Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Boodskap van medelye!
'n Boodskap van medelye! [boodskap #98377] |
Fri, 17 September 2004 22:21  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om die familie van Boetie
Kriek wat gister oggend skielik oorlede is,sterkte toe te wens.
Hy was 'n mede skrywer aan die boek:"Rivonia-maskers af", saam met dr.De
Munnik...in die jare sestig tydens en na die Mandela Rivonia verhoor.
Hy was 'n besonderse begaafde man en dit was 'n skok toe ek meegedeel is van
sy afsterwe.
Vir Neelsie(sy eggenote) hoop en bid ek sterkte toe.
Vir sy broer Tokkie, my ou maat: die lewe gee en die lewe neem.Ek is nou al
oor die twintig jaar vriende met die familie en jy moet sterk wees.
Laat daardie goeie boek oor die bekendste verhoor in ons geskiedenis vir
almal ietsie sterks na vore bring.Ons sal vir Boetie onthou soos wat hy
was...stil stemmig en groot ondersteuner van die Afrikaner se Vryheid-strewe
en vaandel draer van die Afrikaner Nasionalisme.
Mag julle berusting vind in julle verlies en mag Onse Vader vir julle sterk
maak in hierdie tyd.Ons sal hom mis,
maar onthou :die lewe gaan voort!
|
|
|
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98440 is 'n antwoord op boodskap #98377] |
Sun, 19 September 2004 18:48   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 18 Sep 2004 00:21:44 +0200, "Paul" wrote:
> Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om die familie van Boetie
> Kriek wat gister oggend skielik oorlede is,sterkte toe te wens.
>
> Hy was 'n mede skrywer aan die boek:"Rivonia-maskers af", saam met dr.De
> Munnik...in die jare sestig tydens en na die Mandela Rivonia verhoor.
> Hy was 'n besonderse begaafde man en dit was 'n skok toe ek meegedeel is van
> sy afsterwe.
> Vir Neelsie(sy eggenote) hoop en bid ek sterkte toe.
> Vir sy broer Tokkie, my ou maat: die lewe gee en die lewe neem.Ek is nou al
> oor die twintig jaar vriende met die familie en jy moet sterk wees.
> Laat daardie goeie boek oor die bekendste verhoor in ons geskiedenis vir
> almal ietsie sterks na vore bring.Ons sal vir Boetie onthou soos wat hy
> was...stil stemmig en groot ondersteuner van die Afrikaner se Vryheid-strewe
> en vaandel draer van die Afrikaner Nasionalisme.
>
> Mag julle berusting vind in julle verlies en mag Onse Vader vir julle sterk
> maak in hierdie tyd.Ons sal hom mis,
> maar onthou :die lewe gaan voort!
>
>
Jy kan nie lêkker wees nie. As Neelsie of Tokkie deel van die
nuusgroep was, sou ons dit geweet het. Hulle lees nie hier nie, ou.
Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
wat in die dorp is, iets te sê.
DD
|
|
|
Re: 'n Boodskap van medelye! [boodskap #98443 is 'n antwoord op boodskap #98440] |
Sun, 19 September 2004 19:10   |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Almal wat inskakel op die ng, pos nie gewoonlik nie!
Veral nie diegene wat deur die huidige Regime gejag word nie!Dus sal jy ook
nie weet dat die van "Kriek"
'n skuilvan is nie.Soos jy weet...
"DD" skryf in boodskap news:ptkrk0d567q97mk4k3qu5i4rcnij5m3cgq@4ax.com...
> On Sat, 18 Sep 2004 00:21:44 +0200, "Paul"
> wrote:
>
>> Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om die familie van Boetie
>> Kriek wat gister oggend skielik oorlede is,sterkte toe te wens.
>>
>> Hy was 'n mede skrywer aan die boek:"Rivonia-maskers af", saam met dr.De
>> Munnik...in die jare sestig tydens en na die Mandela Rivonia verhoor.
>> Hy was 'n besonderse begaafde man en dit was 'n skok toe ek meegedeel is van
>> sy afsterwe.
>> Vir Neelsie(sy eggenote) hoop en bid ek sterkte toe.
>> Vir sy broer Tokkie, my ou maat: die lewe gee en die lewe neem.Ek is nou al
>> oor die twintig jaar vriende met die familie en jy moet sterk wees.
>> Laat daardie goeie boek oor die bekendste verhoor in ons geskiedenis vir
>> almal ietsie sterks na vore bring.Ons sal vir Boetie onthou soos wat hy
>> was...stil stemmig en groot ondersteuner van die Afrikaner se Vryheid-strewe
>> en vaandel draer van die Afrikaner Nasionalisme.
>>
>> Mag julle berusting vind in julle verlies en mag Onse Vader vir julle sterk
>> maak in hierdie tyd.Ons sal hom mis,
>> maar onthou :die lewe gaan voort!
>>
>
> Jy kan nie lêkker wees nie. As Neelsie of Tokkie deel van die
> nuusgroep was, sou ons dit geweet het. Hulle lees nie hier nie, ou.
> Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
> is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
> wat in die dorp is, iets te sê.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Vark! [boodskap #98462 is 'n antwoord op boodskap #98456] |
Sun, 19 September 2004 23:28  |
W
Boodskappe: 306 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Bosvark" > "DD" skryf
> Dit moet interessant wees om die sielkundige kennis te hê wat nodig
> is om te analiseer wat jy probeer bereik deur in die veld, vir iemand
> wat in die dorp is, iets te sê.
Gloudina :
Kan jy nie verstaan as ek sê dat ons nie onder
die kalkoen uitgebroei is nie?
Bossie Bosvark
Tannie maak nou 'n fout. Ek het nie daardie gesê nie, dit was DD, ek het net
saamgestem. Hy is by die see en ek is hier langs die bos. En Tannie moet my
ook nie met 'n plaasvark verwar nie, hoor. Ek is 'n bosvark.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 23 21:02:23 UTC 2025
|