Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tannie Bouwer...
Tannie Bouwer... [boodskap #97631] Vr, 03 September 2004 14:33 na volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Toe vind ek vandag hierdie (Engelse) artikel, en dink aan u.

http://www.rsa-overseas.com/mboard_dir/507.shtml

Miskien voel ons maar almal so van tyd tot tyd....
Miskien moet tannie maar die foon optel en hom 'n luidjie gee...
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97636 is 'n antwoord op boodskap #97631] Vr, 03 September 2004 17:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BitterEinder" skryf

> Miskien voel ons maar almal so van tyd tot tyd....
> Miskien moet tannie maar die foon optel en hom 'n luidjie gee...

Ag nee wat. Ek het geen simpatie met mense wat
so sit en verlang nie. Dit is maar net 'n teken dat
hulle nie vir hulle kan aanpas nie. En hulle praat ook
van Kanada asof dit 'n monolitiese gemeenskap is.
In 'n land met mense wat van so baie ander plekke
afkom ( Toronto is die mees kosmopolitaanse
stad in die wêreld) en met so baie aksente praat,
as iemand nie kan inpas nie, dan verlang het seker
maar net na 'n SA waar dinge duideliker was
in die ou dae. Hulle sal, dink ek, nie meer in die
moderne SA inpas nie.

Gloudina
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97640 is 'n antwoord op boodskap #97636] Vr, 03 September 2004 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com"
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97644 is 'n antwoord op boodskap #97636] Sa, 04 September 2004 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news: ( Toronto is die mees kosmopolitaanse stad in die wêreld)[/color]

En met daardie veralgemening dinges jou hele argument in die pomp!
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97646 is 'n antwoord op boodskap #97644] Sa, 04 September 2004 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lou" skryf

>> ( Toronto is die mees kosmopolitaanse stad in die wêreld)
>
> En met daardie veralgemening dinges jou hele argument in die pomp!

Dis die Toronto-munisipaliteit wat dit sê. En ek dink
dat jy dit maar kan glo. Watter ander munisipaliteit
dink jy kan met hulle wedywer?

Gloudina
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97649 is 'n antwoord op boodskap #97646] Sa, 04 September 2004 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Sep 2004 17:05:15 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Lou" skryf
>
>>> ( Toronto is die mees kosmopolitaanse stad in die wêreld)


>
> Dis die Toronto-munisipaliteit wat dit sê. En ek dink
> dat jy dit maar kan glo. Watter ander munisipaliteit
> dink jy kan met hulle wedywer?
>
> Gloudina
>

Durban kan met hulle wedywer.
En heelwaarskynlik goud kry.

DD
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97650 is 'n antwoord op boodskap #97646] Sa, 04 September 2004 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag wat, my voet! - dus: wat dink julle van London of Amsterdam?
Patrick

Toronto is die mees kosmopolitaanse stad in die wêreld, (se hulle)
Watter ander munisipaliteit dink jy kan met hulle wedywer?
Gloudina
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97651 is 'n antwoord op boodskap #97649] Sa, 04 September 2004 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

>
> Durban kan met hulle wedywer.
> En heelwaarskynlik goud kry.

Net maar in jou kop. Dink jy julle het
verteenwoordigers van elk van die
Karribiese eilande in julle munisipaliteit.
Dink jy julle het verteenwoordigers
van omtrent al die Suid-Amerikaanse
state in julle munisipaliteit? Dink jy
dat julle verteenwoordigers het
van verskillende state in die Verre
Ooste. Ek twyfel. Op die skaal van
kosmopolitanisme, dink ek Durban
sal nie eers brons kry nie.

Gloudina
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97652 is 'n antwoord op boodskap #97650] Sa, 04 September 2004 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"camerama" skryf

> Ag wat, my voet! - dus: wat dink julle van London of Amsterdam?
> Patrick

Twyfel of London of Amsterdam so divers soos
Toronto is.

Gloudina
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97653 is 'n antwoord op boodskap #97652] Sa, 04 September 2004 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:Bzp_c.207467$UTP.70793@twister01.bloor.is.net.cable.rog ers.com...

"camerama" skryf

> Ag wat, my voet! - dus: wat dink julle van London of Amsterdam?
> Patrick

Twyfel of London of Amsterdam so divers soos
Toronto is.

Gloudina

Ek stem vir New York

Ellie
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97654 is 'n antwoord op boodskap #97651] Sa, 04 September 2004 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Sep 2004 20:26:13 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>

>> Durban kan met hulle wedywer.
>> En heelwaarskynlik goud kry.
>
> Net maar in jou kop. Dink jy julle het
> verteenwoordigers van elk van die
> Karribiese eilande in julle munisipaliteit.
> Dink jy julle het verteenwoordigers
> van omtrent al die Suid-Amerikaanse
> state in julle munisipaliteit? Dink jy
> dat julle verteenwoordigers het
> van verskillende state in die Verre
> Ooste. Ek twyfel. Op die skaal van
> kosmopolitanisme, dink ek Durban
> sal nie eers brons kry nie.
>
> Gloudina
>

Nee, die munisipaliteit bestaan uit
nie veel meer as nageslagte van
verteenwoordigers van elke sel
op Robin eiland, maar die stad
Durban is op sigself, een van
die mees kosmopolitiese stede
ter wêreld.

DD
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97655 is 'n antwoord op boodskap #97653] Sa, 04 September 2004 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

> Ek stem vir New York

Ja, mens sal eerste daaraan dink. Maar ek dink
nie die munisipaliteit sal hierdie reklame vir hulle
stad begin sonder om statisties dinge bietjie te
bestudeer nie. Verlede jaar is daar verklaar dat
meer as die helfte van Toronto se inwoners
"foreign-born" is. Die jaarlikse Caribana wat
soos 'n Mardi Gras in Rio lyk, trek duisende
en duisende Karribi�rs van oor die hele
noordelike middeldeel van die VSA. Daar is
nie alleen seker baie meer mense van die
Indiese subkontinent in Toronto as wat daar
in Durban is nie, maar daar is hele streke waar
daar omtrent net Sjinese dialekte gepraat word.

Gloudina
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97656 is 'n antwoord op boodskap #97655] Sa, 04 September 2004 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Sep 2004 21:31:29 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> J........................................................... ek dink
> nie die munisipaliteit sal hierdie reklame vir hulle
> stad begin sonder om statisties dinge bietjie te
> bestudeer nie.

> Gloudina
>
>

Ek het sowat 18 maande gelede op 'n
Durbanse (groot sakebedrywigheid) webwerf
afgekom waarin Durban beskryf is as die grootste
stad in Suid Afrika. Toe ek hulle daarop wys dat
Johannesburg die grootste stad in Afrika is het,
het die eienaar daarvan aan die onderhouer
van die site gevra om my stelling te ondersoek, en
sy brief ook aan my geforward. Die stelling is
verwyder daaruit.

Statisties dinge bietjie bestudeer sê jy?

DD
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97657 is 'n antwoord op boodskap #97656] Sa, 04 September 2004 22:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:9tdkj0t37rra8o53vfhaklddu6eh1s3v7q@4ax.com...
On Sat, 04 Sep 2004 21:31:29 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> J........................................................... ek dink
> nie die munisipaliteit sal hierdie reklame vir hulle
> stad begin sonder om statisties dinge bietjie te
> bestudeer nie.

> Gloudina
>
>

Ek het sowat 18 maande gelede op 'n
Durbanse (groot sakebedrywigheid) webwerf
afgekom waarin Durban beskryf is as die grootste
stad in Suid Afrika. Toe ek hulle daarop wys dat
Johannesburg die grootste stad in Afrika is het,
het die eienaar daarvan aan die onderhouer
van die site gevra om my stelling te ondersoek, en
sy brief ook aan my geforward. Die stelling is
verwyder daaruit.

Statisties dinge bietjie bestudeer sê jy?

DD

Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.

Ellie
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97658 is 'n antwoord op boodskap #97657] Sa, 04 September 2004 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:

>
> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>
> Ellie

Soos die tannie gesê het, Ellie, sou hulle tog gaan seker maak het wat
hulle praat:-)
Dis mis, Ellie, daai spanner het ver verby getrek:-)
Joburg ìs die grootste stad in Afrika.
En Durbs het die grootste en besigste hawe in Afrika.
(En in Durbs woon die oulikste ou in Afrika)

DD
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97659 is 'n antwoord op boodskap #97658] So, 05 September 2004 02:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:

>
> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>
> Ellie

Soos die tannie gesê het, Ellie, sou hulle tog gaan seker maak het wat
hulle praat:-)
Dis mis, Ellie, daai spanner het ver verby getrek:-)
Joburg ìs die grootste stad in Afrika.
En Durbs het die grootste en besigste hawe in Afrika.
(En in Durbs woon die oulikste ou in Afrika)

DD
Jou laaste stelling is heel waarskynlik waar DD, maar mens kan altyd gou n
Google doen en dinge leer ;-)

Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.

What is the most populous capital city in Africa? What African capital city
has the largest land area?

The Answer:

Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
largest city in the world. Other large African capital cities include:

Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
only.)
Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
Luanda, Angola, 2 million

While it is not the capital, the city of Lagos, Nigeria, will be one of the
largest cities in the world in the coming years. It currently has a
population of roughly 2 million in the city itself, with a total of nearly
13 million in the metropolitan area.

In land area, Cairo (104 square miles) and Lagos (56 square miles) are
generally considered the largest in Africa. It is often difficult to
estimate the size of African cities because recent urban sprawl has spilled
into the surrounding countryside.

http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97661 is 'n antwoord op boodskap #97659] So, 05 September 2004 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>

>> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.

>> Ellie
>

>
> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
>

> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
> largest city in the world. Other large African capital cities include:
>
> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
> only.)
> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
> Luanda, Angola, 2 million
>

>
> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html

Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.

Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.

Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.

Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
kwessie wees.

DD
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97662 is 'n antwoord op boodskap #97661] So, 05 September 2004 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:
>
>
>> "DD" wrote in message
>> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
>> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:


>>> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>>> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>
>>> Ellie

>
>> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
>> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
>> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
>> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
>> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.

>
>
>> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
>> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
>> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
>> largest city in the world. Other large African capital cities include:

>> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
>> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
>> only.)
>> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
>> Luanda, Angola, 2 million

>
>
>> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
>
>
>
> Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
> die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.
>
> Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
> Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
> genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
> oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
> vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.
>
> Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
> die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.
>
> Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
> kwessie wees.
>
> DD
>
>
SA is verantwoordelik vir 1/9 van Afrika se total ekonomie. Gauteng is
verantwoordelik vir 3de van dit. Wonder of enige iemand hier kan
verklaar hoekom Suid Afrika die sterkste ekonomie en beste
infrastruktuur in Afrika het ten spyte van die feit dat hy die verste
(van al die Afrika lande) van die groot markte af is...?

Groete met sproete
Plato
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97663 is 'n antwoord op boodskap #97662] So, 05 September 2004 11:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 05 Sep 2004 13:28:14 +0200, Plato wrote:

> DD wrote:
>> On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:


>>> "DD" wrote in message
>>> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
>>> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>
>
>>>> Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>>>> wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>>
>>>> Ellie
>

>>> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
>>> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
>>> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
>>> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
>>> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
>


>>> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
>>> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
>>> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
>>> largest city in the world. Other large African capital cities include:
>
>>> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
>>> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
>>> only.)
>>> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
>>> Luanda, Angola, 2 million
>


>>> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html



>> Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
>> die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.

>> Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
>> Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
>> genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
>> oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
>> vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.

>> Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
>> die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.

>> Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
>> kwessie wees.

>> DD


> SA is verantwoordelik vir 1/9 van Afrika se total ekonomie. Gauteng is
> verantwoordelik vir 3de van dit. Wonder of enige iemand hier kan
> verklaar hoekom Suid Afrika die sterkste ekonomie en beste
> infrastruktuur in Afrika het ten spyte van die feit dat hy die verste
> (van al die Afrika lande) van die groot markte af is...?
>
> Groete met sproete
> Plato

Twee redes Plato. Eerstens het 'n effektiewe deel van die nie-bouende
inwoners die land verlaat. Tweedens is die ekonomie gebou deur
blanke kundiges. Ek hoop dat jy dieselfde sal kan sê oor 'n dekade.
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #97677 is 'n antwoord op boodskap #97663] Ma, 06 September 2004 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Doodreg. Nie baie mense sal dit erken nie. Die waarheid staan soos 'n
paal bo water maar almal sal oor alles behalwe die waarheid praat. Die
waarheid staan daar en skree, "Hallo, hier is ek!" maar mense sal
hom/haar hoor en steeds praat oor, kolonialisme, verdrukking etc...

Groete
Plato

Dave Du Plessis wrote:
> On Sun, 05 Sep 2004 13:28:14 +0200, Plato
> wrote:
>
>
>> DD wrote:

>>> On Sun, 05 Sep 2004 02:48:36 GMT, "Ellie" wrote:
>
>
>
>>>> "DD" wrote in message
>>>> news:uegkj0d49etqdf4lkpkmjulf4tueck1k6n@4ax.com...
>>>> On Sat, 04 Sep 2004 22:08:57 GMT, "Ellie" wrote:
>>
>>
>>
>>>> >Ek sou dink Kairo is die grootse DD, nie dat ek nou n spanner in jou works
>>>> >wil gooi nie, ek is darem baie lief vir Durbs.
>>>
>>>> >Ellie
>>
>>>> Ek het gou gou gesoek, en uitgevind dat die grootste trein stasie in Afrika
>>>> is die Park Stasie in Johannesburg. Die grootste hawe in die wereld is
>>>> Singapoer, die besigste treinstasie in die wereld is Tokyo, en die grootste
>>>> treinstasie (platforms) is Grand Central in New York. Die grootste hawe in
>>>> Afrika (soos jy ook gese het) is Durban.
>>
>
>
>>>> Cairo, the capital of Egypt, is the African capital with the largest
>>>> population, about 6.8 million. When the surrounding metropolitan area is
>>>> included, Cairo has a population of 14.5 million, making it the ninth
>>>> largest city in the world. Other large African capital cities include:
>>
>>>> Kinshasa, Democratic Republic of the Congo, 4.7 million
>>>> Abidjan, Ivory Coast, 2.8 million (Note: It is the administrative capital
>>>> only.)
>>>> Addis Ababa, Ethiopia, 2.2 million
>>>> Luanda, Angola, 2 million
>>
>
>
>>>> http://www.infoplease.com/askeds/7-18-00askeds.html
>
>
>
>>> Kan nie onthou waar ek daaraan kom nie, maar ek is (was?) onder
>>> die indruk dat Johannesburg die grootste stad in Afrika is.
>
>>> Die inligting wat hier verskaf word, laat 'n vraagteken wanneer
>>> Johannesburg nie eens onder die 'other large African capital cities'
>>> genoem word nie; met 'n inwonerstal wat. (ek dink,) deur Johannesburg
>>> oortref word. Slegs die verwysing na die 'Park stasie' in Johannesburg
>>> vertel dat die inligting hopeloos verouderd is.
>
>>> Ek sou nog meer wou uitbrei maar dit is buite die kwessie want
>>> die blitse wat ek sien vertel van 'n migraine wat op pad is.
>
>>> Dankie vir die inligting, Ellie, vir 'n rukkie sal skryf buite die
>>> kwessie wees.
>
>>> DD
>
>

>> SA is verantwoordelik vir 1/9 van Afrika se total ekonomie. Gauteng is
>> verantwoordelik vir 3de van dit. Wonder of enige iemand hier kan
>> verklaar hoekom Suid Afrika die sterkste ekonomie en beste
>> infrastruktuur in Afrika het ten spyte van die feit dat hy die verste
>> (van al die Afrika lande) van die groot markte af is...?

>> Groete met sproete
>> Plato
>
>
>
> Twee redes Plato. Eerstens het 'n effektiewe deel van die nie-bouende
> inwoners die land verlaat. Tweedens is die ekonomie gebou deur
> blanke kundiges. Ek hoop dat jy dieselfde sal kan sê oor 'n dekade.
>
Re: Tannie Bouwer... [boodskap #98077 is 'n antwoord op boodskap #97646] Sa, 11 September 2004 06:27 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>>> ( Toronto is die mees kosmopolitaanse stad in die wêreld)
>>
>> En met daardie veralgemening dinges jou hele argument in die pomp!
>
> Dis die Toronto-munisipaliteit wat dit sê. En ek dink
> dat jy dit maar kan glo. Watter ander munisipaliteit
> dink jy kan met hulle wedywer?
>
> Gloudina

Dit is nou soos in elke haan wat dink sy mishoop is die grootste? Ek
sou dink jy is al oud genoeg om nie self seving publisiteit soos
daardie te glo nie.
Vorige onderwerp: Ek's terug
Volgende onderwerp: Houtkruise in Pietersburg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 19:42:17 MGT 2024