Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoesmedisyne
Hoesmedisyne [boodskap #99253] Do, 07 Oktober 2004 14:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou die dag by MTN wetenskapsentrum in KanaalStap se winkel, verkoop hulle
vir R19,95 'n pakkie gedroogde gemaalde kakkerlakke. Buite-op vertel hulle
mens moenie so gril nie, daar is glo 'n stewige skeppie van die gedroogde
gemaalde kakkerlakke in hoesmedisyne.

--
Groetnis
Annette
Re: Hoesmedisyne [boodskap #99255 is 'n antwoord op boodskap #99253] Do, 07 Oktober 2004 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan nie waag om te hoes nie want jy sk**t in jou broek?

"Annette" skryf in boodskap news:ck3kt5$nb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou die dag by MTN wetenskapsentrum in KanaalStap se winkel, verkoop hulle
> vir R19,95 'n pakkie gedroogde gemaalde kakkerlakke. Buite-op vertel hulle
> mens moenie so gril nie, daar is glo 'n stewige skeppie van die gedroogde
> gemaalde kakkerlakke in hoesmedisyne.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Hoesmedisyne [boodskap #99256 is 'n antwoord op boodskap #99255] Do, 07 Oktober 2004 14:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Jy spel skyt verkeerd:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:416557e5.0@news1.mweb.co.za...
> Kan nie waag om te hoes nie want jy sk**t in jou broek?
> "Annette" wrote in message
> news:ck3kt5$nb8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nou die dag by MTN wetenskapsentrum in KanaalStap se winkel, verkoop hulle
>> vir R19,95 'n pakkie gedroogde gemaalde kakkerlakke. Buite-op vertel hulle
>> mens moenie so gril nie, daar is glo 'n stewige skeppie van die gedroogde
>> gemaalde kakkerlakke in hoesmedisyne.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: St Stephen's, Kaapstad.
Volgende onderwerp: Rensoterveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 08:49:48 MGT 2024