Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die sosialisme van die NP
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98160 is 'n antwoord op boodskap #98156] |
Sun, 12 September 2004 12:28   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 12 Sep 2004 12:12:56 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>> On Sat, 11 Sep 2004 19:18:47 -0400, Katryn
>> wrote:
>>> Verskoon my dat ek nie kan help om te wonder of jy en Gloudina dalk
>>> weer besig is met een of ander agteraf storie nie. Volgens jou is
>>> julle mos maatjies wat gereeld vir mekaar skryf en volgens jou het sy
>>> mos vir jou o.a geskryf dat sy reageer op die manier wat sy normaalweg
>>> reageer om reaksie te kry.
>> Drie uiteenlopende reaksies hierop.
>> 1. Ellie, tussen die lyne gelees, klink dit asof jy dit gesê het
>> in persoonlike epos, wat vertroulik aan iemand gerig is.
>> Met die aanvaarding dat dit vertroulik sal bly.
>
> Nou wonder ek wat hier aangaan. (Siende dat ek nie die
> oorspronklike pos kon lees nie, moet ek reageer op wat ek
> hier voor my sien.)
> Na WIE verwys Katryn hier. Na WAT verwys sy?
> Vir die rekord, as sy na Ellie verwys. Ek het geen
> epos kontak met Ellie nie. As sy nie na Ellie verwys nie,
> na wie verwys sy? En wat is die onderwerp onder
> bespreking?
>
> Gloudina
>
die onderwerp is 'smaak'.
Kerrie, of beproef die tafel gedek
asof uit die bosse.
DD
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98163 is 'n antwoord op boodskap #98157] |
Sun, 12 September 2004 12:43   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 12 Sep 2004 12:20:17 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> 3. Hierdie struweling waarin julle betrokke is; jy kry 'n bos blomme
>> vir goeie maniere en kalm wyse van standpunte stel
>
> Nou wil ek direk aan DD vra om vir my te vertel wat
> hier aangaan. Tussen wie en wie is die struweling?
> Dit klink asof die "struweling" waarna jy verwys nie
> tussen my en iemand anders is nie, maar tussen
> twee ander mense. Tussen wie is die struweling,
> waaroor gaan die struweling, en hoekom haal
> jy Katryn aan as so billik ontstoke. ( Ek dink ek
> moes meer as een pos op die nuusgroep gemis
> het, want ek kan geen spoor vind van Katryn
> wat 'n vete het met "Ellie" op die nuusgroep nie.
> Ek hoop, DD, dat jy lig op die sakie kan gooi.
>
> Gloudina
>
Gloudina, gee my net enkele minute.
Ek moet moet moet gou na die Waterfront ry.
Ek's nou terug.
DD
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98164 is 'n antwoord op boodskap #98157] |
Sun, 12 September 2004 13:12   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 12 Sep 2004 12:20:17 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> "DD" skryf
>
>> 3. Hierdie struweling waarin julle betrokke is; jy kry 'n bos blomme
>> vir goeie maniere en kalm wyse van standpunte stel
>
> Nou wil ek direk aan DD vra om vir my te vertel wat
> hier aangaan. Tussen wie en wie is die struweling?
> Dit klink asof die "struweling" waarna jy verwys nie
> tussen my en iemand anders is nie, maar tussen
> twee ander mense. Tussen wie is die struweling,
> waaroor gaan die struweling, en hoekom haal
> jy Katryn aan as so billik ontstoke. ( Ek dink ek
> moes meer as een pos op die nuusgroep gemis
> het, want ek kan geen spoor vind van Katryn
> wat 'n vete het met "Ellie" op die nuusgroep nie.
> Ek hoop, DD, dat jy lig op die sakie kan gooi.
>
> Gloudina
>
Ek is vir 'n oomblik terug, en gaan weer ry,
maar gebruik die oomblik om te bely:
Ek het die stuk waar oor jou gepraat word,
self aangedik. Hulle het nie regtig jou naam
genoem nie. Die fight is te polities daarvoor.
DD
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98169 is 'n antwoord op boodskap #98168] |
Sun, 12 September 2004 14:22   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf:
> Kan jy dan asseblief vir my van dié posse herhaal, sodat
> ek ook kan sien wat aangaan. Ek moes 'n hele klomp
> posse gemis het. Dit slaan my nog dronk oor hoe ek in
> die gedrang gekom het,
Ai, ek wens eerder ek hoef nie, maar aangesien ek jou naam ingesleep
het, kan dit nie anders nie. Ek sal dus maar gedwee die lat gaan
pluk...
Terloops, ek weet nie of hierdie skakel vir jou sal werk nie, maar
soms kan mens op Google na die boodskappe gaan kyk wat mens moontlik
gemis het. Dit gebeur soms met my ook.
http://www.google.com/groups?safe=images&ie=UTF-8&as _ugroup=soc.culture.south-africa.afrikaans&lr=&hl=en
Ellie se boodskap:
"Katryn" skryf in boodskap news:43d6k09mai89skduceg46r5u8gmbl1b341@4ax.com...
> On Sat, 11 Sep 2004 15:02:03 GMT, "Ellie" wrote:
>> Hy is deur die meerderheid verkies, na die tyd toe die weermag se stemme
>> getel is, is bewys dat hy die meerderheid gekry het.
> it is wat die regse media gesê het, ja. Die ware feite is natuurlik
> ladnie so nie.
> y is NIE deur die meerderheid verkies nie.
-e- Puhleeze, en jy dalk het insider informasie wat die media nie het
nie?
>> ek wonder of hy
>> oos jy voel, anti amerikaans, in indien wel, hoekom trek hy nie terug
>> nie?
> Versigtig nou hoor. "Amerika" behoort nie aan die Repugs en die
> regse Christian fundamentalists nie.
Wie het gesê dit behoort aan die repugs (n kinderagtige term as ek dit
nou
self moet sê) of die regse Christian fundamentalists nie, wie het gesê
dit
behoort aan hulle, alhoewel hulle seker net soveel sê het. Dit is
slegte
maniere om iemand anders se land knaend af te kraak Fienies en klaar.
Sy
Sy? Amerika is nie n skip nie hoor ;-)
> behoort aan ons almal wat
> hier woon, en die van ons wie se ouers en grootouers al vir generasies
> in hierdie land woon en gewoon het. Asook aan eerste generasie
> immigrante soos jyself.
> As enige van ons die huidige regering
> kritiseer is dit ons reg en dit beteken nie dat ons anti-Amerikaans is
> soos wat ek al hoveel keer moes aanhoor deur mense soos jy nie.
-e-Ek het dit nie gesê nie, en 'enige van ons' beteken nie dat mense
van
ander lande gedurig kan sit en sê hoe sleg ons skoolstelsel is (wat
waar is)
of hoe sleg ander goed is nie. Ons kan dit sê, maar dis onmanierlik
vir
buitelanders om dit te sê (dink ek, wat dink die ander hiervan?) Dis
soos
mens se kinders, jy mag iets negatiefs van hulle sê, maar nie ander
mense
nie.
> James Baldwin het gesê: "I love America more than any other country
> in the world and, exactly for this reason, I insist on the right to
> criticize her perpetually"
> ;-)
Ek wens jy wil nie elke keer vir my se ek is verkeerd en jy is reg
nie.
Ons opinies verskil, dis nie te sê joune is reg nie. So n aanname is
verkeerd, selfs arrogant. Jy het nie inside informasie of feite wat
ek nie
het nie. Ek sê nie vir jou jy is verkeerd nie, net dat ek met jou
verskil.
Ek sou verkies dat jy dieselfde doen, en dat jy mense se opinies (hoe
verkeerd in jou oë ook) nie afskiet as belaglig of dom nie.
Dankie.
From: Katryn (stree...@hotmail.com)
Subject: Re: Die sosialisme van die NP
View this article only
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Date: 2004-09-11 16:18:39 PST
"Ellie" skryf:
> Dit is wat die regse media gesê het, ja. Die ware feite is natuurlik
> gladnie so nie.
> Hy is NIE deur die meerderheid verkies nie.
>
> -e- Puhleeze, en jy dalk het insider informasie wat die media nie het nie?
Dit begin so lyk, ja. Die inligting wat ek gesien en gelees het, het
tot die gevolgtrekking gekom dat Bush wel Florida sou verloor het as
die tellery aangegaan het. Nie net was dit statisties bewys nie, maar
verskye politiese analiste het tot dieselfde gevolgtrekking gekom.
O, en dit was nie net in Florida nie, maar 'n hele spul counties in
ander state ook. Selfs hier in Georgia was daar probleme.
Elkgeval, ek is nie lus om verder hieroor te kibbel nie.
> Wie het gesê dit behoort aan die repugs (n kinderagtige term as ek dit nou
> self moet sê)
Dankie. Ja, dit is die effek wat ek gehoop het om te kry met die
gebruik van daardie woord.
> . Dit is slegte maniere om iemand anders se land knaend af te kraak Fienies en klaar.
Ja, dit is jou opinie. Myne is anders. Veral as die land onder
bespreking bekend daarvoor is om vir ander lande en regerings voor te
skryf. Fienies en klaar.
> Ek wens jy wil nie elke keer vir my se ek is verkeerd en jy is reg nie.
Eintlik het ek dit nog nooit gesê nie. Nie bewustelik nie, in
elkgeval. Maar dit was vreeslik interessant gewees om jou laaste paar
boodskappe te lees, en veral die aggressiwiteit daarin te sien. Baie
interessant.
Verskoon my dat ek nie kan help om te wonder of jy en Gloudina dalk
weer besig is met een of ander agteraf storie nie. Volgens jou is
julle mos maatjies wat gereeld vir mekaar skryf en volgens jou het sy
mos vir jou o.a geskryf dat sy reageer op die manier wat sy normaalweg
reageer om reaksie te kry.
Nou wonder ek maar net watter reaksie dit is wat jy (of julle?) hoop
om te kry? Hmmm? Wat presies was die rede van die skielike vloed
aanvallende boodskappe van jou? Ek kon enigiets gekskryf het, en jy
sou my nogsteeds aangeval het. Dit was baie duidelik uit jou
emosionele reaksies op my skrywe.
> Ons opinies verskil, dis nie te sê joune is reg nie. So n aanname is
> verkeerd, selfs arrogant.
Ek stem heeltemal saam. Ek dink jou aannames hier is ook heeltemal
onaanvaarbaar en arrogant om die minste te sê.
> Jy het nie inside informasie of feite wat ek nie
> het nie.
Nee, maar ek sien die wereld anders as jy. My oggend en aandpraatjies
sal altyd ooreenstem, en ek sal nie agteraf dinge sê van ander mense
wat ek nie direk in hulle gesig ook sal sê nie.
EK glo dit is die basiese verskil tussen ons.
> Ek sê nie vir jou jy is verkeerd nie, net dat ek met jou verskil.
> Ek sou verkies dat jy dieselfde doen, en dat jy mense se opinies (hoe
> verkeerd in jou oë ook) nie afskiet as belaglig of dom nie.
>
> Dankie.
Dankie ja. Nou kan mens net hoop dat jy sal teruglees wat
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98172 is 'n antwoord op boodskap #98149] |
Sun, 12 September 2004 15:19   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:jq07k0lffrnmkleaafoe6c24ebjfs2ef3b@4ax.com...
"Ellie" skryf:
> Dit is wat die regse media gesê het, ja. Die ware feite is natuurlik
> gladnie so nie.
> Hy is NIE deur die meerderheid verkies nie.
>
> -e- Puhleeze, en jy dalk het insider informasie wat die media nie het nie?
Dit begin so lyk, ja. Die inligting wat ek gesien en gelees het, het
tot die gevolgtrekking gekom dat Bush wel Florida sou verloor het as
die tellery aangegaan het. Nie net was dit statisties bewys nie, maar
verskye politiese analiste het tot dieselfde gevolgtrekking gekom.
O, en dit was nie net in Florida nie, maar 'n hele spul counties in
ander state ook. Selfs hier in Georgia was daar probleme.
Elkgeval, ek is nie lus om verder hieroor te kibbel nie.
> Wie het gesê dit behoort aan die repugs (n kinderagtige term as ek dit nou
> self moet sê)
Dankie. Ja, dit is die effek wat ek gehoop het om te kry met die
gebruik van daardie woord.
> . Dit is slegte maniere om iemand anders se land knaend af te kraak
Fienies en klaar.
Ja, dit is jou opinie. Myne is anders. Veral as die land onder
bespreking bekend daarvoor is om vir ander lande en regerings voor te
skryf. Fienies en klaar.
> Ek wens jy wil nie elke keer vir my se ek is verkeerd en jy is reg nie.
Eintlik het ek dit nog nooit gesê nie. Nie bewustelik nie, in
elkgeval. Maar dit was vreeslik interessant gewees om jou laaste paar
boodskappe te lees, en veral die aggressiwiteit daarin te sien. Baie
interessant.
Verskoon my dat ek nie kan help om te wonder of jy en Gloudina dalk
weer besig is met een of ander agteraf storie nie. Volgens jou is
julle mos maatjies wat gereeld vir mekaar skryf en volgens jou het sy
mos vir jou o.a geskryf dat sy reageer op die manier wat sy normaalweg
reageer om reaksie te kry.
Nou wonder ek maar net watter reaksie dit is wat jy (of julle?) hoop
om te kry? Hmmm? Wat presies was die rede van die skielike vloed
aanvallende boodskappe van jou? Ek kon enigiets gekskryf het, en jy
sou my nogsteeds aangeval het. Dit was baie duidelik uit jou
emosionele reaksies op my skrywe.
> Ons opinies verskil, dis nie te sê joune is reg nie. So n aanname is
> verkeerd, selfs arrogant.
Ek stem heeltemal saam. Ek dink jou aannames hier is ook heeltemal
onaanvaarbaar en arrogant om die minste te sê.
> Jy het nie inside informasie of feite wat ek nie
> het nie.
Nee, maar ek sien die wereld anders as jy. My oggend en aandpraatjies
sal altyd ooreenstem, en ek sal nie agteraf dinge sê van ander mense
wat ek nie direk in hulle gesig ook sal sê nie.
EK glo dit is die basiese verskil tussen ons.
> Ek sê nie vir jou jy is verkeerd nie, net dat ek met jou verskil.
> Ek sou verkies dat jy dieselfde doen, en dat jy mense se opinies (hoe
> verkeerd in jou oë ook) nie afskiet as belaglig of dom nie.
>
> Dankie.
Katryn, ek wil nie met jou stry nie. En ek is jammer as ek agressief
oorgekom het, ek het dit nie so bedoel nie.
Net n paar punte.
Gore het die populere stem gewen, maar Bush het meer stemme in die electoral
vote gekry, so dit is wat gebeur het. Dit is n flawed stelsel, maar
hopelik, as ons almal saamstaan, kan ons hom verslaan hierdie keer. Ek is
ook, nes jy, bang vir die Christian regses veral hier in die suide, mens kan
hulle amper vergelyk met sommige van die regse moslem fundamentalists.
Ek kan jou verseker dat ek nie met een mens op hierdie nuusgroep privaat
gesels nie, nie een nie. Ek en Gloudina het jare gelede een of twee privaat
briewe gewissel, meesal oor haar suster, wat ek geken het, en dit en dat,
maar niks in die laaste jaar of twee nie. Dit belowe ek jou.
Ek stel nie belang wie mense in die regte lewe is wat hier pos nie. Ek het
nie tyd nie, en het nie eens enige iemand se email adres nie,en soos ek se,
ek stel nie belang nie.
So kom ons los daardie storie van n agteraf gekonkel, jy sal net my woord
moet vat dat ek dit nie doen nie. Ek weet nie hoekom jy kort-kort so iets
sê nie, meeste van ons op hiedie groep is nie skaam om hulle sê te sê nie,
hulle hoef nie agteraf te konkel nie ;-)
Mense kan hewig verskil, en dit kan n debat interessant maak, maar ek glo
nie aan beledigings, of inuansies nie, en my woord is baie belangrik vir my.
As ek se ek doen nie iets nie, dan is dit so.
Kom ons maak liewers vrede, en worry saam oor Orkaan Ivan wat dalk n
gedagte het om by Panama City aan wal te kom, en dan oor Alabama en Georgia
gaan optrek, hoop dit tref nie een van ons nie.
-e-
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98174 is 'n antwoord op boodskap #98147] |
Sun, 12 September 2004 15:36   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ellie wrote:
> "DD" wrote in message
> news:8uq6k0ljko661tsg11qll2j3dslb32abu1@4ax.com...
> On Sat, 11 Sep 2004 23:06:55 +0200, Ferdi Greyling
> wrote:
>
>
>> On Sat, 11 Sep 2004 18:53:11 +0200, DD wrote:
>> >> Ek glo dat daar meegevoel betoon was
>>> maar ook het hy geweet dat die foto
>>> wêreldwyd gepubliseer sal word.
>> Kom ek gee jou interressante inligting oor daai foto. Die foto kom van
>> die publikasie waar ek werk.
>> Ons het gebel om te hoor of hy die familie gaan besoek. Sy
>> sekretaresse het gese dit in die op sy dagboek nie.
>> Ons het iemand gestuur om die hele dag by Naude se huis te sit. En
>> daar daag hy toe op.
>
>
> Ek aanvaar dit. Dit sal onrealisties wees van hom
> om werklik nou nog te worrie oor wat die wêreld
> sê. Hy is afgetree en het 'n lewe om te lei.
> Ek weet dat ek nou teen myself praat
> en ook wonder ek of iemand soos hy
> ooit politiek uit sy kop kan kry,
> maar, gee hom die voordeel
> van die twyfel.
>
>
> En BN was ook nie so bekend in die buitewereld dat Madiba dit sou doen vir
> brownie punte nie, hy het dit gedoen omdat hy wou, hier stem ek saam met jou
> Diedie :-) Nie dat ek eintlik presies weet wat daar by julle aangaan nie,
> maar ek lees darem julle koerante.
>
>
Of hy wou of nie wou nie sal ons nooit weet nie. Maar van mense maak ek
nie gode nie...
Groete
Plato
|
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98177 is 'n antwoord op boodskap #98173] |
Sun, 12 September 2004 16:03   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Verskoon my dat ek nie kan help om te wonder of jy en Gloudina dalk
>> weer besig is met een of ander agteraf storie nie. Volgens jou is
>> julle mos maatjies wat gereeld vir mekaar skryf en volgens jou het sy
>> mos vir jou o.a geskryf dat sy reageer op die manier wat sy normaalweg
>> reageer om reaksie te kry.
>
>
> Drie uiteenlopende reaksies hierop.
>
> 1. Ellie, tussen die lyne gelees, klink dit asof jy dit gesê het
> in persoonlike epos, wat vertroulik aan iemand gerig is.
> Met die aanvaarding dat dit vertroulik sal bly.
>
> Dave, ek is nie seker wat jy hier bedoel nie. Dat jy dalk insinueer dat ek
> en Gloudina privaat skryf? Dit is nie so nie. Ons verskil dan met mekaar,
> en ek het haar ook goed sleggese oor haar anti amerikaanse houding, en sy
> se my ook goed sleg (all in good faith hoop ek) hoekom sal ek en sy dan nou
> saamsweer en privaat korrespondeer? Dit klop nie.
>
> Ellie
Lees nou die boonste paragraaf weer, Ellie, maar lees dit as 'n
buitestaander. Dan sal jy sien dat logies was om te aanvaar, dat dat
private korrespondensie was tussen Gloudina, Jy, en Katryn.
En die gevolgtrekking wat ek daaruit gemaak het, was dat Gloudina
iets aan jou verduidelik het, wat jy weer aan Katryn verduidelik het.
En dat sy dit toe, op haar beurt, aan die groot klok gehang het.
Na jy dit persoonlik aan haar vertel het. Dit is werklik die afleiding
wat ek gemaak het, omdat ek nie die werklikheid ken nie.
belangrik
Lees egter ook my woorde wanneer ek sê:
>>>> >>>>>1. Ellie, tussen die lyne gelees, klink dit......
Opsomming:
Moet nie gevolgtrekkings maak as jy (wat sê die
uitdrukking nou weer? Iets van: "hy het die klok gehaar lui
maar weet nie waar die bel hang nie" of so iets.
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98179 is 'n antwoord op boodskap #98174] |
Sun, 12 September 2004 16:41   |
Afrikaner
Boodskappe: 546 Geregistreer: October 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 12 Sep 2004 17:36:29 +0200, Plato wrote:
> Ellie wrote:
>> "DD" wrote in message
>> news:8uq6k0ljko661tsg11qll2j3dslb32abu1@4ax.com...
>> On Sat, 11 Sep 2004 23:06:55 +0200, Ferdi Greyling
>> wrote:
>>> On Sat, 11 Sep 2004 18:53:11 +0200, DD wrote:
>
>
>>>
>>>> Ek glo dat daar meegevoel betoon was
>>>> maar ook het hy geweet dat die foto
>>>> wêreldwyd gepubliseer sal word.
>
>>> Kom ek gee jou interressante inligting oor daai foto. Die foto kom van
>>> die publikasie waar ek werk.
>>> Ons het gebel om te hoor of hy die familie gaan besoek. Sy
>>> sekretaresse het gese dit in die op sy dagboek nie.
>>> Ons het iemand gestuur om die hele dag by Naude se huis te sit. En
>>> daar daag hy toe op.
>
>> Ek aanvaar dit. Dit sal onrealisties wees van hom
>> om werklik nou nog te worrie oor wat die wêreld
>> sê. Hy is afgetree en het 'n lewe om te lei.
>> Ek weet dat ek nou teen myself praat
>> en ook wonder ek of iemand soos hy
>> ooit politiek uit sy kop kan kry,
>> maar, gee hom die voordeel
>> van die twyfel.
>> En BN was ook nie so bekend in die buitewereld dat Madiba dit sou doen vir
>> brownie punte nie, hy het dit gedoen omdat hy wou, hier stem ek saam met jou
>> Diedie :-) Nie dat ek eintlik presies weet wat daar by julle aangaan nie,
>> maar ek lees darem julle koerante.
>
> Of hy wou of nie wou nie sal ons nooit weet nie. Maar van mense maak ek
> nie gode nie...
>
> Groete
> Plato
Miskien oordryf jy, Plato. Wanneer jy van afgode makery praat.
Miskien ook nie. Seker is daar mense wat van hom (en Kerrey:-)
afgode maak. En dit uit die gedagte vee dat hy moorde op sagte
teikens goedgekeur het. Want daar is geen rede om te dink dat hy
dit afgekeur het nie.
Jou woorde "van mense maak ek nie afgode nie..." klink so asof
jy 'ek' met 'n hoofletter wil skryf. Pasop daarvoor. Ek hou van die
dinge wat jy skryf, en lees dit graag. Hou maar aan om 'ek' met 'n
klein letter te skryf.
dd
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98184 is 'n antwoord op boodskap #98172] |
Sun, 12 September 2004 18:49   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf
> Kom ons maak liewers vrede, en worry saam oor Orkaan Ivan wat dalk n
> gedagte het om by Panama City aan wal te kom, en dan oor Alabama en Georgia
> gaan optrek, hoop dit tref nie een van ons nie.
Wel, Frances het verlede Donderdag, nadat dit omtrent
vier dae op pad was, 'n draai hier by ons in Oostelike
Ontario kom maak. Ons het in een dag 135 millimeters
reën gekry, 'n rekord vir een dag vir Ottawa.) En daar
was die verskriklikste winde. My arme een skoondogter
het 'n dag uit die hel verlede Donderdag gehad. Haar
vyfjarige dogtertjie moes vir die eerste dag van "Senior
Kindergarten" twaalfuur deur die bus opgetel word, en
toe die bus na twintig minute nog nie kom nie, toe neem
sy haar maar na die skool toe. ( Dis nou twaalfuur in
die middag. Drie-uur toe Rachel met die skoolbus
huistoe moet gaan, toe wil die bus nie vir haar vat nie,
want sy was nie die oggend op die bus nie.) Dit nou
alles in die drywende wind en reën. Toe hoor sy haar
ma se huis se dak lek in 'n dorpie twintig minute ver
weg, en sy gaan haar ma haal om by hulle te kom
slaap, alles in die diepte van die storm. Sesuur se
kant gaan haar man, ons seun, af na sy kar wat onder
sy gebou geparkeer is, in 'n parkeerarea waarin jy
net kan kom as jy 'n toegangskaartjie het. Toe sien
hy iemand het sy venster gebreek, al die geld gesteel
wat los in die middel van sy kar gelê het, en op die
koop toe het hulle sy beursie ook gesteel, wat ook
in die kar was.
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP [boodskap #98198 is 'n antwoord op boodskap #98196] |
Mon, 13 September 2004 11:53   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@rogers.com wrote:
> "Riaan" skryf
>
> aangesien ek saamstem met die volgende:
>
>> "socialism inevitably breeds hedonism, selfishness, and callousness".
>
>
> Dus het die nasionaal-sosialisme van die apartheids-
> era bogenoemde as gevolg gehad? Tot 'n mate is
> ek geneig om met jou saam te stem, in die geval
> van SA. Maar in Kanada, wat taamlik ver op die
> sosialistiese pad is, dink ek weer dit wys deernis
> met die mindergegoede en 'n baie gesonder
> bevolking, omdat almal vry mediese aandag kry.
>
> Gloudina
>
>
Onthou net Gloudina, hoe makliker jy dit maak vir die wat nie die mas
opkom nie, hoe meer mense kry jy wat nie die mas opkom nie. En mettertyd
word hulle die meerderheid en dan is daar kak in Kanaan. Dit is nie 'n
lelike, grusame onmenslike argument nie. Dit is die reine onverdoeselde
waarheid. So geniet dit terwyl die hou. Sosialisme lei tot verval.
Kapitalisme ook. 'n Balans tussen die twee is die beste waarmee ons
vandag navore kan kom. Daar is egter seker nog 'n beter stelsel maar ons
moet nog meer kultureel verfynd raak voor dit gaan gebeur.
Ek dink egter die Westerse kultuur is die een wat die skuif kan maak. Ek
is net jammer vir die wat aan die kort ent van die stok gaan wees want
soos hulle sê "You've got to be cruell to be kind"...
Groete
Plato
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98211 is 'n antwoord op boodskap #98172] |
Mon, 13 September 2004 15:28   |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ellie" skryf:
> Mense kan hewig verskil, en dit kan n debat interessant maak, maar ek glo
> nie aan beledigings, of inuansies nie,
Ek stem saam met jou, maar ek moet erken dat ek jou woorde as
vreeslik voorskriftelik ervaar. Ek vind sulke tipe mense in die
werklike lewe gewoonlik net so erg irriterend as op hierdie media.
;-)
Onthou ook dat jy mag dalk iets wat iemand gesê het as beledigend
beskou, net omdat jy dalk nie werklik verstaan/begryp wat daardie
persoon probeer sê het nie. Ons persepsies verskil, omdat ons
verwysingsraamwerk(e) dalk totaal en geheel verskil.
Dit geld vir die skrywer sowel as die leser.
'n Klassieke onlangse geval as voorbeeld was 'n gesprek tussen my en
Plato, waar ek hom geantwoord het met TIK verwysings na bekende
Platoismes (?is daar so woord) Elkgeval, sy reaksie was dat ek glo
sarkasties was, terwyl dit nie eens naastenby my motief was nie. Die
enigste gevolgtrekking wat ek kon maak uit sy reaksie, was dat hy
werklik bittermin weet van die persoon wie se naam hy gebruik. Iemand
met 'n redelike agtergrondskennis van die Griekse filosoof - selfs op
eerstejaarsvlak, sou definitief anders reageer het op verwysings na
Spartane en Athenians as voorbeeld. Maar dit is natuurlik ook heel
moontlik dat ek mag verkeerd wees, en dalk weet hy alles wat daar te
wete is oor Plato en ander Griekse filosowe, en hy het werklik net
eenvoudig my reaksie as sarkasties en beledigend gesien. Dit is ook
heeltemal moontlik.
Ek dink jy moet maar aanvaar dat mense op hierdie media die reg het om
jou woorde te bevraagteken en kritiseer. As jy dit as beledigend
beskou, moet jy dit verwerk op jou eie manier. Maar moenie vir ander
mense probeer voorskryf wat om te doen en hoe om dit te doen nie. Ek
hou ook gladnie daarvan as mense wegkruip agter frases soos "ek wil
nie met jou stry nie, maar...". Dit is gewoonlik 'n lafhartige manier
om te sê dat jy jou opinie en jouself as meer belangrik beskou as
die van die persoon met wie jy " nie wil stry nie".
Maar dis my opinie en hoe ek dinge ervaar. Dit hoef nie noodwendig
waar vir jou te wees nie.
|
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98219 is 'n antwoord op boodskap #98211] |
Tue, 14 September 2004 00:29   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:fpcbk0hlkqe31orojgpva5ph9krjtq770r@4ax.com...

Ek dog ons is klaar met hierdie argument. En nee, ek beskou myself nie meer
belangrik as iemand anders nie, dalk is dit jou persepsie.
|
|
|
Re: Die sosialisme van die NP (Ellie) [boodskap #98221 is 'n antwoord op boodskap #98211] |
Tue, 14 September 2004 01:06   |
Ellie
Boodskappe: 321 Geregistreer: September 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:fpcbk0hlkqe31orojgpva5ph9krjtq770r@4ax.com...
Ek stem saam met jou, maar ek moet erken dat ek jou woorde as
vreeslik voorskriftelik ervaar. Ek vind sulke tipe mense in die
werklike lewe gewoonlik net so erg irriterend as op hierdie media.
;-)
Ek vind jou net so erg irriterend. Jy sal oplet dat elke keer is dit jy wat
kom inbutt waneer ek met iemand anders gesels. ::-))))))))) (soos jy sien,
n vals smiley versag nie woorde nie).
Onthou ook dat jy mag dalk iets wat iemand gesê het as beledigend
beskou, net omdat jy dalk nie werklik verstaan/begryp wat daardie
persoon probeer sê het nie. Ons persepsies verskil, omdat ons
verwysingsraamwerk(e) dalk totaal en geheel verskil.
Daar sprak jy nou n wyse woord, ons verwysingsraamwerk verskil soos dag en
nag. Dankie tog. Gelukkig stem ons saam oor een ding.
Dit geld vir die skrywer sowel as die leser.
'n Klassieke onlangse geval as voorbeeld was 'n gesprek tussen my en
Plato, waar ek hom geantwoord het met TIK verwysings na bekende
Platoismes (?is daar so woord) Elkgeval, sy reaksie was dat ek glo
sarkasties was, terwyl dit nie eens naastenby my motief was nie.
Die enigste gevolgtrekking wat ek kon maak uit sy reaksie, was dat hy
werklik bittermin weet van die persoon wie se naam hy gebruik.
Die gevolgtrekking wat ek daarvan maak is dat jy uiters patronizing is, asof
jy al mens is wat weet daarvan (opgesoek op die net, of in n boek) iets wat
ons ook kan doen as ons die tyd of lus het.
Iemand met 'n redelike agtergrondskennis van die Griekse filosoof - selfs
op
eerstejaarsvlak, sou definitief anders reageer het op verwysings na
Spartane en Athenians as voorbeeld.
Ons kan nou nie almal jou agtergrondskennis he van Griekse filosofie nie,
jammer.
Maar dit is natuurlik ook heel
moontlik dat ek mag verkeerd wees, en dalk weet hy alles wat daar te
wete is oor Plato en ander Griekse filosowe, en hy het werklik net
eenvoudig my reaksie as sarkasties en beledigend gesien. Dit is ook
heeltemal moontlik.
Ja, daar is die moontlikheid.
Ek dink jy moet maar aanvaar dat mense op hierdie media die reg het om
jou woorde te bevraagteken en kritiseer.
Sover is dit net jy wat dit bevraagteken en kritiseer, die ander is meer
verdraagsaam en ingelig.
As jy dit as beledigend
beskou, moet jy dit verwerk op jou eie manier. Maar moenie vir ander
mense probeer voorskryf wat om te doen en hoe om dit te doen nie.
Ek skryf nie vir ander mense voor nie.
Ek hou ook gladnie daarvan as mense wegkruip agter frases soos "ek wil
nie met jou stry nie, maar...". Dit is gewoonlik 'n lafhartige manier
om te sê dat jy jou opinie en jouself as meer belangrik beskou as
die van die persoon met wie jy " nie wil stry nie".
Ek kruip nie weg nie, ek hou nie van konfrontasie nie. Jy, obviously, hou
daarvan, kyk maar na jou track record op hierdie ng, hier is omtrent nie een
mens met wie jy nie elke nou en dan n vete het nie. Jy het omtrent altyd n
argument aan met iemand hier. Nou het jy my gekies vir een of ander rede,
omdat ek nie met jou saamstem nie. Wel, ek het nuus vir jou, ek gaan nie
daarvoor val nie.
Hou verby as ek jou irriteer, niemand het vir jou gedwing om met my te
redeneer nie, jy het self ingeval en kom deelneem aan n gesprek van my en
iemand anders.
Jy is onoorspronklik en gullible, glo alles wat jy lees, en weier om die
grys in die lewe te sien, alles is net swart en wit. Kom bietjie uit jou
cocoon en maak jou oe en ore oop, daar is meer as net een kant van die saak.
|
|
|
|
|
Bladsye (4): [ 3 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 00:31:24 UTC 2025
|