Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nierstene
Nierstene [boodskap #98290] |
Do., 16 September 2004 05:42  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar is SA se swart mense die enigste groep mense ter wêreld wat
blykbaar imuun is teen nierstene. Hoekom sou dit wees?
Is dit die toyi-toyi?:))
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nierstene [boodskap #98345 is 'n antwoord op boodskap #98342] |
Vr., 17 September 2004 11:32  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dan praat ons van die een of daardie een se klankie?:))))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:414a98cb.0@news1.mweb.co.za...
> Net vir interessantgeid, ek lees die ander dag dat die krematoriums gaan
> verdwyn. hulle gaan die dooie manne vries en dan skiet hulle hul met
> klankgolwe en voila! Verpoeier.....
> "Zuben" wrote in message
> news:cie0rv$grv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar's jou antwoord, Piet. Die musiek in daai teksies vergruis soms my
>> nierstene as hulle by my verbyry.
>>
>>> "Bepaalde soorte nierstene kan in uitgesoekte pasiënte met 'n bombardement
>>> "van klankgolwe vergruis en afgesuig word ..."
>>>
>>> PietHein
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 00:48:47 UTC 2025
|