Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Nuus
Re: Goeie Nuus [boodskap #97879 is 'n antwoord op boodskap #97827] Wo, 08 September 2004 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Sep 2004 16:06:50 +0100, "Suidwester" wrote:

> Fok jou werkgewer. Dis JY wat hom hier ingesleep het. Dalk wou jy hê ons
> moet dink jy's iemand?

Jou IK wys weer.
Hoekom begin dom mense vloek as hulle argumente verloor?
Re: Goeie Nuus [boodskap #97880 is 'n antwoord op boodskap #97829] Wo, 08 September 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Sep 2004 16:09:50 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ja en ons het ten minste met persoonlikheid daar uitgestap. By jou sien ek
> niks, net lafaard....

So, naamlose, laat ons dit nou mooi uitle: OMdat jy teen apartheid
was, het jy mense gaan doodskiet om apartheid in stand te hou.

Was jy regtig in die army?
Is dit nie dalk dieselfde soort storie as daai boek wat jy geskryf
het, daai Springbok-span vir wie jy gespeel het en daai werk wat jy as
'n veiligheidspolisieman gedoen het nie?
Re: Goeie Nuus [boodskap #97881 is 'n antwoord op boodskap #97831] Wo, 08 September 2004 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Sep 2004 16:12:12 +0100, "Suidwester" wrote:

> Ai jou simpele sot, ek dog jy weet iets. Daar is veel meer soldate op die
> grens dood in ongelukke as in kontakte. Die Swapo's se dooies het nie
> getel nie en die Angolese definief niks nie. Lees mooi.....vrede in die
> binneland van SWA.

En was daai oorlog nie binne die grense van SWA nie? Hmmmm?
Die werklike soldate wat ek ken het vir jare binne die grense van SWA
oorlog gemaak.
Anders as jy is hulle vandag nogal woedend oor wat hulle deur skelm
politici ingelei is. Hulle voel nogal kak oor die mense wat hulle
doodgeskiet het.

Die feit dat jy net trots en bravade uitgorrel oor jou "dae in die
army" laat my vermoed jy was een van daai wie se oorlog meestal na die
tyd in kroee baklei was.
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97883 is 'n antwoord op boodskap #97861] Wo, 08 September 2004 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Katryn, jy het steeds nie gesê wat was fout met my reaksie toe jy my
> beskuldig het dat ek Paul is nie. Jy kan nie net sê iemand weet niks en
> dan dit nie staaf nie. Wel, ten minste nie met goed so konkreet soos
> rekenaars nie. Wat was fout met my reaksie? Waar het ek dit uit die mou
> laat glip dat ek nie IT kennis het nie?

Eerstens, jy dig dinge toe aan my wat ek nooit gesê het nie. Staak
dit.
As jy werklik belangstel. Hier is iets om oor te dink en vir jou om
verder te gaan bestudeer indien jy belangstel.

Onthou dat ek spesifiek na " NNTP-Posting-Host" verwys het. Jy
antwoord:

" Daar is twee hoof NNTP servers in SA. news.is.co.za / news.saix.net
Ek gebruik beide... PING bietjie die news.is.co.za server en kyk wat
kry jy... NNTP is die nuus protokol vir 'n nuusgroep bediener
terloops."

Eerstens wys dit vir my dat jy clueless is oor die verskil tussen NNTP
(wat 'n protokol is), en NNTP-Posting-Host wat 'n header is.
Hierdie header is gewoonlik (nie altyd nie, want soms word daar van
relays gebruik gemaak), maar gewoonlik is dit die privaat adres wat
aan jou rekenaar gekoppel is.
So, in opsomming - die NNTP-Posting-Host dui 9 uit 10 keer die
gebruiker se privaat adres, maar daar is die uitsondering waar
nuusbedieners van relays gebruik maak, en aangesien daardie relay
stasie dan die enigste is wat direk aan die Internet gekoppel is, sal
mens daardie IP adres sien.
Selfs in hierdie gevalle, moet mens bewus wees dat die
NNTP-Posting-Host address is nogsteeds nie die address van die nuus
NNTP bediener nie, en dit is ook nie die host IP nie, maar wel die
adres van die relay station.

'n Ander foutiewe redenasie was jou arrogante beterweterige reaksie
van "ek gebruik dinamiese IP". Almal weet dat DHCP deesdae verkies
word bo statiese adresse.
Maar het jy geweet dat in meeste gevalle sal jy maar nogsteeds
dieselfde IP behou vir baie lang periodes, want meeste providers
release nie die IP gereeld nie. My provider (charter en voorheen
@Home) maak ook gebruik van DHCP, en my IP adres is nog die heeltyd
dieselfde. Vir meer as 5 jaar al.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97884 is 'n antwoord op boodskap #97878] Wo, 08 September 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En daarmee skik ek my 100% na jou soort geselskap, hm?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:p34uj0t6huoi0s11c9u3ma3fudfvteake0@4ax.com...
>
> Jou IK wys.
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97885 is 'n antwoord op boodskap #97879] Wo, 08 September 2004 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle sê mos die mense wat behep is met hul intelligensie is juis die wat
stupid is. Jy het jou Beeld-konneksie aan die groot klok gehang. As jy
jouself vir 'n toffie uitgee, verwag om gelek te word. Jy't nie 'n enkele
IK-punt nodig om dit te begryp nie.......kwalifiseer jou perfek vir die
joernalistiek!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:464uj0pmpf3iu2m5udnvc7eve406f4285c@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 16:06:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> jy hê ons
>> moet dink jy's iemand?
>
> Jou IK wys weer.
> Hoekom begin dom mense vloek as hulle argumente verloor?
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97886 is 'n antwoord op boodskap #97880] Wo, 08 September 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So vis jy.....jy is die een wat homself bekendstel. Ek het geen begeerte
om my wel en weë aan jou bekend te maak nie, want ek dink nie dit dien nie
die doel van hierdie ng nie. Jy, daarenteen, IK-lose, dink mos hierdie is
'n Sonskynhoekie waar jy vryers, of iets, kan optel. Dalk wil jy met
iemand gesels om die newels so 'n bietjie te lig? Ek wil jou nie ken nie,
ek wil nie weet hoe lyk jy nie, ek wil nie weet of jy 'n suiplap, druggie,
moffie, of wat ook al is nie. Shit, moet ek dit vir jou in groot letters
ksryf as die ou brilletjie nie meer lekker werk nie?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:k74uj0diflc2oqdgdv1e93gc7skqh6qdk3@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 16:09:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> jou sien ek
>> niks, net lafaard....
>
> So, naamlose, laat ons dit nou mooi uitle: OMdat jy teen apartheid
> was, het jy mense gaan doodskiet om apartheid in stand te hou.
>
> Was jy regtig in die army?
> Is dit nie dalk dieselfde soort storie as daai boek wat jy geskryf
> het, daai Springbok-span vir wie jy gespeel het en daai werk wat jy as
> 'n veiligheidspolisieman gedoen het nie?
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97887 is 'n antwoord op boodskap #97881] Wo, 08 September 2004 15:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ab4uj0dmeqju37hg5hd6ms4bbgcus6fg1o@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 16:12:12 +0100, "Suidwester"
> wrote:
> En was daai oorlog nie binne die grense van SWA nie? Hmmmm?
> Die werklike soldate wat ek ken het vir jare binne die grense van SWA
> oorlog gemaak.
> Anders as jy is hulle vandag nogal woedend oor wat hulle deur skelm
> politici ingelei is. Hulle voel nogal kak oor die mense wat hulle
> doodgeskiet het.
>
> Die feit dat jy net trots en bravade uitgorrel oor jou "dae in die
> army" laat my vermoed jy was een van daai wie se oorlog meestal na die
> tyd in kroee baklei was.
------Dis presies wat ek vir jou wou sê oor jou pelle wat die 'oorlog'
baklei het tussen SWA se grense. Jy verstaan weereens nie so lekker nie.
Die infanterie burgermagsoldate [jonk en in dienspligjare] is aangewend op
die noordelike deel van die grensgebied. Hulle het af en toe kontak gemaak
met kleiner groepies van die vyand en in opvolgoperasies hulle vernietig.
Die PF's was hoofsaaklik gebruik om die permanente kampe aan die gang te hou
en oorhoofs bevel te voer. Dan was daar die kampers [ook burgermag, maar
werkend]. Meeste van hierdie manne is verder af op die kaplyne
gestasioneer om as tweede en derde linies te dien. Meeste van hulle het
ooit 'n lewende terroris eers gesien nie, wat nog kontak gemaak mee. Baie
stories word egter vertel, soos jy sê!
Dan was daar die aktiewe vegters en spesiaal opgelei soos bv die
valskermsoldate vir groot ops teen die vyand op die grens en ook oor die
grens. Die spesialismanne was die sogenaamde 'recces' wat alles behalwe
dit genoem wil word want daar's te veel 'jamstelers' in die publiek wat
almal 'opgelei' is as Verkenningskommando en die manne [en duidelik
joernaliste ook!] en wat nie eers 'n idee het waaroor dit werklik gaan nie.
Hoe belaglik hulle hulself maak is natuurlik duidelik want geen werklike
'recce' sal vir jou sê hy is een nie.
So, net vir jou eenvoudige brein, die groot gros soldate het op die
grens tyd deurgebring met geen of baie min kontak. Die werklike bakleiers
was die jong DP's en die spesialiseenhede......en natuurlik Koevoet van die
Polisie. Jy moet nie jou ore so uitleen nie.....
Re: Goeie Nuus [boodskap #97888 is 'n antwoord op boodskap #97884] Wo, 08 September 2004 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Sep 2004 15:59:29 +0100, "Suidwester" wrote:

Het ons gesels?
Was dit nie maar meerendeels jy wat beledig het nie?

> En daarmee skik ek my 100% na jou soort geselskap, hm?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:p34uj0t6huoi0s11c9u3ma3fudfvteake0@4ax.com...

>> Jou IK wys.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97889 is 'n antwoord op boodskap #97885] Wo, 08 September 2004 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 8 Sep 2004 16:02:26 +0100, "Suidwester" wrote:

Ou banggat.
Dat iemand vir sy eie naam skaam kan wees, verbaas my altyd.

Jy was seker op skool een van daardie outjies wat van agter 'n bos of
'n deur beledig het en weggehardloop het as jou identiteit ter sprake
kom.

Lyk nie of jou geliefde army jou enigiets manliks in die verband
geleer het nie, ne?

> Hulle sê mos die mense wat behep is met hul intelligensie is juis die wat
> stupid is. Jy het jou Beeld-konneksie aan die groot klok gehang. As jy
> jouself vir 'n toffie uitgee, verwag om gelek te word. Jy't nie 'n enkele
> IK-punt nodig om dit te begryp nie.......kwalifiseer jou perfek vir die
> joernalistiek!
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:464uj0pmpf3iu2m5udnvc7eve406f4285c@4ax.com...
>> On Tue, 7 Sep 2004 16:06:50 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> > jy hê ons
>>> moet dink jy's iemand?

>> Jou IK wys weer.
>> Hoekom begin dom mense vloek as hulle argumente verloor?
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97890 is 'n antwoord op boodskap #97883] Wo, 08 September 2004 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:

> Selfs in hierdie gevalle, moet mens bewus wees dat die
> NNTP-Posting-Host address is nogsteeds nie die address van die nuus
> NNTP bediener nie, en dit is ook nie die host IP nie, maar wel die
> adres van die relay station.

In die geval was jy verkeerd deur te dink my IP is die een wat einlik IS
s'n is. Die IS IP is konstant so berus jouself daarby waar my IP nie is
nie.

> 'n Ander foutiewe redenasie was jou arrogante beterweterige reaksie
> van "ek gebruik dinamiese IP". Almal weet dat DHCP deesdae verkies
> word bo statiese adresse.

My ADSL IP word wel deur DHCP verander en is wel soms vir dae dieselfde.
Maar die IP wat jy as my IP aangesien het was toe IS s'n. So wie is nou
die NAR hier?

> Maar het jy geweet dat in meeste gevalle sal jy maar nogsteeds
> dieselfde IP behou vir baie lang periodes, want meeste providers
> release nie die IP gereeld nie. My provider (charter en voorheen
> @Home) maak ook gebruik van DHCP, en my IP adres is nog die heeltyd
> dieselfde. Vir meer as 5 jaar al.

Gelukkige jy want hier sal sommige mense hulle linker klinkers gee vir
'n DHCP IP wat nooit verander nie. Nee my dier, glo my die adresse hier
verander wel ten minste elke 4 dae.

En in die vervolg leer tog om eenvoudige net bevele soos WHOIS en PING
te gebruik want jou ROM tree meestal maar op soos RAM want mens moet
elke keer vir jou oorvertel wat jy moet weet. Jy is seker maar 'n 386 in
'n 686 wêreld...

Groete met sproete
Plato
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97891 is 'n antwoord op boodskap #97890] Wo, 08 September 2004 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> En in die vervolg leer tog om eenvoudige net bevele soos WHOIS en PING
> te gebruik want jou ROM tree meestal maar op soos RAM want mens moet
> elke keer vir jou oorvertel wat jy moet weet. Jy is seker maar 'n 386 in
> 'n 686 wêreld...

Plato, ek stel voor dat jy in die vervolg maar eerder Langenhoven se
wyse raad moet volg: Le"e vat maak toe jou kraan dan sien hulle jou
dalk vir 'n volle aan."
Soos Lou sou sê...

Moenie terme probeer uitgooi hier en dink dit beindruk nie, ou seunie.
Ek speel al baie lank met rekenaars. En weet dalk net so effe meer as
wat jy mag dink.

En nou is ek klaar met jou. Daar is beter dinge om te doen as om met
'n snotneus beterweterige, hardkoppige dikkop Afrikaner te probeer sin
praat.
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97893 is 'n antwoord op boodskap #97891] Wo, 08 September 2004 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sjoe maar dit is een reuse aanname daai! Jy is die een wat eerste my
kennis bevraagteken en dan as ek jou foute uitwys dan raak jy kranklik
ongelukkig en noem my name. Ek dink nie dit is vreeslik groot van jou
nie juffie. Jy is die een wat jou boutjies wip, nie ek nie. Ek is nou 'n
dikkop, snotseun, beterweterige, etc Afrikaner. Wat het Afrikaner
hiermee uit te waai vra ek jou? Kan mens nie sommer net 'n dikkop,
snotseun, beterweterige, etc mens wees nie? Wat het jou nou genoodsaak
om so kras te wees. Is dit nie maar dieselfde as rassisme nie?

Ek verstaan jou nie. Iemand stry met jou (op 'n goeie voet) en nou gooi
jy hom/haar toe onder snedige aanmerkings wat daarop gemik is om te
krenk. Dis lelik man!

Groete
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> En in die vervolg leer tog om eenvoudige net bevele soos WHOIS en PING
>> te gebruik want jou ROM tree meestal maar op soos RAM want mens moet
>> elke keer vir jou oorvertel wat jy moet weet. Jy is seker maar 'n 386 in
>> 'n 686 wêreld...
>
>
> Plato, ek stel voor dat jy in die vervolg maar eerder Langenhoven se
> wyse raad moet volg: Le"e vat maak toe jou kraan dan sien hulle jou
> dalk vir 'n volle aan."
> Soos Lou sou sê...
>
> Moenie terme probeer uitgooi hier en dink dit beindruk nie, ou seunie.
> Ek speel al baie lank met rekenaars. En weet dalk net so effe meer as
> wat jy mag dink.
>
> En nou is ek klaar met jou. Daar is beter dinge om te doen as om met
> 'n snotneus beterweterige, hardkoppige dikkop Afrikaner te probeer sin
> praat.
>
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97898 is 'n antwoord op boodskap #97893] Wo, 08 September 2004 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf:

> Ek is nou 'n dikkop, snotseun, beterweterige, etc Afrikaner. Wat het Afrikaner
> hiermee uit te waai vra ek jou?

Is jy dan nie 'n Afrikaner nie? Snotseun is oulik, maar ek het
eintlik snotneus geskryf, hoor?
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97900 is 'n antwoord op boodskap #97893] Wo, 08 September 2004 23:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato"

etc
etc

Dis nou ens. soos in ensovoorts, né.
As jy Latyn wil praat, sal jy seker
reg wees om et cetera te gebruik.
Maar Plato het tog Grieks gepraat.

Tant Hessie van Parnassus
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97910 is 'n antwoord op boodskap #97898] Do, 09 September 2004 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
[Plato knik sy kop en knipoog vir Katryn]

;o)

Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>
>> Ek is nou 'n dikkop, snotseun, beterweterige, etc Afrikaner. Wat het Afrikaner
>> hiermee uit te waai vra ek jou?
>
>
> Is jy dan nie 'n Afrikaner nie? Snotseun is oulik, maar ek het
> eintlik snotneus geskryf, hoor?
>
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97911 is 'n antwoord op boodskap #97898] Do, 09 September 2004 05:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek mag 'n Afrikaner wees maar dit het niks te doen met die saak nie. Om
Afrikaner in te sluit by die aanval is om te sê dit is eienskappe van
Afrikaners. Dit is 'n oordeelsfout aan jou kant. Die man met die hoogste
IK in die wêreld is toevallig 'n Afrikaner... Ek mag miskien nie goed
wees met spelling nie, maar ek is wel nie te dom nie.

Groete
Plato

Katryn wrote:

> Plato skryf:
>
>
>> Ek is nou 'n dikkop, snotseun, beterweterige, etc Afrikaner. Wat het Afrikaner
>> hiermee uit te waai vra ek jou?
>
>
> Is jy dan nie 'n Afrikaner nie? Snotseun is oulik, maar ek het
> eintlik snotneus geskryf, hoor?
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97913 is 'n antwoord op boodskap #97760] Do, 09 September 2004 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:v8vqj0laa86h80conggs8a52p7qchf6bta@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 07:16:33 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Vrywillig onttrek?
> He, he... ----Daar is iets soos 'n onnosele geggiggel ook.....................
>
> Dit was so ja, maar ou beesblaas, maar as jy die feite in die gesig
> kyk sal jy onthou dat alles oor was. Dat daar nie meer geld was nie.
-----Jy praat op twee verskillende vlakke tegelyk want jy het duidelik nie
'n diepte insig van enige van die twee onderwerpe nie. Jy glo jou
werklikwaar die stront wat julle in die koerante vir die publiek opdis. As
jy werklik glo dat die SA weermag sy eindpunt bereik het, dan is jy 'n
groter sot as wat ek dink. En 'n onnosel een daarby ook. Probeer in jou
stuipe-brein tog bietjie indink wat sou gebeur het as die generalestaf
besluit het om die land militêr oor te vat en 'n burgeroorlog te begin?
Het jy enige idee hoeveel mense sou gesterf het? Plaas dat jy op jou knieë
staan en dankie sê vir die redelikheid van proffesionele mense om die
gematigde pad te vat, staan jy en kak skiet oor dinge net om jou bek oop te
maak.

> Dat die soldate op die punt was om te rebelleer teen
> oproep-instruksies en dat die vyand nie naastenby verslaan was nie.
-----Rebelleer waar? Weereens dinge wat julle in die koerante die publiek
probeer wysmaak het.
>
> Daar is toe besluit om vrywillig te onttrek, ja.
------Uit SWA? Natuurlik. Na 23 jaar se binnelandse vrede waarin die
politiek 'n kans gekry het om sy ding te doen, het die SA weermag 'n
vrywillige en STRATEGIESE onttrek gedoen. In watter standerd is jy?
Re: Goeie Nuus [boodskap #97914 is 'n antwoord op boodskap #97769] Do, 09 September 2004 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:vv3rj09gn1ej3fr44algnl1di0plsl39a3@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 10:55:42 +0100, "Suidwester"
> wrote:
> Die weermag het koels nodig. Koels kos geld. Waar kom die geld
> vandaan? Van die belastingbetaler. Wie kry die belastingbetalers om te
> gee? Die regering. Wie is die regering? Die politici.
>
> Feit van die lewe, swaer.
----Steeds praat jy louter kak. Weet jy dat Krygkor een van die grootste
buitlandse valutaverdieners in SA was? Die wapenbedryf is enorm groot en
daar's net een manier om dit te ontwikkel....in die veld. O, en as jy nie
weet hoe om koeëls te spel nie, daai � is alt+137.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97915 is 'n antwoord op boodskap #97800] Do, 09 September 2004 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:q2frj05mgee7jtah5fh6gn4eud99lkn868@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 13:17:25 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Het jy,"Suidwester", in al daai jare wat jy so voete gestamp het op
> paradegronde, nooit daaraan gedink nie??!!
> Geen wonder julle het vet op julle moer gekry nie.
> Net 'n gek wen die veldslag en vergeet om die vrede daarna ook te wen.
------Ja ek moet erken dat mens al die jare gedink het die weermag staan
apart van die politiek en dat die weermag die gemeenskap van die land diens
op alle vlakke waarvan die oorlogmaak maar net 'n enkele fasset is. Soos
enige staatsamptenaar behoort die soldaat ook trots te wees om sy land en sy
mense te dien. Maar dan verander die geskiedenis drasties en dinge is
soos dit vandag is en ek sit en lees jou stront op my rekenaarskerm. Dan
besluit ek waater soort van poepolle was ons nie? Ter wille van mense soos
jy wat ek daardie jare se opleiding moes deurgaan sodat die publiek veiliger
kon voel? Nie maklik weer nie, dit belowe ek jou. Het jy al ooit in
daai versuipte breintjie van jou al vir jouself afgevra hoekom die
dienslewering van die magte teenoor die publiek so swak is deesdae? Gaan
kyk in die spieël. Vir eers sal jy jouself nugter skrik en ten tweede
staan die rede reg voor jou....
Re: Goeie Nuus [boodskap #97916 is 'n antwoord op boodskap #97877] Do, 09 September 2004 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:uf0uj01fc7bislgcglr1pgeq60j1k54182@4ax.com...
> On Tue, 07 Sep 2004 14:29:33 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
> Van hom gepraat, sien gisteraand 'n TV-program (Franse program) wat se
> dit het onlangs aan die lig gekom (nadat oorlogsdokumente vrygestel
> is) dat die ouer Bush se pa, Prescott Bush, gefire was in WW2 en daar
> deur die staat teen hom opgetree is omdat hy die nazi's se bankier
> was.
----Klink na jou soort man, Ferdi! Dis vandag algemeen in jou broedelike
regering.
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97917 is 'n antwoord op boodskap #97802] Do, 09 September 2004 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:lifrj053p24suq38nh039udanv269kbu27@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 13:14:18 +0100, "Suidwester"
> wrote:
> EEn vraag kom elke keer soos 'n wind uit die woestyn en huil om jou
> kop, ne: Wie het die oorlog gewen?

----Is jy regtig so onnosel? Politieke stryd en oorlog is nie dieslefde
nie. Militêr of nie Swapo of die ANC werklik in tel nie. Polities het
hulle gewen ja.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97918 is 'n antwoord op boodskap #97839] Do, 09 September 2004 06:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja tante, en jy flap steeds jou lippe en jy weet nie wat jy praat nie.
"@rogers.com" wrote in message
news:%kk%c.57$V_b.51@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester"skryf
>
> joernalis by 'n
>> massakoerant
>
> Ek wonder of jy weet dat die plek waar
> Ferdi werk een van die maatskappye is
> wat duidelik uit Afrikaner-boesem gebore
> is en heelwaarskynlik nou nog deur uitsluitlike
> Afrikaner-geld beheer word. So teen wat
> stry jy? Teen 'n Afrikaner wat baie meer
> weet van wat in die Afrikaner elite se
> geledere aangaan as wat jy ooit kan hoop
> om te weet daar agter jou duin?
>
> Gloudina
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97919 is 'n antwoord op boodskap #97878] Do, 09 September 2004 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:p34uj0t6huoi0s11c9u3ma3fudfvteake0@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 16:03:09 +0100, "Suidwester"
> wrote:
> Sommige van hulle was regte soldate. Nie soos jy nie.

-----Ja? Net soos jy 'n 'goeie' joernalis is?
Re: Goeie Nuus [boodskap #97920 is 'n antwoord op boodskap #97888] Do, 09 September 2004 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek reg onthou, dan was jy die een wat tot die gesprek toegetree het......

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:109uj0pgg4v8fih557cafdlknsojbb80nj@4ax.com...
> On Wed, 8 Sep 2004 15:59:29 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97922 is 'n antwoord op boodskap #97759] Do, 09 September 2004 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:b6vqj0huj26hvj9olikfp1kcbfs0jce55u@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 07:17:55 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Nou se my nou, waddefok het jy reggekry met jou oorlog?

-----Kom ek vertel vir jou: Politiek is 'n magspel, die behoort jy te
weet. Die SA weermag het sy ontstaan gehad bloot in lyn met die prosedure
vanuit die Statebond, ens. Die Wêreldoorloë is baklei saam met die
'vriendelikes' en die Weermag daarna tot en met 1966 was eintlik maar so-so.
Toek om die eerste insypeling van terroriste en die spel begin. Die
Weermag maak rug styf en bied weerstand teen terrorisme en ontwikkel die
wapentuig nodig om dit te doen. Groter moondhede raak betrokke en die SA
weermag moet beter gaan om saam te speel en ontwikkel tot die sterkste
weermag in Afrika. Sy filiale raak baie sterk wapenverskaffers in die
bedryf en word een van die grootste werkgewers in die land. Lees in een
reël: 'n magtige organisasie wat jy nie sommer net wegskuif in enige
politieke argument nie.
Aan die anderkant was daar die ANC, Swapo, ens. wat gedruk het vir
bevryding van die swart kiesers. Dmv van terreur het hulle 'n magsposisie
bereik waar die regering van die dag na hulle moes luister. Daar is vir
jare deur die regering van toe gestorie dat hulle nie met terroriste
onderhandel nie en uiteindelik kom FW aan bewind [nie heel toevallig nie] om
'n gematigder front aan te bied. Die skrif was aan die muur. Alles wat
probeer is om die binnelandse situasie te beredder het nie gewerk nie en
hulle sou moes met die ANC onderhandel vir 'n skikking. Maar hoe?
Die antwoord was eenvoudiger as wat gedink was. Haal vir Mandela en
sy trawante uit die tronk uit, maar voor jy hom toelaat om in die publiek te
kom, lig hom in oor die werklikheid van die situasie ivm met die weermag.
Sien, gewone mense is geneig om 'n weermag te sien in die vorm van skiet met
gewere en rondry met pantserkarre en tenks. Of so 'n kannonetjie of twee w
at geskiet word [jy sal weet!], maar in werklikheid, as daar met 'n direkte
oorlog teen die ANC begin sou word, sou duisende, duisende mense gesterf
het. Meer as wat jy jouself kan indink. DIT, meer as iets ander het
Mandela en sy mense laat besef hierdie spel is veel ernstiger as net bloot
'n bom of 'n AK47 hier en daar. Gelukkig het hulle rede gesien en die
onderhandelinge het begin.
Vra my weer daardie vraag: Waddefok het ons reggekry met ons oorlog?
Jy kan slegs onderhandel uit 'n posisie van mag uit. As jy dit nie kan
verstaan nie sien ek swarigheid vir jou. Die lewe gaan oor vraag en
aanbod. As jy niks het om te bied nie....wel? Dis hoekom jy nog steeds
by Beeld is!
Re: Goeie Nuus [boodskap #97923 is 'n antwoord op boodskap #97803] Do, 09 September 2004 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:vvfrj01bbahrp2qsak0dfnve7iig722q23@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 13:37:06 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>
> Die NP regering het staatskorporasies gestig en besit. Hulle het
> streng kommunikasie-regulasies gemaak (as een voorbeeld) en net die
> staatsmonopolie (Telkom) mag telefoon-dienste aagebied het.

----ek sê mos heeltyd jy moet van jou duim afklim en in die private sektor
inklim om te besef wat aangaan. Jy het nie 'n clue wat dit beteken om 'n
staalaanleg op die been te kry en te ontwikkel in 'n winsgewende bedryf nie.
Die stadium toe Iscor begin was, was daar nie genoeg private kapitaal om dit
mee te doen nie. Die staat moes toetree anders was daar nooit 'n Iscor
nie. Dieselfde met die treine en die poskantoor. Dis maklik om no te sit
en kraai met 'n ander man se skeppings, maar praat liewer van van nuwe
inisiatiewe van die ANC waaraan die vorige regering nog nooit gedink het
nie? Dis maklik om te werk met bestaande goed!
Re: Goeie Nuus [boodskap #97924 is 'n antwoord op boodskap #97804] Do, 09 September 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mooi stadig: J Y H E T D I T A A N J O U S E L F G E D O E N.....moet
nou nie by my kom tjank oor jou eie foute nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s6grj0pho2i3loanqphfc3lp0jjvbc03l3@4ax.com...
>
> Vir 'n "soldaat" is jy darem 'n vet lafaard.
>
> Jy hou aan om my werkgewer in te sleep by argumente en weier om te se
> waar jy werk sodat ek dit ook kan doen met jou.
>
>
>
>
>
> On Tue, 7 Sep 2004 13:32:29 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:ip4rj0lnctj9urio3ni3o3mkdt0uc3akv2@4ax.com...
>>> On Tue, 7 Sep 2004 11:07:31 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> Ek onthou hulle. Sommige is dood. Ander se koppe is nie lekker nie.
>>> Nou nog nie.
>> ----Nou wat's jou verskoning vir jou toestand?
>
>>> Maar kom ons kyk wat die OORLOG gemaak het, want dis waaroor ons
>>> praat.
>
>>> In die jare 70 het 'n land soos Australie sy geld in infrastruktuur en
>>> opvoeding bele. Vandag is hy 'n ryk land.
>> -----En jy dink Australië het nie 'n weermag nie? 'n Heel goeie een!
>>
>>> Suid-Afrika, wat in daardie stadium ryker as Australie was, het gekies
>>> om oorlog te maak en onderdrukkende politiek te bedryf. Al die geld
>>> wat ons gekry het toe een Rand in 1980 1dollar 20 Amerikaanse sent
>>> gekos het, is weggeskiet deur PW en sy generaals.
>> ------In SA sit jy met 80% ekonomiesebedelaars en 20% wat inbring.
>> Australië het nie daai wanbelans nie.
>
>>> Enige ekonoom sal vir jou se 'n oorlog is loshande die kakste ding wat
>>> jy finansieel gesproke kan maak.
>>> Jy onttrek mense uit die arbeidsmark
>>> Jy skiet belastinggeld weg - en anders as ander aanwendings, kry jy
>>> geen positiewe terugkeur op 'n bom want onplof nie. Dis geld weggepis.
>>> En bomme kos duur.
>>> In die derde plek donner jy jou land se moraal op en verskuif jy die
>>> aandag na haat in plaas van om dinge op te bou.
>> -------Snaaks hoe lande ontwikkel het na die mense so bietjie 'skoongemaak'
>> is? Dink jy nie Afrika kan ook doen met so 'n snoei nie. Dink net, al
>> die ou kak kan jy uitsny en vervang met nuwes. En dit skep werk!
>
>>> In Suid-Afrika se geval is miljarde rande weggeskiet in Suidwes,
>>> Angola en selfs in Mosambiek.
>> --------Lekker, ou ammunisie en misiele moet gebruik word voor hul
>> vervaldatums verby is. Ons mog nie Die Beeld looi nie, so Angola was
>> tweede beste.
>
>>> Dis geld wat Australie gebruik het om paaie te bou, telekommukasie te
>>> ontwikkel skole te bou ens.
>> -------Hul opvoedingbegroting is wel groter as hul verdedigingsbegroting,
>> maar Australië het deelgeneem aan alle oorloë waar die Souties in was.
>
>>> In Angola en Mosambiek is infrastrukture opgefok met die oorlog met
>>> die gevolg dat daardie land vandag nog grootliks arm opgedonnerde
>>> plekke is wat hoofsaaklik misdaad na SA toe uitvoer. Maar dit moes
>>> eintlik ons trading partners gewees het.
>> -------Foeitog, dink jy rêrig die spul in Angola sou op hul eie kon vrede
>> bereik? Toe SA in Angola in is, was die oorlog al jarre aan die gang.
>
>>> Angola met sy olie en minerale rykdom moes die koper van die selfone
>>> gewees het wat in SA vervaardig word. Maar die oorlog het die land
>>> opgefok met die gevolg dat ons nie vandag selfone in SA vervaardig nie
>>> en niks aan Angola verkoop nie. Sulke dinge.
>> -------Nou praat jy tog kak net om jou tong te hoor flap. Jy's nou net
>> soos Oom Sam wat vir dese en gene vertel van hoe hulle [dankie vader tog net
>> Swapo! nie ons nie] met ons koper helikopters gaan bou. Dalk moet jy eers
>> net uitvind of jy en Sipho die tegnologie kan verstaan om die selfoon te
>> bou?
>
>>> Wat betref jou redelik selfbejammerende intro - as jy twee jaar in die
>>> weermag nodig het om 'n ordentlike mens te word, het jy probleme. Die
>>> meeste mense word ordentlike mense oor hulle goed grootgemaak is.
>> ------Ag foeitog, as jy nie kan verstaan dat swaarkry en dissipline karakter
>> bou nie, is dit seker nie snaaks hoekom ek oor joune sit en wonder nie?
>>
>>> Daar is by the way 'n hele geslag Suid-Afrikaners daar buite wat glad
>>> nie army toe was en fokken goed doen. Hulle speel vir die Springbokke
>>> rugby, werk as advokate, is wiskundiges, raak multi biljoeners in die
>>> IT bedryf, is dokters ens. ens.
>> ------Niemand het gesê weermagopleiding is 'n vereiste nie, maar oor die
>> algemeen is dit beter vir 'n meer parate burger van die land. Presies die
>> teenoorgestelde van jou.....dit behoort jou te oortuig.
>
>>> Daar was toevallig ook 'n geslag VOOR dienslig (wat maar middel jare
>>> 60 begin is) wat die fokken land gevestig het. Of wil jy se die
>>> enigste geslag Suid-Afrikaners wat ooit iets reggekry het is jou
>>> geslag wat army toe was ???
>> ------Nee hulle is die bliksems wat die hele kak apartheid-teorie uitgedink
>> het en toe in vet kantore gesit en sigare rook het terwyl die volgende
>> geslag hulle kak vir hulle probeer reg baklei. Dalk as hulle
>> weermagopleiding gehad het so hulle meer rasioneel oor die ding kon dink?
>
>
>
>>
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97925 is 'n antwoord op boodskap #97889] Do, 09 September 2004 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haaaa-haaaaaaa! Wie verloor nou die argument? Foei tog, is
Ferdi'tjie nou kwaad? Kan ek vir jou 'n stokkielekker stuur..........of
wat van 'n VROT VIS jou simpel ding?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:e19uj095glnr7265v711m04b81p1uk7qol@4ax.com...
> On Wed, 8 Sep 2004 16:02:26 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Ou banggat.
> Dat iemand vir sy eie naam skaam kan wees, verbaas my altyd.
>
> Jy was seker op skool een van daardie outjies wat van agter 'n bos of
> 'n deur beledig het en weggehardloop het as jou identiteit ter sprake
> kom.
>
> Lyk nie of jou geliefde army jou enigiets manliks in die verband
> geleer het nie, ne?
Re: Goeie Nuus [boodskap #97926 is 'n antwoord op boodskap #97794] Do, 09 September 2004 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:yIi%c.57$hpa.12@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
> Mag ek jou daaraan herinner dat die laaste
> keer toe daar oorlog was tussen Kanada en
> die VSA ( in 1812) Kanada gewen het?
----En wat gebeur toe? Nou is julle Amerikaanse slawe? Hoe het dit
gebeur? Besluit na een keer se wen is julle sterk genoeg? Tipies!
>
> Mag ek jou ook daaraan herinner dat dit
> onder Kanada se leiding was dat SA uit die
> Gemenebes uitgeskop is in die sestigerjare.
> Mag ek jou ook herinner dat dit onder
> Kanada se leiding was dat die sanksies
> teen SA gewerk het en julle die struggle
> verloor het.

-----Ja julle is mos so hoogheilig om vir ander mense voor te skryf, maar
intussen is julle so skynheilig dat julle kan vrek daarvan. Wat van julle
jaarlikse robbemoord? Toe, vertel my!
Re: Goeie Nuus [boodskap #97927 is 'n antwoord op boodskap #97840] Do, 09 September 2004 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag hy wou julle maar net saamsleep om te gaan koskook vir die troepe, maar
toe's julle te bang? Wat's nuut, julle's 'n land van lafaards wat weghol
van hul probleme.....en robbe vermoor vir tydverdryf!
"@rogers.com" wrote in message
news:tnk%c.60$V_b.54@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> He-he! Maak nie sak wat julle in die oertyd gedoen het nie, as die VSA
> vir
>> julle sê kak, dan doen julle dit vinnig en in dubbele dosisse!
>
> Soos byvoorbeeld om in Irak te gaan veg?
> Die Amerikaanse ambassadeur het sy
> hardste probeer om vir Kanada amper te
> dreig, maar hy moes ook maar stert tussen
> die bene sy deuntjie verander.
>
> Gloudina
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #97928 is 'n antwoord op boodskap #97829] Do, 09 September 2004 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlikheid? Die ou wat weghol van sy verantwoordelikhede is die lafaard
vir ingeval julle twee vergeet het!

"Suidwester" skryf in boodskap news:413dcf43.0@news1.mweb.co.za...
> Ja en ons het ten minste met persoonlikheid daar uitgestap. By jou sien ek
> niks, net lafaard....
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:jbgrj0lkrr4o0tgnjr9trg7biek3h7deav@4ax.com...
>> On Tue, 07 Sep 2004 13:21:07 GMT, "@rogers.com"
>> wrote:
>>
>> >> wat "teen apartheid" was. Vertel meer.
>>
>> HY en ou Suidwester was albei "freedom fighters" . Jaaare teen
>> apartheid gestry. Van die helde van die bevryding!
>>
>> He, he...
>>
>
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97931 is 'n antwoord op boodskap #97893] Do, 09 September 2004 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Plato skryf in boodskap news:...
> Sjoe maar dit is een reuse aanname daai! Jy is die een wat eerste my
> kennis bevraagteken en dan as ek jou foute uitwys dan raak jy kranklik
> ongelukkig en noem my name. Ek dink nie dit is vreeslik groot van jou
> nie juffie. Jy is die een wat jou boutjies wip, nie ek nie. Ek is nou 'n
> dikkop, snotseun, beterweterige, etc Afrikaner. Wat het Afrikaner
> hiermee uit te waai vra ek jou? Kan mens nie sommer net 'n dikkop,
> snotseun, beterweterige, etc mens wees nie? Wat het jou nou genoodsaak
> om so kras te wees. Is dit nie maar dieselfde as rassisme nie?
>
> Ek verstaan jou nie. Iemand stry met jou (op 'n goeie voet) en nou gooi
> jy hom/haar toe onder snedige aanmerkings wat daarop gemik is om te
> krenk. Dis lelik man!
>
> Groete
> Plato
>
Dit is mos nou maar haar styl - as sy die argument verloor - wat sy
gewoonlik doen - dan skop sy stof op soos 'n blouwildebees wat all in
die ronde hol as hy snotsiekte kry. Gewoonlik reagreer mense dan op
die sidetrack wat sy uitgooi en vergeet van die oorspronklike
argument. Of soos 'n bederfde kind weier sy om verder te argumenteer
...
Re: Goeie Nuus [boodskap #97932 is 'n antwoord op boodskap #97917] Do, 09 September 2004 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 2004 07:57:05 +0100, "Suidwester" wrote:

> ----Is jy regtig so onnosel? Politieke stryd en oorlog is nie dieslefde
> nie. Militêr of nie Swapo of die ANC werklik in tel nie. Polities het
> hulle gewen ja.

OK. So, julle het die oorlog gewen maar hulle het die politiek gewen
en vandag in Suidwes Namibie.

So hoekom het julle oorlog gemaak?

Oo blaar, vandag die eerste bende ligdag uit die eerste grotte gesluit
het, was politiek en deur die gemeenskap gesanksioneerde geweld
(andersins genoem 'n weermag) onlosmaaklik deur mekaar gevleg.

Dis jammer jy kan dit nie insien nie. As jou kon, sou jy oneindig meer
kon gehaal het uit die ervaringe wat jy se jy gehad het.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97933 is 'n antwoord op boodskap #97914] Do, 09 September 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 2004 07:41:50 +0100, "Suidwester" wrote:

> ----Steeds praat jy louter kak. Weet jy dat Krygkor een van die grootste
> buitlandse valutaverdieners in SA was? Die wapenbedryf is enorm groot en
> daar's net een manier om dit te ontwikkel....in die veld. O, en as jy nie
> weet hoe om koeëls te spel nie, daai ë is alt+137.

Nee. Weet jy hoeveel is in Krygkor gesit?

As jy wil verskil met die ekonome van die wereld oor of dit 'n
samelewing geld kos of geld inbring om honderde duisende koels in 'n
oorlog uit skiet, voel vry om dit te doen.

Maar moet dit nie met my opvat nie.
Aanvaar eenvoudig dat ek die siening onderskryf dat 'n oorlog geld kos
en ekonomies nie goed vir 'n samelewing is nie.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97934 is 'n antwoord op boodskap #97913] Do, 09 September 2004 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 2004 07:38:58 +0100, "Suidwester" wrote:

As jy werklik glo dat die SA weermag sy eindpunt bereik het, dan
is jy 'n
> groter sot as wat ek dink.

OK. JY wen. Die SA weermag veg nog steeds in Suidwes en Angola.
Dis onwaar dat die oorlog geeindig het en dat die SAW terug SA toe
getrek het.

Geniet jou dag.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97935 is 'n antwoord op boodskap #97925] Do, 09 September 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 2004 08:32:17 +0100, "Suidwester" wrote:

Ek sien hoe die weermag 'n man van jou gemaak het, ja.

> Hie-hie-haaaa-haaaaaaa! Wie verloor nou die argument? Foei tog, is
> Ferdi'tjie nou kwaad? Kan ek vir jou 'n stokkielekker stuur..........of
> wat van 'n VROT VIS jou simpel ding?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:e19uj095glnr7265v711m04b81p1uk7qol@4ax.com...
>> On Wed, 8 Sep 2004 16:02:26 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> Ou banggat.
>> Dat iemand vir sy eie naam skaam kan wees, verbaas my altyd.

>> Jy was seker op skool een van daardie outjies wat van agter 'n bos of
>> 'n deur beledig het en weggehardloop het as jou identiteit ter sprake
>> kom.

>> Lyk nie of jou geliefde army jou enigiets manliks in die verband
>> geleer het nie, ne?
Re: Goeie Nuus [boodskap #97936 is 'n antwoord op boodskap #97924] Do, 09 September 2004 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 2004 08:30:10 +0100, "Suidwester" wrote:

> Mooi stadig: J Y H E T D I T A A N J O U S E L F G E D O E N.....moet
> nou nie by my kom tjank oor jou eie foute nie.

Jy se dis 'n fout om 'n mens s eidentiteit aan jou bekend te maak.

Jy se dus 'n fout om, wanneer 'n msn jou hand skud by kennisname, 'n
mens se naam aan jou te se.

Dis jou reg om so te leef. Geniet dit.
Re: Goeie Nuus [boodskap #97937 is 'n antwoord op boodskap #97886] Do, 09 September 2004 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
So, naamlose, laat ons dit nou mooi uitle: OMdat jy teen apartheid
was, het jy mense gaan doodskiet om apartheid in stand te hou?

On Wed, 8 Sep 2004 16:06:20 +0100, "Suidwester"
wrote:

> So vis jy.....jy is die een wat homself bekendstel. Ek het geen begeerte
> om my wel en weë aan jou bekend te maak nie, want ek dink nie dit dien nie
> die doel van hierdie ng nie. Jy, daarenteen, IK-lose, dink mos hierdie is
> 'n Sonskynhoekie waar jy vryers, of iets, kan optel. Dalk wil jy met
> iemand gesels om die newels so 'n bietjie te lig? Ek wil jou nie ken nie,
> ek wil nie weet hoe lyk jy nie, ek wil nie weet of jy 'n suiplap, druggie,
> moffie, of wat ook al is nie. Shit, moet ek dit vir jou in groot letters
> ksryf as die ou brilletjie nie meer lekker werk nie?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:k74uj0diflc2oqdgdv1e93gc7skqh6qdk3@4ax.com...
>> On Tue, 7 Sep 2004 16:09:50 +0100, "Suidwester"
>> wrote:

>> > jou sien ek
>>> niks, net lafaard....

>> So, naamlose, laat ons dit nou mooi uitle: OMdat jy teen apartheid
>> was, het jy mense gaan doodskiet om apartheid in stand te hou.

>> Was jy regtig in die army?
>> Is dit nie dalk dieselfde soort storie as daai boek wat jy geskryf
>> het, daai Springbok-span vir wie jy gespeel het en daai werk wat jy as
>> 'n veiligheidspolisieman gedoen het nie?
Re: Goeie Nuus [boodskap #97938 is 'n antwoord op boodskap #97928] Do, 09 September 2004 09:59 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 9 Sep 2004 08:47:05 +0100, "Suidwester" wrote:

> Persoonlikheid? Die ou wat weghol van sy verantwoordelikhede is die lafaard
> vir ingeval julle twee vergeet het!

Maar jy was dan teen apartheid! Die verantwoordelikheid is dan om teen
apartheid te veg, nie om mense dood te gaan skiet om dit in stand te
hou nie?
Vorige onderwerp: Re: Justice for Victims of Agent Orange
Volgende onderwerp: Losskakels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 15:03:55 MGT 2024