Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Nuus
Re: Goeie Nuus [boodskap #98031 is 'n antwoord op boodskap #97962] Vr, 10 September 2004 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 2004 13:50:20 GMT, "@rogers.com" wrote:

> O so, nou kom ons by die waarheid uit. Die
> apartheidsvarke was wapenverkopers
> gedurende die week en Sondag het hulle
> in die kerk gesit en seker maak dat die
> dominee die gemeente verseker dat
> apartheid deur die Bybel geregverdig kan
> word. Net soos Reagan wat "demokrasie"
> in Sentraal-Amerika in mense se keel wou
> afdruk met die contras, en waar het hy
> sy geld gekry (sodat Congress nie daarvan
> hoef te weet nie) - deur wapens aan Iran
> te verkoop. He,he,he, he.

As ek reg onthou het SA ook wapens aan Saddam Hoesein verkoop.
Re: Goeie Nuus [boodskap #98033 is 'n antwoord op boodskap #97965] Vr, 10 September 2004 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 09 Sep 2004 14:05:45 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Dit amuseer my altyd só as ek hierdie soort
> gepraat hoor. Behalwe vir 'n korrelkop hier
> en daar, kan ek jou wed dat die Generale
> Staf heelwaarkynlik een van die eerste
> liggame was wat geweet het dat "dinge moet
> verander." Soldate en hulle hoofde is
> gewoonlik baie minder geneig om te wil
> oorlog maak as die man in die straat
> wat met sy bek veg. Colin Powell was
> byvoorbeeld teen die Eerste Gulf War,
> en was as Secretary of State ook baie
> stadig om in te stem tot die oorlog in
> Irak. Ek wonder of hy nie as Secretary
> of State gaan bedank, as Bush weer inkom
> nie.

Inderdaad. Maar dit is soldate wat ook dink oor wat hulle doen. Hulle
besef die gooi van bomme is 'n ekstensie van diplomasie en moet net
gebruik word as die diplomasie nie werk nie en daar geen ander uitweg
is nie.

Daarteenoor was iemand soos PW Botha bietjie dom. Die huidige Bush is
ook in daardie kategorie.

Hulle dink jy kan politiek dood bom.
Re: Goeie Nuus [boodskap #98042 is 'n antwoord op boodskap #98031] Vr, 10 September 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling"skryf

> As ek reg onthou het SA ook wapens aan Saddam Hoesein verkoop.

Ja, en Saddam het heelwaarskynlik daarvoor betaal
met die geld wat die VSA vir hom gegee het onder
die dekmantel van landbou-hulpfondse. Dis nou in
die dae toe Saddam teen Iran geveg het en dus die
blue eyed boy van die VSA was. Daar is foto's
van Cheney en Saddam wat handskud.

Gloudina
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #98076 is 'n antwoord op boodskap #97960] Sa, 11 September 2004 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> "Lou" skryf
>
>> Dit is mos nou maar haar styl - as sy die argument verloor - wat sy
>> gewoonlik doen - dan skop sy stof op soos 'n blouwildebees wat all in
>> die ronde hol as hy snotsiekte kry. Gewoonlik reagreer mense dan op
>> die sidetrack wat sy uitgooi en vergeet van die oorspronklike
>> argument. Of soos 'n bederfde kind weier sy om verder te argumenteer
>
> Jy weet natuurlik, Lou, dat Plato hier met Katryn
> stry. Maar ek het so 'n spesmaas dat jy dink Plato
> praat oor my.

Jy is (ook) (al weer) verkeerd - sit maar - jou eggo is besig om in
die pad te kom van jou vermoee om te lees. Voel jy alleen? Probeer 'n
debat met Katryn - sy kan ook nie 'n argument volg nie.

> Bostaande is mos jou tipiese reaksie
> teenoor iemand wat die waarheid onder jou neus
> vryf en jy probeer desperaat om te maak asof
> daardie persoon "nie jou vraag beantwoord" nie.
> Niemand neem jou meer ernstig op nie, juis
> omdat hulle weet jou mond staan altyd só tuit.

Demmit - nou word ek in dieselfde groep as jy geklassifiseer ne?
Miskien moet ons ons eie nuusgroep stig -
soc.culture.for.people.who.can.follow.an.argument.

By the way - wie't die emmer geskop en jou segsman van die groep
gemaak?
Re: Goeie Nuus [boodskap #98151 is 'n antwoord op boodskap #97954] So, 12 September 2004 03:42 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die aap van 'n Ferdietjie was nog altyd behep met sy naam en ander se name.
Hy is 'n ANC gatkruiper, so ek wonder rerig hoekom die swaap nou altyd
mense se name en addresse wil hê. Sy soort is persies die soort waarteen
mense hulself probeer beskerm, en behoort te beskerm.

"Suidwester" skryf in boodskap news:4140476a.0@news1.mweb.co.za...
> Dat jy my kan kom moer.....of probeer moer want jy sal die tanne wat jy nog
> oor het met 'n gebreekte arm optel.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:4ac0k0d3rqk6iohval4prtf0pudm49e0pp@4ax.com...
>> On Thu, 9 Sep 2004 11:10:30 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>> >
>> Jy soek moeilikheid maar se nie wie jy is nie.
>>
>> Natuurlik baie veilig om dit te doen.
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Justice for Victims of Agent Orange
Volgende onderwerp: Losskakels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 22:01:36 MGT 2024