Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » SAAMBOU is vermoor
SAAMBOU is vermoor [boodskap #98681] |
Fri, 24 September 2004 23:05 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek haal aan uit 'n berig deur Louis Venteruit die eerste opgawe van:'leer
dink & praat debat'.'n Nuwe finansiele tydskrif vanaf "Huis Van
Oranje"finansiele dienste!
Enige leser wat 'n bietjie tyd het,kan gerus 'n paar uur in 'n openbare
biblioteek gaan deurbring en oplees hoedat die pers,veral die Afrikaanse
pers,Saambou verdag gemaak het.Daar is aanhoudend sensasioneel gesuggereer
dat Saambou bankrot is.
Finansiele beriggewing is veronderstel om verantwoordelik te wees.'n Bank se
voortbestaan is gebou op vertroue.Die pers het die vertroue moedswillig
ondermyn en vernietig.Dit was moord.
Saambou is vandag nog nie bankrot nie.Onlangs is 'n divident van 50 sent
uitbetaal en daar is moontlik nog 'n divident.Die aandeel is steeds nie van
die Aandelebeurs gedenoteer nie.Selfs 'n dag voordat die aandele opgeskort
is,het 'n finansiele inrigting 'n studiestuk vrygestel waarin genoem is dat
Saambou aandele op daardie stadium goeie waarde bied.Saambou se
voog,Investec het 'n voorstel ingedien dat die regering Saambou bank sal
ondersteun soos dit destyds vir Trustbank gehelp het...maar dis van die hand
gewys.
Na die Saambou voorval het die regering vir BOE gehelp.
Nie een van SA se banke sou so 'n stormloop,sonder die staat se hulp kan
oorleef nie.Nartuurlik wou die groot banke Saambou se bates kry.African Bank
is weg met Saambou se mikroleenboek,waarmee hy so goed gevaar het dat hy die
grootste deel van sy belegging in 'n ommeseintjie terug gekry het.Abil het
R1miljard vir die boek betaal en aan die einde van die finansiele jaar was
die boek(die opbrengs daarop,uitgesluit)al sowat R1,5miljard werd.
Wat die prentjie nog verder inkleur is dat 'n "rating"maatskappy ofte wel 'n
graderingsmaatskappy die hele kleinbankbedryf net voor Saambou se opskorting
op die beurs afgegradeer het.Kort daarna het hulle 'n ander deuntjie
gesing,maar dit was reeds te laat.Daarna het die sage voort geduur....
die een na die ander klein bank het hul banklisensies begin verkoop want
skielik was daar nie meer vertroue in die sektor nie.Die siening is onlangs
verkeerd bewys.Ondanks die sensasie en die vertroueskending het Sasfin met
pragtige resultate vorendag gekom en die PSG
ge-inspireerde Capitec, blom.Die media het nie net Saambou onnodig gesink
nie, maar die grootste deel van die kleinbanksektor.
So word nog 'n tragiese episode in die Afrikaner geskiedenis afgesluit.Die
eienaardigheid van dit alles is dat Saambou tot 'n groot hoogte juis 'n bank
vir die mindergegoedes was,die behoefte wat alom aanvaar steeds oneindig
groot is."
Nou wonder ek maar of daar 'n verband is met die feit dat John Vorster al in
1966 vir dr.Verwoerd van kant laat maak het,aangesien Verwoerd daardie dag
'n uiters belangrike toespraak sou maak,toe daardie halwe Griekse kaffer hom
vermoor het...
Beeld se breinspoeling van die Afrikaner in die jare '70 en '80 tot by die
finale oorgawe in 1994 en Saambou Bank
se likwidasie,hoewel hy steeds likied is?
'n Stukkie stof tot nadenke:
Dr.Verwoerd sou 'n belangrike toespraak hou...
Sy toespraak is tog uitgewerk gewees!Die toespraak het verdwyn en is nog
nooit te voorskyn gebring nie.Wat het van die toespraak geword?
Ek persoonlik was gek na Vorster se regeer-styl.Hy het egter die "screening"
laat doen op mense wat in die parlement werksaam was.Hy het nooit vir
Tsavendas ge-screen nie.Hoekom nie?
Het hy daardie dag al die wiele aan die rol gesit vir die uitverkoping van
Suid-Afrika?
Het hy dr.Verwoerd laat vermoor?
Is Saambou wat in Afrikaner-besit was dus doelbewus gekelder om van goeie
Afrikaners en goeie ekonome ontslae te raak?
Al hierdie dinge laat my maar net wonder!
Internet in Afrikaans word nou aangebied in samewerking van Tiltron en die
Huis Van Oranje.
www.onsweb.co.za
Tiltron het ook 'n program ontwikkel in samewerking met TABOK om ons
Afrikaanse skole te bemagtig om fondse te genereer deur die verkoop van
internet lugtyd vanaf R70-00 per maand.
HUIS VAN ORANJE
www.hvo.co.za
Ek het die blad as insiggewend beskou en dit is 'n duursame glans tydskrif
met goeie finansiele raad ens..
|
|
|
Re: SAAMBOU is vermoor [boodskap #98684 is 'n antwoord op boodskap #98681] |
Sat, 25 September 2004 05:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So, die feit dat die direkteure, sonder toestemming, miljoene vir hulself
ge-eien het, het niks met die storie te doen, en die media moes daaroor
stilgebly het?
Die Verwoerd bewering klink na 'n lekker storie. Ek neem aan al die insette
van al ander persone, die rofwerk, die tikster, en die skoonmakers is almal
vermoor of vernietig wat met die toespraak iets te doen gehad het? Niemand
lewendig weet niks wat in die toespraak sou staan nie?
Ek dink nie ek sal R70 mors op iets wat hul eie koerant moet stig om die
stories te versprei nie. Dit is baie goedkoper om van die briewekolomme
gebruik te maak.
--
Groetnis
Annette
"Paul" skryf in boodskap news:Nbednbail-3eNcncRVn-vw@is.co.za...
> Ek haal aan uit 'n berig deur Louis Venteruit die eerste opgawe van:'leer
> dink & praat debat'.'n Nuwe finansiele tydskrif vanaf "Huis Van
> Oranje"finansiele dienste!
>
> Enige leser wat 'n bietjie tyd het,kan gerus 'n paar uur in 'n openbare
> biblioteek gaan deurbring en oplees hoedat die pers,veral die Afrikaanse
> pers,Saambou verdag gemaak het.Daar is aanhoudend sensasioneel gesuggereer
> dat Saambou bankrot is.
> Finansiele beriggewing is veronderstel om verantwoordelik te wees.'n Bank se
> voortbestaan is gebou op vertroue.Die pers het die vertroue moedswillig
> ondermyn en vernietig.Dit was moord.
> Saambou is vandag nog nie bankrot nie.Onlangs is 'n divident van 50 sent
> uitbetaal en daar is moontlik nog 'n divident.Die aandeel is steeds nie van
> die Aandelebeurs gedenoteer nie.Selfs 'n dag voordat die aandele opgeskort
> is,het 'n finansiele inrigting 'n studiestuk vrygestel waarin genoem is dat
> Saambou aandele op daardie stadium goeie waarde bied.Saambou se
> voog,Investec het 'n voorstel ingedien dat die regering Saambou bank sal
> ondersteun soos dit destyds vir Trustbank gehelp het...maar dis van die hand
> gewys.
> Na die Saambou voorval het die regering vir BOE gehelp.
> Nie een van SA se banke sou so 'n stormloop,sonder die staat se hulp kan
> oorleef nie.Nartuurlik wou die groot banke Saambou se bates kry.African Bank
> is weg met Saambou se mikroleenboek,waarmee hy so goed gevaar het dat hy die
> grootste deel van sy belegging in 'n ommeseintjie terug gekry het.Abil het
> R1miljard vir die boek betaal en aan die einde van die finansiele jaar was
> die boek(die opbrengs daarop,uitgesluit)al sowat R1,5miljard werd.
> Wat die prentjie nog verder inkleur is dat 'n "rating"maatskappy ofte wel 'n
> graderingsmaatskappy die hele kleinbankbedryf net voor Saambou se opskorting
> op die beurs afgegradeer het.Kort daarna het hulle 'n ander deuntjie
> gesing,maar dit was reeds te laat.Daarna het die sage voort geduur....
> die een na die ander klein bank het hul banklisensies begin verkoop want
> skielik was daar nie meer vertroue in die sektor nie.Die siening is onlangs
> verkeerd bewys.Ondanks die sensasie en die vertroueskending het Sasfin met
> pragtige resultate vorendag gekom en die PSG
> ge-inspireerde Capitec, blom.Die media het nie net Saambou onnodig gesink
> nie, maar die grootste deel van die kleinbanksektor.
>
> So word nog 'n tragiese episode in die Afrikaner geskiedenis afgesluit.Die
> eienaardigheid van dit alles is dat Saambou tot 'n groot hoogte juis 'n bank
> vir die mindergegoedes was,die behoefte wat alom aanvaar steeds oneindig
> groot is."
>
> Nou wonder ek maar of daar 'n verband is met die feit dat John Vorster al in
> 1966 vir dr.Verwoerd van kant laat maak het,aangesien Verwoerd daardie dag
> 'n uiters belangrike toespraak sou maak,toe daardie halwe Griekse kaffer hom
> vermoor het...
> Beeld se breinspoeling van die Afrikaner in die jare '70 en '80 tot by die
> finale oorgawe in 1994 en Saambou Bank
> se likwidasie,hoewel hy steeds likied is?
>
> 'n Stukkie stof tot nadenke:
> Dr.Verwoerd sou 'n belangrike toespraak hou...
> Sy toespraak is tog uitgewerk gewees!Die toespraak het verdwyn en is nog
> nooit te voorskyn gebring nie.Wat het van die toespraak geword?
> Ek persoonlik was gek na Vorster se regeer-styl.Hy het egter die "screening"
> laat doen op mense wat in die parlement werksaam was.Hy het nooit vir
> Tsavendas ge-screen nie.Hoekom nie?
> Het hy daardie dag al die wiele aan die rol gesit vir die uitverkoping van
> Suid-Afrika?
> Het hy dr.Verwoerd laat vermoor?
> Is Saambou wat in Afrikaner-besit was dus doelbewus gekelder om van goeie
> Afrikaners en goeie ekonome ontslae te raak?
>
> Al hierdie dinge laat my maar net wonder!
>
> Internet in Afrikaans word nou aangebied in samewerking van Tiltron en die
> Huis Van Oranje.
>
>
> www.onsweb.co.za
> Tiltron het ook 'n program ontwikkel in samewerking met TABOK om ons
> Afrikaanse skole te bemagtig om fondse te genereer deur die verkoop van
> internet lugtyd vanaf R70-00 per maand.
>
>
> HUIS VAN ORANJE
>
> www.hvo.co.za
>
>
> Ek het die blad as insiggewend beskou en dit is 'n duursame glans tydskrif
> met goeie finansiele raad ens..
>
|
|
|
Re: SAAMBOU is vermoor [boodskap #98689 is 'n antwoord op boodskap #98681] |
Sat, 25 September 2004 08:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die kaffers wil mos alles vat dan maak hulle kak daarmee!
"Paul" skryf in boodskap news:...

Re: SAAMBOU is vermoor [boodskap #98736 is 'n antwoord op boodskap #98681] |
Sun, 26 September 2004 11:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 26 Sep 2004 11:20:02 -0700, "Jonas" wrote:
> DD - ek lees jou 5/5. Raait ....
> Wat "Thirsty's" betref - word hy oor 2 maande gesloop?
Die twee maande storie wat ek (opgedis het:-) is ten minste 3 maande
en heelwaarskynlik langer, Jonas. En Thirsty's sal ook net skuif na 'n
ander venue. Jy sal onthou dat ek vertel het dat die port met 100
meter verbreed word. Iets te doen met nuwe wêreldwye sekuriteits
maatreëls, en die einaar van die Isle of Capri (plesierboot((tjie)) )
vertel my dat die nuwe geslag skepe, is heelwat groter as die huidige
reuse. As ek reg onthou het hy iets genoem van 450 m lank!
Anyway, die port word breër gemak, en die besighede op die hawe sal
almal moet skuif. Vir die gevestigdes is dit natuurlik 'n groter issue
as vir die vlooimark.
> Ek is genooi na 'n familie-affêre op die
> Suidkus teen die einde van Oktober - wik en weeg steeds a.g. ek onlangs
> verhuis het - en steeds pak en uitpak - 'n lewenstaak.
Nou is jy nie meer 'n Tswaneaan of so iets nie? Net na julle die
stemmery gewen het om die naam te laat verander na Tswane?
Ek is ook nie eens seker van die naam nie, want straatname en
dorpsname verander net so gereeld in die land soos kabinetsname.
> Maar so ek in Dêbbun uitkom kan ek jou 'n epos gooi - en 'n shandy drink in
> my beste watergat. Afgespreek! Moet daai een nie vergeet nie.
> Ek lees die nuusgroep gereeld - maar ek is nou 'n slagoffer van SENTECH - en
> deelname aan 'n nuusgroep is steeds nie moontlik nie. (Ek het egter reds op
> hoogste vlak die sakie aangeroer ...)
> Geniet jy die hawestad?
Ek geniet die hawestad, Jonas! Vanmôre waai die wind stof uit die see
op. (Moet wees, want toe ek netnou by die sitkamervenster uitkyk, het
daar so rooi laag stof oor die branders getrek). En toe ek laasnag
hier by middernag by die venster uitkyk (ek is op die elfde
verdieping) toe sien ek dat dit reën daaronder.
> (Tragies van die Sharks wat hierdie seisoen 'n rekord laagtepunt bereik
> het.)
>
Dit moes vir Annette 'n vreeslike teleurstelling gewees het.
DD
|
|
|
Re: SAAMBOU is vermoor [boodskap #98738 is 'n antwoord op boodskap #98736] |
Sun, 26 September 2004 11:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 26 Sep 2004 13:00:26 +0200, DD wrote:
> On Sun, 26 Sep 2004 11:20:02 -0700, "Jonas"
> wrote:
>
>> DD - ek lees jou 5/5. Raait ....
>> Wat "Thirsty's" betref - word hy oor 2 maande gesloop?
>
> Die twee maande storie wat ek (opgedis het:-) is ten minste 3 maande
> en heelwaarskynlik langer, Jonas. En Thirsty's sal ook net skuif na 'n
> ander venue. Jy sal onthou dat ek vertel het dat die port met 100
> meter verbreed word. Iets te doen met nuwe wêreldwye sekuriteits
> maatreëls, en die einaar van die Isle of Capri (plesierboot((tjie)) )
> vertel my dat die nuwe geslag skepe, is heelwat groter as die huidige
> reuse. As ek reg onthou het hy iets genoem van 450 m lank!
>
> Anyway, die port word breër gemak, en die besighede op die hawe sal
> almal moet skuif. Vir die gevestigdes is dit natuurlik 'n groter issue
> as vir die vlooimark.
>
>> Ek is genooi na 'n familie-affêre op die
>> Suidkus teen die einde van Oktober - wik en weeg steeds a.g. ek onlangs
>> verhuis het - en steeds pak en uitpak - 'n lewenstaak.
> Nou is jy nie meer 'n Tswaneaan of so iets nie? Net na julle die
> stemmery gewen het om die naam te laat verander na Tswane?
> Ek is ook nie eens seker van die naam nie, want straatname en
> dorpsname verander net so gereeld in die land soos kabinetsname.
>> Maar so ek in Dêbbun uitkom kan ek jou 'n epos gooi - en 'n shandy drink in
>> my beste watergat.
> Afgespreek! Moet daai een nie vergeet nie.
>> Ek lees die nuusgroep gereeld - maar ek is nou 'n slagoffer van SENTECH - en
>> deelname aan 'n nuusgroep is steeds nie moontlik nie. (Ek het egter reds op
>> hoogste vlak die sakie aangeroer ...)
>> Geniet jy die hawestad?
> Ek geniet die hawestad, Jonas! Vanmôre waai die wind stof uit die see
> op. (Moet wees, want toe ek netnou by die sitkamervenster uitkyk, het
> daar so rooi laag stof oor die branders getrek). En toe ek laasnag
> hier by middernag by die venster uitkyk (ek is op die elfde
> verdieping) toe sien ek dat dit reën daaronder.
>> (Tragies van die Sharks wat hierdie seisoen 'n rekord laagtepunt bereik
>> het.)
> Dit moes vir Annette 'n vreeslike teleurstelling gewees het.
>
> DD
defnislis het ek gelieg oor die rooi stof. Toe ek nou weer kyk, sien
ek dat dit wit stof is. Hier's mos nie rooi stof in Natal nie.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SAAMBOU is vermoor [boodskap #98792 is 'n antwoord op boodskap #98757] |
Mon, 27 September 2004 10:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 26 Sep 2004 18:59:05 +0200, "Paul" wrote:
> Boet Ferdi,
> Dit lyk of jou kennis van die werkinge in die binnekringe van politiek maar
> bra yl is!
> Daar word gekoukus en soos jy weet word die kabinetslede ook ingelig van wat
> daar verwag kan word!
> Wil jy my vertel dat die verraaiers van die NP-klas van '94 nie geweet het
> dat De Klerk gaan al wat 'n terroris is vry laat nie?Net so,sou lede van
> dr.Verwoerd se kabinet weet waaroor die toespraak van die premier gehandel
> het.Daaroor is daar nooit in die openbaar gepraat nie.
KOm ek brei jou insig bietjie uit - met 'n dash logika by.
Wanneer 'n party - veral 'n party wat in mag is en dus verskeie
interne faksies bevat - koukus oor belangrike aankondiginge, word dit
bespreek.
So doen 'n eerste minister ook as hy belangrike aankondiginge wil doen
want hy moet die meerderheid van sy party - onder andere sy
ideologiese teenstanders en dus die wat hul oog op sy job het - saam
met hom neem. Hulle moet weer die idee aan die steunbasis kan verkoop
anders word jy vinnig uitgestem.
Die twee faktore was teenwoordig in die NP in die jare 60.
Dus is dit bietjie van 'n silly idee om te dink Woerie kon of het op
sy eie 'n moerse plan beraam en aan sy koukus bloot gese hy gaan iets
groots aankondig maar fok hulle as hy vir hulle gaan se of die idee by
hulle gaan float.
Dit sal bietjie soos Pinky and the Brain wees.
Dis nie soos hy gewerk het nie. Dis nie soos die NP gewerk het nie.
Politiek werk nie so nie. Nie eers in 'n erge diktatorskap nie en
soveel soos die NP van daai tyd na buite effektief soms as 'n soort
diktatorskap gefunksioneer het, was dit 'n kommunale politieke
organisasie in Afrikaner-geledere na binne.
As FW ge-"peg" het die dag voor daai Feb 1990 toespraak, sou iemand
anders dit (later) gedoen het want dit was 'n kommunale besluit wat
oor 'n tydperk uitgepraat en goed opgeweeg is.
Dus, swaer, moes iemand geweet het wat kom van Woerie en daardie dag
was daar net een mens doodgemaak.
Die gebrek aan enige detail of op-back deur sy tydgenote van die idee
van 'n belangrike toespraak reken ek dit was of "belangrik" in terme
van alledaagsheid of dit was 'n urban legend.
Alledaagse belangrikheid being die volgende: Hy het dit BYVOORBEELD
oorweeg om sê nou maar die wet op Landbou-hulpverlening te wysing dat
boere meer geld teen laer rentekoerse kan leen en se nou maar aan sy
sekretarese gese hy gaan "iets belangriks" se.
So iets sou natuurlik in die gewone verloop van politiek belangrik
gewees het as hy nie ge-whack was nie.
Omdat hy ge-whack was, kon die "iets belangrik" natuurlik teen die
werklikheid van die moord buite konteks groot opgeblaas gewees het.
NOu die dash of logic: As jy nie weet wat iemand gaan se nie, kan jy
nie weet dis belangrik nie.
Want sien, jy weet nie wat dit is wat gese gaan word nie.
Daai storie van die belangrike aankondiging loop al dekades sedert sy
dood en het in 40 jaar nooit verby "hy wou glo iets belangriks
aankondig" nie.
In daaglikse party-politiek is "iets belangriks" , soos ek sê,
natuurlik ook huishoudelike sake soos dat die wet op telekommunikasie
gewysig gaan word of dat 'n opposisie-lid gaan oorloop.
Die inplikasie in die Woerie-geval en soos dit gereeld opgehaal word,
dui op iets nasionaal. Dus iets rasse-politities nasionaal.
Laat ons argumentsonthalwe se dit was so iets (met ander woorde dit
was nie wetswysiginge of oorlope of sulke domestic goed nie en dit was
ook nie iets buitensporig buite die normale soos 'n oorlogverklaring
op Rhodesie of so iets mals nie) .
Het jy al gedink wat dit is WAT hy dalk kon aanspreek?
Dit kon wissel van links ('n stap op die vlak van Mandela vrylaat en
demokrasie instel - maar ek twyfel of dit daardie kant so wees, dit
rym nie met wat hy was nie) tot regs.
Ek sou raai regs, by wyse van spreke.
Dit moes ook iets gewees het wat wat reeds aan die opbou was want slim
politici (en Woerie was intelligent) weet jy kan net werk met wat
reeds daar is. Jy kan nie iets nuuts skep wat nie inherent moontlik in
die samelewing is nie.
Politici stuur net bestaande magte in 'n samelewing. Hulle skep nie
nuwe realiteite nie.
|
|
|
|
|
|
Re: SAAMBOU is vermoor [boodskap #98809 is 'n antwoord op boodskap #98797] |
Mon, 27 September 2004 20:17 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Paul" skryf
> Dit is geen geheim dat Vorster en kie vir Ian Smith en sy mense uitverkoop
> het nie.
Kan jy my geheue verfris oor wat Vorster
gedoen het waarvan jy hom hier beskuldig?
Ek het wel die volgende inligting van notas
wat my man eenkeer gemaak het vir 'n
kortverhaal wat hy wou skryf teen dié
historiese agtergrond.
Op 7 Mei, 1977 is daar in London 'n
" US British Peace Plan for Rhodesia"
onwikkel. Een van die hoofinhoude
was dat die Selous Scouts ontbind sou
word. (Ek neem aan dat Smith hieraan
deelgeneem het.)
Op 19 en 20 Mei 1977 vind samesprekings
plaas in die Hofburg Paleis in Vienna.
tussen Vise-President Mondale ( wat
sy president Carter verteenwoordig).Op
21 Mei finaliseer Pik Botha en hooggeplaaste
amptenare uit die Europese lande
die planne vir die totstandkoming van 'n
onafhanklike Zimbabwe gedurende 1978.
Ek neem aan dat die rol van die SA regering
was om te belowe dat hulle geen militêre
inmenging sou verskaf in dié saak nie.
Gloudina
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Vorige onderwerp: |
R/£ |
Volgende onderwerp: |
Invoer |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:17:35 UTC 2025
|