Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Hoe spel mens ABSA verkeerd?
Hoe spel mens ABSA verkeerd? [boodskap #98255] |
Wed, 15 September 2004 05:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die plek-kompetisie se uitslae, was daar heelwat stemme wat
"bedorwe" was omdat deelnemers ABSA verkeerd gespel het.
--
Groetnis
Annette
|
|
|
|
|
|
Re: Hoe spel mens ABSA verkeerd? [boodskap #98263 is 'n antwoord op boodskap #98260] |
Wed, 15 September 2004 09:42  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink die ouens wat vir R1 hul naam gat gemaak het, het AAPSA geskryf;))
--
Groetnis
Annette
"TJ" skryf in boodskap news:ci91vi$8bk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja BAAS
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Chris" wrote in message
> news:pan.2004.09.15.06.39.05.294797@netscape.net...
>> On Wed, 15 Sep 2004 07:18:33 +0200, Annette wrote:
>>
>>> Volgens die plek-kompetisie se uitslae, was daar heelwat stemme wat
>>> "bedorwe" was omdat deelnemers ABSA verkeerd gespel het.
>>
>> ABSA is verkeerd gespel vir Afrikaans dit moet GABSA wees :-)
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 01:31:32 UTC 2025
|