Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Nuus
Re: Goeie Nuus [boodskap #97804 is 'n antwoord op boodskap #97782] |
Tue, 07 September 2004 14:09   |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vir 'n "soldaat" is jy darem 'n vet lafaard.
Jy hou aan om my werkgewer in te sleep by argumente en weier om te se
waar jy werk sodat ek dit ook kan doen met jou.
On Tue, 7 Sep 2004 13:32:29 +0100, "Suidwester" wrote:
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:ip4rj0lnctj9urio3ni3o3mkdt0uc3akv2@4ax.com...
>> On Tue, 7 Sep 2004 11:07:31 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>> Ek onthou hulle. Sommige is dood. Ander se koppe is nie lekker nie.
>> Nou nog nie.
> ----Nou wat's jou verskoning vir jou toestand?
>> Maar kom ons kyk wat die OORLOG gemaak het, want dis waaroor ons
>> praat.
>> In die jare 70 het 'n land soos Australie sy geld in infrastruktuur en
>> opvoeding bele. Vandag is hy 'n ryk land.
> -----En jy dink Australië het nie 'n weermag nie? 'n Heel goeie een!
>
>> Suid-Afrika, wat in daardie stadium ryker as Australie was, het gekies
>> om oorlog te maak en onderdrukkende politiek te bedryf. Al die geld
>> wat ons gekry het toe een Rand in 1980 1dollar 20 Amerikaanse sent
>> gekos het, is weggeskiet deur PW en sy generaals.
> ------In SA sit jy met 80% ekonomiesebedelaars en 20% wat inbring.
> Australië het nie daai wanbelans nie.
>> Enige ekonoom sal vir jou se 'n oorlog is loshande die kakste ding wat
>> jy finansieel gesproke kan maak.
>> Jy onttrek mense uit die arbeidsmark
>> Jy skiet belastinggeld weg - en anders as ander aanwendings, kry jy
>> geen positiewe terugkeur op 'n bom want onplof nie. Dis geld weggepis.
>> En bomme kos duur.
>> In die derde plek donner jy jou land se moraal op en verskuif jy die
>> aandag na haat in plaas van om dinge op te bou.
> -------Snaaks hoe lande ontwikkel het na die mense so bietjie 'skoongemaak'
> is? Dink jy nie Afrika kan ook doen met so 'n snoei nie. Dink net, al
> die ou kak kan jy uitsny en vervang met nuwes. En dit skep werk!
>> In Suid-Afrika se geval is miljarde rande weggeskiet in Suidwes,
>> Angola en selfs in Mosambiek.
> --------Lekker, ou ammunisie en misiele moet gebruik word voor hul
> vervaldatums verby is. Ons mog nie Die Beeld looi nie, so Angola was
> tweede beste.
>> Dis geld wat Australie gebruik het om paaie te bou, telekommukasie te
>> ontwikkel skole te bou ens.
> -------Hul opvoedingbegroting is wel groter as hul verdedigingsbegroting,
> maar Australië het deelgeneem aan alle oorloë waar die Souties in was.
>> In Angola en Mosambiek is infrastrukture opgefok met die oorlog met
>> die gevolg dat daardie land vandag nog grootliks arm opgedonnerde
>> plekke is wat hoofsaaklik misdaad na SA toe uitvoer. Maar dit moes
>> eintlik ons trading partners gewees het.
> -------Foeitog, dink jy rêrig die spul in Angola sou op hul eie kon vrede
> bereik? Toe SA in Angola in is, was die oorlog al jarre aan die gang.
>> Angola met sy olie en minerale rykdom moes die koper van die selfone
>> gewees het wat in SA vervaardig word. Maar die oorlog het die land
>> opgefok met die gevolg dat ons nie vandag selfone in SA vervaardig nie
>> en niks aan Angola verkoop nie. Sulke dinge.
> -------Nou praat jy tog kak net om jou tong te hoor flap. Jy's nou net
> soos Oom Sam wat vir dese en gene vertel van hoe hulle [dankie vader tog net
> Swapo! nie ons nie] met ons koper helikopters gaan bou. Dalk moet jy eers
> net uitvind of jy en Sipho die tegnologie kan verstaan om die selfoon te
> bou?
>> Wat betref jou redelik selfbejammerende intro - as jy twee jaar in die
>> weermag nodig het om 'n ordentlike mens te word, het jy probleme. Die
>> meeste mense word ordentlike mense oor hulle goed grootgemaak is.
> ------Ag foeitog, as jy nie kan verstaan dat swaarkry en dissipline karakter
> bou nie, is dit seker nie snaaks hoekom ek oor joune sit en wonder nie?
>
>> Daar is by the way 'n hele geslag Suid-Afrikaners daar buite wat glad
>> nie army toe was en fokken goed doen. Hulle speel vir die Springbokke
>> rugby, werk as advokate, is wiskundiges, raak multi biljoeners in die
>> IT bedryf, is dokters ens. ens.
> ------Niemand het gesê weermagopleiding is 'n vereiste nie, maar oor die
> algemeen is dit beter vir 'n meer parate burger van die land. Presies die
> teenoorgestelde van jou.....dit behoort jou te oortuig.
>> Daar was toevallig ook 'n geslag VOOR dienslig (wat maar middel jare
>> 60 begin is) wat die fokken land gevestig het. Of wil jy se die
>> enigste geslag Suid-Afrikaners wat ooit iets reggekry het is jou
>> geslag wat army toe was ???
> ------Nee hulle is die bliksems wat die hele kak apartheid-teorie uitgedink
> het en toe in vet kantore gesit en sigare rook het terwyl die volgende
> geslag hulle kak vir hulle probeer reg baklei. Dalk as hulle
> weermagopleiding gehad het so hulle meer rasioneel oor die ding kon dink?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97820 is 'n antwoord op boodskap #97800] |
Tue, 07 September 2004 14:53   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sorteer jy liewe jou antwoorde logies uit, dan praat ons weer.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:q2frj05mgee7jtah5fh6gn4eud99lkn868@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 13:17:25 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> So jou legitimiteit lê in Demokrasie? Dit is vreeslik ondeurdag
> Ferdi.
>>> Demokrasie gee mag aan die massa. Ek dink demokrasie is die slegste
>>> ding wat Suid Afrika kon getref het. Ten minste 'n demokrasie wat
>>> bepaald die mag aan die massa gee. In Demokrasie gaan die mag aan die
>>> party of faksie wat die beste kan aanteel. Daar is nie miriete nie, daar
>>> is nie logika nie, niks! Dit gee die mag aan die een met die beste
>>> libido en voor jy jou kan kry word almal gedwing om te betaal vir dit
>>> wat die massa tekort in skiet. Jy en enige iemand wat dink daar gaan
>>> iets goeds uit Suid Afrika se demokrasie oor die langtermyn kom, leef in
>>> 'n droom wêreld.
>> -----Miskien moet ons vasstel wat Ferdie'tjie self uit die nuwe demokrasie
>> haal? Hoe kan so 'n mens ooit verstaan om die een regering te vervang met
>> die ander en die tweede een is slegter maar 'reg' verkose, dan is jy beter
>> af?
>
> Is julle stadig met wiskunde of wat?
> Enige weermag steun op 'n samelewing. Het julle dit nog nooit besef
> nie?
> Nog nooit gewonder wie betaal daai salarisse nie??!!
> Wie gee die geld vir daai bvomme nie?!!
>
> En dit het niks met regeringsvorme te doen nie.
> So moes Ceaser die legioene gelukkig hou, moes Napoleon die staat
> agter hom happy hou en so aan.
> Hoekom? Omdat dit die gemeenskap is wat hulle seuns stuur om te gaan
> sterf en hulle doen dit net as hulle saamstem met die "saak".
>
> In fact, daar is 'n sterk argument dat enige suksesvolle generaal ook
> 'n suksesvolle politikus moet wees, veral in vroeere tye. Voorbelde-
> Napoleon, Atilla, Alaric, Ceaser en so aan.
>
> Het julle nog nooit hieraan gedink nie??!!
>
> Het jy,"Suidwester", in al daai jare wat jy so voete gestamp het op
> paradegronde, nooit daaraan gedink nie??!!
> Geen wonder julle het vet op julle moer gekry nie.
> Net 'n gek wen die veldslag en vergeet om die vrede daarna ook te wen.
>
>
> En kan iemand tog net vir daai klein IT snotkop wat presies fokol van
> Plato en Socrates af weet, se dat demokrasie een bestuursvorm is
> waarmee legitimiteit in 'n samelewing gekry word. Daar is talle ander.
> En hom sommer ook se dat die bestuursvorm en die legitimiteit is twee
> verskillende dinge.
>
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97822 is 'n antwoord op boodskap #97800] |
Tue, 07 September 2004 14:59   |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So definieer dan wat jy bedoel met legitiem Ferdi... Miskien meer
bepaald hoekom jy dink die ANC is legitiem...
Groete
Plato
Ferdi Greyling wrote:
> On Tue, 7 Sep 2004 13:17:25 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> So jou legitimiteit lê in Demokrasie? Dit is vreeslik ondeurdag
> Ferdi.
>
>>> Demokrasie gee mag aan die massa. Ek dink demokrasie is die slegste
>>> ding wat Suid Afrika kon getref het. Ten minste 'n demokrasie wat
>>> bepaald die mag aan die massa gee. In Demokrasie gaan die mag aan die
>>> party of faksie wat die beste kan aanteel. Daar is nie miriete nie, daar
>>> is nie logika nie, niks! Dit gee die mag aan die een met die beste
>>> libido en voor jy jou kan kry word almal gedwing om te betaal vir dit
>>> wat die massa tekort in skiet. Jy en enige iemand wat dink daar gaan
>>> iets goeds uit Suid Afrika se demokrasie oor die langtermyn kom, leef in
>>> 'n droom wêreld.
>> -----Miskien moet ons vasstel wat Ferdie'tjie self uit die nuwe demokrasie
>> haal? Hoe kan so 'n mens ooit verstaan om die een regering te vervang met
>> die ander en die tweede een is slegter maar 'reg' verkose, dan is jy beter
>> af?
>
>
> Is julle stadig met wiskunde of wat?
> Enige weermag steun op 'n samelewing. Het julle dit nog nooit besef
> nie?
> Nog nooit gewonder wie betaal daai salarisse nie??!!
> Wie gee die geld vir daai bvomme nie?!!
>
> En dit het niks met regeringsvorme te doen nie.
> So moes Ceaser die legioene gelukkig hou, moes Napoleon die staat
> agter hom happy hou en so aan.
> Hoekom? Omdat dit die gemeenskap is wat hulle seuns stuur om te gaan
> sterf en hulle doen dit net as hulle saamstem met die "saak".
>
> In fact, daar is 'n sterk argument dat enige suksesvolle generaal ook
> 'n suksesvolle politikus moet wees, veral in vroeere tye. Voorbelde-
> Napoleon, Atilla, Alaric, Ceaser en so aan.
>
> Het julle nog nooit hieraan gedink nie??!!
>
> Het jy,"Suidwester", in al daai jare wat jy so voete gestamp het op
> paradegronde, nooit daaraan gedink nie??!!
> Geen wonder julle het vet op julle moer gekry nie.
> Net 'n gek wen die veldslag en vergeet om die vrede daarna ook te wen.
>
>
> En kan iemand tog net vir daai klein IT snotkop wat presies fokol van
> Plato en Socrates af weet, se dat demokrasie een bestuursvorm is
> waarmee legitimiteit in 'n samelewing gekry word. Daar is talle ander.
> En hom sommer ook se dat die bestuursvorm en die legitimiteit is twee
> verskillende dinge.
>
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97824 is 'n antwoord op boodskap #97802] |
Tue, 07 September 2004 15:03   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:lifrj053p24suq38nh039udanv269kbu27@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 13:14:18 +0100, "Suidwester"
> wrote:
> Jy moet sommige van daai soldate nou hoor oor hul leiers van ouds.
-----Ja hulle openbaar dieslefde mentaliteit as jy!
>> BY the way, solank as jy te bang is om jou naam en werkplek te noem,
> hoekom los jy nie my werkplek uit ons argumente nie? Want sien, ek
> dink nie is die soort lafaard wat dit gaan bly doen en weier dat
> dieselfde behandeling jou toeval nie.
-----JY het die keuse gehad om jou naam te koppel aan die ng, nie ek nie.
Jy het die bed opgemaak en nou moet slaap daarop. Jy is die ene wat so
'exposure' behep is dat jy jou naam wil koppel aan alles wat geskrewe of wat
ook al is. Het seker te doen dat jy 'n nincompoop joernalis by 'n
massakoerant is wat ook maar eintlik niks met sy lewe gedoen het behalwe om
sy base se gat blink te lek nie? As jy veslaaf is aan gatkruip en
strontlek, kan ek jou nie verkwalik dat jy jouself so probeer laat geld in
hierdie ou ng'tjie nie.....foeitog. Nou voel ek skoon jammer vir jou!
Kan ons nie vir jou kollekteer nie?
> EEn vraag kom elke keer soos 'n wind uit die woestyn en huil om jou
> kop, ne: Wie het die oorlog gewen?
-----Ja en een wat jy duidelik nie begryp nie. Swapo het 'n politieke
oorgawe beleef, definitief nie 'n militêre oorwinning nie.
NIe die veldslag nie. Die oorlog.
> Want dit gaan om die oorlog. Die oorlog is die politiek plus die
> veldslag. Goeie soldate weet dit.
----Wat sal jy ook weet van soldaat wees? Die Vader behoede enige weermag
van jou teenwoordigheid.
>
|
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97827 is 'n antwoord op boodskap #97804] |
Tue, 07 September 2004 15:06   |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Fok jou werkgewer. Dis JY wat hom hier ingesleep het. Dalk wou jy hê ons
moet dink jy's iemand?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s6grj0pho2i3loanqphfc3lp0jjvbc03l3@4ax.com...
>
> Vir 'n "soldaat" is jy darem 'n vet lafaard.
>
> Jy hou aan om my werkgewer in te sleep by argumente en weier om te se
> waar jy werk sodat ek dit ook kan doen met jou.
>
>
>
>
>
> On Tue, 7 Sep 2004 13:32:29 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:ip4rj0lnctj9urio3ni3o3mkdt0uc3akv2@4ax.com...
>>> On Tue, 7 Sep 2004 11:07:31 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> Ek onthou hulle. Sommige is dood. Ander se koppe is nie lekker nie.
>>> Nou nog nie.
>> ----Nou wat's jou verskoning vir jou toestand?
>
>>> Maar kom ons kyk wat die OORLOG gemaak het, want dis waaroor ons
>>> praat.
>
>>> In die jare 70 het 'n land soos Australie sy geld in infrastruktuur en
>>> opvoeding bele. Vandag is hy 'n ryk land.
>> -----En jy dink Australië het nie 'n weermag nie? 'n Heel goeie een!
>>
>>> Suid-Afrika, wat in daardie stadium ryker as Australie was, het gekies
>>> om oorlog te maak en onderdrukkende politiek te bedryf. Al die geld
>>> wat ons gekry het toe een Rand in 1980 1dollar 20 Amerikaanse sent
>>> gekos het, is weggeskiet deur PW en sy generaals.
>> ------In SA sit jy met 80% ekonomiesebedelaars en 20% wat inbring.
>> Australië het nie daai wanbelans nie.
>
>>> Enige ekonoom sal vir jou se 'n oorlog is loshande die kakste ding wat
>>> jy finansieel gesproke kan maak.
>>> Jy onttrek mense uit die arbeidsmark
>>> Jy skiet belastinggeld weg - en anders as ander aanwendings, kry jy
>>> geen positiewe terugkeur op 'n bom want onplof nie. Dis geld weggepis.
>>> En bomme kos duur.
>>> In die derde plek donner jy jou land se moraal op en verskuif jy die
>>> aandag na haat in plaas van om dinge op te bou.
>> -------Snaaks hoe lande ontwikkel het na die mense so bietjie 'skoongemaak'
>> is? Dink jy nie Afrika kan ook doen met so 'n snoei nie. Dink net, al
>> die ou kak kan jy uitsny en vervang met nuwes. En dit skep werk!
>
>>> In Suid-Afrika se geval is miljarde rande weggeskiet in Suidwes,
>>> Angola en selfs in Mosambiek.
>> --------Lekker, ou ammunisie en misiele moet gebruik word voor hul
>> vervaldatums verby is. Ons mog nie Die Beeld looi nie, so Angola was
>> tweede beste.
>
>>> Dis geld wat Australie gebruik het om paaie te bou, telekommukasie te
>>> ontwikkel skole te bou ens.
>> -------Hul opvoedingbegroting is wel groter as hul verdedigingsbegroting,
>> maar Australië het deelgeneem aan alle oorloë waar die Souties in was.
>
>>> In Angola en Mosambiek is infrastrukture opgefok met die oorlog met
>>> die gevolg dat daardie land vandag nog grootliks arm opgedonnerde
>>> plekke is wat hoofsaaklik misdaad na SA toe uitvoer. Maar dit moes
>>> eintlik ons trading partners gewees het.
>> -------Foeitog, dink jy rêrig die spul in Angola sou op hul eie kon vrede
>> bereik? Toe SA in Angola in is, was die oorlog al jarre aan die gang.
>
>>> Angola met sy olie en minerale rykdom moes die koper van die selfone
>>> gewees het wat in SA vervaardig word. Maar die oorlog het die land
>>> opgefok met die gevolg dat ons nie vandag selfone in SA vervaardig nie
>>> en niks aan Angola verkoop nie. Sulke dinge.
>> -------Nou praat jy tog kak net om jou tong te hoor flap. Jy's nou net
>> soos Oom Sam wat vir dese en gene vertel van hoe hulle [dankie vader tog net
>> Swapo! nie ons nie] met ons koper helikopters gaan bou. Dalk moet jy eers
>> net uitvind of jy en Sipho die tegnologie kan verstaan om die selfoon te
>> bou?
>
>>> Wat betref jou redelik selfbejammerende intro - as jy twee jaar in die
>>> weermag nodig het om 'n ordentlike mens te word, het jy probleme. Die
>>> meeste mense word ordentlike mense oor hulle goed grootgemaak is.
>> ------Ag foeitog, as jy nie kan verstaan dat swaarkry en dissipline karakter
>> bou nie, is dit seker nie snaaks hoekom ek oor joune sit en wonder nie?
>>
>>> Daar is by the way 'n hele geslag Suid-Afrikaners daar buite wat glad
>>> nie army toe was en fokken goed doen. Hulle speel vir die Springbokke
>>> rugby, werk as advokate, is wiskundiges, raak multi biljoeners in die
>>> IT bedryf, is dokters ens. ens.
>> ------Niemand het gesê weermagopleiding is 'n vereiste nie, maar oor die
>> algemeen is dit beter vir 'n meer parate burger van die land. Presies die
>> teenoorgestelde van jou.....dit behoort jou te oortuig.
>
>>> Daar was toevallig ook 'n geslag VOOR dienslig (wat maar middel jare
>>> 60 begin is) wat die fokken land gevestig het. Of wil jy se die
>>> enigste geslag Suid-Afrikaners wat ooit iets reggekry het is jou
>>> geslag wat army toe was ???
>> ------Nee hulle is die bliksems wat die hele kak apartheid-teorie uitgedink
>> het en toe in vet kantore gesit en sigare rook het terwyl die volgende
>> geslag hulle kak vir hulle probeer reg baklei. Dalk as hulle
>> weermagopleiding gehad het so hulle meer rasioneel oor die ding kon dink?
>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (6): [ 3 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 00:56:45 UTC 2025
|