Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bevolkingsaanwas
Bevolkingsaanwas [boodskap #98853] Wo, 29 September 2004 06:25 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sover ek weet, volgens die konstitusie, mag daar nie meer op dokumente
aangetoon word van watter ras mens is nie.
1) So hoe weet die staat wat die bevolkingsaanwas van die verskillende
groepe is?
2) As 'n baba gebore word van 'n wit/bruin , bruin/swart, bruin/oosters,
wit/swart, swart/oosters verbintenis gebore is, by watter groep word die
baba bygetel?
3) Word alle geboortes deesdae aangemeld?
4) Word die aanwas slegs bereken op geboortes, en neem glad nie sterftes van
babas van 1 dag tot 3 jaar in ag nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98857 is 'n antwoord op boodskap #98853] Wo, 29 September 2004 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek nie verstaan van die politieke fanatici nie, is hoekom is dit
verkeerd om na 'n mens se velkleur te verwys as jy 'n persoon wil
identifiseer? Wil hulle vir ons vertel 'n swart man is nie trots op wat hy
is nie? Beskou hulle hulself as minderwaardig? Een en elke swart man wat
ek ken en wat vir my werk, is almal trots om swart te wees, trots om Damara,
Owambo, Herero, Baster of Boer te wees! Wat is verkeerd om die verskille
tussen mense raak te sien? Ek meen, jy kan dit ignoreer soveel as wat jy
wil, vir my gaan jy nie swart gedink kry nie en 'n swart man verkleur ook
nie omdat jy dit so wens nie!

"Annette" skryf in boodskap news:cjdklb$k99$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sover ek weet, volgens die konstitusie, mag daar nie meer op dokumente
> aangetoon word van watter ras mens is nie.
> 1) So hoe weet die staat wat die bevolkingsaanwas van die verskillende
> groepe is?
> 2) As 'n baba gebore word van 'n wit/bruin , bruin/swart, bruin/oosters,
> wit/swart, swart/oosters verbintenis gebore is, by watter groep word die
> baba bygetel?
> 3) Word alle geboortes deesdae aangemeld?
> 4) Word die aanwas slegs bereken op geboortes, en neem glad nie sterftes
> van
> babas van 1 dag tot 3 jaar in ag nie?
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98858 is 'n antwoord op boodskap #98857] Wo, 29 September 2004 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Wat is verkeerd om die verskille
> tussen mense raak te sien?

Sê die skynheilige witgeverfde graf wat tot
baie onlangs nog 'n regering ondersteun het
wat hulle beleide totaal gevestig het op
velkleur.

Gloudina
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98870 is 'n antwoord op boodskap #98858] Wo, 29 September 2004 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat sê jy nou eintlik? Dat daar nie 'n verskil is nie. Hou op
slagspreuke skree en praat 'sense'. Wil jy vir my sê 'n swart man is nie
trots daarop om swart te wees nie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:jsWdnR9tX-dKOsfcRVn-tw@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
> Wat is verkeerd om die verskille
>> tussen mense raak te sien?
>
> Sê die skynheilige witgeverfde graf wat tot
> baie onlangs nog 'n regering ondersteun het
> wat hulle beleide totaal gevestig het op
> velkleur.
>
> Gloudina
>
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98872 is 'n antwoord op boodskap #98858] Wo, 29 September 2004 16:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Okay, dis die laaste strooi! Ek daag jou en die wat jy so ondersteun om
hulle beste "shot" vir my en my mense te gee. Ek sal graag die uitslag
van so iets wil sien en dan ook jou gesig...

Groete Gloudina en sterkte!

Plato

@rogers.com wrote:
> "Suidwester" skryf
>
> Wat is verkeerd om die verskille
>
>> tussen mense raak te sien?
>
>
> Sê die skynheilige witgeverfde graf wat tot
> baie onlangs nog 'n regering ondersteun het
> wat hulle beleide totaal gevestig het op
> velkleur.
>
> Gloudina
>
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98873 is 'n antwoord op boodskap #98858] Wo, 29 September 2004 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En indien jy wonder wat ek bedoel, hier is dit. Instede van om met ons
gevoel te torring en ons die heeltyd te vertel hoe sleg ons is, hoekom
trek jy nie terug Afrika toe nie vir 'n begin (en sit jou geld waar jou
bek is) en kom leef hier nie? Dan kom bou jy en die meerderheid mense
(sonder om die Weste en Westerlinge in Afrika vir iets te vra) Afrika op
en rig nuwe geboue van goeie kwaliteit op. Begin nuwe nywerhede en stig
Afrika universiteite sonder om die wat deur die Weste opgerig is te
penetreer soos 'n ware verkragter (wat jy en kie tans is) en begin iets
uit die eie boesem. Maak dit waardig en wees trots daarop. Want al wat
jy trots op kan wees tans, is oer "empires" wat nie meer bestaan nie
(Egipte en die kamptige Zim ryk) en jul kamma oorwinning oor kolonialisme.

Bou iets nuuts en vind nuwe goed uit wat die wêreld sal laat regop sit
en kennis neem. Bou snelweë en brue. Boor self vir olie en raak van die
oorlog en siektes ontslae. Al die sonder om vir hulp te vra. Kry eerlike
regerings in plek wat vredeliewend is.

Maak Afrika skoon en mooi want waar die massa mense bly is dit naar
lelik morsig laat ek jou vertel!

Nou ja liewe verkragter Gloudina wat soos 'n prostituut met leuens
omgaan. Gaan stap bietjie saam met die waarheid en miskien ontmoet jy
jou WARE liefde wat dalk net jou oë sal oopmaak vir wat Afrika werklik
nodig het...

Groete
Plato

@rogers.com wrote:

> "Suidwester" skryf
>
> Wat is verkeerd om die verskille
>
>> tussen mense raak te sien?
>
>
> Sê die skynheilige witgeverfde graf wat tot
> baie onlangs nog 'n regering ondersteun het
> wat hulle beleide totaal gevestig het op
> velkleur.
>
> Gloudina
>
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98874 is 'n antwoord op boodskap #98873] Wo, 29 September 2004 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Maak Afrika skoon en mooi want waar die massa mense bly is dit naar
> lelik morsig laat ek jou vertel!

Ek kry gister weer 'n brief van my eerstydse
kamermaat op Stellenbosch wat nou in
Pretoria bly ( en wat seker die hele tyd
NP gestem het voor 1994.) Sy skryf weer
van haar jongste seun wat nou al vir jare
vir 'n SA bank in Harare werk. Dis die
seun wat vir sy ma verseker dat Harare
veiliger is om in te bly as Pretoria. As
ek dit reg het, is Harare in Zimbabwe.
Daardie hool, weet jy?

Gloudina
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98879 is 'n antwoord op boodskap #98874] Wo, 29 September 2004 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
>
>> Maak Afrika skoon en mooi want waar die massa mense bly is dit naar
>> lelik morsig laat ek jou vertel!
>
>
> Ek kry gister weer 'n brief van my eerstydse
> kamermaat op Stellenbosch wat nou in
> Pretoria bly ( en wat seker die hele tyd
> NP gestem het voor 1994.) Sy skryf weer
> van haar jongste seun wat nou al vir jare
> vir 'n SA bank in Harare werk. Dis die
> seun wat vir sy ma verseker dat Harare
> veiliger is om in te bly as Pretoria. As
> ek dit reg het, is Harare in Zimbabwe.
> Daardie hool, weet jy?
>
> Gloudina
>
>

Ha ha ha ha ha! Is dit jou reaksie?!!? Liewe fok maar jy is naief!
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98881 is 'n antwoord op boodskap #98857] Wo, 29 September 2004 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 29 Sep 2004 10:28:37 +0200, "Suidwester" wrote:

> Wat ek nie verstaan van die politieke fanatici nie, is hoekom is dit
> verkeerd om na 'n mens se velkleur te verwys as jy 'n persoon wil
> identifiseer?

Iets wat jy interessant sou vind in Durban,
wat ek met gemak as 'n uiters liberale stad kan beskou
vanweë die veelvolkigheid en vele gelowe wat hier heers,
is die feit dat eiendomsverhuurders uit vele oorde gewaarsku word
om nie aan Nigeriërs en Pakistani's te verhuur nie.
Nigeriërs is ook aan die spits van vele dwelmsindikate hier.

DD

Een van my huurders is 'n motorhawe wat aan Pakistani's behoort
en wat voertuie invoer. Dit net so terloops, maar dit verander nie
aan wat ek vertel het nie.
Re: Bevolkingsaanwas [boodskap #98938 is 'n antwoord op boodskap #98853] Vr, 01 Oktober 2004 03:30 Na vorige boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:cjdklb$k99$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sover ek weet, volgens die konstitusie, mag daar nie meer op dokumente
> aangetoon word van watter ras mens is nie.
> 1) So hoe weet die staat wat die bevolkingsaanwas van die verskillende
> groepe is?
> 2) As 'n baba gebore word van 'n wit/bruin , bruin/swart, bruin/oosters,
> wit/swart, swart/oosters verbintenis gebore is, by watter groep word die
> baba bygetel?
> 3) Word alle geboortes deesdae aangemeld?
> 4) Word die aanwas slegs bereken op geboortes, en neem glad nie sterftes van
> babas van 1 dag tot 3 jaar in ag nie?
> --
> Groetnis
> Annette
Die bevolkingsensus syfers word as die basis punte geneem (bv 91, 96, 01)
vir middeljaar ramings van die bevolking. Tydens die sensus word n vraag
gevra mbt bevolkingsgroep, en die respondent gevra om homself te
"klassifiseer". As iemand wat ooglopend blank is dus kies om as n
black/african opgeneem te word, dan is dit sy keuse. Met die info kan n
tydreeks van middeljaar ramings opgestel word vir elke bevolkingsgroep en
provinsie.

Dan is daar ook vrae om fertiliteit en mortaliteit te toets, bv aantal
kinders ooit gebore, aantal kinders wat steeds lewe, wanneer laaste kind
oorlede is ens. Hierdie veranderlikes word dan gebruik om toekomstige
bevolkings syfers te modelleer.

Voeg hierby die probleem van die HIV\AIDS sterftes wat die "verwagte"
sterftes beinvloed. n Dood aan AIDS word nie direk so aangemeld nie, volgens
die klassifikasie van sterftes sterf jy van n ander siekte, bv TB. Daar is
dus n debat oor AIDS-verwante siektes, maw as die doodsertifikaat aandui jy
is oorlede agv xxx dan is die waarskynlikheid groot dat jy AIDS gehad het.
Hierdie verwantskap kan natuurlik ook op verskillende maniere modelleer
word. Dit word wel onlangs deur syfers indersteun/beinvloed wat verkry is
deur die oorsake van sterftes (soos raporteer aan Binnelandse Sake) te
kodeer en n tydreeks daarvan te ontwikkel. Ongelukkig is daar vir n lang
tydperk in die 80/90s nie rekord gehou van swart sterftes nie wat die
modelleering van die mortaliteit moelik maak.

n Ander kwessie is om die migrasie (los vir eers van onwettige immigrante)
tussen provinsies et probeer bepaal, want n enkele provinsie moet nie as n
"geslote" item beskou word ten tye van die modellering soos hierbo genoem
nie.

Daar is gelukkig elke jaar ook huishoudnigsopnames wat van die demografiese
veranderlikes opneem om inligting vir die tussen-sensus jare te verskaf.

Dit is te verwagte dat verskillende demograwe verskillende modelle sal bou
met verskillende antwoorde. Die onlangse UNDP-report het bv RSA
lewensverwagting in die middel-40s, terwyl ons amptelike syfer net oor die
50 is (alhoewel dit tussen bevolkingsgroep en geslag verder verskil).

In elk geval, nog info hieroor op www.statssa.gov.za

Joeboy
Vorige onderwerp: Lokvinke
Volgende onderwerp: Wie dink jy is jy?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 02:28:34 MGT 2024