Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Losskakels
Losskakels [boodskap #98192] Ma, 13 September 2004 08:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na die naweek wemel dit skielik van losskakels wat volgens die onderskeie
provinsies in die bokspan moet speel.
--
Groetnis
Annette
Re: Losskakels [boodskap #98193 is 'n antwoord op boodskap #98192] Ma, 13 September 2004 09:33 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy moet nie huil daaroor nie....eerder dankbaar wees dat die boodskap
uiteindelik besig is om deur te dring. Die huidige Bokspan soek steeds 'n
losskakel van formaat wat 'n game kan beheer en dikteer. Jaco is OK, maar
niks spesiaal nie. Hougaard verbeter, maar sy geestessamestelling blyk
bietjie broos te wees want as dinge nie perfek is nie, dan gaan sit hy in sy
hoek en huil. Petoorsie van die Leeus lyk skielik asof hy wakker geword
het en begin rugby speel en Willem de Waal word volgende jaar in elk geval
'n Blou Bul, so daar is iemand wat sy talente raaksien. Ook Tsimba is
volgende jaar by die Bulle. Het jy gehou van die Rapport se berig: Die
WP het begin velle verkoop voor die bul geslag was? Hulle het al klaar
begin kaartjies koop vir die eindstryd teen die Bulle, toe vou hulle so effe
die naweek.......he-he! Die Vrystaat wag vir hulle en ook die Sharks het
nog 'n appeltjie te skil met die Streepdonkies.

"Annette" skryf in boodskap news:ci3nhh$lrn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na die naweek wemel dit skielik van losskakels wat volgens die onderskeie
> provinsies in die bokspan moet speel.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Goeie Nuus
Volgende onderwerp: Graaf Reinet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 05:20:30 MGT 2024