Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Blou Bul Song
Blou Bul Song [boodskap #99707] |
Fri, 22 October 2004 07:05  |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet dit is verkeerd, maar ek wil regtig nie 'n hele CD van Steve gaan
koop net vir een song nie, so indien enige persoon hier dalk die Blou Bul
Song het in mp3/wma formaat en bereid is om dit vir my te stuur, of te laat
weet waar ek dit kan gaan aflaai sal ek dit baie waardeer.
Groete
Riaan
|
|
|
|
Re: Blou Bul Song [boodskap #99766 is 'n antwoord op boodskap #99707] |
Mon, 25 October 2004 12:05  |
Max
Boodskappe: 1496 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toeka2 is maar 'n swak cd'tjie (sies Steve!), maar daarop staan "Maak die
bulle almal bokke". Dis 'n super lekker nommertjie!!!
"Riaan" skryf in boodskap news:1098428628.13247@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Ek weet dit is verkeerd, maar ek wil regtig nie 'n hele CD van Steve gaan
> koop net vir een song nie, so indien enige persoon hier dalk die Blou Bul
> Song het in mp3/wma formaat en bereid is om dit vir my te stuur, of te laat
> weet waar ek dit kan gaan aflaai sal ek dit baie waardeer.
>
> Groete
> Riaan
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Apr 02 18:32:16 UTC 2025
|