Nigeriese babas [boodskap #98852] |
Wed, 29 September 2004 05:54  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Interessant op Skye vanmôre van die Nigeriese kerkmanne wat hulleself in die
UK gevestig het en die wonderlike pater van hierdie spul wat wonderwerke
verrig in die dat hy wonderwerkbabas kan optoor vir vroumense wat nie
kinders kan kry nie. Net om nou uit te vind dat die mense babas van armes
uit hospitale in Nigerië gesteel het en dan 'opgetoor' vir die
mense.....teen 'n moerse betaling natuurlik.
.......maar Gloudina reken mos die Nigeriërs is nie endemies skelm nie!
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nigeriese babas [boodskap #98891 is 'n antwoord op boodskap #98875] |
Thu, 30 September 2004 05:36  |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jitte, jy weet van 'n enkele geval....ek weet van honderde!
"@rogers.com" skryf in boodskap news:HvOdnWEixsQbY8fcRVn-qg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Jy hoor maar effe-effentjies.....noem net die woord Nigeriër in ons land
> en
>> almal weet jy gaan bedonner raak!
>
> Dit was juis die scam waarvoor die Afrikaner en
> die Australiër gevang is. 'n NIGERIESE scam.
>
> Gloudina
>
|
|
|