Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'There is a ghost talking to me on the phone'
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98399] Sa, 18 September 2004 20:48 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Dane Squires was late for his own funeral.
>
> At least it seemed that way after people gathered on Thursday at a
> Toronto funeral home to mourn the retired welder from Newfoundland,
> whom they believed had been hit by a train.

En hoekom verkies jy nou om hierdie stukkie skuim
op die Afrikaanse nuusgroep IN ENGELS te pos?
Selfs nie eens hier in Ontario vind mense die storie
baie snaaks nie. En wat het dit met SA of SA kultuur
te doen? Jy is nog een wat dink dis so chic om Engels
te praat en Engels aan te haal. Dis mense soos jy
wat sal sorg dat Afrikaans uitsterf.

Gloudina
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98400 is 'n antwoord op boodskap #98399] Sa, 18 September 2004 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Sep 2004 20:48:08 GMT, "@rogers.com" wrote:
> Dis mense soos jy
> wat sal sorg dat Afrikaans uitsterf.
>
> Gloudina
>

Het jy al die selfde woorde vir oom Isak ook gesê?
Die ou wat weier om Afrikaans te praat?
Die ou wat eendag gespog het dat hy nie eens meer
'n Afrikaanse aksent het nie? Die ou wat hom voordoen
as 'n Engelsman?
Miskien is jy ook so.
Julle is mos die Afrikaanssprekendes wat Engels
as huistaal aanvaar het.
Jy is die vermetelheid vanself:-(((

DD
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98405 is 'n antwoord op boodskap #98400] Sa, 18 September 2004 21:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Het jy al die selfde woorde vir oom Isak ook gesê?
> Die ou wat weier om Afrikaans te praat? Die ou wat hom voordoen
> as 'n Engelsman?
> Miskien is jy ook so.
> Julle is mos die Afrikaanssprekendes wat Engels
> as huistaal aanvaar het.

Jy vergeet dat ons Kanadese is. En my man doen
homself nie voor as 'n Engelsman nie. Hy hou nie
eens te veel van Engelse as 'n groep nie, om die
waarheid te sê. . Sy taalgewoontes
sal nie Afrikaans se voortbestaan beinvloed nie.
Maar joune sal wel. Wat help dit om eendag 'n
"Boerestaat" te hê en nie een van julle kan
meer goeie Afrikaans praat nie.. Ek wed my
man se Afrikaans is, na so baie dekades in die
buiteland, nog keuriger en suiwerder as joune.

Gloudina
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98409 is 'n antwoord op boodskap #98405] So, 19 September 2004 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
News  is tans af-lyn  News
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:JT13d.63621$Q7D.54578@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "DD" skryf
>
>> Het jy al die selfde woorde vir oom Isak ook gesê?
>> Die ou wat weier om Afrikaans te praat?
> Die ou wat hom voordoen
>> as 'n Engelsman?
>> Miskien is jy ook so.
>> Julle is mos die Afrikaanssprekendes wat Engels
>> as huistaal aanvaar het.
>
> Jy vergeet dat ons Kanadese is. En my man doen
> homself nie voor as 'n Engelsman nie. Hy hou nie
> eens te veel van Engelse as 'n groep nie, om die
> waarheid te sê. . Sy taalgewoontes
> sal nie Afrikaans se voortbestaan beinvloed nie.
> Maar joune sal wel. Wat help dit om eendag 'n
> "Boerestaat" te hê en nie een van julle kan
> meer goeie Afrikaans praat nie.. Ek wed my
> man se Afrikaans is, na so baie dekades in die
> buiteland, nog keuriger en suiwerder as joune.
>
> Gloudina
>
>

gaaaaaappp!!!!
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98410 is 'n antwoord op boodskap #98405] So, 19 September 2004 05:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 Sep 2004 21:36:41 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek wed my
> man se Afrikaans is, na so baie dekades in die
> buiteland, nog keuriger en suiwerder as joune.
>
> Gloudina
>

Ek scheme nie so nie. Ek is baie onlangs weer
gekomplimenteer vir my gebruik van Afrikaans,
deur mense wat ek na die panel beaters toe
gevat het. Mense wat reken dat my taalgebruik
is uit die boonste gestoeltes.

'suiwerder'? Dit is 'n woord wat, al verskyn dit in die
woordeboek, steeds 'n wrang smaak laat; 'meer suiwer'
sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.

DD
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98416 is 'n antwoord op boodskap #98410] So, 19 September 2004 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD"skryf

> 'suiwerder'? Dit is 'n woord wat, al verskyn dit in die
> woordeboek, steeds 'n wrang smaak laat; 'meer suiwer'
> sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.

Ag, spaar my tog.

Tant Hessie van Niekerk
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98418 is 'n antwoord op boodskap #98410] So, 19 September 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 07:08:59 +0200, DD wrote:

> 'suiwerder'? Dit is 'n woord wat, al verskyn dit in die
> woordeboek, steeds 'n wrang smaak laat; 'meer suiwer'
> sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.

"Bring vir my die meer langer leer!"
"Hierdie is 'n meer groot gemors as die vorige keer."
"Meer wyd as die Heer se genade le die velde in sterlig en skade."
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98419 is 'n antwoord op boodskap #98418] So, 19 September 2004 13:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 14:58:16 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Sun, 19 Sep 2004 07:08:59 +0200, DD wrote:
>
> > sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.
>
> "Bring vir my die meer langer leer!"
> "Hierdie is 'n meer groot gemors as die vorige keer."
> "Meer wyd as die Heer se genade le die velde in sterlig en skade."
>
>
>

of skuif uit by die agterdeur
want so 'n gemors moet ons verbeur
Wyer as dit wat jy noem kan nooit gebeur!

DD
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98427 is 'n antwoord op boodskap #98399] So, 19 September 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "DD" skryf
>
>
>> Dane Squires was late for his own funeral.

>> At least it seemed that way after people gathered on Thursday at a
>> Toronto funeral home to mourn the retired welder from Newfoundland,
>> whom they believed had been hit by a train.
>
>
> En hoekom verkies jy nou om hierdie stukkie skuim
> op die Afrikaanse nuusgroep IN ENGELS te pos?
> Selfs nie eens hier in Ontario vind mense die storie
> baie snaaks nie. En wat het dit met SA of SA kultuur
> te doen? Jy is nog een wat dink dis so chic om Engels
> te praat en Engels aan te haal. Dis mense soos jy
> wat sal sorg dat Afrikaans uitsterf.
>
> Gloudina
>
>

Is dit nou die 2403de keer dat Gloudina die sin herhaal? Enige iemand 'n
telling? En die voorspelbaarheid van Gloudina neem nou monumentale
proporsies aan!
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98429 is 'n antwoord op boodskap #98410] So, 19 September 2004 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> On Sat, 18 Sep 2004 21:36:41 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> Ek wed my
>> man se Afrikaans is, na so baie dekades in die
>> buiteland, nog keuriger en suiwerder as joune.

>> Gloudina

>
>
>
> Ek scheme nie so nie. Ek is baie onlangs weer
> gekomplimenteer vir my gebruik van Afrikaans,
> deur mense wat ek na die panel beaters toe
> gevat het. Mense wat reken dat my taalgebruik
> is uit die boonste gestoeltes.
>
> 'suiwerder'? Dit is 'n woord wat, al verskyn dit in die
> woordeboek, steeds 'n wrang smaak laat; 'meer suiwer'
> sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.
>
> DD
>
>

LOL ;o)
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98430 is 'n antwoord op boodskap #98410] So, 19 September 2004 14:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> On Sat, 18 Sep 2004 21:36:41 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> Ek wed my
>> man se Afrikaans is, na so baie dekades in die
>> buiteland, nog keuriger en suiwerder as joune.

>> Gloudina

>
>
>
> Ek scheme nie so nie. Ek is baie onlangs weer
> gekomplimenteer vir my gebruik van Afrikaans,
> deur mense wat ek na die panel beaters toe
> gevat het. Mense wat reken dat my taalgebruik
> is uit die boonste gestoeltes.
>
> 'suiwerder'? Dit is 'n woord wat, al verskyn dit in die
> woordeboek, steeds 'n wrang smaak laat; 'meer suiwer'
> sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.
>
> DD
>
>

Gloudina hou daarvan om haar bek te rek oor Afrikaans, maar sy lewe in
Kanada en die enigste "bubble" waarin sy Afrikaans nuttig behalwe met
haar man en 'n paar ander is hier in die NG. Nou wil sy staan en haar
bek rek oor iets waaraan sy nie meer sê het nie. Sy wil ons kom "tune"!
Verbeel jou! Ons lewe in die wildernis waarin Afrikaans lewe en groei
maar sy wat letterlik 'n "freeze frame" van Afrikaans saamgeneem het
Kanada toe is (sonder dat sy dit besef) 'n rem vir Afrikaans. 'n Taal is
'n lewendige ding en groei. Engelse woorde word deesdae al meer erken in
Afrikaans. Dis natuurlik. Dis hoe tale groei. Ek erken egter wel met
skaamte dat sy reg is oor my spelling... Dit is beroerd.

;o)

Groete
Plato
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98434 is 'n antwoord op boodskap #98416] So, 19 September 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "DD"skryf
>
>
>> 'suiwerder'? Dit is 'n woord wat, al verskyn dit in die
>> woordeboek, steeds 'n wrang smaak laat; 'meer suiwer'
>> sou suiwerder Afrikaans klink, as 'suiwerder'.
>
>
> Ag, spaar my tog.
>
> Tant Hessie van Niekerk
>
>

Freeze Frame. Freeze Frame.
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98437 is 'n antwoord op boodskap #98430] So, 19 September 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 Sep 2004 16:33:02 +0200, Plato wrote:

>
> die enigste "bubble" waarin sy Afrikaans nuttig behalwe met
> haar man en 'n paar ander is hier in die NG.
> Sy wil ons kom "tune"!

> Groete
> Plato

Plato, doen wat ek jou vra, ( ((vluister:)) en moet nie sê dat
dit my voorstel was nie)

Vra aan Gloudina wat haar man haar tune as sy sou waag
om Afrikaans met hom te praat:-(

DD
Re: 'There is a ghost talking to me on the phone' [boodskap #98438 is 'n antwoord op boodskap #98437] So, 19 September 2004 16:03 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> On Sun, 19 Sep 2004 16:33:02 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> die enigste "bubble" waarin sy Afrikaans nuttig behalwe met
>> haar man en 'n paar ander is hier in die NG.
>> Sy wil ons kom "tune"!
>
>
>> Groete
>> Plato
>
>
>
> Plato, doen wat ek jou vra, ( ((vluister:)) en moet nie sê dat
> dit my voorstel was nie)
>
> Vra aan Gloudina wat haar man haar tune as sy sou waag
> om Afrikaans met hom te praat:-(
>
> DD
>
>

LOL
Vorige onderwerp: Gatiep en Meraai
Volgende onderwerp: 'n Boodskap van medelye!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:50:53 MGT 2024