent
nie foute maak nie, dan verloor die WP/Stormers/Streepdonkies/watookal.
Kyk maar net teen die Vrystaat in die reën.....
Dieselfde is aan die gang in NZ tussen Carlos Spencer en Mertens. As
alles reg werk en die Blues kan mal weghol, dan is daar nie 'n beter speler
as Spencer nie. Sit hom onder druk en maak die game vas, dan looi jy vir
Spencer. Die Crusaders met Mertens is steeds baas in NZ, net soos die
Bulle hier baas is. 15-man rugby is mooi rugby, 10-man rugby is wenrugby.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s5lsn0lma074lii5ipagu5rlvlrn186pt3@4ax.com...
> On Tue, 26 Oct 2004 15:33:06 +0200, Chris
> wrote:
>
>
> spanne en
>> dit is hoekom die Currie Beker op Loftus is. Ek weet nie watter span het
>> op oomblik beter voorspelers as die Bulle nie, en dit is wat jou balbesit
>> verseker. So ek dink hulle behoort met die voorspelers wat hulle op die
>> oomblik het weer die balbesit te he wat hulle moet het.
>
> Dieselfde pak voorspelers van die Bulle kon nie noemenswaardig
> domineer in vanjaar se S12 5 maande gelede nie. Waarom sal hulle dit
> oor 3 maande regkry?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 02:34:08 UTC 2025
|