Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SA tien jaar van nou
|
|
Re: SA tien jaar van nou [boodskap #98570 is 'n antwoord op boodskap #98559] |
Tue, 21 September 2004 13:25 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Sep 2004 14:29:26 +0200, "Suidwester" wrote:
----Wonderlik vir hulle, maar ek sou reken dat die inheemste mense
seker
> maklik 'n 1000 keer meer in getalle moes wees as die setlaars? So het
> hulle 'n 1000 keer meer mielies geproduseer?
Heel waarskynlik. Maar was nie juis baie mense overall nie.
Waar het die Hollanders wat aan die Kaap kom woon het, hul beeste
gekry?
> -----Dis hier waar jy die kluts kwyt is. Ja die swart mense is in hul
> gebiede ingedwing, daarmee kan ek nie stry nie, MAAR gebiede soos die
> Transkei, Natal en meeste van die tuislande was van die beste landbougrond
> in die land!
En die meeste van daardie grond is aan wit boere gegee.
Dis nie maklik om te boer as daar 'n oorbesetting van mense op 'n stuk
grond is nie.
Dis nog vandag die beste landbougrond in die land...mits jy
> kundige hande op die job kan kry! Hoekom probeer jy nie vasstel wat is die
> produksie uit die Transkeigebied in vergelyking met bv die Vrystaat wat
> omtrent ewe groot is nie? Die groot grap van die hele storie was dat die
> regering van doerie tyd nogal ewe gedink het hulle gee die swartman 'n kans
> om homself ekonomies te bemagtig in 'n vrugbare area waar hulle sonder die
> kompetisie van die wit boere kon produseer en hulleself ophef.
Ek dink jy moet bietjie geskiedenis gaan lees.
Begin by wat by Dimbaza gebeur het. Daar is selfs 'n beroemde/berugte
dokumentere fliek daaroor gemaak.
Die
> geskiedenis wys egter dat dit nie gebeur het nie want jy kan nie 'n situasie
> ryp druk nie. Jy kan 'n perd by die water bring, maar as hy nie wil drink
> nie, sal hy nie.
Soos die Afrikaner wat nie nywerheid kon ontwikkel nie en moes wag op
die kommon cockneys van Londen om dit te kom doen op die doudvelde?
> Dis maklik om entrepreneur te speel
>> as al die wette aan jou kant is.
> -----Watter wet het ek nodig om 'n entrepeneur te wees?
Wel, jy moet toegelaat word om grond te besit as jy wil boer. Dis vir
'n start.
Het enigiemand
> nodig? Hier by ons is een van die rykste manne in die land Frans Indongo
> wat omtrent nie 'n dag skool bygewoon het nie. Jare gelede het ek hom
> ontmoet gedurende die oorlogsjare. Terwyl die ander spul gepolitiek het,
> het hy besigheid gedoen....heel wettig, want daar was heelwat swart mense
> wat besighede gehad het, orals in die land. Wat snaaks was dat hy altyd
> gelag het en gesê het hy maak net 1% wins. Dit werk so: As hy R1 betaal
> vir iets dan verkoop hy hom vir R2. Een persent! Die punt wat ek
> probeer maak, is dat jy niemand skuld kan gee vir jou eie slapgatgeid nie.
Oppas...oppas......
Canegie-verslag oor armblankes in die 1920's verwys.
Die soort statement is tipies deur die arrogante Engelse oor die
armblanke (wit Afrikaners) gemaak.
Sou jy dieselfde soort goed vandag se oor wit Afrikaanse mans wat nie
kan werk kry nie?
> Geen swartman is ooit verbied om 'n besigheid te hê nie. Ja, hy was
> gedwing om dit in 'n sekere area te bedryf, maar hy kon wel vooruit gaan as
> hy so wou. Vele het dit gedoen en rol in die geld. Die massas het bly
> suip en rondlê en so lê hulle vandag steeds rond................
So, maklike oplossing vir regstellende aksie?
Verbies wit Afrikaners om in die stedelike gebiede besigheid te
bedryf. Se hulle kan dit in die oop dele van die Karoo gaan doen.
Synde hulle hardwerkende entrepeneurs is, sal hulle mos daar 'n moerse
sukses maak en die stede vir swart entrepeneurs kan los. Dan is almal
gelukkig.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA tien jaar van nou [boodskap #98589 is 'n antwoord op boodskap #98463] |
Tue, 21 September 2004 19:34 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 20 Sep 2004 01:43:15 +0200, "Bosvark" wrote:
> "DD" wrote in message
> news:a2srk0dp1uf8q4d8def3oi0ec2c6lg4qkr@4ax.com...
>> Oppas, sommige mense gaan dink jy is Mark Lottering (ook).
>> Bosvark
>
>
> Sommige mense het al soveel dom raaiskote gewaag
> en het al 'n kompleks oor wie en wat ek werklik is:-)
> Sommige mense voel bedreigd, omdat daar mense is
> wat nie bakhand staan nie. Dìt, het sommige mense al
> uit Suid Wes gehoor, en hoor dit nou weer van hier.
> As Dolly Parton hier skryf, sal dit oor haar bulte dreun
> dat sy ek is. Verskoon as ek nie 'n naam onder teken
> nie, want ek is al van soveel mense wees, beskuldig
> hier, dat ek self begin wonder wie ek werklik is...
>
>
>
> Ek verstaan hoe jy voel, ek sien 'n ander vark het pas namens my probeer
> skryf.
> Bosvark
>
Nee Bosvark, jy verstaan verkeerd. Ek skaterlag daaroor:-0))
Die res van die groep vertel haar al 'n dekade lank watter gek
sy van haarself maak. Sy gee nie eens om, om haarself
poppey te maak voor die wêreld nie.
...of sy probeer 'n reaksie uitlok, en ek stel haar elke keer
teleur. Want my reaksie is elke keer ander as wat sy op staatmaak.
...en, let bietjie op wanneer haar nuutste beskuldigings gekom het.
Hierdie is nogal belangrik om na te ky.
Ek het (na Plato geraai het dat sy met haar man Afrikaans praat)
Plato daarop gewys dat haar man net so groot verraaier as sy is.
En Plato gedaag om haar daarna te vra. Wat Plato nie gedoen
het nie. (miskien bang gewees hy spel iets verkeerd:-)))
Anyway, die oomblik toe ek Plato nooi om haar te vra of hulle
huistaal Afrikaans is, gooi sy 'n beskuldiging in dat ek Paul is.
Die oomblik toe ek daarop wys dat hulle Afrikaners is wat
Engels as huistaal verkies, gebruik sy ou taktiek, en beskuldig
my van gesplete persoonlikheid. En, miskien het sy geslaag
daarmee, want niemand het eers dit opgehaal nie. Niemand
het haar daarop gewys dat sy die enigste verraaier van
Afrikaans op die groep is nie.
Ek dink daar is wel mense hier wat weet dat ek net op twee
name hier skryf. Ek skryf as DD en ek skryf as justme of Frikkie.
En sy weet dit ook, maw dit wat sy doen is slegs om die
aandag van haar verraderlikheid te lei.
DD
|
|
|
|
Re: SA tien jaar van nou [boodskap #98593 is 'n antwoord op boodskap #98536] |
Tue, 21 September 2004 20:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 21 Sep 2004 08:07:53 +0200, "Suidwester" wrote:
> -----Hoekom weerlê jy nie die feite vir ons nie? Daar op einste Carte
> Blanche het jy gesien dat die oorspronklike mens uit Afrika gekom het.
net so interessantheidshalwe, Suidwester. 'Cradle of Humankind' word
die area genoem in Krugersdorp, Gauteng, waar die mens se oorsprong
volgens navorsing is. Dit is ook waar 'n Mev Du Plessis se skedel
gevind is; 2 miljoen jaar oud. Toe doop hulle haar Mev Ples.
Die Sterkfontein grotte, is 'n plek wat ek al meermale besoek het,
ondermeer omdat ek 'n amateur fotograaf is. Dit is my gunsteling
stokperdjie, en ek sal die grotte weer gedurende Kersfees besoek,
en met baie interessante foto's terugkeer Durban toe.
DD
|
|
|
|
|
Re: SA tien jaar van nou [boodskap #98630 is 'n antwoord op boodskap #98589] |
Wed, 22 September 2004 20:41 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Bosvark
Boodskappe: 15 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
DD
Nee Bosvark, jy verstaan verkeerd. Ek skaterlag daaroor:-0))
Die res van die groep vertel haar al 'n dekade lank watter gek
sy van haarself maak. Sy gee nie eens om, om haarself
poppey te maak voor die wêreld nie.
Bosvark
Dalk, net dalk, verstaan ek beter as wat jy dink, hoor.
Ek reken ek en jy het mekaar al "ontmoet", maar toe
het ons ook albei ander weergawes van ons name gehad.
DD
...of sy probeer 'n reaksie uitlok, en ek stel haar elke keer teleur. Want
my reaksie is elke keer ander as wat sy op staatmaak.
Bosvark
Daaroor lag ek weer. So 'n uitbundige binnebeklag, soos net 'n brullende
bosvark kan doen, daardie plaasvark kan gaan slaap om saam met my te lag.
DD
Ek dink daar is wel mense hier wat weet dat ek net op twee
name hier skryf. Ek skryf as DD en ek skryf as justme of Frikkie.
En sy weet dit ook, maw dit wat sy doen is slegs om die
aandag van haar verraderlikheid te lei.
Bosvark
Ja, dis korrek. Katryn het jou byvoorbeeld al lank terug getape, sy weet
wanneer dit jy is en wanneer dit 'n vark is wat jou probeer nadoen. En ek is
self ook nie heeltemaal clueless nie, ek volg jou ook en skryf self net as
Bosvark, Lou, Plato, Plaasvark en Suidwester, gaa gaa gaaaa!! Ek het vroeër
ook as Ferdi probeer skryf, maar dis te uitputtend, almal skel dan op my,
selfs as `nogal nie net onsin kwytraak nie.
Dis nogal moeilik want vir sommige moet ek my spelling aanpas en vir ander
moet ek verbale diarree inskop, my humeur aanmekaar verloor en tantrums
gooi. Maar ek vaar nie te sleg nie, ek smokkel lekker met 'n sekere individu
se kop :-)).
Ooo, maar dis 'n lekker ng dié.
|
|
|
|
Re: SA tien jaar van nou [boodskap #98637 is 'n antwoord op boodskap #98630] |
Thu, 23 September 2004 05:15 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 22 Sep 2004 22:41:05 +0200, "Bosvark" wrote:
> DD
> Nee Bosvark, jy verstaan verkeerd. Ek skaterlag daaroor:-0))
> Die res van die groep vertel haar al 'n dekade lank watter gek
> sy van haarself maak. Sy gee nie eens om, om haarself
> poppey te maak voor die wêreld nie.
>
> Bosvark
> Dalk, net dalk, verstaan ek beter as wat jy dink, hoor.
> Ek reken ek en jy het mekaar al "ontmoet", maar toe
> het ons ook albei ander weergawes van ons name gehad.
Ek het dieselfde afleiding gemaak. Heel interessant wanneer
daar gekyk word na mense wat met voëls boer, voëlliefhebbers is,
soos hondeboere gek is na honde en die katmense weer seker 'n
skuilnaam soos Siamese sal kies. Dan het ons 'n Kiewiet, Nero op die
nuusgroep en wanneer Kiewiet en Nero van NG verander sal hul dalk
Polly en Wagter word, maar nooit Wagter en Polly nie.
Net so geld dit heelwaarskynlik vir die konynmense, vir die varkmense,
vir die vismense. Die vismens sal seker op die nuusgroep Baber wees en
wanneer Geelvis later sy verskyning maak, sal dit heelwaarskynlik die
ex Baber wees. ens. ens. ens.
>
> DD
> ...of sy probeer 'n reaksie uitlok, en ek stel haar elke keer teleur. Want
> my reaksie is elke keer ander as wat sy op staatmaak.
>
> Bosvark
> Daaroor lag ek weer. So 'n uitbundige binnebeklag, soos net 'n brullende
> bosvark kan doen, daardie plaasvark kan gaan slaap om saam met my te lag.
>
So lekker om te weet dat ek darem vir iemand op die groep in 'n jolige
stemming kan bring; dat iemand op die groep nie vir my met eenhand
tik terwyl die ander hand signs wys nie:-0))
> DD
> Ek dink daar is wel mense hier wat weet dat ek net op twee
> name hier skryf. Ek skryf as DD en ek skryf as justme of Frikkie.
> En sy weet dit ook, maw dit wat sy doen is slegs om die
> aandag van haar verraderlikheid te lei.
>
> Bosvark
> Ja, dis korrek. Katryn het jou byvoorbeeld al lank terug getape, sy weet
> wanneer dit jy is en wanneer dit 'n vark is wat jou probeer nadoen.
Soos Katryn baie onlangs vir Plato probeer tape het? En hom beskuldig
het van iemand anders te wees? En nou nog nie weer daarop geantwoord
het nie? Ek mag verkeerd wees, maar dit wil so klokkie lui dat sy dit
met Lou ook probeer het, en ook geslip het.
Daar is mense wat, as jy hulle beskuldig van so iets, dit heftig sal
ontken, en dan is daar die wat breë skouers het. Wat maar die skuld
sal dra, en die waarde besef daarvan om in stilte te kan lag:-)
En ek is
> self ook nie heeltemaal clueless nie, ek volg jou ook en skryf self net as
> Bosvark, Lou, Plato, Plaasvark en Suidwester, gaa gaa gaaaa!! Ek het vroeër
> ook as Ferdi probeer skryf, maar dis te uitputtend, almal skel dan op my,
> selfs as `nogal nie net onsin kwytraak nie.
Ja Bosvark, wat 'n verligting om dit te hoor. Maar die aande wat jy as
Ferdi skryf, is jy mos besig met selffoltering...selfmartelary! Ek glo
jy het net vergeet om te noem dat jy as Gloudina ook skryf, want daar
kan nie werklik iemand soos sy wees nie. (Ek meen, daar ìs somtyds
swak uitgawes, maar hier is jy onverbeterlik!)
>
> Dis nogal moeilik want vir sommige moet ek my spelling aanpas en vir ander
> moet ek verbale diarree inskop, my humeur aanmekaar verloor en tantrums
> gooi. Maar ek vaar nie te sleg nie, ek smokkel lekker met 'n sekere individu
> se kop :-)).
>
Verseker hanteer jy dit onverbeterlik. Jou bleddie vark!
> Ooo, maar dis 'n lekker ng dié.
>
>
Sien jou vanaand. Dan geniet ons die ng verder.
Ek het 'n afspraak met 'n bouer nou.
Ek is nogal nuuskierig oor wat jy alles vanaand gaan kwytraak
in die verskillende vorms. Heeltydse job omtrent né.
DD
|
|
|
Vir DD [boodskap #98652 is 'n antwoord op boodskap #98637] |
Thu, 23 September 2004 15:21 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf:
> Soos Katryn baie onlangs vir Plato probeer tape het? En hom beskuldig
> het van iemand anders te wees? En nou nog nie weer daarop geantwoord
> het nie?
Soek jy 'n reaksie van my, DD? Wel, hier is dit.
Ek het alreeds vir Plato gesê dat dit my nie skeel wat hy
homself/haarself noem nie.
Vir my is dit nie 'n skande om verkeerd te wees oor iets nie, en dit
was en is ook nog nooit 'n probleem om te erken as ek verkeerd was/is
nie.
Maar as dit jou ernstige sielkundige skade berokken omdat jy werklik
glo dat Plato is Plato, wel...dan stel ek die saak reg.
Ek het dalk net verkeerdelik aangeneem dat dit nie 'n "issue" was/is
nie. Maar duidelik is dit vir jou belangrik - vir watter rede ookal.
So....lees nou mooi, kry dit agter die rug, en gaan soek dan vir jou
'n ander stok om my mee te probeer slaan, 'kay?
Dalk iets soos liberaal vs konserwatiewe, of die ongelowige vs
gelowige, sal meer interessant wees as di'e alewige strooi.
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
PLATO EK IS JAMMER DAT EK GEDINK HET JY IS PAUL!
|
|
|
Me and DD (Magee) [boodskap #98661 is 'n antwoord op boodskap #98637] |
Thu, 23 September 2004 23:30 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Bosvark
Boodskappe: 15 Geregistreer: September 2004
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:bek4l0ds10lrnc6e8up9kc1bvafm0k41v2@4ax.com...
> Ek dink daar is wel mense hier wat weet dat ek net op twee
> name hier skryf. Ek skryf as DD en ek skryf as justme of Frikkie.
> En sy weet dit ook, maw dit wat sy doen is slegs om die
> aandag van haar verraderlikheid te lei.
> Bosvark
> Ja, dis korrek. Katryn het jou byvoorbeeld al lank terug getape, sy weet
> wanneer dit jy is en wanneer dit 'n vark is wat jou probeer nadoen.
DD
Soos Katryn baie onlangs vir Plato probeer tape het? En hom beskuldig
het van iemand anders te wees? En nou nog nie weer daarop geantwoord
het nie? Ek mag verkeerd wees, maar dit wil so klokkie lui dat sy dit
met Lou ook probeer het, en ook geslip het.
Bosvark
Wel ek moes dit ontken, albei van daardie. Maar Katryn is gewoonlik in die
kol, hoor. Jy moenie sommer die ontkennings glo nie, soos jy self hier onder
het sal sommige karakters dit altyd ontken..
DD
Daar is mense wat, as jy hulle beskuldig van so iets, dit heftig sal
ontken, en dan is daar die wat breë skouers het. Wat maar die skuld
sal dra, en die waarde besef daarvan om in stilte te kan lag:-)
Bosvark
Is so, ja. Ek voel ook sommer baie beter na ek nou alles erken het. Wel, nie
heeltemaal alles nie, daar was moes so 'n oulike bronstige donkie ook, maar
nee ek dink dit was Wouter Sadie van Stellenbosch gewees. Dis 'n heel ander
Bosch-vark daai hoor, heel anders..
DD
Ek glo jy het net vergeet om te noem dat jy as Gloudina ook skryf, want daar
kan nie werklik iemand soos sy wees nie. (Ek meen, daar ís somtyds swak
uitgawes, maar hier is jy onverbeterlik!)
Bosvark
Is nie. Jy kan dit nie bewys nie, ek hoop in elk geval nie so nie.
DD
Sien jou vanaand. Dan geniet ons die ng verder.
Ek het 'n afspraak met 'n bouer nou.
Ek is nogal nuuskierig oor wat jy alles vanaand gaan kwytraak
in die verskillende vorms. Heeltydse job omtrent né.
Bosvark
Dis harde werk, maar iemand moet dit doen. Die moeilie deel is om ook
deurlopend vir Gloudina te laat dink dis sy wat die ng lewendig hou ook,
want soos jy sê, kan daar nie werklik iemand soos sy wees nie.
Wat dink jy van die teorie dat Annette, Ellie, Gloudina en Kinky Katryn een
en dieselfde persoon is? Ek is nie getroud met die idee nie, maar ek dink
dis baie meer waarskynlik as enige van die reënkarnasies waarvan jy verdink
word :-).
Terloops, ek is nou vir 'n paar dae 'n seevark, ek is weg vir die naweek. Ek
het vir Me en Bobby Magee hier op die duine gesoek, maar sy is nêrens nie.
Toe het ek maar foto's van die sand geneem. Jare gelede het ons soms daar
ontmoet ...
|
|
|
Re: Me and DD (Magee) [boodskap #98673 is 'n antwoord op boodskap #98661] |
Fri, 24 September 2004 18:37 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
> Wat dink jy van die teorie dat Annette, Ellie, Gloudina en Kinky Katryn een
> en dieselfde persoon is? Ek is nie getroud met die idee nie, maar ek dink
> dis baie meer waarskynlik as enige van die reïnkarnasies waarvan jy verdink
> word :-).
>
> Terloops, ek is nou vir 'n paar dae 'n seevark, ek is weg vir die naweek. Ek
> het vir Me en Bobby Magee hier op die duine gesoek, maar sy is nêrens nie.
> Toe het ek maar foto's van die sand geneem. Jare gelede het ons soms daar
> ontmoet ...
>
>
Ek het so kinky idee dat Annette reg is. Die jare wat Katryn en
Gloudina mekaar nie kon verdra nie, en mishopia (of so iets:-)
en (ek kan nie die ander naam onthou nie) word so skielik sulke
dik pelle, klink soos Marthinus Kortbroek Van Schalkwyk wat
die anc probeer aanval het, en nou bewys een te wees daarmee.
Ellie? Nee man, die vroumens het dan maniere!
Jy moet 'n lekker naweek hê Seevark. Hier is hope binnelanders
op die oomblik. Miskien is jy tussen hulle besig om die sand
af te neem. En oor Me & Bobby Magee te droom.
Sy het my ook gedrop. Meer onlangs as wat jy sou dink...
DD
|
|
|
Re: Me and DD (Magee) [boodskap #98676 is 'n antwoord op boodskap #98673] |
Fri, 24 September 2004 19:19 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek was reg oor wat?
--
Groetnis
Annette
"DD" skryf in boodskap news:ekp8l017qe89ks0di306gukk82m73eg279@4ax.com...
>
>>
>> Wat dink jy van die teorie dat Annette, Ellie, Gloudina en Kinky Katryn een
>> en dieselfde persoon is? Ek is nie getroud met die idee nie, maar ek dink
>> dis baie meer waarskynlik as enige van die reënkarnasies waarvan jy verdink
>> word :-).
>>
>> Terloops, ek is nou vir 'n paar dae 'n seevark, ek is weg vir die naweek. Ek
>> het vir Me en Bobby Magee hier op die duine gesoek, maar sy is nêrens nie.
>> Toe het ek maar foto's van die sand geneem. Jare gelede het ons soms daar
>> ontmoet ...
>>
>
> Ek het so kinky idee dat Annette reg is. Die jare wat Katryn en
> Gloudina mekaar nie kon verdra nie, en mishopia (of so iets:-)
> en (ek kan nie die ander naam onthou nie) word so skielik sulke
> dik pelle, klink soos Marthinus Kortbroek Van Schalkwyk wat
> die anc probeer aanval het, en nou bewys een te wees daarmee.
> Ellie? Nee man, die vroumens het dan maniere!
>
> Jy moet 'n lekker naweek hê Seevark. Hier is hope binnelanders
> op die oomblik. Miskien is jy tussen hulle besig om die sand
> af te neem. En oor Me & Bobby Magee te droom.
> Sy het my ook gedrop. Meer onlangs as wat jy sou dink...
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA tien jaar van nou [boodskap #98687 is 'n antwoord op boodskap #98686] |
Sat, 25 September 2004 07:35 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nadat ek vanoggend Paul se nuutste stukkie fabel gelees het van die Oranje
koerant, het ek tot die besef gekom dat sedert 1966 die Nasionale Party
verdoem was tot ontbinding, want blykbaar het daar in die aartsnasionaliste
'n Verwoerdgroep, 'n Vorstergroep, 'n Bothagroep, 'n De Klerkgroep en 'n Van
Schalkwykgroep bestaan, waarvan elke groep net hul "eie leier" as volmaak en
reg beskou het en die ander groepe met wanvertroue beskou het Dan was daar
natuurlik die klomp wat heel gelukkig en tevrede was met elke nuwe leier -
want dit was mos deur God so beskik.
--
Groetnis
Annette
"DD" skryf in boodskap news:2u6al01md68q6birmck8r73gmbc5l6d29h@4ax.com...
> On Fri, 24 Sep 2004 21:53:02 +0200, "Paul"
> wrote:
>
>> Die stryd om jou kaffer president se stoel het al met die vorige verkiesing
>> begin.Duidelik wil die slapgat xhosa nie die Zoeloe's verder die harnas in
>> jaag nie daarom dan dat dat reeds twee Zuma's in die ry staan om die
>> volgende
>> kaffer president te word.
>> Ons sal nog maar moet sien watter kaffer of meit wen...
>
> Wat ek oor lag, is oor hoe die nasionaliste vir Pik Botha beskou het
> as die wit hoop. En die Koornhof NP parlementslid wat later geskryf
> het dat Piet Koornhof nie meer as deel van die familie beskou word
> nie. Eintlik is daar soveel dinge om oor te lag, dat dit 'n boek werd
> is. Iets soos Huisgenoot se Huisgenotjies.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
Re: Me and DD (Magee) [boodskap #98703 is 'n antwoord op boodskap #98700] |
Sat, 25 September 2004 13:35 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 25 Sep 2004 12:57:56 GMT, "Ellie" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:e4oal053eanbmucrkhe162rikvc2jdlclb@4ax.com...
> On Sat, 25 Sep 2004 06:55:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> So, ek was nog nooit reg oor iets nie?:)
>
> Hier sal ek vir jou instaan
> dat jy somtyds tog reg is:-)
>
> DD
>
> Ek sou se jy is altyd reg Annette! :-)
>
> -e-
Ek kan onthou, Annette, dat jy eendag iets gesê het waaroor jy reg
was. En enige iemand hier, wat jou wil beskuldig dat jy nooit reg is
nie, moet my net kans gee, en ek sal op die argiewe gaan soek daarna.
DD
|
|
|
|
|
Re: Me and DD (Magee) [boodskap #98724 is 'n antwoord op boodskap #98709] |
Sat, 25 September 2004 21:12 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okie Dokie. Dankie vir jou poging dan:))
--
Groetnis
Annette
"DD" skryf in boodskap news:hb0bl0l10g0krbaebbmfi89egicm3t2o0o@4ax.com...
> On Sat, 25 Sep 2004 15:57:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dankie Ellie - Natuurlik is ek, somtyds net meer as ander kere:)))
>
> 'n dankie slegs vir Ellie, terwyl ons basies dieselfde gesê het?
> sy het dit wel mooier as ek gesê maar ek her dit voor haar gesê
> onthou net dat ons nie almal dieselfde skryftalente het nie,
> en ek sal onthou dat ons nie almal dieselfde spoedtalente het nie
>
> DD
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:13:32 UTC 2025
|